This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
7.3Formules en manipulasies waar nodig Korrekte vervanging van waardes Korrekte antwoord en relevante eenhede waar van toepassing n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg. Skryf netjies en leesbaar.
Q1โ Section header โ
1.1n Kritieke insident is gebeurtenis ar leerder beseer word sonder dat noodhulp nodig is. pyn as gevolg van
1.2
1.3In RLC serie resonante kring is die toevoerspanning gelyk aan die spanning oor die induktor plus die spanning oor die kapasitor. spanning oor die induktor en die kapasitor ewe
1.4Die impedansie van parallel resonante kring is by sy maksimum waarde. by sy minimum waarde. gelyk aan die verskil tussen X en X suiwer reaktief.
1.5Die instrument wat die verhouding van die ware drywing van die las tot die skynbare drywing vanaf die toevoer aandui is ammeter. energ meter. arbeid tormeter. wattmeter.
1.6Watter effek het drywing sfaktor verbetering op die doeltreffendheid van driefase elektriese stelsels? Dit verminder die doeltreffendheid deur verliese te verhoog. Dit het geen effek op die
1.7
1.8
1.9Die dra by tot die hoogste persentasie van die mees algemene interne foute van driefasetransformators. kern windinge oleer terminale olie
1.10Die rede waarom d aar skewe rotorstawe in die rotor van n induksiemotor is, is om die magnetiese gebrom te verminder om die motor stil te hou effektiewe transformasieverhouding tussen die rotor
1.11
1.12
1.13By n PLB verwys na al die fisiese dele en komponente wat die toestel orm. hard ware agte
1.14is virtuele uitsette wat gebruik word om data in die PLB program te stoor. ydskakelaars Rel onta tors rkers (1\
1.15In VSB is die n die kring gekoppel om die oortollige terugvoer energie te verkwis. filter omkeerder rem
Q2โ Section header โ
2.1Definieer gesondheid en veiligheidstoerusting (2\
2.2Noem TWEE onveilige handelinge met betrekking tot veiligheidstoerusting wat in die elektriesetegnologie werkswinkel verbied word (2\
2.3Noem die doel van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993\ (2\
2.4Verduidelik waarom dit vir werkgewers belangrik is om werknemers oor gesondheid en veiligheid die werksplek in te lig (2\
2.5Verduidelik kortliks waarom dissipline as elangrike werksetiek beskou word met verwysing na die elektriesetegnologie werkswinkel. (2\ [10]10
Q3โ Section header โ
3.1Verduidelik die term reaktansie met verwysing na n suiwer induktiewe kring. (2\
3.2Verwys na die kring in FIGUUR 3.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 3.2: RLC SERIEKRING Gegee: = 120 V = 74,28 V = 164,22 V = 60 Hz
3.2.1Kapasitiewe reaktansie (3\
3.2.2Totale stroomvloei (3\
3.2.3Spanningsval oor die induktor (3\
3.2.4apasitiewe waarde wat resonansie sal veroorsaak (3\ Teken die fasordiagram in FIGUUR 3. hieronder oor en voltooi dit . Wanneer dit benoem word
4.1Noem die hoofbrandstofbron van Eskom krags tasies in Suid Afrika. (1\
4.2Noem, i ronologiese volgorde, die TWEE stadiums n pwekking in die Suid Afrikaanse Nasionale Kragn etwerk. (2\
4.3Verduidelik hoe die spanningswaarde van die krag opgewek, verander van die krags tasie totdat dit in huishoudings in Suid Afrika gebruik word
4.4delta gekoppelde induktiewe las word vanaf 'n d riefase toevoer
4.4.1Skyndrywing (3\
4.4.2Fasehoek (3\
4.4.3Rea drywing (3\
4.4.4Lynstroom nadat die arbeidsfaktor na 0,95 verbeter is (3\
4.5Bewys deur middel van n berekening
Q4โ Section header โ
4.6Verduidelik waarom die byvoeg van kapasitors parallel met die las (arbeidsfaktorverbetering\ die stroomvloei verminder wat vanaf die toevoer getrek word. (3\
Q5โ Section header โ
5.1
5.2Noem die doel van die vervaardiging van 'n transfo matorkern met gelamineerde plate (1\
5.3Verduidelik waarom n ysterkern in die konstruksie van n transformator nodig word (2\
5.4FIGUUR
5.4hieronder toon die skematiese diagram van n 200 delta gekoppelde las met n arbeidsfaktor van 0,8 wat aan n delta ster
5.4: DELTA TRANSFORM ATOR MET DELTALA Gegee = 200 kW = 6 kV = 400 V = 0,8
5.5Verwys na FIGUUR
5.5
5.5ENKELF ASE TRANSFORM ATO RS
5.5.1Noem die konfigurasie waarin die drie enkelfase transformators in FIGUUR 5.5 hierbo gekoppel is. (1\
5.5.2
5.5.3
5.6Verduidelik die term verhoging met verwysing na transformators. (2\ 13 ei
5.7FIGUUR
5.7hieronder toon n lyndiagram van die beskermingstoestelle wat in n tipiese substasie gebruik word sodat die transformator veilig kan werk. Beantwoord die vrae wat volg. 11 kV Buch REF
5.7BESKERMING VAN TRANSFORM ATOR IN SUBSTA SIE
5.7.1Noem die beskermingstoestel wat DOC afgekort is. (1\
5.7.2
5.7.330
Q6โ Section header โ
6.1FIGUUR
6.1hieronder toon n uit skuif aansig van n driefasemotor. Beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR
6.1UIT SKUIF AANSIG VAN DRIEFASE MOTOR
6.1.1Benoem (3\
6.1.2Verduidelik die doel van die verkoelingslemme op die rotor. (1\
6.1.3Noem TWEE meganiese inspeksies wat gereeld op n elektriese motor uitgevoer moet word. (2\
6.1.4FIGUUR
6.1.4hieronder toon die terminaalkas en tabel met lesings van drie elektriese toetse wat op n driefasemotor uitgevoer is. Noem of die lesings aanvaarbaar is of nie en motiveer jou antwoord in ELK van die
6.1.4: TERMINA KAS EN LESINGS VAN DRIEFASEMOTORTOETS (a\ (2\ (b\ Toets (2\ (c\ Toets
6.2n Driefase deltagekoppelde motor het pole in totaal en is aan V/50 toevoer gekoppel. Die insetdrywing na die motor is 12 kW met nalopende arbeidsfakt r van 0,9. Die totale verliese op die motor is 500 W.
6.2.1nchron ed van die motor (3\
6.2.2Rotorsp indien daar 'n glip van 5% (3\
6.2.3Rendement van die motor (3\
6.2.4Uitsetdrywing van die motor (3\
6.2.5Lynstroom deur die motor getrek (3\ 16 ei
6.3FIGUUR
6.3hieronder toon die beheerkring van n outomatiese ster delta motoraansitter met n tydskakelaar. Die tydskakelaar is op 3 sekondes gestel. Beantwoord die vrae wat volg. STOP AANSIT O/B
6.3UTOMATI DELTA AANSITTER
6.3.1Noem of tydskakelaar n AAN vertraging of 'n vertraging tydskakelaar is. (1\
6.3.2Noem die funksie van kontakte N/T en N/T (1\
6.3.3Noem watter kontaktor verantwoordelik is vir die koppeling van die motor in ster. Motiveer jou antwoord. (2\
6.3.4Verduidelik die werking van die kring vanaf 3 sekondes nadat die aansitknop gedruk is. (4\ [35] 17 ei35
Q7โ Section header โ
7.1Noem EEN voordeel van sagbedrade stelsels soos PLB gebruik (1\
7.2Verduidelik die term insetaftasting met verwysing na die programmeer de aftastingsiklus van n PLB. (2\
7.3Verduidelik waarom n PLB stelsel veiliger as n hardbedrade stelsel is wanneer n fouttoestand voorkom. (2\
7.4Beskryf die volgende met verwysing na
7.4.1Sentrale verwerk ing seenheid (2\
7.4.2Sagbedrade stelsels (2\
7.4.3PLB sagteware (2\
7.5Differensieer tussen analoogsein en digitale sein (2\
7.6Met verwysing na sensors
7.6.1Verduidelik die term sensor (2\
7.6.2Noem TWEE tipes sensors behalwe n nabyheidsensor. (2\
7.6.3Noem TWEE gebruike van n nabyheidsensor (2\ 18 ei
7.7Verwys na FIGUUR
7.7(A\ hieronder Teken en voltooi die PLB leerlogika diagram in FIGUUR 7.7(B\ oor in jou ANTWOORDEBOEK sodat dit dieselfde funksie as die kring in FIGUUR 7.7(A\ uitvoer. STOP N/O
7.7
7.7(B\ GEDEELTELIKE EER DIAGRAM (9\ 19 ei
7.8Verduidelik hoe terugvoer energie deur die volgende komponente in n VSB beheerde motor verkwis word
7.8.1itors (1\
7.8.2Rem weerstand (2\
7.9Verwys na FIGUUR
7.9hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Driefase toevoer Motor Verstelbare spoedbeheerder Omkeerder Filter FIGUUR
7.9: BLOKDIAGRAM VAN
7.9.1Benoem blok (1\
7.9.2Noem die hoofkomponent wat in die filterkring gebruik word (1\
7.9.3Beskryf die werking van die omkeerder (5\
7.9.4Noem TWEE voordele van die gebruik van VSB as 'n motorbeheerder (2\ [40] TOTA Verstelbare Spoedbeheerder Driefase toevoer40