This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1MEERVOUDIGEKEUSE VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en maak 'n kruisie (X\ in die blokkie (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\ op die aangehegte ANTWOORDBLAD. VOORBEELD
1.1.11
1.1.1'n Bemarki ngsplan beskryf ... jou administrasie of aantekening stelsel. jou maandelikse kontantposisie. die teikenmark wat jy wil verower. die regsvereistes in jou besigheid.
1.1.2'n Vorm van reklame wat persoonlike aandag aan 'n individu ge e, is 'n ... koerant. strooibiljet. pos. televisie. (1\
1.1.3
1.1.4EEN van die volgende aktiwiteite sal NIE lei tot die oordrag van MIV en V igs nie Om spuit naalde te deel 'n Vriendskaplike soen Onbeskermde seks
1.1.5'n Gebreekt e of verstuite ledemaat word onbeweeglik gemaak deur 'n ... te gebruik. hangverband spalkverband band skouerband
1.1Wanneer 'n geringe brandwond behandel word, sal ... die temperatuur verlaag en voorkom dat 'n blaas vorm. olie salf
1.1'n Riglyn om in ag te neem wanneer linne gestoor word Die gevoude kante moet na binne wys om dit makliker te maak om te tel. Linne moet bedek word om te voorkom dat stof daarop
1.1Bruto wins is die verskil tussen die verkoopprys en ... die totale koste. oorhoofse kost voedselkoste. arbeidskoste. (1\
1.1.9
1.1.10'n Bedieningstyl waar die hoofgang met groente in verskille nde akke geskep word sodat gaste sel f kan opskep ueridon amilie Bordbediening (1\
1.2ITEM Kies 'n definisie uit KOLOM B wat by die term in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A H\ langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.5\ op die aangehegte ANTWOORDBLAD neer. KOLOM TERM KOLOM DEFINISIES
1.2.5
1.3SKRYF DIE ONTBREKENDE WOORD(E\ NEER Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woord(e\ neer te skryf. Skryf slegs die woord( e\ langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.5\ op die aangehegte ANTWOORDBLAD neer.
1.3.5'n Raakskermrekenaar wat boodskappe na die kombuis stuur om bestelling te plaas, word ... genoem. 'n Klein ovaal of bootvormige tertdoppie gemaak van broskors is 'n ... Die Franse term vir 'n
1.4EENWOORDITEMS Gee EEN woord/term vir elk van die volge nde beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (1.4.1
1.4.10\ op die aangehegte ANTWOORDBLAD neer.
1.4.10'n Entrepreneur wat 'n bedreiging is omdat hy dieselfde besigheid as jy o opmaak Die bedryf splan wat na uitgawes en produksiekoste verwys Maaltye wat daagliks voorberei word en by mense wat nie vir hulself kan kook nie
1.5ITEMS Kies TWEE stellings uit die lys hieronder wat op elk van die volgende godsdienste van toepassing is. Skryf slegs die letter (A F\ langs die korrekte godsdiens op die aangehegte ANTWOORDBLAD neer
1.5.1Christendom
1.5.2
1.6IDENTIFIKASIE ITEMS Identifiseer die tipes glase hieronder. Skryf slegs die naam van die glas langs die vraagnommer (1.6.1
1.6.6\ op die aangehegte ANTWOORDBLAD neer.
1.6.21.6.3 1.6.4
1.6.51.6.6 Bron Focus, bl. 180] (6\ TOTAAL AFDELING A #4"
2.1
2.1.1Identifiseer die tipe advertensie wat Emihle gebru ik het (1\
2.1.2Noem DRIE nadele van die gebruik van hier die advertensie. (3\
2.1.3Noem DRIE voedselverwante geleenthede wat vir Emihle as entrepreneur beskikbaar is. (3\
2.1Dink jy die advertensie hierbo is gepas? Motiveer jou antwoord. (7\
2.2Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Ek het onvergeetlik en uitstekende dienslewering by die Southern Sun Hotel ontvang. Die personeel het 'n professionele dragkode gevolg en uitstekende
2.2.1Die Southern Sun Hotel se personeel het goeie spanwerk getoo n. Verduidelik hoe dit gedoen is.
2.2.2Wat verstaan jy onder professionele dragkode 20
2.3Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 'n Bejaarde persoon in 'n rest urant vind dit moeilik om te sluk omdat hy/s haastig is en nie tyd spandeer het om die kos behoorlik te kou nie.
3.1Identifiseer die probleem wat die persoon ondervind
2.3.2Beskryf die prosedure wat gevolg moet word in die situasie hierbo.
2.3.3Noem of dieselfde prosedure geskik is vir babas. Motiveer jou antwoord. (2\
2.4
2.5Bestudeer die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 'n Gas met ' n voedselallergie besoek 'n res urant.
2.5Noem EEN kos soort wat 'n allergie kan veroorsaak.
2.5
2.5.3
Q3โ Section header โ
3.1Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Die hoofsjef beplan 'n skemerkelkparty tjie vir 'n vriend se 21ste verjaardag. Die vriend het 'n begroting van R30 per persoon. Die hoofsjef het die koste
3.1.1Verduidelik hoe die hoofsjef die rekenaar kan gebruik om te help met die spyskaartbeplanning vir die funksie hierbo.
3.1.2Bereken die totale voedselkoste per persoon. Toon AL die berekeninge.
3.1.4Bereken die verkoopprys van die spyskaart vir een persoon indien die winspersentasie 40% is. Toon AL die berekeninge. Bepaal of dit moontlik is om die spyskaart hierbo voor te berei om binne
3.1.5Noem TWEE ander uitgawes beha lwe voedselkoste. (2\
3.2Bestudeer die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Effektiewe voorraadbeheer in 'n spyseniersonderneming is belangrik maksimum opbrengs te kan verdien.
3.2.1Bespreek die stelling hierbo.
3.2Stel TWEE maniere voor om groot kombuistoerusting in stand te (2\ 11
3.3Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Die COP 18 internasionale funksie word by die Durbanse Internasionale Konvensi esentrum gehou. 'n V erwelkoming skemer kelk party
3.3.1Stel VIER soutpeuselhappies voor wat aan vegan iste by die geleentheid hierbo bedien kan word. (4\ Beskryf die aspekte wat die aantal peuselhappies wat aan elke gas bedien word, sal bepaal.
3.3.3Noem TWEE plaaslike wildsvlei produkte wat by die funksie bedien kan word.
3.4word y die konferensie ingelig dat sekere internasionale gaste teenwoordig sal wees. Noem EEN tradisionele dis w at aan die afgevaardigdes van die volgende lande bedien kan word:
3.4.1Chin
3.4Ameri
3.4.3
3.5Bestudeer die lys geregte hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Salm gevul met spinasie en feta Diepgebraaide , gekrummelde sampioene Heuningverglansde gerookte varkboud Geroosterde lamstjops
4.1Bestudeer die lamsvleissnit hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
4.1.1Identifiseer die vleissnit wat gebruik word om die gereg hierbo te maak. (1\
4.1.2Beskryf DRIE faktore wat in ag neem moet word wanneer hierdie vleissnit gekoop word.
1.3Noem EEN tradisionele sous wat saam met geroosterde lamsvleis bedien word. (1\
4.1.4Stel EEN plaaslike Suid Afrikaanse gereg voor wat berei kan word uit hier die snit as dit
4.1.5Dui die tipe bindweefsel aan wat in hierdie snit voorkom (1\
4.2
4.2.1Uit die lys hierbo, identifiseer DRIE nageregte met 'n vlabasis. (3\ ''
2.2Die nageregsjef ('pastry chef'\ hou daarvan om verskillende soort bavarois te maak. Noe m TWEE vars vrugtepurees wat NIE geskik is vir bavarois nie. Motiveer jou antwoord.
2.3Beskryf TWEE verskillende maniere waarop die stol vorm vir die bavarois voorberei kan word.
2.4Identifiseer 'n nagereg wat bedien kan word tussen die vis en die vleis gang . Motiveer jou antwoord.
2.5
4.2.6Bestudeer die skets hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Hierd ie prosedure is gebruik om 'n pekan neuttert te maak. Identifiseer en beskryf die prosedure. (3\
4.3
4.4Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Twee finaliste in 'n kompetisie vir nuwe sjefs ontvang die volgende bestanddele in 'n verrassingsmandjie. Daar word van hulle verwag om 'n
4.4
4.4.2Nadat die hoofgereg voltooi is, moet die deelnemers die beoordelaars bedien. Noem VIER riglyne om te volg vir die edieningsprosedure vir 'n plateerde hoofgereg. (4\ [40] TOTAAL AFDELING C 1540
Q5โ Section header โ
5.1Bestudeer die telkaart hieronder en beantwoord die vrae wat volg. NEDERBURG SJERRIE Rak DA 443 Minimum voorraad 5 Maksimum voorraad 15 09/10/2011 Beskikbare voorraad 5 bottels 10/10/2011 Ontvang 10 bottels
5.1.1Gemiddelde voorraad:
5.1.2DATUM ONTVANG UITGEREIK BALANS
5.1.310/10/11
5.1.513/10/11
5.1.614/10/11 /10/11
5.1.8(8\
5.2Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 'n Paartjie vier hul eerste huweliksherdenking en bestel die volgende geregte Kaviaar Geroosterde lamsboud Sjokolademousse
5.2.1el 'n gepaste wyn vir elk van hier die geregte voor.
5.2.2Gee die Frans e naam vir 'n wynkelner.
5.2Beskryf die prosedure wat gevolg moet word om wyn te skink. 16 20 12
5.2Beskryf VIER stappe wat gevolg moet word wanneer die rekening aan die gas oorhandig word.
5.2Noem TWEE betaalmetodes wat gebruik kan word om 'n rekening te vereffen.
5.3Jou skool bied 'n lentebal aan. Beskryf hoe jy lentetema sal uitbeeld in die volgende:
5.3.3Dekor van die saal Tafelversierings Spyskaart (6\
5.4Bestudeer die illustrasie hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
5.4Identifiseer die toerusting in die illustrasie hierbo. (1\ Noem EEN gebruik van hier die toerusting.
5.5Bestude er die foto hieronder en beantwoord die vrae wat volg. FORMELE GEDEKTE PLEK 17
5.5Evalueer die wynglas volgens die volgende opskrifte: Posisie van die glas Getal wynglase op die tafel. Motiveer jou antwoord. (3\
5.5Ontwerp 'n aftiklys vir die openings mise place vir hier die gedekte plek
5.5Dui die spasie aan wat gelaat moet word tussen die eetgerei en die rand van die tafel. (1\
5.5.4Stel die tipe kos voor wat as die eerste gang bedien sal wo rd vir hier die gedekte plek. Motiveer jou antwoord. (2\ OTAAL AFDELING D GROOTTOTAAL
Q1โ Section header โ
1.1MEERVOUDIGEKEU VRAE
1.4EENWOORDITEMS
1.1.10(10\
1.4.10(10\ PASITEMS
1.5PAS ITEMS
1.5.1Christendom
1.5.2
1.2.5(5\
1.3SKRYF DIE ONTBREKENDE WOORD(E\ NEER
1.6IDENTIFIKASIE ITEMS
1.3.5(5\
1.6.6(6\ TOTAAL AFDELING A: