Computer Application Technology Paper 2 (Afrikaans)

May-June 2026 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Computer Application Technology

Past Paper 2026 Grade 12 Afrikaans
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 797.4 KB View Memorandum
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 150 marks ๐Ÿ“„ 18 pages ๐Ÿ“ 107 items found ๐Ÿ“š 4 topics ๐Ÿ”‘ 1 key info
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

107
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Wat is die funksie van die SVE ('CPU'\ in 'n rekenaartoestel? Om data permanent te stoor Om alle instruksies uit te voer Om aan die drukker te koppel Om data op 'n monitor te vertoon (1\
1.2Watter EEN van die volgende word geklassifiseer as 'n bygevoegde ('accessory'\ program wat by die bedryfstelsel ('operating system'\ ingesluit is? Remote esktop Defragment Task anager
1.3Watter EEN van die volgende is NIE 'n k enmerk van 'n vasgelegde ('embedded'\ rekenaar NIE Dit verrig 'n toegewyde
1.4Evaluering van die ontwerp van 'n webtuiste verwys na ... egene vir wie die webtuiste bedoel is. huidig webtuiste inhoud. die maklike navigering van die webtuiste. die geloofwaardigheid van die webtuiste
1.6Watter koordlose tegnologie word meestal gebruik om toestelle aan die internet te konnekteer? Bluetooth K ('NF nfrarooi ('I nfrared (1\
1.7
1.8Watter EEN van die volgende is NIE 'n voorbeeld van verwerking van data in 'n sigblad NIE? Gebruik geslote ('locked'\ selle om data te beveilig Gebruik funksies en formules in selle Ontwerp grafieke om data
1.9'n Alternatief vir die CONCATENATE funksie in 'n sigblad: (1\
1.10
2.10die ANTWOORDEBOEK neer, bv.
2.11KOLOM A KOLOM B
2.10'n Sigbladfunksie wat gebruik word om totale te bereken wat op meervoudige ('multiple'\ kriteria gebaseer is Hierdie tipe sagteware vereis 'n betaalde subskripsie en lisensie ooreenkoms Verwerkte data gereed
3.1'n NKK ('NIC'\ het gleuwe vir hardeware komponente, soos die SVE ('CPU'\. (1\
3.2Diefstal van tyd ( 'Theft of time'\ verwys na die gebruik van 'n besigheid se hulpbronne wat nie deur die besigheid vir privaatgebruik goedgekeur is nie. (1\
3.3In 'n navorsingsverslag is die taakdefinisie 'n kort opsomming van die verslag. (1\
3.4Die tipe attribuut (' type attribute'\ in HTML voorsien 'n beskrywing van 'n prent wat nie in die webblaaier ('browser'\ vertoon kan word nie (1\
3.5Die nternet is 'n versameling van webblaaie wat net vir werkgewers op 'n lokale netwerk in die besigheid beskikbaar is. (1\ [5] TOTA AFDELING5
4.1Definieer die konsep Grafiese Gebruikerskoppelvlak (GG 'GUI'\ EN verwys na TWEE GGK eienskappe wat gereeld gebruik word. (3\
4.2Noem TWEE gespesialiseerde toevoertoestelle vir gebruikers wat fisies gestremd is. (2\
4.3Dit is noodsaaklik vir doeltreffende stelselwerkverrigting om die funksie van sagteware in rekenarisering te verstaan
4.3.1Watter sagteware laat kommunikasie tussen stelstelsagteware en randtoestelle ('peripherals'\ toe? (1\
4.3.2Beskryf die proses van inprop speel ('plug play'\. (2\
4.3.3Watter tipe sagteware is Disk Cleanup? (1\
4.3.4Dui TWEE maniere aan waarop Disk Cleanup gebruik word om skyfspasie ('disk space'\ beskikbaar te stel (2\
4.4Sagteware moet geaktiveer word om al die beskikbare eienskappe features te laat werk. Noem EEN manier waarop nuut
4.5
4.6Wat is die funksie van LAG ('ROM'\ in 'n rekenaarstelsel? (1\
4.7Noem TWEE tipes afvoer (nie toestelle nie\ in die inligtingverwerkingsiklus information processing cycle (2\
4.8Noem TWEE faktore wat oorweeg moet word wanneer 'n skandeerder ('scanner'\ gekoop word. (2\
4.9Wanneer jy die drukkertou('printer queue'\ dialoogblokkie oopmaak, noem TWEE opsies of aksies wat jy van hier die dialoogblokkie kan uitvoer.
4.10Moderne rekenaars maak van multikernverwerkers ('multi core processors'\ gebruik.
4.10.1Verduidelik wat 'n multikernverwerker is. (1\
4.10.2Hoe verbeter 'n multikernverwerker die werkverrigting van 'n rekenaartoestel? (1\
4.11Bespreek TWEE nadele van 'n 3D drukker. (2\ [25]25
5.1Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg
5.1.1Ben oem die netwerkkomponente met byskrifte in die diagram. (2\
5.1.2
5.1.3
5.2Verduidelik ELK van die volgende konsepte:
5.2.1Webblaaier ('Web browser'\ (1\
5.2.2Soekenjin Search engine (1\
5.3Buiten basiese internettoegang, noem TWEE ander dienste wat deur IDV ('ISP'\ erskaf word. (2\
5.4Noem die proses waar ve rskei e rekenaars hulle verwerkingskrag deel om komplekse probleme op te los EN gee 'n voorbeeld van waar dit gebruik kan word. (2\
5.5
5.6'n Opwipvensterblokkeerder ('pop up blocker'\ blokkeer onnodige opwipvensters en advertensies. Bespreek TWEE ander voordele van die gebruik van 'n opwipvenster blokkeerder (2\
6.1
6.2Gee EEN rede vir die gebruik van seksiebreuke ('section breaks'\ in 'n groot navorsingsdokument. (1\
6.3Gee TWEE wenke wat 'n gebruiker kan volg om onnodige inligting te ver terwyl navorsing gedoen word. (2\
6.4Noem EEN kenmerk van 'n goeie fokusvraag. (1\
6.5Hoekom sal 'n gebruiker ver kies om 'n navraag , eerder as ' filter te skep om inligting uit 'n databasis
6.6Gee TWEE redes hoekom 'n indeks 'n navorsingprojek ingesluit moet word. (2\
6.7
7.1
7.2Bespreek TWEE maniere waarop kubermisdadigers ('cyber criminals'\ rekenaarstelsels kan ontwrig of beskadig. (2\
7.3
7.4Gee TWEE redes hoekom dit belangrik is om akkuraatheid en geldigheid ('validity'\ van data in 'n databasis v 'n besigheid te verseker. (2\
7.5Hoe kan blokketting('blockchain'\ tegnologie gebruiker in die e handel sektor bevoordeel? (2\ [10]10
8.1Hoe kan jy verseker dat die datum outomaties boaan elke bladsy verskyn elke keer as die dokument oop maak word (2\
8.2Behalwe vir die uitvee van 'n opskrif, hoe sou jy 'n opskrif 'n outomatiese inhoudsopgawe uitsluit? (1\
8.3Gee EEN voorbeeld van 'n databron ('data source'\ wat jy kan gebruik om possamevoeging('mail merge'\ dokument te skep. (1\
8.4'n Elektroniese woordverwerkingsdokument is aan skole gestuur om hulle leerders vir limpiade in te skryf.
8.5'n Databasis, wat 'n tabel en 'n verslag bevat stoor graad 10 tot 12 leerderinligting. Watter eienskap in die databasisverslag is gebruik om seker te maak dat al die leerders van dieselfde distrik ('district'\
8.6Die volgende HTML kode verskyn in die HTML redigeerder ('editor'\: Die teks ATHLETIC MEETING' vertoon nie in die webblaaier soos wat verwag word nie.
8.8
8.9Wanneer sou jy 'n geneste ('nested'\ IF funksie in 'n sigblad gebruik? (1\
8.10Bestudeer die sigblad hieronder. Die formule in sel D5 gee 'n afvoer van
0.2wat verkeerd is. Verander die formule in sel D5 om die aantal ure wat Woensdag gereis is te toon (2\
9.1Bestudeer die rekenaarspesifikasies van een van die rekenaars wat geskenk is hieronder en beantwoord die volgende vrae:
9.1.1Gee die geheuegrootte van hierdie rekenaar (1\
9.1.2Dui die spoed van die verwerker ('processor'\ aan. (1\
9.1.3Wat is die naam van die bedryfstelsel ('operating system'\ op hierdie rekenaar? (1\
9.1.4
9.2Die drukker in die venue beskadig en 'n nuwe drukker, wat geskenk is, word aan die netw erk gekoppel.
9.2.1Noem TWEE maniere hoe om op verantwoordelik wyse van die beskadigde drukker ontslae te raak. (2\
9.2.2Sommige leerders kan die nuwe drukker gebruik , terwyl ander nie kan druk nie. Gee TWEE
9.3Leerders sal die openingsvergadering van die jeugklub bywoon. 'n Aanbieding sal die klub se doel stellings en mikpunte beklemtoon. Die aanbieding vertoon slegs op die rekenaarskerm nie die projektor nie.
9.4Die jeugklub het 'n elektroniese meningsopname geskep om inligting in te samel hoe leerders van die klub te hore gekom het
9.4.1Die woordverwerkingsdokument hieronder is deur twee verskillende leerders hersien ('review'\. (a\ (b\ Watter woordverwerkingseienskap is gebruik om die dokument te hersien ('review'\ Noem
9.4.2Bespreek TWEE voordele van die gebruik van 'n aanlyn meningsopname ('online survey'\. (2\
9.5
9.5.1Noem EEN verandering wat aan die veldeienskappe van die CellNo veld gemaak kan word om die fout in die 5 rekord te voorkom. (1\
9.5.2Die navraag hieronder is geskep om 'n lys van al die graad 11 leerders te maak. Gee EEN rede hoekom die gewenste resultate nie gegee word nie. (1\
9.6Die jeugklub is verantwoordelik vir hulle eie internetkonneksie. Hulle het 'n kontrak met 'n IDV ('ISP'\ geteken.
9.6.1Beskryf TWEE nadele van die gebruik van 'n IDV pos in teenstelling met 'n gratis webgebaseerde e pos. (2\
9.6.2Bespreek TWEE redes hoekom die jeugklub besluit het op 'n gevormde ('shaped'\ internetkonneksie. (2\
9.7
9.825
10.1
10.1.1Wat is tweefaktor egverklaring ('two actor authentication'\ (2\
10.1.2Bespreek TWEE redes hoekom dit belangrik is om die lisensie ooreenkoms te lees voordat die bepalings en voorwaardes van die gim toep aanvaar word (2\
10.1.3
10.2Die gim verkoop ook draagbare wearable toestelle wat met die gim toep kan sinchroniseer.
10.2.1Noem enige TWEE draagbare toestelle wat met 'n fiksheid toep kan sinchroniseer. (2\
10.2.2Waarna verwys sinchronisering in hierdie scenario? (1\
10.2.3Watter tipe netwerk stel draagbare toestelle in staat om aan 'n slimfoon te koppel? Motiveer jou antwoord. (2\
10.3'n Verkooppunt(POS\ stelsel word by die gesondheidswinkel in die gim gebruik.
10.3.1Watter toestel ('device'\ van die POS stelsel kan as beide toevoer en afvoer gebruik word? (1\
10.3.2Verduidelik hoe 'n POS stelsel die prys van 'n item kan terugkry retrieve nadat dit geskandeer is (2\
10.4'n Pin kode word tans gebruik om toegang tot die gim te kr
10.4.1Dui aan hoe opgradering na biometriese egverklaring ('biometric authentication'\ die sekuriteit sal verbeter. (1\
10.4.2Identifiseer TWEE verskillende biometriese toestelle ('biometric devices'\ wat in hierdie omgewing gebruik kan word. (2\
10.5
10.6Een van die lede van die gim het die volgende bron in verband met fiksheid witte gevind. Bron 'n Persoonlike blog met geen skrywersbesonderhede author details nie Bron
10.7Peter het die volgende sigblad ontwerp om tendense ('trends'\ in die fiksheidsvlakke en lewensgehalte telling wat deur die lede
10.7.1Die gemiddeld ('average '\ is in ry 8 bereken. Verduidelik hoekom die deling
10.7.2Die afvoer in el is 'n desimale getal Beveel EEN verandering aan die funksie in sel aan
10.7.3Gebaseer op die grafiek hieronder, watter gevolgtrekking kan gemaak word oor die verhouding tussen die gemiddelde weeklikse oefening en die lewensgehalte telling (2\ [25] TOTA AFDELING25

Topics Identified

4
Word ProcessingProgrammingNetworkingHardware

Mark Allocation

Total150 marks
Sections10 + 10 + 5 + 25 + 15 + 10 + 10 + 15 + 25 + 25 = 150 marks

Key Information

Email Addressschool@mail.com ยท findept@icloud.net

Paper information

SubjectComputer Application Technology
Year2026
SessionMay-June
TypePast Paper
PaperPaper 2
LanguageAfrikaans
Pages18
Downloads5

Examination context

Decade2020s
Years ago0y
Seasonโ€”
Start dayโ€”
Exam periodโ€”
Days since examโ€”

About Computer Application Technology examination preparation

This Grade 12 examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding marking memorandum

Marking memorandum available

Use the corresponding memorandum after completing the paper to review your answers and identify areas that require further revision. The memorandum shows the marking approach used by DBE examiners, including method-mark allocations.

Computer Application Technology Memo 2 (Afrikaans) โ†’

File details

File size797.4 KB
Pages18
Archived on24 September 2026
File age29d
ContributorFreeMode
Fingerprint32A583F72E3D

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.