Economics Paper 2 (Afrikaans)

May-June 2024 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Economics

Past Paper 2024 Grade 12 Afrikaans Economics Hub โ†’
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 484.2 KB View Memorandum
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 150 marks โฑ๏ธ 2h ๐Ÿ“„ 13 pages ๐Ÿ“ 61 items found ๐Ÿ”‘ 1 key info
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

61
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.8\die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 D.
1.1.1Die waarde van insette wat 'n entrepreneur besit en in die produksieproses gebruik wo rd, word ... koste genoem. eksplisiete implisiete
1.1.2Wanneer gemiddelde inkomste groter as gemiddelde koste is ekonomiese verlies. normale wins.
1.1.3'n Mark wat deur twee produsente gedomineer word, staan as 'n bekend. duopolie
1.1.4Wanneer die mark misluk om die produkkombinasie te verskaf wat deur verbruikers benodig word, word dit ... ond oeltreffendheid genoem. pareto
1.1.5'n Indeks wat pryse van ingevoerde goedere meet soos dit die land binnekom, staan as ... prysindeks bekend.
1.1.6Godsdienstige geleenthede vorm deel van ... toerisme kulturele inklusiewe paleo
1.1.7Daar word na n atuurlike hulpbronne wat sodanig bestuur word dat hulle vir huidige en toekomstige generasies beskikbaar is, verwys as ...
1.1.8Die internasionale ooreenkoms wat daarop gemik is om chemiese Kyoto Protok ol Rio de Janeiro
1.2Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A I\ langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8\in die ANTWOORDEBOEK n eer, bv. 1.2.9 J KOLOM
1.2.8Nywerheid Deregulasie Heterogene Maksimum prys Kerninflasie Inheemse kennisstelsel Biodiversiteit
1.3Gee EEN term vir ELK van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommers (1.3.1. tot 1.3.6\in die ANTWOORDEBOEK neer. Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.
1.3.2Die addisionele inkomste verdien deur een addisionele eenheid van 'n produk te verkoop
1.3.3Wanneer identiese goedere en dienste teen verskeie pryse aan verskillende ver bruikers verkoop word
1.3.4
1.3.5Die aktiwiteit van mense wat reis na en in plekke bly anders as hulle gewone omgewing vir nie meer as een jaar nie
1.3.6Die toekenning van lisensies aan besighede om besoedeling tot 'n bepaalde limiet te beperk (6 x 1\ (6\
Q2โ€” Section header โ€”
2.1Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1Gee enige TWEE voorbeelde van vaste koste. 2 x 1\ (2\
2.1.2Waarom is die vraagkromme vir 'n individuele firma horisontaal in 'n volmaakte mark? (1 x 2\ (2\
2.2Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. ONDERSOEK NA DIE AANLYN MARK IN SUID AFRIKA In reaksie op die toenemende belangrikheid van die aanlyn ekonomie en mededinging
2.2.1Identifiseer EEN rede waarom 'n ondersoek na die aanlyn mark in uid Afrika van stapel gestuur is (1\
2.2.2
2.2.3Beskryf kortliks die term prysvasstelling (2\
2.2.4Verduidelik die rol van die M ededingingstribunaal. (2\
2.2.5Hoe het die Wet op Mededinging, 1998 (Wet 89 van 1998\ Suid Afrika bevoordeel? (2 x 2\ (4\ Ekonomie/V2
2.3Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
2.3.1 Identifiseer die markprys in die grafiek hierbo. (1\
2.3.2 Noem die tipe prys elastisiteit v erteenwoordig deur die laagste deel (b d\ van die gekn
2.3.3 Beskryf kortliks die term oligopolie (2\
2.3.4 Verduidelik die impak van prys mededinging op die oligopoli mark. (2\
2.3.5 Hoe kan firmas wat in 'n oligopoli mark werksaam is, hulle markaandeel vermeerder? (2 x 2
2.4Onderskei tussen 'n natuurlike monopolie en 'n kunsmatige monopolie 2 x 4\ (8\
2.5Ontleed die effek van toenemende mededinging op die mark (4 x 2\ (8\ [40] GEKN40
Q3โ€” Section header โ€”
3.1Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1Noem enige TWEE uitwerkings (effekte\an toerisme. (1 x 2\ (2\
3.1.2
3.2Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. TOERISME ONTVANGSTE EN BESTEDING (Rm\ 2017 2018 2019
3.2.1Identifiseer die term in die tabel hierbo wat verwys na toeriste wat ander lande besoek. (1\
3.2.2Noem EEN maatstaf (manier\ wat gebruik word om toerisme te meet. (1\
3.2.3Beskryf kortliks die term transito toerism (2\
3.2.4Waarom verkies mense van ander lande Suid Afrika as 'n toeristebestemming? (2\
3.2.5
3.3Bestudeer die prent hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Bron: www.istockphoto.com .3 .1 Watter tipe besoedeling word
3.4Bespreek kortliks bemarking en ruimtelike ve rspreiding as beleidsvoorstelle om toerisme te bevorder. (2 x 4\ (8\
3.5Hoe kan die heffing van belasting s die volhoubare gebruik van die omgewing verseker? (4 x 2\ (8\ [40] OMGEWINGS PROBLE40
Q4โ€” Section header โ€”
4.1Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1
4.1.2
4.2Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
4.2.1Identifiseer die byskrif vir die winsmaksimeringsp unt i n die grafiek hierbo. (1\
4.2.2Gee 'n byskrif vir die kromme wat deur die letter voorgestel word. (1\
4.2.3Beskryf kortliks die term langtermyn. (2\
4.2.4Waarom is die posisie van die marginale inkomste( MI\ kromme onder die
4.2.5Bereken die wins/verlies wat die firma gemaak het . Toon ALLE berekeninge. (4\ MONOPOLY
4.3
Q5โ€” Section header โ€”
Q6โ€” Section header โ€”

Mark Allocation

Total150 marks
Sections40 + 40 + 40 + 40 + 40 = 200 marks

Key Information

Websitewww.istockphoto.com ยท www.google.co.za

Paper information

SubjectEconomics
Year2024
SessionMay-June
TypePast Paper
PaperPaper 2
LanguageAfrikaans
Pages13
Downloads4

Examination context

Decade2020s
Years ago2y
Seasonโ€”
Start dayโ€”
Exam periodโ€”
Days since examโ€”

About Economics examination preparation

Grade 12 Economics covers microeconomics and macroeconomics. The memorandum rewards correct labelling of graphs and curves.

Every available Grade 12 Economics past paper and memorandum is collected in the Economics hub at economics.freemode.co.za โ€” browse all years, sessions and languages in one place.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

economic reasoning
interpreting economic information
applying concepts
using subject terminology
structuring extended responses

A practical revision approach

Economics rewards graphical literacy โ€” practice drawing and labelling graphs accurately. The memorandum allocates marks for correct axis labelling, curve identification, and shift analysis.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding marking memorandum

Marking memorandum available

Use the corresponding memorandum after completing the paper to review your answers and identify areas that require further revision. The memorandum shows the marking approach used by DBE examiners, including method-mark allocations.

Economics Memo 2 (Afrikaans) โ†’

File details

File size484.2 KB
Pages13
Archived on7 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
FingerprintFE59050A1253

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.