This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.10\ in die ANTWOORD BOEK neer, byvoorbeel d 1.11 T KOLOM A KOLOM B
1.10'n Eenhe id wat gebruik word om die resolusie van 'n skerm te spesifiseer Programmatuur wat gratis vir 'n toetsperiode beskikbaar is en wat die gebruiker nie mag verander nie
2.10in die ANTWOOR BOEK nee byvoorbeeld 2.11
2.1Watter EEN van die volgende terme verwys na die hoofgeheue van 'n rekenaar LSG RAM DVD
2.2Watter EEN n die volgende is 'n apparatuur komponent wat jy kan radeer om die algemene werkverrigting van jou rekenaar te verbeter? LSG ('RAM'\ Bedryfstelsel ('Operating system'\
2.3
2.4'n Mens sal 'n regstelling ( 'patch' van die Internet aflaai indien jy ... 'n virus wil verwyder. fout bugs
2.5Baie tuisgebruikers is huiwer om video in 'n webgesprek web chat
2.6Die digitale kloof (' digital divide '\ verwys na ... die toen ame in die gebruik van analoog tegnologie teenoor digitale tegnologie.
2.7
2.8ter EEN van die volgende eienskappe van 'n woordverwerkingsprogram kan gebruik word om vinnig na 'n spesifieke woord of frase in dokument te beweeg Eindnoot (' Endnote
2.9Watter tipe pr ogrammatuur word gewoonlik gebruik om 'n webblad te bekyk Woord verwerker Bedryfstelsel (' Operating system oekenjin
2.10Watter van die volgende poorte kan gebruik word om foto's en video s van 'n digitale kam era na 'n PR ('PC'\ oor te dra? (i\ (ii\ (iii\ (iv\
15.6" LED, GeForce GT 520M 1 GG ('
1.3MP ebkamera, Bluetooth, Wi 3G, Win 7 Home Premium
3.1Gee die spoed van die verwerker ('processor'\ in die advertensie.
3.2'n Reeks toevoertoestelle is vir draagbare rekenaars beskikbaar.
3.2.1Noem TWEE van die algeme enste toevoertoestelle wat notaboekrekenaar gevind word en NIE
3.4Noem TWEE funksies van 'n bedryfstelsel ('operating system'\ in 'n rekenaar. (2\
3.5Die webkamera het 'n spesifikasie van 1.3 MP.
3.5.1Verduidelik wat die spesifikasie
1.3MP beteken
3.5.2Noem TWEE gebruike van 'n webkamera vir die rekenaar sentrum. (2\
3.6
3.9Noem EEN manier waarop 'n strepieskodeskandeerder in die nuwe rekenaarsentrum vir die res van die skool voordelig kan wees (1\
3.10Mnr. Joe stel daarin belang om die toegan likheidsopsies vir fisies gestremde leerders in die klaskamer te ondersoek.
3.10.1Verduidelik hoe 'n spraak herkenningsprog am gebruik kan word om fisi es gestremde leerders te help. Verwys i n jou antwoord na
3.10.2'n Teks spraak prog am soos Narrator word dikwels met bedryfstelsels geassosieer. Noem EEN manier waarop
3.11Joe is aangeraai om 'n aandrywer ('CD rive'\ in elke rekenaar te installeer
3.11.1Noem EEN nadeel daa rvan om 'n aandrywer ('CD rive'\ in elke rekenaar te installeer (1\
3.11.2Gee EEN rede, behalwe die groter kapasiteit van 'n Blu Ray skyf, om Blu aandrywers eerder as aandrywers ('CD rives'\ in die rekenaars te installeer.
3.12ee TWEE algemene redes waarom ergonomiese kwessies oorweeg moet word wanneer 'n rekenaar sentrum ingerig word. Spesifieke voorbeelde word NIE verlang
4.1
4.1.1Wat is 'n aktiveringskode (1\
4.1aar sal jy 'n aktiveringskode kry? (1\
4.1Waarom gebruik die ontwikkelaars van programmatuur aktiveringskodes? (1\
4.1oem die al gemene groep programmatuur waar 'n kantoorpa ket behoort. (1\
4.1Noem TWEE voordele van die gebruik van 'n kantoorpa ket eerder as individue le programme van verskillende programmatuur
4.3Toe mnr. Joe probeer het om 'n drukker op die rekenaar te installeer het daar 'n bood kap verskyn wat hom vra het om 'n toestel
4.3.1Verduidel ik wat 'n toestel drywer device driver is. (2\
4.3Beveel TWEE maniere aan om toestel drywers vir die drukker te vind. (2\
4.4Hulpbronne word soms in 'n rekenaar sentrum vermors.
4.4.1Noem TWEE maniere waarop drukwerk vermi nder kan word om papier in die rekenaar sentrum te bespaar. (2\
4.4.2Noem TWEE voordele van die gebruik van minder drukker ink of drukstof ('toner'\ in die rekenaar sentrum. (2\
4.4.3Verwys na die rekenaars in die rekenaar sentrum noem TWEE maniere waarop elektrisiteit bespaar kan word. (2\
4.5.1Gee TWEE moontlike redes vir die virusinfeksie. (2\
4.5.2Noem TWEE moontlike aanduidings of simptome dat 'n rekenaar met 'n virus besmet is, behalw e die verslag van die antivirusprogram. (2\ Wanneer mnr. Joe een van die rekenaars in die sentrum
5.1Mnr. Joe het al die rekenaars, 'n skandeerder en ander toestelle in die rekenaarsentrum genetwerk.
5.1.1Noem media kategorie wat mnr. Joe kon gebruik het om die rekenaars te koppel (1\
5.1.2Wat is die doel van 'n skakelaar ( 'switch' 'n netwerk (1\
5.1.3Noem TWEE toestelle, behalwe rekenaars en 'n skandeerder wat in 'n netwerk gedeel kan word. (2\
5.2nr. Joe is be kommerd oor die sekuritei t van die netwerk.
5.2.1
5.2.2Noem TWEE riglyne vir die opstel van veilige wagwoorde. (2\
5.2.3oem TWEE probleme wat direk aan apparatuur verwant is, wat kan veroorsaak dat 'n mens data verloor. (2\
5.3Mnr. Joe spandeer baie tyd om gebruikers en rekenaars op te stel, probleme met rekenaars en konnektiwiteit op te los
5.4Joe wil die netwerk aan die Internet koppel.
5.4.1
5.4.2
5.5Sommige onderwysers by die skool glo nie dat leerders se toegang tot die Internet a tyd so 'n goeie idee is nie.
5.1Buiten om navorsing te doen, noem TWEE ander gebruike van die Internet wat leerders met hul skoolwerk sal help. (2\
5.5'n Soek enjin mag duisende moo tlike webtuistes oplewer om te bekyk
5.6Gee TWEE redes waarom sommige mense data in die wolk ('cloud'\ stoor.
5.7
5.7Hy besluit om 'n program te installeer wat hom in staat sal stel om te sien wat die leerders op die rekenaars doen. Gee EEN etiese rede waarom dit 'n slegte ide e is. (1\
5.7Noem EEN manier waarop hy kan seker maak dat die leerders nie ongewenste webtuistes besoek nie. (1\ Joe wil die leerders oor e handel ('e commerce'\ inlig.
5.9Joe is bekommerd dat gebruiker nie die ware identiteit ken van die mense met wie hulle oor die Internet kommunikeer
6.1Toegan g tot die Internet ma ak die skool deel van 'n aanlyn gemeenskap
6.1.1Noem EEN sosialenetwerk webtuiste (1\
6.1.2
6.2Sommige sosiale netwerk webtuistes laat 'n mens toe om foto's op die Internet te plaas. Gee EEN rede waarom dit NIE eties is om 'n foto van iemand anders sonder /haar
6.3Baie maatskappye gebruik s osiale netwerk Noem TWEE voordele daarvan 'n maatskappy sosiale netwerk e gebruik. (2\
6.4Mense gebruik dikwel pos om met mekaar te kommunikeer.
6.4Noem TWEE nadele webgebaseerde posstelsels
6.4
6.5Mnr. Joe gebruik e pos as die vernaamste metode waarop hy met ander skole kommunikeer.
6.5.1Alhoewel die gebied waarin hy woon dikwels kragonderbrekings ondervind, ontvan steeds al sy e pos. Verduidelik waarom mnr. Joe se e
6.5.2Verduidelik hoe mnr. Joe 'n e pos aan me Smith sal stuur sonder dat die ander ontvangers van die boodskap weet dat me. Smit h ook die e pos sal ontvang
6.5.3Verduidelik aan mnr. Joe wat 'n of verspreidingslys in di konteks van e poskommunikasie is.
6.5.4Noem EEN voordeel daarvan om 'n pos of verspreidingslys in poskommunikasie gebruik. (1\
7.1Een van die rekenaars in die klas he t op hou om te reageer. Verduidelik hoe jy die probleem sal oplos sonder om die rekenaar te her
7.2Toe die leerders probeer het om 'n nuwe program op een van die rekenaars te laai, het 'n boodskap verskyn wat aangedui het daar nie genoeg spasie op die hardeskyf is nie. Noem
7.3ie platskermskandeerder ('flatbed scanner'\ wat aan die netwerk gekoppel is reageer nie Noem TWEE dinge wat mnr. Joe kan
7.5
7.6Mnr. Joe het 'n nuwe weergawe van 'n program g ekoop. Hy moet nou die ou program van sy rekenaar af verwyder.
7.6.1Gee EEN rede waa rom hy nie slegs die program moet selekteer en elete' druk nie. (1\
7.6.2Stel EEN manier voor waarop die program verwyder kan word sonder om enige probleme te veroorsaak. (1\ 15
7.7Joe het 'n paar leerders gevra om hom in die middae in die rekenaarsentrum te help.
7.7.1Mnr. Joe wil die name van slegs die le erders in Graad 12C kopieer Stel 'n manier voor waarop mnr. Joe die name van die leerders in Graad 12C kan ttrek sonder om elke naam afsonderlik te kopieer.
7.7.2Watter formateringseienskap het mnr. Joe gebruik om die opskrif in een sel or al die kolomme in die eerste ry te plaas (1\
7.7.3Mnr. Joe wil weet hoeveel uur elke leerder gewerk het. Hy het die formule = Tyd minus Tyd gebruik,
7.7.4
7.7.5Die grafiek hieronder vergelyk die tye wat die leerder in die rekenaar sentrum gewerk het. Stel 'n meer toepaslike tipe grafiek voor
7.8Mnr. Joe wil die inligti ng hieron er in 'n databasistab l plaas. VAN NAAM KLAS SELNOMMER GEWERK
7.8.1
7.8.2Leerders mag nie meer as 30 uur werk ni e. Noem die veldeienskap wat mnr. Joe moet stel sodat getalle groter as 30 nie in die gewer
7.9Die skool hoof benodig 'n gedrukte dokument wat die ame, anne en uur
7.9.1Watter databasisobjek sal die geskikste wees om 'n lys van die leerders in graad 11B wat meer as 15 uur gewerk het te skep en te stoor
7.9.2oe sal jy die getal rekords in 'n databasisverslag bereken en vertoon? (2\ 5] TOTA