This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
Q7โ Section header โ
Q1โ Section header โ
1.1FIGUUR A: Let's Work Together (Kom Ons Werk Saam\ 'n selfhelpborduurprojek deur Johanna Sebaya (Mapula, Suid Afrika\, 1998.
1.1.3Identifiseer TWEE Afrika invloede wat in FIGUUR A getoon word. Verwys na FIGUUR A en identifiseer die tema in die ontwerp. Verwys na enige EEN simbool of ikoon wat gebruik is om die kwessie of boodskap uit te lig.
1.2
1.2.2Die voorbeeld hierbo word as 'n elitistiese (voorkeur aan 'n bevoorregte groep\ ontwerp gesien. Stem jy saam? Gee redes vir jou antwoord. Met verwysing na die ontwerp hierbo, verduidelik die volgende:
Q2โ Section header โ
2.2Verduidelik die boodskap wat die ontwerper deur middel van die bufferplakker hierbo probeer oordra. Roer die bufferplakker in FIGUUR A stere otipes en/of voorkeure aan? Motiveer jou antwoord. (2\ (4\
2.4Wat is die verskil tussen 'n teken en 'n simbool Dink jy die tipografie in die bufferplakker hierbo is suksesvol? Motiveer jou antwoord. (2\ [10]10
Q3โ Section header โ
3.1Verwys na FIGUUR A , B, C en D hieronder en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR A: Groenpunt Openbare Park , ontwerp deur Johan van Papendorp en OvP Vennote (Kaapstad, Suid Afrika\, 2011. FIG
3.1.2Is die openbare ruimtes in FIGUUR A tot FIGUUR D hierbo geskik vir alle mense? Motiveer jou antwoord. Vergelyk die omgewingsontwerpe in FIGUUR A en B met FIGUUR C en D deur hulle ooreenkomste en verskille te bespreek
3.2
Q4โ Section header โ
4.1FIGUUR A: Black Tree (Swart Boom\ KUNS EN KUNSVLYT mat deur William Morris, circa 1882 FIGUUR B: ART DECO mat
4.2FIGUUR F: Swaan borsspeld Art Nouveau, circa 1890 1905. FIGUUR G: Borsspeld , Bauhaus, circa 1919
4.2.2Noem EEN ontwerper van ELKE styl/beweging wat deur FIGUUR F en FIGUUR G verteenwoordig word wat volgens jou die grootste bydrae tot die beweging gelewer het. Vergelyk FIGUUR F met FIGUUR G deur te verwys
Q5โ Section header โ
5.1FIGUUR A: The Incredible Book Eating Boy (Die Ongelooflike Boek etende Seun\ is 'n ge llustreerde boek deur Oliver Jeffers (Ierland\ The Incredib le Book Eating Boy (
5.1.3
5.2FIGUUR B: Geletterdheidsveldtog plakkaat deur Kha Ri Gude (Suid Afrika\, 2011.
5.2.3Dink jy dat die veldtogplakkaat hierbo inklusief vir almal is? Gee redes vir jou antwoord. Noem TWEE vereistes vir die leesbaarheid van 'n plakkaat. Bespreek enige EEN SUID AFRIKAANSE ontwerper wat 'n sosiale
Q6โ Section header โ
6.1
6.1.2Hoe help FIGUUR A om die omgewing veilig en gesond te maak? Bespreek die werk van EEN SUID AFRIKAANSE ontwerper wat op die omgewing gefokus het d eur herwinde materiale of groen metodes in die maak van ontwerpprodukte te gebruik. Noem die
6.2FIGUUR B: Evolution (Evolusie\ , eikehoutbuffet deur Ferruccio Laviani (Verenigde Koninkryk\, 2009
6.2.2Bespreek die titel van FIGUUR B en verduidelik hoe dit met hierdie ontwerp verband hou. Noem en bespreek die werk van enige EEN INTERNASIONALE ontwerper wat deur sy/haar ontwerpe of projekte afval opgegradeer,
6.3FIGUUR C: The Rubbish Monster (Die Rommelmonster\ deur Braam Jordaan (Suid Afrika\ , 2010
6.3.2Hoe inspireer FIGUUR C hierbo omgewingsbewustheid? Bespreek die werk van EEN SUID AFRIKAANSE EEN INTERNASIONALE ontwerper wat bewus is van die impak van gemors/rommel/afval op die ekologie die omgewing.
Q7โ Section header โ
Q7โ Section header โ
Q7โ Section header โ
7.1
7.1.5Vergelyk FIGUUR B met FIGUUR C hieronder. Verduidelik in jou antwoord watter een van die twee vensteruitstallings die suksesvol ste is deur na die gebruik van die volgende te verwys: Fokuspunt Herhaling
7.1.6
7.2FIGUUR E FIGUUR F
7.2.3Wat maak die skoene in FIGUUR en FIGUUR anders en interessant? Jy is gevra om die skoene te bemark. Verskaf die volgende in jou antwoord: Die naam van jou besigheid
7.2.6Identifiseer 'n moontlike teikenmark vir die DRIE ontwerpe in FIGUUR G tot FIGUUR I en gee 'n rede vir elkeen. Bespreek kortliks die kenmerke van goeie verpakking. Jy gaan binnekort jou eie ontwerpbesig