This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1.1Hoe oud was Katrien? (1\
1.1.2
1.2Skryf die volgende gebeure onder mekaar oor in die korrekte VOLGORDE soos wat dit in die verhaal gebeur. Katrien moes van die mallemeule afspring. Rinatjie het op die perdjie ge ry
1.3
1.5Wie was die man wat hulle op die mallemeule gehelp het? (1\ Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/November 2021 NSS (Wes
1.6Kies die KORREKTE antwoord. Skryf net die letter (A D\ langs die vraagnommer ( \eer. Rosa se hele houding teenoor Katrien het gewys dat sy ... Katrien was.
1.7Rinatjie het haar ander vyftigsent vir Katrien gegee. Wat kan ons uit Rinatjie se optrede aflei? Noem TWEE dinge. (2\
1.8.1Kies die KORREKTE antwoord uit di tussen hakies. 'n Les wat Rinatjie die dag by die mallemeule geleer het, is dat dinge wat lekker lyk, (altyd lekker is/soms hartseer bring\ (1\
1.8.2Motiveer jou antwoord op
Q1โ Section header โ
1.9
9.4\eer. KOLOM A KOLOM B
1.9.4Die mallemeule het op die dorp aangekom. Die man het Rinatjie op een van die perdjies getel. Rinatjie het gesien wat met Katrien gebeur het. Rinatjie het haar geld vir Katrien gegee.
1.10Gee TWEE redes waarom 'n mens versigtig moet wees vir iemand soos die man wat die kinders by die mallemeule gehelp het. (2\ EN Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/November 2021 NSS
1.11Wie het vir Rietman tussen die riete gekry? (1\
1.12
1.13.1Kies die KORREKTE antwoord uit di tussen hakies. Kleinboet het vir Rietman (spes iale kos gekoop/kos van die plaas af gevoer\. (1\
1.13.2
1.14
1.15Almal was lief vir Rietman. oltooi die volgende sinne. Skryf net di e vraagnommer (1.15.1 tot 1.15.4\en die ontbrekende woorde neer.
1.15.4Pa het die bokkie wat hy huis toe gebring het, in 'n ... gesit. Rietman is op die plaas met die naam ... gevind. ... dae voor Kersfees was Rietma n skielik weg. Kleinboet was baie hartseer. Hy het gedink sy bokkie het
1.16Kleinboet was baie lief vir sy bokkie. Kies die gevolg uit KOLOM B wat by die gebeu re in KOLOM A pas. Skryf net die letter (A E\ngs die vraagnommers (1. 16 .1 tot 1.
1.16.4Tannie Sofie het gedink dat Kleinboet van die bababokkie sou hou. Toe Rietman wegraak, het almal dit geweet. Die dorpskinders het met die wilde duikertjie by die huis aangekom.
1.17Skryf die volgende sin oor en verander die onderstreepte deel om die stelling WAAR te maak. Die wilde duikertjie het Kleinboet nie herken nie, want hy was te moeg (1\
1.18.1Kies die KORREKTE antwoord uit di tussen hakies. Die titel pas die beste ( by die begin van/by die einde van/regdeur\ die verhaal. (1\
Q1โ Section header โ
1.19Drie kinders het die wilde duikertjie op Oukersdag se middag vir Kleinboet gebring.
1.19.1Kies die KORREKTE antwoord uit di tussen hakies. Wat daardie aand met die duikertjie gebeur het, laat 'n mens (bly/hartseer\ voel (1\
Q1โ Section header โ
1.2040
Q2โ Section header โ
2.1Wat was Wilma se po sisie by die perdeskool? (1\
2.2Lucky moes as straf by die perdeskool werk.
2.2.1Wie was Lucky se prokureur? (1\
2.2.2Hoe lank moes Lucky by die perdeskool werk? (1\
2.3Een van Lucky se werkies was om die stalle uit te hark. Noem nog EE N ander werk wat Wilma vir hom gegee het. (1\
2.4
2.5Die De Beers was ryk mense. Gee 'n rede waarom hier die stelling ONWAAR is. (1\ Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/November 2021
2.6
2.7
2.8Lucky het nie geweet wat alles by die perdeskool gebeur nie. Kies di e gevolg uit KOLOM B wat by die gebeure in KOLOM A pas. Skryf net die letter (A E\ngs die vraagnommers (
2.8.4
2.9
2.9.1
Q2โ Section header โ
2.10.1
2.10.2Motiv
Q2โ Section header โ
2.11Wilma het vir Lucky v ertel dat sy ook iets verkeerds gedoen het. Voltooi die volgende sinne . Skryf net die vraagnommers (2.11.1 tot 2.11.4\en die ontbrekende woorde neer.
2.11.4huis toe. Nadat Wilma vir Lucky van hierdie insident vertel het, was hy ... dat hy so onbeskof met haar was. (1\ (1\ (1\ (1\
2.12Lu cky het erken dat hy wreed teenoor diere was. Wat het hy gedoen wat wreed was? (1\
2.13Hoekom was Lucky so wreed teenoor daardie diere? (1\
2.14.1
2.14.2
2.15Kies die KORREKTE antwoord. Skryf net die letter (A D\ langs die vraagnom mer ( .1 \neer. "Ek was
2.16Skryf d ie volgende sin oor en verander die onderstreepte deel om die stelling WAAR te maak. Lucky kon Wilma nie op haar naam noem nie, want hy was bang vir haar (1\
2.17Lucky moes leer om sy houding teenoor baie dinge te verander. Kies die gevolg ui t KOLOM B wat by die gebeure in KOLOM A pas. Skryf net die letter (A E\ngs die vraagnommers (
2.17.4Lucky wou nie saamwerk op die plaas nie. Binki het vir Lucky vertel dat sy p robeer het om haar hondjie uit die brand te red. Lucky het Binki se letsels gesien. Wilma het vir Lucky van
2.18.1
Q2โ Section header โ
2.19Gee TWEE maniere waarop 'n mens Lucky in hierdie drama goed leer ken. (2\
2.2040