This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
7.1Formules en manipulasies waar nodig
7.2Korrekte vervanging van waardes
7.3Korrekte antwoord en relevante eenhede waar van toepassing 8. 'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg. 9. Skryf netjies en leesbaar. Elektriese Tegnologie: Kragstelsels DBE/ November
Q1โ Section header โ
1.1'n ... is 'n gebeurtenis waartydens 'n ernstige of onverwagte gevaarlike toestand plaasvind wat onmiddellike aandag benodig. Ontruimingsprosedure
1.2Die totale teenstand teen die vloei van wisselstroom in 'n RLC kringbaan is die ... induktiewe reaktansie. impedansie.
1.3Wanneer die frekwensie tot onder resonansie in 'n serie RLC resonan sie kring
1.4Die teenstand teen WS stroomvloei wat deur 'n kapasitor veroorsaak word sal toeneem wanneer die ..
1.5'n Voordeel van 'n driefase stelsel is dat ... dit orals beskikbaar is.
1.6Drywing wat heen en weer tussen die toevoer en die induktor of kapasitor oorgedra word sonder om enige werk te verrig staan as .. drywing bekend.
1.7
1.8Wanneer driefasetransformators met enkelfasetransformators vergelyk word .. het 'n
1.9
1.10'n Voordeel van 'n driefasemotor bo 'n enkelfasemotor is dat 'n driefasemotor .. 'n laer
1.11Verwys na die tipiese spoed versus die wringkragkenkromme van 'n driefase induksiemotor Die deurslagwringkrag
1.12'n Driefasemotor met 18 pole het ... poolpare per fase
1.13
1.14By pulswydte modulasie (PWM\ veroorsaak la nger AAN
1.15Remming wat plaasvind wanneer die las op die motor vinniger as die motor roteer staan as ... remming bekend.
Q2โ Section header โ
2.1Noem TWEE menseregte in die werkplek wat verseker dat die werkgewer se waardigheid nie aangetas word nie. (2\
2.2Noem TWEE ontruimingstappe wat ge doen moet word wanneer 'n nood alarm in 'n werkswinkel af gaan.
2.3Verduidelik waarom die misbruik van toerusting in 'n werkswinkel 'n gesondheid of veiligheidsgevaar kan veroorsaak. (2\
2.4Verwys na viktimis ering en noem TWEE handelinge deur die werkgewer wat
2.5Noem TWEE tipes risiko analiseverslae wat deur die gesondheids en veiligheidsverteenwoordiger gedoen word. (2\ [10] Elektriese Tegnologie: Kragstelsels10
Q3โ Section header โ
3.1Verduidelik die term induktansie met verwysing na RLC kring bane wat aan 'n WS
3.2Teken die fasordiagramme vir FIGUUR
3.2.1en 3.2.2 in die ANTWOORDEBOEK.
3.2.1FIGUUR 3.2.1: SPANNING EN STROOMGOLFVORME (2\
3.2.2FIGUUR 3.2.2: SPANNING EN STROOMGOLFVORME (2\
3.3'n erie RLC kringbaan met 'n weerstand van 25 van 94 V/60
3.3.1Bereken die impedansie van die kringbaan. (3\
3.3.2Bereken die fasehoek van die kringbaan. (3\
3.3.3Bereken die waarde van die induktor (3\
3.3.4Verduidelik wat met 'n nalopende drywingsfaktor bedoel word (1\
3.3.5Verduidelik waarom die stroom en spanningsgolfvorme in 'n serie RLC resonan sie
3.4Verwys na FIGUUR 3.4 en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 3.4: PARALLEL RLC FASOR DIAGRAM Gegee
3.4.1Bereken die totale stroom. (3\
3.4.2Bereken die drywingsfaktor. (3\
3.4.3Bereken die totale drywing. (3\
3.4.4Noem, met 'n rede of die kringbaan 'n voorlopende of nalopende drywingsfaktor het. (2\ Ic
3.5Verwys na FIGUUR .5 en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 3.5: IMPEDANSIE EN STROOMRESPONS KURWES
3.5.1Noem die kringbaan wat die weergawe by en in FIGUUR 3.5
3.5.2Bespreek die verskil tussen die impedansie en stroom by resonan sie frekwensie. (2\
3.5.3Beskryf wat met impedansie gebeur wanneer die frekwensie in FIGUUR 3.5 toeneem. (2\ [35]35
Q4โ Section header โ
4.1Verwys na FIGUUR 4.1 en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 4.1: DRIEFASE FASORDIAGRAM
4.1.1Noem of die fasordiagram positiewe fasevolgorde of negatiewe fasevolgorde voorstel. Motiveer jou antwoord. (2\
4.1.2Bepaal of fasor V RN 'n lynspanning of 'n fasespanning voorstel. Motiveer jou antwoord. (2\
4.2Verduidelik die term aktiewe drywing (1\
4.3Verduidelik die invloed van verhoogde spanning in transmissielyne. (2\
4.4Teken 'n diagrammatiese voorstelling van 'n vierdraad driefase sterverbinde stelsel. (4\
4.5Verwys na spanning en v erduidelik wat in die verspreidingstadium van die nasionale kragnetwerk gebeur. (3\
4.6'n Gebalanseerde driefase las is in delta aan 'n driefase sterverbinde alternator gekoppel. Die las trek 'n stroom van 15 A van die 400
4.6.1Fasestroom van die las (3\
4.6.2Impedansie van die las (3\
4.6.3Fasehoek (3\
4.6.4Aktiewe drywing (3\
4.6.5Teken 'n diagram van 'n drywingsfaktor verbetering kapasitorgroep wat aan die driefasetoevoer in FIGUUR 4.6.5 gekoppel is. FIGUUR 4.6.5: DRIEFASETOEVOER (3\
4.7FIGUUR 4.7 toon drie wattmeters wat aan 'n gebalanseerde driefase las gekoppel is. Beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 4.7: DRIEWATTMETERMETODE
4.7.1Noem TWEE voordele van die gebruik van die driewattmeter metode. (2\
4.7.2Noem EEN nadeel van die gebruik van die driewattmetermetode. (1\
4.7.3Bereken die totale drywing indien die lesing op W = 450 W. (3\ [35]35
Q5โ Section header โ
5.1Verduidelik die beginsel van wedersydse induksie met verwysing na transformators. (3\
5.2Enkelfasetransformators kan gebruik word om 'n driefasetransformator eenheid te skep. Beantwoord die vrae wat volg.
5.2.1Noem DRIE eienskappe van enkelfasetransformator wat identies moet wees. (3\
5.2.2
5.3.1Koperverliese (2\
5.3.2Ysterverliese (2\
5.4
5.7.1
5.7.2
5.7.3Skyndrywing (3\
5.7.430
Q6โ Section header โ
6.1Noem die TWEE tipes rotorkonstruksie wat in induksiemotors gebruik word. (2\
6.2Verwys na die spoed van induksiemotors en beantwoord die vrae wat volg.
6.2.1Verduidelik die verskil tussen aanslagspoed en vollasspoed (2\
6.2.2Bereken die sinchrone spoed van 'n driefasemotor met vier poolpare per fase wat aan 'n 400 V/50 Hz toevoer gekoppel is. (3\
6.2.3Bereken die persentasie glip indien die rotor teen 725 r/min opm draai. (3\
6.3Noem TWEE meganiese inspeksies wat op die rotor en laers van 'n motor uitgevoer kan word. (2\
6.4
6.4.1Insetdrywing (3\
6.4.2Reaktiewe drywing (3\
6.4.3Uitsetdrywing indien die motor 90% effektief is (3\
6.5FIGUUR 6.5 toon die terminaalkas van 'n driefasemotor. Teken die terminaalkas in die ANTWOORD BOEK
6.6FIGUUR 6.6 toon die beheerkring van 'n outomatiese ster delta aansitter. Beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 6.6: OUTOMATIESE STER DELTA
6.6.1Identifiseer komponent (1\
6.6.2Verduidelik die doel van HK N/O (3\
6.6.3Verduidelik die belangrikheid van 'n grendelverbinding ('interlocking'\ in hierdie kringbaan. (2\
6.6.4Beskryf die werking van die kringbaan nadat die tydskakelaar deurgetel het. (5\ [35] STOP35
Q7โ Section header โ
7.1Maklike foutopsporing is een van die voordele van harde bedrading. Verduidelik waarom (2\
7.2Verwys na sensors as insettoestelle van 'n PLB en beantwoord die vrae wat volg.
7.2.1Verduidelik die term sensor (2\
7.2.2Verduidelik wat die PLB doen nadat dit data van 'n temperatuursensor as 'n insettoestel ontvang het. (2\
7.2.3Noem TWEE toepassings van temperatuursensors. (2\
7.3Verwys na FIGUUR 7.3 en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 7.3: BEHEERKRING
7.3.1Identifiseer die beheerkring in FIGUUR 7.3. (1\
7.3.2Verduidelik grendeling ('latching'\ met verwysing na motor beheerkringe. (3\ STOP AANSIT
7.3.3Teken die leerlogika diagram in FIGUUR 7.3.3 oor en voltooi dit in die ANTWOORDEBOEK sodat dit dieselfde funksie as in FIGUUR 7.3 sal verrig. FIGUUR
7.3.3LEERLOGIKA DIAG RAM (8\
7.4
7.5Verwys na PLC s en verduidelik die konsep merker (2\
7.6FIGUUR 7.6 is 'n blokdiagram van 'n VSB. Beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 7.6 : BLOKDIAGRAM VAN 'N VERSTELBARE SPOEDBEHEERDER
7.6.1 Verduidelik hoe die omsetter sy funksie verrig. (2\ 7. .2 Noem die doel van die filter. (2\