This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.7Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B ALBEI afdelings is VERPLIGTEND Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringste
2.2Hierdie afdeling bestaan uit DRIE vrae. Volg die instruksies wanneer jy die vrae beantwoord. 3. AFDELING B: GESTRUKTUREERDE LANGVRAE
3.1Hierdie afdeling bestaan uit VYF vrae.
3.2Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. Landboutegnologie DBE/2023 SS/ NSS Kop iereg voorbehou Blaai om asseblief
Q1โ Section header โ
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.10\n die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.11 D.
1.1.1Die ... sny apparaat gebruik 'n wolfram elektrode
1.1.3Watter EEN van die volge nde stellings is NIE 'n voordeel van MIG sweising NIE
1.1.4Hierdie soort metaal maak sweis ing moeilik en d aar word aanbeveel dat die buite
1.1.5'n Voordeel van di e gebruik van 'n omsettersweismasjien is dat ... geen slak na die swei
1.1.6Die t urbi ne wat el ektri ese energie in 'n hidro
1.1.7Hierdie deel van 'n septiese riool stelsel stel 'n persoon in staat
1.1.8Uitermatige windspoed van 'n stroper veroorsaak dat ... pitte deu r die waaier van die masjien uit
1.1.9'n ... voorkom opgeboude druk in die tenk van 'n septiese riool
1.1.10Die kleefmiddel wat die geskik ste is vir die aanmekaarsit van die glas panele van 'n akwarium
1.2Verander die ON DERSTREEPTE woord (e\ in die volgende sinne om die stellings WAAR te maak. Skryf slegs die toepaslike woord(e\langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5\in die ANTWOORDEBOEK neer, bv
1.2.6Trekker.
1.2.1Die sweis helling erander aanhoudend in die vaste pyp
1.2.2Bekleding is die sweis proses wat gebruik word om 'n ploegskaar op te bou deur
1.2.3Die stootrigting is st erker as die trekrigting van die hidro liese silinder omdat 'n
1.2.4'n Laer is 'n masjienkomponent wat wrywing skep tussen 'n bewegende komponent en 'n as.
1.2.5Die optelmeganisme op 'n ram ipe baler beweeg in en uit
1.3Kies 'n woord term in KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A J\ langs die vraagnommers (1 .3.1 tot 1.3.5\in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.3.6 K.
1.3.5
2.1Die masjinering van Vesconite h ou geen gesondheidsri siko 's in vir die person
2.1.1Verduidelik die st elling hierbo deur DRIE redes te gee om die ntwoord te staaf
2.1.2Noem TWEE produkte wat van Vesconite vervaardig kan word. (2\
2.2Beantwoord die volgende vrae met betrekking tot tin
2.2.1Wat is die kleur van in (1\
2.2.2Noem DRIE gevalle waar in legerings kommersieel ge bruik word. (3\
2.3Vlekvrye staal is 'n allooi staal wat in ver killende
2.4Intern e spanning word in geelkoper opge wek wanneer dit koud bewerk word Beskryf die proses om hierdie
2.5Noem TWEE gebruike van fosforbrons. (2\
2.6Genkem ko ntak kleefmiddel is 'n sterk
2.6.1Noem VIER huishoudeli ke materiale waar op Ge nkem kontak kleef
2.6.2Beveel VIER maniere aan om die sterkte van die las te verbeter wanneer n kontak kleefmiddel aangewend word. (4\ Landboutegnologie
2.7ie prent hieronder toon 'n tipe diere heining wat gebruik word om die
2.7.1Identifiseer die tipe heining wat in die prent getoon word en gee 'n rede vir die gebruik van hier die tipe
2.7.2Wat is die funksie van die opwekker ( energi er gebruik in die
2.7.1
2.7.3Noem DRIE eienskappe van die isolators wat gebruik word om die draad van 'n elektriese heining aan die paal vas te maak
2.7.4
2.8Identifiseer onderdele en en noem EEN funksie van elk. (4\
3.1Bestudeer die prente van twe alternatiewe energie stelsels en
3.1.1Watter EEN van die s telsels of
3.1.2Noem DRIE voordele van s telsel wanneer dit met stelsel
3.2Noem DRIE nad ele van geiser
3.3Noem DRI E probleme geassosieer met 'n elektriese kragstasie wat steenkool as 'n energiebron gebruik. (3\
3.4Beskryf die proses om geot ermiese energie uit die arde in te span
3.5Noem DRIE voordele van m etanol wanneer di t as 'n aanvullings brandstof vir 'n
4.1Die prente hieronder toon belangrike toerusting wat op n plaas gebruik word
4.1.1Die sny van geroeste metaal waar elektrisiteit nie bes kikbaar is nie (1\
4.1.2n K ompakte sweismasjien , gekoppel aan 'n kragopwekker, word gebruik om
4.1.3Presisie sny van metaal sonder om set leen
4.1.4Sweismasjien waar van die sweis staaf nie gereeld vervang hoef te word
4.1.5
4.2'n B oer moet n oprit bou om sy motorfiets op sy bakkie te laai. Die oprit moet van hoekyster vervaardig word. Bestudee die ontwerp
4.2Bestudee r die tabel hieronder en herrangskik die stappe van die vervaardigingsproses in die korrekte volgorde
4.2.2ebruik die in ligting hier bo om die totale koste te bereken v an die hoekyster wat aangekoo p moet word om die oprit te bou.
4.3Bestudeer die prent hieronder van n komponent wat op die MIG sweis
4.3.1Benoem die komponent. (1\
4.3.2Verduidelik die belangrikheid daarvan om die komponent te stel om die korrekte gasdruk te lewer voordat die sweisproses begin. (4\
4.3.3Wat is die gasdrukinstelling wat aanbev eel word vir doeltreffende sweising om plaas te vind? (1\
4.4Die prent hieronder toon n persoon wat in die oorhoofse boogsweis posisie sweis.
4.4.1Beskryf die oorhoofse boogsweis proses (5\
4.4.2
4.5Die oksiasetileen apparaat hieronder getoon word vir sny en sweis doeleindes gebruik.
4.5.1Noem DRIE tipes persoonlike beskerm ende toerusting wat gedra moet word wan
4.5.2Noem die silinder wat eerste oopgemaak moet word voor dat die sny proses begin. Gee EEN rede vir jou antwoord. (2\
4.5.3aar word aanbeveel dat beide die silinders alty d in regop posisie gebruik
Q5โ Section header โ
5.1Bestudeer die prente van TWEE tipes kuilvoe rkerwers hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
5.1.1Noem VIER meganiese probleme wat met die snymeganisme van die mas jien in prent ondervind kan word. (4\
5.1.2Kies tussen en die geskik te kuilvoerkerwer wat n kleinskaal
5.1.3Beskryf die prosedure wat gevolg moet word wanneer die masj ien wat in prent ge toon word
5.2Bestudeer die illustrasie van die driepunt hidrouliese s telsel van 'n trekker hieronder en be antwoord die vrae wat volg.
5.2.1Hoekom is dit belangrik dat ghries nippel op di e kruiskoppeling van die kragaftak
5.2.2Beskryf die funksie van komponent (1\
5.2.3Komponent moet altyd afgeskerm word om ernstige beserings te voorkom. Noem DRIE vereistes v an hierdie tipe
5.3Die illustrasie hieronder toon n trekker wat met n voorlaaigraaf toegerus is
5.3.1Noem VIER vereistes wat in a geneem moet word voordat trekker
5.3.2
5.4Die ram tipe baler hieronder getoon word gebruik om klein reghoekige bale te produseer.
5.4.1Benoem onderdeel (1\
5.4.2Verduidelik hoe om die baaldigtheid van 'n ram tipe baler te verander (2\
5.4.3Beskryf die funksie van die glykoppelaar op die ram tipe baler. (3\ Landboutegnologie 15 DBE/2023
5.5Die illus rasie hieronder toon n ewenaar wat in die aandry meganisme van
5.5.1Verduidelik die rede vir die installering van 'n ewenaar op 'n trekker. (2\
5.5.2Benoem onderdele en in die illustrasie. (2\
5.6Foutiewe dieselenjins toon altyd sekere sigbare tekens. Voltooi die tabel hieronder deur die ontbrekende woorde in te vul. Skryf die ontbrekende woord langs die vraagnommers (5.6.1 tot 5.6.3\die ANTWOORDEBOEK neer.
5.6.2Water lek in die ontbrandingskamer in. Blou rook
5.6.3(3
5.7Bestudeer die prent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
5.7.1Benoem die gereedskapstuk wat in die prent hierbo getoon word. (1\
5.7.2Noem die kragbron wat gebruik word om hierdie gereeds kapstuk aan te dryf
6.1Die prent hieronder toon n beweegbare sprinkelbesproeiings telsel.
6.1.1Verduidelik waarom hierdie besproeiing telsel die doeltreffendste een is om op klein areas in besproeiingsland e te gebruik
6.1.2Beskryf die werking van hierdie besproeiingstelsel. (4\
6.2Die prent hieronder toon sproeier van 'n spilpuntbesproeiing stelsel
6.2.1Ver duide lik die rede waarom 'n besproeiingsproeier aan 'n eranderlike empo
6.2.2Gee TWEE redes vir die posisionering van die sproeier op spesifieke hoogte bokant die gewas. (2\
6.3
6.4Noem VIER aspekte wat in a geneem moet word voordat n geskikte plek gekies word om n septiesetenk
6.5Identifiseer n dreineringstelsel wat in die volgende s enario s gebruik kan word
6.5.1Om groot hoev eelhede water uit voorstedelike gebiede te verwyder (1\
6.5.2Om oortollige water vanaf grasperke te verwyder (1\
6.6Beskryf hoe rekenaar sagteware doeltreffend in moderne besproeiing stelsel gebruik kan word
6.7oem TWEE toestelle wat g ebruik kan word om verdamp transpirasie in
6.8Noem TWEE nadele van die gebruik van distillasie as n watersuiwerings metode. (2\
6.9Beskryf die proses van water filtrasie m et houer filtre er
6.10Gee DRIE redes vir die montering van GPS eenheid op plaas masjinerie