This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
Q2โ Section header โ
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5\die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 D.
1.1.1teorie om die besigheid se doelwitte te analiseer en sodoende 'n geskikte leierskapstyl te kies
1.1.2'n Aantal beleggings wo rd in 'n portefeulje saamgevoeg wat deur 'n kundige
1.1.3Bona het tydens die voorbereiding van sy aanbieding vir belanghebbendes besluit om ...
1.1.4Bestuur ders 'n diversiteitskwessie deur 'n tolk aan te stel om gemeenskaplike begrip tussen lede in 'n vergadering
1.1.5Alida moet ferm en selfgeldend wees wan eer sy die as 'n
1.3Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n term in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A J\ langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.5\in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.3.6 K. KOLOM KOLOM
1.3.5Uiterste goeie trou Opbrengs op die belegging Transaksionele Transaksioneel Transaksioneel leierskapstyl Misbruik van werktyd Konflik
Q2โ Section header โ
Q3โ Section header โ
2.1Noem enige VIER voorbeelde van versekerbare risiko's. (4\
2.2Beskryf kortliks die voordele van Regering /RSA kleinhandelspaareffekte as 'n beleggingsvorm. (6\
2.3Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg. AMANDLA HANDELAARS (A Amandla Handelaars het voorraad
2.3.1Noem die versekeringsklousule wat op die scenario hierbo van toepassing is. (2\
2.3.2Bereken die bedrag wat AH as vergoeding van die versekeraar sal ontvang. Toon ALLE berekeninge. (4\
2.4Brei uit oor die betekenis van skuldbriewe a 'n tipe beleggingsgeleentheid. (4\
2.5Bespreek die impak van die demokratiese leierskapstyl op besighede. (6\
2.6Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg. KULA ONDERNEMINGS Mary, 'n verkoopsbestuurder by
2.6.1Haal TWEE faktore uit die scenario hierbo aan wat Mary tydens haar aanbieding in ag geneem het. (2\
2.6.2Verduidelik die areas van verbetering wat Mary vir haar volgende aanbieding in ag moet neem. (4\ Besigheidstudies/V2 DBE/2022 SS/NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
2.7Gee besighede raad oor hoe die volgende kriteria tot die sukses en/of mislukking van 'n persoonlike aanspreeklikheidsmaatskappy kan bydra:
2.7.1Bestuur (4\
2.7.2Wetgewing (4\ [40] Besigheidstudies/V2 DBE/2022 SS/NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief40
Q3โ Section header โ
3.1Noem enige TWEE probleemoplossingstappe. (2\
3.2
3.2.1
3.2.2'n Paneel kundiges is versoek om 'n vraelys in te vul om oplossings vir hul besigheidsprobleme te voorsien. (4\
3.3Verduidelik die korrekte prosedure om griewe in die werkplek te hanteer. (6\
3.4Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg. MESH KONSTRUKSIES (MK Mesh Konstruksies spesialiseer in eiendomsontwikkeling. Die direkteure en werkneme rs ken die indiensnemingsbeleid van die maatskappy.
3.4.1 Identifiseer TWEE King ode beginsels vir goeie korporatiewe bestuur
Q3โ Section header โ
3.4.2Verduidelik maniere waarop professionele, verantwoordelike, etiese en effektiewe sakepraktyke uitgevoer behoort te word. (4\
3.5Bespreek die verhouding tussen maatskaplike verantwoordelikheid en drievoudige sleutelaspekte. (6\ Besigheidstudies/V2 DBE/2022 SS/NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3.6Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg. GIJIMA MYNE (GM Werknemers by iji ma Myne word toegelaat om by
3.6.1Noem TWEE sosiale regte van werknemers in die scenario hierbo. (2\
3.6.2Verduidelik maniere waarop GM kulturele regte in die werkplek kan bevorder. (4\
3.740
Q4โ Section header โ
4.1Noem enige TWEE voorbeelde van nieverbale aanbiedinge. (2\
4.2Beskryf kortliks die verskil tussen beperkte aanspreeklikheid en onbeperkte aanspreeklikheid. (4\
4.3Identifiseer die soorte voordele wat die werknemers by Linda Handelaars van die Werkloosheidsversekeringsfonds kan ontvang in ELKE stelling hieronder:
4.3.1 Jane, die admi nistratiewe klerk, sal vir vier maande na die geboorte van haar baba betaling ontvang voordat sy
4.3.2Ruan het hierdie voordeel ontvang toe hy voogskap van 'n 18 maande oue weeskind van die kinderhuis geneem het. (4\
4.4Verduidelik die voordele van PowerPoint as 'n tipe visuele hulpmiddel. (4\ .5 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg. EILAND ONDERNEMINGS (E
4.5.1Identifiseer die leierskapstyl wat Jacky in die scenario hierbo gebruik. (2\
4.5.2Gee Jacky raad oor die rol van persoonlike houding in suksesvolle leierskap. (4\ Besigheidstudies/V2 11 DBE/2022 SS/NSS Kopiereg voorbehou
4.6Beskryf kortliks die voordele van kreatiewe denke in die werkplek. (4\
4.7Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg. TEAM EXCEL (TE Team Excel wat aan besigheidsprojekte werk, is 'n span
4.7.1Haal TWEE eienskappe van suksesvolle spanprestasie uit die scenario hierbo aan. (2\
4.7.2Verduidelik die werksverrigtingstadium as een van die stadiums van spanontwikkeling. (4\
4.8Bespreek maniere waarop besighede gestremdheid as 'n diversiteitskwessie in die werkplek kan hanteer. (6\
4.9Stel maniere voor waarop besighede die prysbepaling van goedere in landelike gebiede as 'n tipe onetiese sakepraktyk kan hanteer. (4\ [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Besigheidstudies/V2 12 DBE/202240
Q5โ Section header โ
Q6โ Section header โ