This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Kies n term uit KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas . Skryf slegs die letter (A P\ langs
1.1.10Die effektiewe en omgewings verantwoordelike ontwerp en weggooi van rekenaartoerusting Die onderlinge verbinding van
1.2Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5\die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.2.6 D.
1.2.1n groep rekenaars of mobiele toestelle wat bloot ge stel ('compromised'\ is, wat aan n netwerk gekoppel is en
1.2.2n tydelike stoor plek LAG ('
1.2.3Linux is sagteware, wat beteken dat die kode gratis beskikbaar gestel word vir gebruik, verandering en herverspreiding.
1.2.4Die m eeste van vandag se internet verbindings is ... verbindings wat in staat is om groot hoeveelhede data oor die netwerk
1.2.5Di antwoord op die uitdrukking hieronder 24 MOD 7 * 5 DIV 2
7.5(1\ Inligtingstegnologie/V2 DBE/November 2023 NS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.3Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.5\in die ANTWOORD BOEK neer
1.3.1n Derdepartyprogram wat die ingeboude funksionaliteit van toepassing of deurblaaier uitbrei (1\
1.3.2n Datastruktuur wat bestaan uit versameling tabelle wat deur gekoppelde velde aan mekaar gekoppel word
1.3.3n Tipe kwaadwillige sagteware ( malware \ wat voorkom dat
1.3.4n Skepper se eksklusiewe wettige reg om intellektuele eiendom te kopieer , publiseer of verkoop (1\
1.3.5
Q2โ Section header โ
2.1Daar is voorgestel dat die tafelrekenaars ( desktop computers \in die administrasiegebou vervang moet word.
2.1.1Gee TWEE kenmerke van moederbord wat in ag geneem moet word wanneer nuwe tafelrekenaars aangekoop word. (2\
2.1.2Behalwe vir die SVE ( CPU \noem EEN ander komponent wat data in n rekenaarstelsel sal verwerk
2.1.3
2.2Die IT departement by die universiteit het voorgestel dat wolkgebaseerde bedieners cloud based
2.2.1Verduidelik in kort wat wolkgebaseerde virtuele bediener is. (2\
2.2.2Regverdig die gebruik van wolkgebaseerde virtuele bedieners. (2\
2.2.3Sagteware as Diens Software as a Service
2.2.4Sommige van die sagteware wat gebruik word benodig lisensies. Motiveer waarom die verkryging van n terreinlisensie ( site licen
2.3
2.3.1Verduidelik wat rugsteunstrategie is en hoe dit kan help dat aftyd by die universiteit voorkom word (3\
2.3.2
2.4Ingenieursgrafika en ontwerp kursus, wat AutoC AD as
2.5Datasekuriteit is noodsaaklik om rekenaarstelsels by die universiteit teen skadelike kwaadwillige sagteware bedreigings te beskerm. Een so
2.5.1Noem TWEE kenmerke van rekenaarwurm (2\
2.5.2Verduidelik waarom antivirusprodu eerder as
2.6Die nuwe rekenaar sal toegerus word met vastetoestandaandrywers solid state drives
3.1Bestudeer die uitleg van die skool netwerk en be antwoord die vrae hieronder
3.1.1Defin ieer die term netwerk (2
3.1.2aarom dink jy sal die skool voordeel trek deur in moderne kommunikasie
3.1.3Identif iseer en motiveer waarom ten minste TWEE komponente wat in LAN gebruik word
3.1.4Die skakelaars is aan mekaar verbind vanaf die rekenaar lab oratorium tot by Blok B van die skool vanaf Skakelaar 1 tot by
3.1.4(a\ beskryf is sal voorkom (2\ Skoolbediener Skakelaar 4 Skakelaar 2
3.2Netwerk kan uit gekabelde en kabellose kommunikasiemedia bestaan
3.2.1Stel EEN tipe kabellose wireless tegnologie voor wat in
3.2.2Verduidelik hoe die kabellose kapasiteit van die skool se netwerk uitgebrei kan word om die hele skool terrein te dek (2\
3.2.3Die skool moet netwerk toegang aan hulle koshuis verskaf op ander plek wat ongeveer een kilometer
3.3Die skool wil graag VoIP tegnologie in die klaskamers inkorporeer
3.3.1(a\ Skryf die ak em VoIP
3.3.2Assess eer die moontlike tegniese uitdagings wat dalk getrotseer moet word wanneer oIP by die skool gebruik word. Bespreek ten minste TWEE uitdagings
3.4Een van die korttermyndoelwitte van die skool is om n intranet op te stel. Verduidelik kort liks wat intranet
4.1Bestudeer die tabel hierbo en beantwoord die vrae wat volg
4.1.1
4.1.2
4.1.3
4.2Dataverifi kasie en data validasie is belangrike databasisbestuursprosesse Vergelyk die konsepte van verifikasie
4.3Die skool gebruik Microsoft Access databasis as hulle DBBS('
4.3.1Wat ter programmeringstaal word die meeste gebruik om data uit databasis te onttrek
4.3.2Identif iseer 'n tipiese scenario wanneer bedienergebaseerde databasis benodig sal word en verduidelik hoe
5.1Pogings word aangewend om kode segmente te identifiseer en te verbeter in die bestaande sagteware stelsel wat deur die admin istrasie
5.1.1
5.1.2Wat sal die waarde van iTeller wees nadat die kode hierbo uitgevoer is? LET WEL Neem aan dat al die veranderlikes korrek verklaar is en dat daar geen foute in die kode is nie.
5.1.3Verskaf die afvoer van die program nadat die kode hierbo uitgevoer is. (2\
5.1.4Herskryf die tweede lus ( for iKol := 1 to 5 do \as voorwaardelike lus. (3\ Inligtingstegnologie/V2
5.2n Prototipe toepassing is vir die menslikehul bron departement
5.3Skryf pseudokode om n woord in te lees en die woord in omgekeerde letter volgorde te vertoon VOORBEELD
5.4n Objekklas word benodig om n studentekaart objek te skep. Die besonderhede wat op die studentekaart benodig
6.1Registra sie vir opedag byeenkoms by 'n skool vind plaas deur
6.1.1
6.1.2Wanneer vorm aanlyn voltooi word gebeur dit dikwels dat persoonlike inligting soos
6.2n Video van n 3D toer van die skool se kampus word op die skool se webtuiste geplaas vir leerders wat nie die opedag kan bywoon nie.
6.2.1n Rekenaar met die nuutste bedryfstelsel en multiverwerking spesifikasies is gebruik om die video te skep. (a\ Verduidelik wat multiverwerking is. (2\
6.2.2Wanneer n persoon die skool se webtuiste meer as een keer besoek, maak dit baie vinniger oop as gevolg van web
6.2.3Die aanlyn 3D toer kan afgelaai of gestroom ( streamed \ord. Bespreek die toename in die gebruik van stroming
6.3Die skool se webtuiste is n voorbeeld van n Web 1.0 generasie webtuiste.
6.3.1Noem TWEE kenmerke van n Web 1.0 webtuiste. (2\
6.3.2Gee enige TWEE redes wat aanleiding gegee het tot die evolusie van webtuistes vanaf Web 1.0 na Web 2.0. (2\ Inligtingstegnologie/V2 16 DBE/November 2023 NS
6.4Al die data van voornemende leerders word in n aanlyn databasis gestoor. Die volgende variasies van data is opgeteken: Van Graad Chetty Franklin
6.4.1Bespreek waarom die data hierbo die kwaliteit van toevoerdata in gevaar mag stel (2\
6.4.2
6.4.3Data wat vanaf vorm ingesamel word moet vir besluitneming gebruik word
6.5Die skool is een van baie skole in die LearnMore School franchise wat nuwe leerders inskryf
6.5.1Waarom sal n verspreide databasis vir hierdie scenario 'n meer geskikte opsie wees (1\
6.5.2
6.5.3Stel voor watter verspreide databasis model die geskik ste sal wees vir hierdie scenario en motiveer jou antwoord. (2\
6.6Tegnologie het dit vir meer mense moontlik gemaak om toegang tot inligting te verkry.
6.6.1ee TWEE voorbeelde van digitale kommunikasieplatforms wat gebruik kan word om die opedagbyeenkoms by die skool te bevorder (2\
6.6.2Daar is gerapporteer dat vertroulike inligting oor ouers en leerders sonder hulle medewete versprei is atter beleidsdokument kan gebruik word as motivering vir die behoefte