This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
3.3wat op die aangehegte ANTWOORDBLAD beantwoord moet word. Lewer die ANTWOORDBLAD saam met die ANTWOORDEBOEK in. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in d ie ANTWOORDEBOEK. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
Q2โ Section header โ
Q2โ Section header โ
1.10\ in die ANTWOORD BOEK neer, byvoorbeeld 11 E.
1.1Watter EEN van die volgende pa fisiese hoeveelhede bestaan uit een skalaar en een vektor hoeveelheid Afstand en spoed Spoed en versnelling
1.2Motor beweeg teen konstante snelheid op reguit pad. verminder uniform spoed. Watter EEN van die snelheid tyd grafieke
1.3Olie wat teen gelyke tydintervalle uit vragmotor dr p, laat die patroon hieronder op die pad. Indien die vragmotor
1.4Motorfiets wat teen spoed ry, het kinetiese energie . Indien die spoed van die motorfiets tot
1.5
1.6
1.7Watter EEN van die kombinasies hieronder is die KORREKTE volgorde van elektromagnetiese golwe in TOENEMENDE GOLFLENGTE Gamma stra stra
1.8Die krag tussen twee magnete neem af wanneer twee gelyke pole nader aan mekaar kom twee ongelyke pole nader aan mekaar kom die afstand tussen hulle toeneem die afstand tussen hulle afneem
1.9
Q2โ Section header โ
2.1Definieer die term gemiddelde spoed (2\
2.2Bereken die gemiddelde spoed van die meisie vanaf die skool tot by haar huis.
2.3Gebruik vektorskaaldiagram en stel die verplasing van die seun voor vanaf die tyd t hy besef het dat hy
2.4Indien die gemiddelde spoed van die seun dieselfde as di van die meisie bereken hoe lank dit die seun neem om by die huis te kom van af
Q3โ Section header โ
3.1Gee die korrekte term vir verandering n posisie per eenheid tyd. (1\
3.2Vir hierdie toets, skryf neer die:
3.2.1Onafhanklike veranderlike (1\
3.2.2Afhanklike veranderlike (1\
3.3Gebruik die inligting in die tabel hierbo en teken akkurate posisie tyd grafiek op die grafiekpapier op die aangehegte ANTWOORDBLAD
3.4Bereken die helling van die grafiek. (4\
3.5Teken NIE volgens skaal NIE ooreenstemmende snelheid tyd grafiek vir die beweging van die motor. Benoem die asse. (2\
3.6Lei vervolgens die grootte van die versnelling van die motor af. (2\ [16]16
Q4โ Section header โ
4.1Definieer die term versnelling (2\
4.2Bereken die:
4.2.1
4.2.2
4.3Verduidelik die betekenis van 'n veilige sekonde volgafstand (2\
4.4Bereken die veilige 2 sekonde volgafstand agter die vragmotor. (6\
4.5Bereken hoe lank dit die motor sal neem om by veilige 2 sekonde volgafstand agter die vragmotor te kom (5\
Q5โ Section header โ
5.1Definieer die term kinetiese energie (2\
5.2
5.3Stel die wet van behoud van meganiese energie (2\
5.4Gebruik die wet in VRAAG
5.3om die man se snelheid op 'n hoogte van 50 m bokant die grond te bereken.
5.5Teken grafiek van E teenoor E vir die beweging van die man vanaf die oomblik wat hy spring totdat hy die grond bereik. [15] Lugbrug15
Q6โ Section header โ
6.1Noem die verskynsel wat waargeneem word wanneer die twee pulse by punt ontmoet (3\
6.2Teken benoemde diagram om die resulterende puls te toon wanneer die twee pulse by punt ontmoet
6.3Noem die soort interferensie wat plaasvind wanneer die pulse ontmoet. (1\
6.4Bepaal die resulterende amplitude van die pulse by punt (2\
6.5
Q7โ Section header โ
7.1Verduidelik die term ultraklank
7.2Bereken die golflengte van die klein dolfyn tjie se fluit. (4\
7.3Ander dolfyn hoor s later die noodkreet van die klein dolfyntjie. Hoe ver is die twee dolfyne van mekaar af? (4\
7.4Verduidelik kortliks waarom die spoed van klank in lug verskil van die spoed van klank in seewater. (2\
7.5Beskryf hoe dolfyne eggolokasie gebruik om hul prooi te jag. (3\ 11
Q8โ Section header โ
8.1Noem die soort elektromagnetiese straling wat vrygestel word deur die
8.1.1Laserwyser (1\
8.1.2Selfoon (1\
8.2wyser gebruik rooiligfotone met 'n golflengte van 620 nm.
8.2.1Definieer die term foton (2\
8.2.2Bereken die energie van rooilig foton. (6\
8.2.3Verwys na die
Q8โ Section header โ
Q9โ Section header โ
9.1Verduidelik die term magneetveld (2\
9.2Teken die magnetieseveld patroon tussen die twee noordpole van die magnete. (3\
9.3Die grafiek hieronder toon hoe die magnetiese krag met afstand tussen die magnete verander
9.3.1Wat is die wiskundige verwantskap tussen magnetiese krag afstand tussen die twee magnete? (1\
9.3.2Wat is die grootte van die magnetiese krag tussen die twee magnete wanneer hulle 4 cm mekaar af is? (1\
9.3.3Hoe ver moet die magnete van mekaar af wees om krag van N te ervaar? (1\ [8] Krag (N\ Afstand (cm\8
Q10โ Section header โ
10.1Onderskei tussen neutrale voorwerp en gelaaide voorwerp (2\
10.2Het die liniaal elektrone BYGEKRY of VERLOOR (1\
10.3Bereken die getal elektrone wat tydens die vryfproses oorgedra is (3\
10.4Die gelaaide liniaal word nou nader aan stukkies papier gebring. Die stukkies papier word die liniaal aangetrek , soos hieronder getoon
10.4.1Verduidelik waarom die stukkies papier die liniaal aangetrek word. (3\
10.4.2Noem EEN toepassing van elektrostatika in ons daaglikse lewens. (1\ [10] liniaal papier10
Q11โ Section header โ
11.1Definieer die term emk (2\
11.2Bereken die totale weerstand van Stroombaan
11.3Beskou Stroombaan
11.3.1Skryf die lesing op (1\
11.3.2Bereken die lesing op
11.4Indien met die bestaande weerstande in Stroombaan geskakel word, sal die totale stroom in die stroombaan TOENEEM, AFNEEM of DIESELFDE BLY? Verduidelik die antwoord. (3\ [11] TOT11
Q3โ Section header โ