Agricultural Sciences P2 Afrikaans

November 2008 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Agricultural Sciences

Past Paper 2008 Grade 12 Afrikaans Agricultural Sciences Hub โ†’
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 1.9 MB
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 150 marks โฑ๏ธ 2h ๐Ÿ“„ 20 pages ๐Ÿ“ 107 items found ๐Ÿ”‘ 1 key info
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

107
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ€” Section header โ€”
Q2โ€” Section header โ€”
Q1โ€” Section header โ€”
1.1
1.1.1
1.1.2
1.1.3
Q1โ€” Section header โ€”
1.1.4
Q1โ€” Section header โ€”
1.1.6Die Bemarkingswet van 1968 is ontwikkel om beheer oor die beweging en die prysvasstelling van landbouprodukte te verkry. Kies uit die onderstaande lys die voordele van beheerde bemarking: i Verbruikers betaal uiteindelik pryse vir voedsel wat baie
1.1.7
1.1.8
1.1.9Watter EEN van die volgende eienskappe word met die alkoholgroep van organiese verbindings geassosieer? i Een of meer waterstofatoom (-atome\an 'n alkaan is deur 'n hidroksielgroep vervang ii 1, 2, 3 propaantriol (gliserien\
1.1.10Wat word deur die volgende chemiese struktuurformule verteenwoordig? H C C OH A 'n Oksidasieproduk wat in die produksie van asyn gebruik word B 'n Anorganiese stof wat as vervangingstof vir asynsuur gebruik
1.2.5medikasie
1.2
1.3
1.3.1Die eienskap van vitamiene wat gebruik word om hulle in twee hoofgroepe in te deel
1.3.2
1.3.3Die differensiasie- of sorteringsproses van landbouprodukte volgens neergelegde standaarde
1.3.4Die insluiting van 'n verskeidenhei d verskillende produksiestelsels in 'n boerderystelsel om risiko te beperk
1.3.5Die disakkaried wat uit twee glukosemolekules gevorm word (5 x 2\(10\
1.4
1.4.1Meganiese vertering is die opbreek van voedsel deur spysverteringsensieme.
1.4.2Die aantal en tipe mikro-organismes in die abomasum van 'n herkouerdier hang hoofsaaklik af van die hoeveelheid ruvoer in die rantsoen.
1.4.3Beskikbaarheid beskryf die verandering in prys met 'n verandering in vraag tydens die bemarking van landbouprodukte.
1.4.4Permanente arbeiders word in diens geneem vir herhalende take soos die jaarlikse oes van 'n gewas.
1.4.5
Q2โ€” Section header โ€”
2.1Die foto's hieronder toon die interne struktuur van die maag van 'n herkouer. A B C
2.1.1Identifiseer elke deel van die herkouermaag wat in die foto's gemerk A, B en C sigbaar is. (3\
2.1.2
2.2Suiweldierkuddes moet in groepe met basies dieselfde voedingsvereistes ingedeel word. Die jaarlikse voedingsvereistes van 'n enkele lakterende melkkoei wat 'n gemiddeld van 30 liter melk per dag produseer, is in die tabel
2.2.1
2.2.2
2.2.3Onderskei tussen ruvoer en kragvoer. (2\
2.3
2.3.1Bereken die voedingsverhouding van elk van die voere (Voer A en Voer B\ (4\
2.3.2Uit jou berekenings, lei af watter voersoort hierbo die geskikste sal wees om verse mee te voer. Gee 'n rede vir jou antwoord. (2\
2.4Sipho het besluit om 'n boerderyonderneming te begin. Hy moes sy boerderywerksaamhede versigtig beplan (voorbereiding van 'n besigheidsplan\ Sipho het besef dat die sukses van 'n onderneming grootliks
2.4.1
2.4.2Identifiseer enige VIER stappe van die beplanningsproses wat Sipho moes deurgaan in die ontwikkeling van 'n strategie om sy boerderyonderneming te begin. (4\
2.4.3
2.5Mnr. Ntuli besit 'n beesproduksiestelsel in 'n landelike gebied in die land. Hy is nie tevrede met die produksie-uitset van sy onderneming nie. Sy kudde is hoofsaaklik uit beeste van alle rasse (gemengde rasse\amgestel. Na
2.5.4Noem die tipe teling wat deur die bostaande skematiese voorstelling verteenwoordig word.
Q2โ€” Section header โ€”
Q3โ€” Section header โ€”
3.1
3.1.1Die inseminator neem waar dat die koeie op mekaar spring. Beskryf die moontlike hormonale veranderinge wat lei tot die koeie se gedrag deur na Diagram C te verwys. (2\
3.1.2
3.1.3Noem die beste tyd van die dag om 'n koei te insemineer as sy in die oggend vir die eerste keer tekens van bronstigheid toon. (1\
3.1.4Identifiseer die proses wat in Diagram B plaasvind. (2\
3.2Die diagramme hieronder stel 'n paar eksterne parasiete voor, asook 'n roetinetaak wat algemeen in 'n diereproduksiestelsel verrig word. DIAGRAM 1: EKTERNE PARASIETE
3.2.1Identifiseer die organismes wat A en G gemerk is. (2\
3.2.2
3.2.3
3.2.4Noem 'n ander moontlike wyse om hierdie organisme (genoem in
Q3โ€” Section header โ€”
3.3Suid-Afrika het 'n verskeidenheid inheemse beesrasse. Die foto hieronder toon beeste van die Tuli-ras wat deur stamhoofde gekies is vir hulle goeie temperament en vrugbaarheid.
3.3.1Noem TWEE wyses waarop hierdie diere vir ongunstige omgewingstoestande soos hitte, droogte, siektes en parasiete aangepas is. (2\
3.3.2
3.4
3.4.1
3.4.2Noem VIER aksies wat jy sou insluit by 'n strategiese plan wat deur plaasbestuurders gebruik gaan word om die uitwerking van MIV/Vigs op boerderybedrywighede te ondersoek. (4\
3.4.3Gee 'n voorbeeld van arbeidswetgewing wat aandag gee aan gesondheidsvraagstukke. (1\                      $ $77$   
3.5Landboubedrywighede is gewoonlik kapitaalintensief. Toegang tot kapitaal is 'n groot uitdaging vir 'n voornemende entrepreneur wat tot die landboubedryf wil toetree.
3.5.1Definieer die term kapitaal. (1\
3.5.2
3.5.3Noem die tipe kapitaal wat 'n waarborg vir 'n lening vereis. (1\
3.6
3.6.1Teken 'n lyngrafiek om die waardes van die totale vetinhoud van beesvleis, gemeet oor 'n tydperk van oor die 50 jaar, deur die data in die tabel hierbo te gebruik. (Die X-as stel die tyd/jaar voor en die
3.6.2Wat is die tendens van die waardes in hierdie grafiek?
3.6.3Gee 'n rede vir die lae vetinhoud in beesvleis wat in 2010 verwag
3.6.4Waarom probeer telers om vleis met 'n laer vetinhoud te produseer? [35]35
Q4โ€” Section header โ€”
4.1Die hantering van plaasdiere is noodsaaklik vir die effektiewe bestuur van enige kudde in 'n diereproduksiestelsel. Diere moet kalm gehanteer word om die volgende redes: Voorkom skade aan die karkas by die slagpale (vleisgehalte\
4.1.1Identifiseer die ras wat deur Grafiek 2 voorgestel word en gee 'n rede vir jou antwoord. (2\
4.1.2
4.1.3
4.2Spesiale aandag moet aan veiligheid gegee word wanneer diere langs die pad beweeg word. Wanneer diere verskuif word, word 'n vrywaring om diere van 'n spesifieke plaas te verwyder, benodig. Ontwerp en trek jou eie verwyderingsertifikaat op. Dit is die dokument wat jy
4.3Jy is uitgenooi om 'n groep kleinboere te besoek en die voedingsprobleme wat hulle met hul bokke ervaar, op te los. In 'n ontleding van hulle situasie is die volgende aangeteken: Hierdie boere het geen formele opleiding in landbou nie en hulle
4.3.1Noem die moontlike vitamientekort wat hierdie diere ondervind, gebaseer op die tekortsimptome wat hierbo genoem word. Noem 'n funksie van hierdie vitamien om jou antwoord te ondersteun. (2\
4.3.2Beskryf die toestand van die weiding in die winter en verduidelik
Q4โ€” Section header โ€”
4.4Die tekort aan kritieke en skaars vaardighede in die landbousektor is 'n groot uitdaging vir die sektor om die doelwit van 'n verenigde en voorspoedige landbousektor in Suid-Afrika te bereik. Daar word aandag aan hierdie
4.4.1Gee DRIE redes wat plaasbestuurders sal oortuig om hul werkers vir 'n vaardigheidsontwikkelingsprogram te registreer. (3\
4.4.2Noem die voordele vir die plaaswerkers om by 'n program, soos in
Q4โ€” Section header โ€”
4.4.3
4.5
4.5.1Noem die groep wat die geskikste is vir die bemarking van prima beesvleis. Gee 'n rede vir jou antwoord. (2\
4.5.2Identifiseer 'n mark uit die lys hierbo wat die grootste veiligheidsrisiko vir die beesvleisprodusent inhou. Gee 'n rede vir jou antwoord. (2\
4.6
4.6.1Gee 'n rede vir die klokvorm van die grafiek met die gemiddeld in die middel. (3\
4.6.2
4.6.3Lei die deel van die populasie (Grafiek 2\ wat jy vir teeldoeleindes sal kies, van die grafiek af. (2\ [35] TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL: 105 150 Gemiddelde waardes vir melkproduksie Gemiddeld 135
Q1โ€” Section header โ€”
1.1.10A B C D (10 x 2\ (20\ (5 x 2\ (10\ TOTAAL AFDELING A: 45
Q1โ€” Section header โ€”
1.2.5(5 x 2\10\ (5 x 1\5\ (5 x 2\ (10\ ____________________________ ____________________________ ____________________________ ____________________________ ____________________________
1.4.1____________________________
1.4.2____________________________
1.4.3____________________________
1.4.4____________________________
1.4.5____________________________
Q1โ€” Section header โ€”

Mark Allocation

Total105 marks
Sections2 + 35 + 35 + 35 = 107 marks
Per-question sum7 marks

Key Information

Qualification TypeDiploma

Paper information

SubjectAgricultural Sciences
Year2008
SessionNovember
TypePast Paper
PaperPaper 2
LanguageAfrikaans
Pages21
Downloads3

Examination context

Decade2000s
Years ago18y
SeasonSpring (SH)
Start dayWednesday
Exam periodNovember 2008
Days since exam6,563

About Agricultural Sciences examination preparation

Grade 12 Agricultural Sciences combines scientific knowledge with the application and interpretation of agricultural concepts.

Every available Grade 12 Agricultural Sciences past paper and memorandum is collected in the Agricultural Sciences hub at agriculture.freemode.co.za โ€” browse all years, sessions and languages in one place.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

agricultural science knowledge
concept application
data interpretation
scientific terminology
structured responses

A practical revision approach

Complete questions independently and use the memorandum to identify knowledge gaps, terminology problems, and errors in application. Pay attention to diagrams, data, and questions requiring explanations.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

File details

File size1.9 MB
Pages21
Archived on8 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
Fingerprint5673E44061B5

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.