Information Technology P2 Afrikaans

November 2008 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Information Technology

Past Paper 2008 Grade 12 Afrikaans
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 155.6 KB
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 180 marks โฑ๏ธ 3h ๐Ÿ“„ 17 pages ๐Ÿ“ 83 items found ๐Ÿ“š 5 topics ๐Ÿ”‘ 1 key info
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

83
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ€” Section header โ€”
1.10\in die ANTWOORDEBOEK neer.
1.1
1.2
1.3
1.4
1.5
1.6
1.7Bestudeer die volgende lys hardeware-items: (i\ (ii\ (iii\ (iv\ AGP 250 W-kragtoevoer Hitteafleiers op sekere moederbordkomponente Watter items is noodsaaklik vir die voortgesette betroubare werking van 'n
1.8Watter EEN van die volgende stellings is ONWAAR? A Om 'n waarde wat vertoon moet word volgens 'n sekere formaat te formateer, sal die gestoorde waarde fisies verander. B Oorvloei ontstaan wanneer 'n getal soos 'n heelgetal/integer buite
1.9Watter EEN van die volgende stellings is WAAR? A 'n Klas mag NIE meer as EEN samesteller ('constructor'\e. B 'n 'Mutator'-metode verskaf die fasiliteit om 'n klasveranderlike te verander. C 'n Klas is 'n instansie ('instantiation'\an 'n objek.
1.10
Q2โ€” Section header โ€”
2.1
2.1.1Verduidelik hoe konvensionele kasgeheue werk. (3\
2.1.2Noem TWEE verskille tusssen L1- en L2-kasgeheue. (2\
2.2Die meeste mense gebruik hulle rekenaars om 'n verskeidenheid dinge tegelykertyd te doen, byvoorbeeld deesdae gebruik baie gebruikers die internet (aflaai\erwyl hulle verslae skryf of ander werk doen.
2.2.1Wat is die verskil tussen multi-rafeling ('multi-threading'\ en multiprosessering ('multi-processing'\? Verduidelik EN gee 'n voorbeeld van elk. (4\
2.2.2(a\ Noem EEN onlangse tegnologiese hardeware-innovasie (nie met die SVE te make nie\at die doeltreffendheid en spoed van rekenaarstelsels verbeter het. (b\ Verduidelik hoe dit werkverrigting verbeter het.
2.2.3Verduidelik hoekom pyplyning ('pipelining'\ die prosesseringspoed van 'n rekenaarstelsel verbeter. (2\
2.3LAN's, wat toegang tot die internet verskaf, word nou algemeen. Op enige gegewe tydstip kan enorme hoeveelhede data deur die bedieners wat hierdie LAN's steun, beweeg. Die spoed en kapas iteit van rugsteunberging is altyd 'n
2.3.1Waarvoor staan die akroniem RAID ? (1\
2.3.2Noem en bespreek kortliks TWEE stoortegnieke wat oorwegend deur RAID gebruik word. (4\ NSS
2.4Data wat op die bedieners geberg word, moet teen verlies of skade as gevolg van hardeware wat ingee, diefstal van toerusting of agtelosigheid van die gebruiker beskerm word. Om hierdie beskerming te fasiliteer, word
2.4.1Wanneer 'n rugsteunprosedure ontwerp word, noem kortliks: (a\ (b\ (c\ (d\ Watter hardeware gebruik moet word?
Q2โ€” Section header โ€”
2.4.2Sommige maatskappye bied 'n rugsteunoplossing aan waar hulle die toerusting verskaf en jou perseel besoek om die rugsteun vir jou te doen. Noem TWEE voordele van hierdie oplossing. (2\
2.5Onverwagte probleme kan van tyd tot tyd by 'n rekenaar opduik wat aan die internet gekoppel is. Dit kan wissel van alledaags tot katastrofies.
2.5.1Beskryf TWEE negatiewe en ongewenste gevolge wat ervaar kan word wanneer 'n persoonlike rekenaar aan die internet gekoppel is. Noem, in elke geval, wat die oorsaak van die negatiewe gevolg kan wees. (4\
2.5.2
Q2โ€” Section header โ€”
2.6
2.6.1Bespreek DRIE voordele van die gebruik van 'n woordverwerker aanlyn. (3\
2.6.2Bespreek TWEE nadele van die gebruik van 'n woordverwerker aanlyn. (2\ NSS
2.7'n Plaaslike besigheid het hulle rekenaars opgegradeer en hulle ou rekenaars en die drukkers aan 'n skool geskenk. Die skool besluit om 'n klein navorsingsentrum by die skool op te rig deur 'n LAN, wat aan die internet
2.7.1Daar is geen aandrywers beskikbaar om die drukkers op te stel nie. Stel TWEE maniere voor om hierdie probleem op te los. (2\
2.7.2Die LAN sal gebruik word om oor naweke netwerkspeletjies te speel. (a\ (b\ Noem ten minste TWEE spesifieke behoeftes van hierdie gebruikers met betrekking tot die hardewarespesifikasies van die rekenaars.
2.7.3Leerders wat in die rekenaarlokaal navorsing doen, kan inligting wat hulle afgelaai het, op hulle selfone stoor sonder 'n fisiese konneksie. (a\ (b\ Wat is die onlangse kommuniksiestandaard wat op PDA's of
2.7.4Sommige leerders gebruik slimfone om met die internet te konnekteer. Van hierdie fone gebruik 'n oopbronmultitaak- bedryfstelsel. (a\ (b\ (c\ Moet jy die bedryfstelsel op jou slimfoon installeer voordat jy
2.7.5Reiskoste styg en die verkeer hoop op die paaie op. Die hoof gee toestemming dat die LAN gekonfigureer word sodat onderwysers video-oproepe kan maak in plaas daarvan om vergaderings by te woon. (a\ (b\
Q3โ€” Section header โ€”
3.1
3.1.1Wat is 'n stelselindringer ( en wat is sy/haar oogmerk? (2\
3.1.2Verduidelik, met gebruik van 'n voorbeeld, wat die doel van 'phishing' is. (2\
3.1.3Verduidelik, met gebruik van 'n voorbeeld, wat identiteitsbedrog ('identity theft'\ (2\
3.2Een manier om sekuriteit op sekere webtuistes te verskaf, is om digitale handtekeninge te gebruik.
3.2.1In watter tipe tuiste sal die gebruik van digitale handtekeninge doeltreffend wees? (1\
3.2.2Watter sekuriteit verskaf digitale handtekeninge EN aan wie word dit verskaf? (2\ [9] NSS9
Q4โ€” Section header โ€”
4.1Deur die internet het die samelewing toegang tot globale inligting. Dink jy die internet kan gebruik word om regerings te help met die hantering van die MIV/Vigs-kwessie? Motiveer jou antwoord. (2\
4.2Die IT-onderwyser by 'n sekere skool maak van internet-tegnologie in die klaskamer gebruik deur van leerders te verwag om elektroniese navorsing oor gegewe onderwerpe in die klas te doen.
4.2.1Tydens hul elektroniese navorsingsessies het dit aan die lig gekom dat die inligting wat oor een onderwerp herwin word, dramaties van een webtuiste tot die volgende kan verskil. Gee TWEE wenke oor hoe 'n leerder kan verseker dat die inligting op 'n webtuiste
4.2.2
4.2.3Die gebruik van elektroniese navorsing moet steeds aangemoedig word, al is daar probleme wat oorkom moet word. Noem TWEE voordele om hierdie stelling te staaf. (2\
4.3Internet-tegnologie word op groot skaal in die mediese veld gebruik. Die tekort aan mediese dokters in sekere velde word in 'n mate oorkom deur van telemedisyne ('telemedicine'\gebruik te maak. Verduidelik wat
Q5โ€” Section header โ€”
5.1Hy het 'n databasis-tabelontwerp gekry wat soos volg lyk: FIGUUR 5.1
5.1.1
5.1.2Mothusi het jou gevra om die databasisontwerp te ondersoek om seker te maak dat dit so effektief en doeltreffend as moontlik is. Dit beteken jy moet die databasis normaliseer. (a\ (b\ (c\ Verduidelik aan Mothusi wat
5.1.3Jy stel aan Mothusi voor dat die ontwerp datavalidering moet insluit: (a\ (b\ Verduidelik kortliks aan Mothusi wat die doel van datavalidering is. Skryf die datavalidering, wat jy vir die volgende velde in die
5.1.4
5.2Gebruikers wat op die webtuiste inlog om rolprente te bestel, moet 'n profiel skep wat 'n gebruikernaam en 'n wagwoord insluit. Jy verduidelik aan Mothusi dat hy programmering sal moet laat doen om seker te maak dat
5.3Die webtuiste wat gebruik word is 'n sukses en Mothusi het sy besigheid uitgebrei om mp3-musiek, e-boeke asook rolprente te verkoop. Hy besluit dat die program wat die verkope van die webtuiste aanteken, herskryf moet word
5.3.1Watter van die metodes word gebruik om inligting oor die hele projek uit te sit? (1\
5.3.2Hoe sal jy die opdateringmetode verander sodat dit waardes ontvang om in die velde in te sit? (2\
5.3.3
5.3.4Drie ander klasse sal uit hierdie superklas afgelei word, naamlik FliekKlas, BoekKlas en MusiekKlas. Die proses om een klas uit 'n ander een af te lei, word oorerwing genoem. Verduidelik TWEE voordele van oorerwing deur na die
5.3.5Behalwe oorerwing, laat OOP ook programmeerders toe om 'n tegniek, genoem polimorfisme ('polymorphism'\gebruik. Verduidelik kortliks wat polimorfisme beteken. (2\ TOTAAL AFDELING D: 45 NSS
Q6โ€” Section header โ€”
6.1Die volgende behoeftes moet in gedagte gehou word wanneer die gebruik van ICT beplan word:
6.1.1Die konsortium moet netwerkkonneksie aan al 21 gastekamers verskaf. (a\ (b\ Wat is die enigste aanvaarbare medium wat hulle kan gebruik om netwerkkonneksie te bewerkstellig as in gedagte gehou moet word dat hulle so min invloed op die omgewing as
6.1.2
6.2Internet-gebruik kan frustrerend stadig wees, veral as jy toegang tot 'n internasionale webtuiste wat baie grafiese beelde bevat, wil verkry. 'n Diensverskaffer kan hierdie gebrek aan spoed tot 'n sekere mate verlig
6.2.1Verduidelik hoe caching werk om oponthoud tydens toegang tot by dieselfde tuiste wat verskeie kere binne 'n kort tydjie besoek word, te verminder. (2\
6.2.2
6.3As deel van bewaringsbestuur en om die doeltreffendheid te verhoog, moet die wildsplaas seker maak dat slimfoon-'PDA's' aan alle gidse en spoorsnyers uitgereik word. Hierdie toestel sal 'n GPS insluit wat gidse in staat sal stel om
6.3.1(a\ (b\ (c\ Noem TWEE eienskappe van 'n slimfoon-'PDA' wat dit anders maak as 'n gewone selfoon. Waarom dink jy wil die konsortium eerder 'n slimfoon-'PDA' gebruik as 'n skootrekenaar, spesifiek in hierdie
6.3.2(a\ (b\ Waarvoor staan die afkorting Elke keer wanneer 'n gids wild sien, is hy/sy veronderstel om die spesie en die getal wat gesien is, aan te teken. Byvoorbeeld, vier buffels. Die gids gebruik dan die GPS om
6.4
6.4.1Wat is 'n webkamera EN wat doen dit? (2\
6.4.2Om die toevoer op die internet beskikbaar te stel, sal die konsortium 'n webteenwoordigheid vir hulself moet skep. Hulle benodig die volgende: Webbediener-sagteware 'n Domeinnaam vir registrasiedoeleindes
6.4.3Noudat die wildsplaas 'n webteenwoordigheid het, besluit die konsortium dat besoekers direkte besprekings en betalings deur die internet moet kan doen. Om hierdie transaksies veilig te hou, moet hulle SSL gebruik.
6.4.4

Topics Identified

5
Word ProcessingDatabasesProgrammingNetworkingHardware

Mark Allocation

Total180 marks
Sections9 + 10 = 19 marks

Key Information

Websitewww.bataulodge.edu.nz

Paper information

SubjectInformation Technology
Year2008
SessionNovember
TypePast Paper
PaperPaper 2
LanguageAfrikaans
Pages17
Downloads5

Examination context

Decade2000s
Years ago18y
SeasonSpring (SH)
Start dayWednesday
Exam periodNovember 2008
Days since exam6,563

About Information Technology examination preparation

This Grade 12 examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

File details

File size155.6 KB
Pages17
Archived on8 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
Fingerprint1504D0A3AB01

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.