This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Watter EEN van die volgende kan as 'n sterk wagwoord beskou word? qwerty1234 Sunshine
1.2Jy moet 'n hele hardeskyf rugsteun. Watter van die volgende toestelle is die geskik ste vir hier die doel?
1.3komponent sal waarskynlik nie in 'n nuwe rekenaar gevind word nie. Moederbord Vastetoestand
1.4NIE 'n voorbeeld van randapparatuur NIE Drukker
1.5Die URL van 'n webtuiste verwys na 'n manier waarop gebruikers 'n webtuiste op die internet kan identifiseer
1.6Indien jy dink dat die webblad waarna jy kyk, verouder d (oud\ na 'n ander IDV
1.7Watter opgradering sal waarskynlik die werkverrigting van 'n PR verbeter? Byvoeging van meer geheue ( ETG/'
1.8van navorsingsbronne sonder erkenning. Data diefstal Plagiaat
1.9Watter EEN van die volgende behoort NIE as 'n databron gebruik te word NIE 'n Sigbladwerkblad 'n Databasisverslag
1.10
2.10in die ANTWOORDEBOEK neer, bv.
2.11U. KOLOM A KOLOM B
2.10
Q3โ Section header โ
3.1'n Spil ('Hub' stel 'n rekenaar in staat om data via 'n telefoonlyn te stuur en
3.2IDV ('ISP'\ is 'n maatskappy wat 'n diens verskaf soos web blad huisves ting
3.3Die data etiket is 'n visuele aandui er op 'n grafiek van verwante stelle waardes in 'n Excel
3.4Groenrekena risering is die studie van die impak van tegnologie op gebruikers. (1\
3.5In woordverwerking kan outomatiese nommering ook begin wanneer jy 'n syfer met 'n punt tik, dan 'n spasie , gevolg deur teks.
4.1Gee EEN voorbeeld van 'n toestel wat as 'n toevoer en afvoertoestel geklassifiseer kan word. (1\
4.2Beskryf TWEE maniere waarop kommunikasie in 'n inligtingsiklus kan plaasvind. (2\
4.3Data en inligting is noodsaaklike elemente in 'n IKT ('ICT'\ stelsel.
4.3.1Beskryf wat met data bedoel word en gee 'n voorbeeld. (3\
4.3.2Beskryf TWEE prosesse wat data in inligting sal omskakel. (2\
4.4
4.5Noem TWEE maniere waarop tussentydse databuffering ('spooling'\ in 'n netwerkdrukker gebruik kan word. (2\
4.6Gee TWEE nadele van die gereelde defragmentering van 'n hardeskyf. (2\
4.7Verduidelik kortliks die doel van 'n gebruikerskoppelvlak ( user interface/(UI'\ en gee 'n voorbeeld van 'n toevoertoestel wat algemeen met 'n gebruikerskoppelvlak gebruik word (2\
4.8Die nuwe monitor wat jy aan jou rekenaar toestel gekoppel het vertoon 'n resolusie foutboodskap. Waar
4.9Gee TWEE nadele van konvergensie. (2\
4.10Gee TWEE redes waarom 'n maatskappy sou kies om ruitrekenarisering ('grid computing'\ te gebruik. (2\
4.11Noem TWEE beperkings van netskanse ('firewalls'\ (2\
4.12Gee TWEE moontlike oplossings om beperkings (bottelnek ke \in datavloei wat in lokale stoor areas voorkom, te oorkom. (2\ [25]25
5.1Gee TWEE redes waarom jy 'n koordlose netwerk vir 'n huis of 'n klein besigheid sal kies. (2\
5.2Noem TWEE goeie riglyne/ wenke vir gebruikers van videokonferensies. (2\
5.3Wat is die funksie van 'n NKK 'NIC' (1\
5.4
5.5Gee TWEE voordele van wolkverwerking ten opsigte van berging (2\
5.6Noem TWEE faktore om in gedagte te hou tydens die installering van koordlose toegangpunte in 'n netwerk. (2\
5.7Gee TWEE nadele van die gebruik van 'n PAN. (2\
5.8Analiseer die prent hieronder en gee die term en beskrywing van die proses. (2\ [15] Rekenaartoepassingstegnologie/V2 DBE/November 2023 NS15
6.1Hoekom is die skryf van 'n verslag in die PAT belangrik (1\
6.2Gee TWEE oorwegings wanneer 'n taakdefinisie geformuleer word. (2\
6.3'n Leerder wil aandui hoe die aantal e boek lesers oor 'n tydperk toegeneem/afgeneem het, deur 'n grafiek te gebruik
6.4Noem TWEE aspekte om in gedagte te hou wanneer 'n vraelys beplan word. (2\
6.5Evaluering van die inhoud van 'n webtuiste tydens navorsing is noodsaaklik
6.5.1Verduidelik kortliks waarom evaluering noodsaaklik is. (2\
6.5.2Noem TWEE kriteria wat gebruik word om webtuistes te evalueer. (2\ [10]10
Q7โ Section header โ
7.1Beskryf kortliks die positiewe impak van IKT ('ICT'\ die globale gemeenskap. (2\
7.2Noem TWEE algemene internet aanvalle, buiten kwaadwillige sagteware ('malware'\. (2\
7.3Verduidelik kortliks wat databeskerming is EN gee EEN metode om data/inligting te beskerm enige fisiese metodes uitgesluit (2\
7.4Wat is die verantwoordelikhede van 'n netwerkadministrateur om netwerk sekuriteit te verseker? (2\
7.5Noem TWEE maniere hoe 'n maatskappy data verlies kan voorkom wanneer ongeskeduleerde kragonderbrekings plaasvind
8.1Bespreek TWEE redes waarom jy bladsybo skrifte en bladsy onderskrifte in 'n dokument sal gebruik EN gee 'n voorbeeld van die tipe inligting wat in 'n bladsyboskrif of 'n
8.2Jou vriend genereer 'n sigblad vir skryfbehoefte items wat aan 'n klant verkoop word . Die totaal vir al die skryfbehoefte
8.3
8.4Noem 'n woordverwerkingseienskap wat sekere teks na die begin van die volgende kolom sal forseer. (1\
8.5
8.6Die volgende kriteria verskyn vir die Username veld in 'n databasisnavraag Like "??an*" Verduidelik die afvoer van hier die navraag.
8.7Ondersoek die HTML kode hieronder wat gebruik word om die prent op die webblad in te voeg: <img src = "School.jpg" width = "120" alt = "image of school">
8.8Gee EEN rede waarom jy die knoppie in die prent jie hieronder in 'n Access databasistabel sou gebruik.
Q9โ Section header โ
9.1Die bestuur moet rekenaars (' PCs '\ vir die speletjieskamer aankoop en oorweeg rekenaars met die spesifikasies hieronder
4.6GHz\ MSI GeForce RTX 3070 grafikakaart MSI x570 skyfiestel (' chipset
9.1.1Wat ter tipe rekenaargebruiker sal waarskynlik 'n rekenaar met hier die spesifikasies gebruik? (1\
9.1.2Hoe word die grootte van monitors gewoonlik gemeet? (1\
9.1.3Noem TWEE tipes nutssagteware wat op hier die rekenaar gebruik kan word. (2\
9.1.4Stel TWEE addisionele hardewaretoestelle voor wat vir hier die rekenaar aangekoop kan word. (2\
9.2'n Klein netwerk moet met tien rekenaars in die speletjie kamer geskep word
9.2.1Watter tipe gekabelde media sal waarskynlik gebruik word om die rekenaars te koppel? Motiveer jou antwoord. (2\
9.2.2
9.2.3'n Drukker sal vir administratiewe doeleindes bygevoeg word Noem TWEE faktore wat oorweeg moet word wanneer 'n drukker gekoop word. (2\
9.3Die nuwe rekenaars moet beveilig en beskerm word.
9.3.1
9.3.2Watter tegnologie kan die bestuur by die rekenaars/toerusting voeg om maklike opsporing/beheer van toestelle/toerusting te verseker? (1\
9.4Die veilige stoorplek word beskerm deur 'n slot wat oopmaak deur 'n vingerafdruk te skandeer Verduidelik kortliks wat
9.5Virtuele realiteit (VR\ speletjies is baie gewild onder die gemeenskap slede
9.5.1Verduidelik kortliks wat virtuele realiteit is. (2\
9.5.2Gee TWEE nadele of beperkings van virtuele realiteit (2\
9.6Die bestuur van die gemeenskapsaal het besluit om 'n speletjie toernooi aan te bied
9.6.1
9.6.2Gee TWEE voorbeelde van hoe IKT gebruik kan word om die toernooi te adverteer. (2\
9.6.3
9.6.4Die bestuur wil 'n standaardbrief aan al die toernooideelnemers stuur om hulle te bedank. Watter woordverwerkingseienskap kan gebruik word om vinnig 'n persoonlike standaard bedankingsbrief vir elke deelnemer te
10.1Bestudeer die inskrywingsvorm vir registrasie hieronder en be antwoord die vrae wat volg 1. Team name _________________________ 2.
10.1.1Stel DRIE maniere voor waarop die uitleg van hier die vorm vir elektroniese gebruik verbeter kan word
10.1.2Skryf EEN vraag in die vorm neer wat verbeter kan word deur di na 'n geslote vraag te verander. Beskryf hoe jy dit sou verbeter. (2\
10.2Inligting vanaf die elektroniese vorms word na 'n sigblad gestuur.
10.2.1Noem EEN aanlyn toepassing wat gebruik kan word om die inskrywingsvorm se data in te sleutel. (1\
10.2.2Gee TWEE voordele van die gebruik van aanlyn vorms. (2\
10.2.3Noem 'n sigbladeienskap wat jou in staat sal stel al die renmotors wat aan 'n sekere kriteri um voldoen,
10.3Hoe kan 'n 3D drukker gebruik word om 'n onderskeidende eienskap vir elke motor te skep? (1\
10.4Die wedrenne sal gedurende die geleentheid gestroom ('streamed'\ word.
10.4.1Verduidelik kortliks wat stroming is. (2\
10.4.2'n Kamera wat op 'n hommeltuig ('drone'\ vasgemaak is, sal die wedrenne opneem. Noem TWEE
10.4.3
10.5Internetspoed word gewoonlik in die volgende formaat aangedui: 30/5 Mbps
10.5.1Wat word gewoonlik deur die syfers verteenwoordig (2\
10.5.2Watter maateenheid word vir internetspoed gebruik? (1\
10.6Sertifikate word in 'n woordverwerker geskep deur 'n gestandaardiseerde dokument te gebruik Wat word hier die gestandaardiseerde
10.7Die renmotor kompetisie sal deur die skoolkoerant gedek word.
10.7.1Die skoolkoerant sal foto's van die geleentheid publiseer. Watter woordverwerking eienskap sal hulle gebruik om 'n sigbare beskrywing bo/onder die foto's
10.7.2Wanneer die tabel met die uitslae van die wedrenne gekopieer word pas dit nie oor die breedte van die bladsy van die woordverwerk
10.7.3Stel TWEE maniere voor hoe die skoolkoerant erkenning kan gee aan gemeenskap slede wat foto's en artikels oor die wedrenne bygedra
10.8Volgens die POPI Wet word geografiese inligting as priv at beskou. Buiten geografiese metadata, gee TWEE voorbeelde van metadata wat by foto's gevoeg kan word. (2\