This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
3.5Landboutegnologie DoE/November 2008 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. ALGEMENE INSTRUKSIES EN INLIGTING
1.1Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en
1.2BEIDE afdelings is VERPLIGTEND. 2. AFDELING A: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
2.1Beantwoord die vrae in hierdie afdeling op die aangehegte ANTWOORDBLAD.
2.2Volg die instruksies wanneer die meervoudigekeuse-vrae beantwoord word. Plaas die VOLTOOIDE ANTWOORDBLAD in die ANTWOORDEBOEK. 3. AFDELING B: GESTRUKTUREERDE VRAE
3.1Hierdie afdeling bestaan uit VYF vrae.
3.2Beantwoord die vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK wat voorsien word.
3.3Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. Dit is in jou eie belang om aandag te gee aan die akkuraatheid en netheid
Q1โ Section header โ
1.1
1.2
1.3Watter EEN van die volgende materiale is die mees geskikste om as isolasie by waterpype te gebruik? Katoen Koper (3\
1.4
1.5
1.6Die sweishelling verander gedurig wanneer die sweiser 'n sweislopie maak tydens hierdie tipe sweising: Pypsweising Oorhandse sweising Vertikale sweising (3\
1.7
1.8
1.9
1.10
1.11
1.12
1.13
1.14Watter EEN van die volgende pompe kan die beste gebruik word om water uit 'n baie diep boorgat, waar geen elektrisiteit beskikbaar is nie, te pomp? Sentrifugale pomp Draaiskroefpomp Dompelpomp (3\
1.15
Q2โ Section header โ
2.1Vertinde sagtestaalplate word algemeen op plase vir verskillende doeleindes gebruik.
2.1.1Gee 'n rede waarom sagtestaalplate vertin word. (1\
2.1.2Beskryf die proses van vertinning van sagtestaalplate. (3\
2.1.3Noem TWEE gebruike van vertinde plate op die plaas. (2\
2.1.4Benoem die chemiese proses wat plaasvind wanneer die oppervlak van sagtestaalplate rooi verkleur as dit aan die elemente blootgestel word. Verduidelik hierdie chemiese proses kortliks. (5\
2.1.5Noem TWEE ander metodes, behalwe vertinning, wat gebruik kan word om metale teen natuurelemente te beskerm. (2\
2.2
2.2.1
2.2.2Noem DRIE vereistes waaraan die fondasie moet voldoen wanneer 'n struktuur op sanderige grond gebou word. (3\
2.3Die boer bou dakkappe, gemaak van SA dennehout, wat gebruik moet word om 'n nuwe skuur op die plaas te bou.
2.3.1Wat is die belangrikste funksie van 'n dakkap? (1\
2.3.2Benoem die dele van die dakkap wat 2, 3 en 5 op die skets genommer is. (3\
2.3.3Verduidelik waarom driehoekige vorms in die ontwerp en konstruksie van dakkappe gebruik word. (2\
2.4Ontwerp en skets 'n vryhandplan van 'n varkhok wat jy beplan om op jou plaas te bou. Die skets moet die volgende insluit:
2.4.6'n Bo-aansig van die varkhok Toon die kompartemente met mates Dui die metode aan om oortollige water te dreineer Dui die posisie van die water- en voerkrippe aan Toon die skaal van die tekening Punte vir korrektheid en netheid
Q3โ Section header โ
3.1Die diagram hieronder toon 'n energiebron wat gebruik word om elektriese energie vir 'n dompelpomp op te wek.
3.1.1Watter energiebron word in hierdie illustrasie aangewend? (1\
3.1.2Hierdie paneel lewer gelykstroom teen lae volt. Watter toestel moet gebruik word om die stroom na wisselstroom om te skakel indien 'n wisselstroommotor gebruik word? (1\
3.1.3Kan energie van hierdie bron gedurende die nag gebruik word? Verduidelik jou antwoord. (3\
3.1.4Noem TWEE voordele van hierdie tipe energiebron. (2\
3.1.5Noem DRIE nadele van hierdie tipe energiebron. (3\
3.1.6
3.2Die illustrasie hieronder toon 'n stelsel, wat in 'n motorvoertuig aangetref word. Bestudeer dit deeglik en beantwoord die vrae wat volg.
3.2.1Noem die toestel wat die energie verskaf wat benodig word vir die aansitter van 'n motorvoertuig as jy die masjien aanskakel. (1\
3.2.2Identifiseer die komponente van die elektriese ontstekingstelsel gemerk A tot E in die illustrasie. (5\
3.2.3
3.2.4Is 'n motorvoertuig negatief of positief geaard? (1\ [20] 1020
Q4โ Section header โ
4.1Lees die volgende paragraaf aandagtig en beantwoord die vrae wat volg. Terwyl 'n stuk land geploeg word, merk jy dat olie by die gietysteroliebak van die trekker uitlek. Toe jy die oliebak verwyder, merk jy dat dit gekraak is.
4.1.1Beskryf die volledige sweisprosedure wat jy sal volg om die kraak in die oliebak met behulp van 'n boogsweismasjien te herstel. (10\
4.1.2Waarom mag 'n gesweiste gietysteronderdeel nooit in water gedompel word terwyl dit nog warm is nie? Motiveer jou antwoord. (2\
4.2Die foto hieronder toon 'n sweisspuitstuk van 'n MIG-sweismasjien.
4.2.1Gee die naam en funksie van die onderdeel gemerk A. (2\
4.2.2Wat voorsien die skerm wat verhoed dat die sweislopie nie met suurstof in aanraking kom gedurende die sweisproses nie? (1\
4.2.3Deel A sit soms aan die deel gemerk B vas. Noem die oorsaak daarvan en wat gedoen kan word om dit te verhoed. (2\
4.2.4Benoem van die deel wat B gemerk is. (1\
4.2.5
4.2.6Wat is die energiebron vir hierdie MIG-sweismasjien? (1\
4.3Verduidelik die proses van oorhoofse sweising as oksiasetileen-sweistoerusting gebruik word. (3\ 11
4.4Sweisprosesse produseer 'n groot hoeveelheid hitte om die vulstafie en die basismetaal te laat saamsmelt. Hierdie hitte veroorsaak dat die gesweiste komponent verwring.
4.4.1Maak 'n netjiese vryhandskets met duidelike byskrifte om die volgende tipes verwringing op 'n stuk metaal wat gesweis is, aan te dui: (a\ Oorlangse krimping (b\oekkrimping oorlangs (c\ Hoekkrimping (d\ Laterale krimping
4.4.2Stel TWEE maniere voor om hierdie krimping te beheer. (2\
4.4.3Die hitte wat die verwringing van die gesweiste projek veroorsaak, verhard ook die metaal as gevolg van die tempereffek wat plaasvind. Beskryf die uitgloeiingsproses wat jy sal volg om metaal weer sag te maak
4.5Maak 'n lys van die stappe wat gevolg moet word wanneer 'n stuk metaal afgewerk word deur dit te poleer. (3\ 12
Q5โ Section header โ
5.1Die illustrasie hieronder toon 'n snymasjien wat op 'n plaas gebruik word om gewasse vir verskillende doeleindes te sny.
5.1.1Beskryf kortliks hoe hierdie masjien aan die trekker gekoppel word. (3\
5.1.2Noem die komponent wat benodig word om effektiewe aandrywing aan hierdie masjien te verskaf. (1\
5.1.3Watter komponent op die trekker sal jy gebruik om die kruishoek van die snymasjien te stel? (1\
5.1.4Die dryfmeganisme tussen die trekker en die snymasjien moet afgeskerm word. Noem DRIE vereistes waaraan doeltreffende veiligheidskerms wat op plaasmasjiene gebruik word, moet voldoen. (3\ 13
5.2Die diagram hieronder verteenwoordig 'n enjin wat vir verskillende doeleindes op 'n plaas gebruik kan word.
5.2.1Watter tipe verkoelingstelsel word in die diagram aangetoon? (1\
5.2.2Identifiseer die onderdele wat in die diagram A tot D gemerk is. (4\
5.2.3Beskryf kortliks die werking van hierdie tipe verkoelingstelsel. (3\
5.2.4By ondersoek vind jy dat die verkoelerdop lek. Gee TWEE redes wat kan veroorsaak dat 'n verkoelerdop begin lek. (2\
5.3Die illustrasie hieronder toon twee tipes ratte wat in 'n trekker se ratkas gebruik kan word.
5.3.1Identifiseer die ratte gemerk A en B. (2\
5.3.2Deur van 'n tabel gebruik te maak, vergelyk die TWEE ratte onder die volgende hoofde: (a\ Gebruike (b\ordele (c\ Nadele (2\ (2\ (2\
5.3.3Van watter tipe metaal word ratte gewoonlik vervaardig? (1\
5.3.4
5.4Balers, oesmasjiene en ander plaasmasjinerie is van veiligheidstoerusting, soos hieronder getoon, voorsien om masjiene teen ernstige skade te beskerm indien daar fout kom.
5.4.1Vergelyk die bostaande TWEE veiligheidsmeganismes en besluit watter een die beste sal wees om in die kragaftakdryfas van die ronde baler te installeer. Gee 'n rede vir jou antwoord. (3\
5.4.2Verduidelik hoe jy die koppelaar, soos aangedui in diagram A, sal diens nadat die baalseisoen verby is. (2\
5.4.3Beskryf die funksie van 'n ghriesnippel. (1\
5.535
Q6โ Section header โ
6.1Besproeiingstelsels kan in baie gevalle nie sonder die gebruik van pompe funksioneer nie. Pompe moet die water uit die bron onttrek en dit lewer waar dit benodig word.
6.1.1Identifiseer die pompe gemerk A en B. (2\
6.1.2Noem VYF kriteria wat in ag geneem moet word by die keuse van 'n geskikte pomp. (5\
6.1.3Noem TWEE nadele van die elektriese dompelpomp. (2\
6.1.4
6.2Die gebruik van selfaangedrewe besproeiingstelsels vergemaklik die arbeidsintensiewe taak om water aan gewasse te voorsien. Aangesien hierdie toerusting baie duur en gekompliseerd is moet die boer oor uitgebreide kennis van
6.2.1Verduidelik kortliks waarom hierdie besproeiingstelsel 'n arbeidsbesparende stelsel genoem kan word. (2\
6.2.2Gee 'n rede waarom die waterdruk konstant moet bly vanaf die middelpunt tot die eindpunt van die spilpunt. (2\
6.2.3Die spilpunt werk op die beginsel dat 'n besproeiingslyn op wiele om 'n middelspil beweeg. Die buitenste wiele van die stelsel sal baie vinniger as die binneste wiele beweeg as gevolg van die groter draaisirkel.
6.2.4Noem TWEE bemestingstowwe wat in gewasproduksie gebruik word, wat nooit deur die spilpuntbesproeiingstelsel toegedien mag word nie. Motiveer jou antwoord in beide gevalle. (4\
6.2.5Noem 'n maklike metode van kommunikasie wat deur die boer gebruik kan word om die spilpuntbesproeiingstelsel oor 'n lang afstand, aan of af te skakel. (1\
6.2.6
6.3Dit is uiters kritiek om vars drinkwater aan diere te verskaf.
6.3.1Noem 'n toestel wat gebruik kan word om drinkwater aan hoenders te voorsien. (1\
6.3.2Noem TWEE kriteria wat in ag geneem moet word by die installering van drinkwater aan diere. (2\ [30] TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL: 155 20030
Q1โ Section header โ
1.1A B C
1.2A B C
1.3A B C
1.4A B C
1.5A B C
1.6A B C
1.7A B C
1.8A B C
1.9A B C
1.10A B C
1.11A B C
1.12A B C
1.13A B C
1.14A B C
1.15A B C TOTAAL AFDELING A: (15 x 3\ 45