This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q2โ Section header โ
Q2โ Section header โ
Q1โ Section header โ
1.1
1.2
1.3
1.4Alkene reageer met waterstof om ... te vorm. alkane alkohole aldehiede alkyne
1.5katode en ondergaan reduksie. anode en ondergaan oksidasie. katode en ondergaan oksidasie. anode en ondergaan reduksie. (2\
1.6In die selnotasie van 'n galvaniese sel verteenwoordig die dubbele vertikale fa seskeier. soliede elektrode. gaselektrode.
1.7Neem die stellings hieronder in ag wanneer 'n invallende ligstraal vanaf 'n plat oppervlak weerkaats word. (i\ Die invalshoek is gelyk aan die weerkaatsingshoek. (ii\ Die hoek gemeet tussen die o ppervlak en die invallende straal is die
1.8Di e diagram hieronder toon ligstraal LM invallend op 'n reghoekige glasprisma. Watter EEN van die volgende verteenwoordig die KORREKTE uitgangstraal?
1.9Watter kleur in die sigbare spektrum het die kleinste refraksiehoek tydens die dispersie van wit lig? Groen Violet
1.10
Q2โ Section header โ
2.1Definieer die term funksionele groep (2\
2.2Neem die organiese molekule in die tabel hieronder in ag en beantwo ord die vrae wat volg. But een
2.2.1(1
2.2.2(1\
2.2.3(1\
2.3Skryf die IUPAC naam van die organiese verbindings neer wat verteenwoordig word deur:
2.3.1(2\
2.3.2(2\
2.4Teken die struktuurformules van die organiese verbindings wat verteenwoordig word deur:
2.4.1(2\
2.4.2(2\
2.5Teken die struktuurformules van die ISOMEER van die organiese verbindings wat verteenwoordig word deur:
2.5.1(2\
2.5.2(2\
2.6Identifiseer die TIPE isomeer in:
Q2โ Section header โ
2.6.2VR AAG 2.5.2 (1\
2.7Beskou verbinding
2.7.1Is verbinding versadig of onversadig? (1\
Q2โ Section header โ
Q3โ Section header โ
3.1Definieer die term dampdruk (2\
3.2Gebruik die tabel hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
3.2.1Beskryf die tendens in die dampdruk van die verbindings hierbo. (1\
3.2.2Verduideli
Q3โ Section header โ
3.3Neem die grafiek hieronder in ag wat die kookpunte van alkane en aldehiede aandui.
3.3.1
3.3.2
Q4โ Section header โ
4.1Skryf die NAAM of TIPE reaksie neer wat deur die volgende letters verteenwoordig word:
4.1.1(1\
4.1.2(1\
4.1.3(1\
4.2Buiten die alkeen word nog 'n reagens (reaktans\ en 'n katalisator in reaksie benodig. Skryf die NAAM of FORMULE neer van die:
4.2.1Ander reagens (reaktans\ (1\
4.2.2Katalisator (1\
4.3Gebruik STRUKTUURFORMULES om 'n gebalanseerde chemiese vergelyking vir reaksie neer te skryf. (3\
4.4Skryf TWEE reaksietoestande vir reaksie neer. (2\
4.5
4.6Skryf die NAAM van die organiese verbinding in die vloeidiagram neer wat as 'n monomeer van politeen gebruik kan word. (1\ [14] Bromoetaan14
Q5โ Section header โ
5.1Definieer die term elektrolise (2\
5.2Is die elektrolise van koper(II\ried 'n spontane of 'n nie spontane reaksie? (1\
Q5โ Section header โ
5.4Skryf die FORMULE van 'n elektroliet neer wat in die sel hierbo gebruik word. (1\
5.5By watter elektrode sal die volgende waarnemings gemaak word? Skryf slegs ANODE of KATODE neer.
5.5.1Gasborrels word gevorm. (1\
5.5.2'n Bruinerige ne erslag word gevorm. (1\
5.6Definieer die term reduseermiddel (2\
5.7Vir die sel hierbo skryf neer die:
5.7.1Oksidasiehalfreaksie (2\
5.7.2Reduksiehalfreaksie (2\
5.7.3Netto reaksie (2\ [15] Tegniese Wetenskappe/V2 12 DBE/November 2020 SS/NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblie15
Q6โ Section header โ
6.1Die selnotasie Zn(s\ Zn 2+ (aq\ Cu 2+
6.1.1Definieer die term galvaniese sel (2\
6.1.2Teken 'n benoemde diagram om die Zn Cu sel voor te stel. Toon die vloeirigting van die elektrone in die eksterne stroombaan. (5\
6.1.3Skryf TWEE standaardtoestande neer waaronder die Zn Cu sel funksioneer. (2\
6.1.4Na watter halfsel migreer (beweeg\ anione in die soutbrug? (1\
Q6โ Section header โ
6.2Die an ode in die Zn Cu sel word deur 'n onbekende elektrode, , vervang. Die voltmeter gee 'n lesing van 2,00 V.
6.2.1Identifiseer elektrode met gebruik van 'n berekening. (5\
6.2.2Skryf die halfreaksie neer wat by die anode plaasvind. (2\
6.2.3 Watter elektrode sal 'n afname in massa ondervind (1\
Q6โ Section header โ
Q7โ Section header โ
7.1
7.1.1Wat is weerkaatsing (2\ Lyn Tegniese Wetenskappe/V2 13 DBE/November 2020
7.1.2Straal AO (1\
7.1.3Straal OB (1\
7.1.4Lyn (1\
7.1.5Hoek 1 (1\
7.1.6Hoek 2 (1\ .2 Wat is die grootte van hoek 2? (1\
7.3
7.4'n Ligstraal beweeg teen 'n hoek vanuit lug in water in.
7.4.1Watter mediu m, water of lug, het die hoogste optiese digtheid? (1\
7.4.2Wat sal met die RIGTING van die ligstraal gebeur as dit die water binnedring? (1\
Q7โ Section header โ
7.5'n Ligstraal beweeg vanuit water na lug en tref die skeidingsvlak (grens\ met 'n invalshoek kleiner as die grenshoek.
7.5.1Definieer die term grenshoek (2\
7.5.2Watter waarneming sal gemaak word? (2\
Q7โ Section header โ
7.5.3Beskryf die verskynsel totale interne weerkaatsing (2\
7.5.4Is die invalshoek GROTER AS of KLEINER AS die grenshoek? (1\ [19] Tegniese Wetenskappe/V2 14 DBE/November 2020 SS/NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblie19
Q8โ Section header โ
8.1Definieer die term dispersie. (2\
8.2Noem enige VIER kleure in sigbare lig. (4\
8.3
8.4Teken die diagramme hieronder in die ANTWOORDEBOEK oor en voltooi ELK om die pad van die straal nadat dit de ur die lens beweeg het, te toon.
8.4.1(1\
8.4.2(2\
8.4.3(2\ [14] Tegniese Wetenskappe/V2 15 DBE/November 2020 SS/NSS Kopiereg voorbehou14
Q9โ Section header โ
9.1Definieer 'n elektromagnetiese golf (2\
9.2Wat ter eienskap van radiogolwe maak dit geskik om 'n sein oor lang afstande te stuur? (1\
9.3Wat is 'n foton (1\
9.4Skryf die NAAM neer van die elektromagnetiese golf wat gebruik word:
9.4.1Om vervalste geldnote op te spoor (1\
9.4.2Om o utomatiese deure oop en toe te maak (1\
9.4.3In navigasiestelsels (1\
9.5Wat is die verwantskap tussen die frekwensie van lig en die golflengte daarvan? (2\
9.6Bereken die energie van lig met 'n golflengte van 4,06 x 10 11 m. (5\ [14] TOTAAL: 150 Tegniese Wetenskappe/V214