Agricultural Sciences Paper 1 (Afrikaans)

May-June 2019 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Agricultural Sciences

Past Paper 2019 Grade 12 Afrikaans Agricultural Sciences Hub โ†’
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 772.3 KB View Memorandum
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 150 marks ๐Ÿ“„ 16 pages ๐Ÿ“ 108 items found
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

108
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ€” Section header โ€”
1.1Verskeie opsies word as moontl ike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.10\n die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.11
1.1.1Die proses waartydens 'n plaasdier voedsel deur sy mond inneem
1.1.2Stowwe wat aan plaasdiere gegee word om hulle voedingstofinname te balanseer, word genoem.
1.1.3rantsoen word aan 'n on produktiewe plaasdier gegee
1.1.4Die volgende stelling verwys na die aanpassingskenmerk van die struktuur hieronder: (i\ (ii\ (iii\
1.1.5Die produksiestelsel waar kuikens be vrylik kan rond loop en
1.1.6Die volgende is NIE 'n gevolg van verkeerde hantering van plaasdiere NIE Diere sal
1.1.7Dieresiektes wat van diere na mense oorgedra kan word Bloedarmoede en polineuritis Miltsiekte en hondsdolheid
1.1.8'n Gif tige plant met 'n slegte reuk en smaak
1.1.9Die volgende gebeur tydens laktasie by koeie (i\ (ii\ (iii\ (iv\
1.1.10Die toerusting wat gebruik word om embrio's by 'n skenkerkoei te oes
1.2Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM B van toepassing is op SLEGS SLEGS B BEIDE A EN B of
1.2.1
1.2.2A: Bruto ene rgie Die energie wat vir produksie en instandhouding beskikbaar
1.2.3
1.2.4A: Bontbosluis Die larwe , nimf en volwasse stadi um
1.2.5A: Spoeling Die verwydering van die kern uit 'n eiersel tydens kloning B: Ontkerning (10\ (5 x 2\
1.3Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings. Skryf s legs die woord/term langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.5\in die ANTWOORDEBOEK neer.
1.3.1Die ritmiese sametrekking en verslapping van die spiere in die spysverteringskanaal vir die beweging van voedsel
1.3.2'n Struktuur op 'n plaas wa ar diere voer gestoor word
1.3.3Gevorderde biotegnologie wat gebruik word om identiese nageslag van af 'n organisme met meerderwaardige kenmerke te produseer
1.3.4Die verandering van die estrussiklus van alle vroulike diere in 'n kudde sodat hul le op ongeveer dieselfde tyd op hitte kom
1.3.5'n Steriele vroulike kalf wat as 'n nie identiese tweeling van 'n manlike kalf gebore word (5 x 2\
1.4Verander die ONDERSTREEPTE WOORD(E\in ELK van die volgende stellings om hulle WAAR te maak. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommers (1.4.1 tot 1.4.5\ in die ANTWOORDEBOEK neer.
1.4.1
1.4.2Akute siekte is langdurig en ko herhaaldelik by 'n plaasdier met minder ernstige simptome
1.4.3Kriptorgidisme is 'n toestand waar die test s onderontwikkel is.
1.4.4Maserasie is die verharding en uitdroog van 'n dooie fetus nadat die skelet gevorm is
1.4.5Bevr ugting is die proses waartydens die blastosist aan die wand van die baarmoeder heg. 5 x
Q2โ€” Section header โ€”
2.1Die diagram hieronder toon die spysverteringskanaal van 'n plaasdier.
2.1.1Noem die plaasdier wat in die diagram hierbo voorgestel word (1\
2.1.2Skryf die letter (A E\ van die deel in die spysverteringskanaal neer waar ELK
2.1.3Noem die rol wat deel in die vertering van voedsel speel (2\
2.1.4Skryf die letter neer van die deel wat met die maag van 'n vark ooreenstem (1\
2.2Bestudeer d ie skematiese voorstelling hieronder wat die vertering van voedingstowwe in die maag en dunderm illustreer MAAG DUNDERM
2.2.1Noem die ensieme wat deur en voorgestel word
2.2.2dentif ise er en
2.2.3
2.2.4Verduidelik die belangrikheid van vet emulsifisering deur gal tydens vertering. (2\
2.3Kies EEN mineraal of vitamien u it die lys hieronder wat by die volgende beskrywings pas . Skryf slegs die mineraal of vitamien langs die vraagnommer (2.3.1
2.3.4die ANTWOORDEBOEK neer yster sink fosfaat vitamien
2.3.1'n ekort hieraan veroorsaak parakeratose by varke (1\
2.3.2Verbeter sig, veral snags (1\
2.3.3
2.3.4Noodsaaklik vir bloed stolling by kuikens (1\ Pepsien Amilase
2.4Die volgende is die voedingsve rhoudings van verskillende voere Voer
2.4.1Beveel die voer
2.4.2Dui die deel van die verhouding in Voer aan wat nie stikstof verteerbare
2.4.3Voer word aanbeveel vir die voer van 'n een maand
2.5'n Boer gebruik mieliemeel en sonneblom oliekoekmeel om 'n rantsoen wat 16% VP bevat, te berei
2.5.1Noem 'n voer formul erings metode wat gebruik word
Q2โ€” Section header โ€”
2.5.3Bereken die persentasie van sonneblom oliekoekmeel in die mengsel (3\
2.6Noem TWEE rolle van 'n goeie voervloeiprogram. (2\ [35] Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/201935
Q3โ€” Section header โ€”
3.1Die foto's hieronder toon TWEE veeboerderystelsels. BOERDERYSTELSEL BOERDERYSTELSEL
3.1.1Identifiseer boerderystelsel en boerderystelsel in die foto's hierbo. (2\
3.1.2Vergelyk die TWEE boerderystelsels ten opsigte van die volgende: (a\ Doel va n die uitset (b\ Invloed op die omgewing 2\ (2\
3.1
3.1.4Noem EEN ekonomiese voordeel van boerderystelsel bo boerderystelsel vir die boer.
3.2Bestudeer die DRIE fasiliteite hieronder wat in 'n diereproduksie onderneming gebruik word.
3.2.1 Identifiseer fasiliteit en (2\
3.2.2 Dui die doel aan waarvoor fasiliteit op plase gebruik word. (1\
3.3Die skematiese voorstelling hieronder toon die lewensiklus van 'n parasiet.
3.3.1Klassifiseer die tipe parasiet hierbo. (1\
3.3.2Gee 'n rede vir die antwoord op
Q3โ€” Section header โ€”
3.3.3
3.3.4
3.3.5
3.4Plaasdiere behoort altyd met sorg hanteer te word om ongelukke en spanning te voorkom.
3.4.1 Gee TWEE redes vir die hantering van plaasdiere. (2\
3.4.2 Dui die invloed van die volg ende VERKEERDE hanteringspraktyke aan
3.5Beskryf kortliks TWEE basiese vereistes van behuising vir 'n intensiewe produksiestelsel. (2\
3.6
3.6.1Identif iseer (a\b\(c\, (d\ en (e\ hierbo
3.6.2Noem TWEE rolle van die regering in die beheer van siektes by plaasdi er (2\
3.7Sout is een van die noodsaaklike minera lvoedingsto wwe wat deur plaasdiere benodig word
3.7.1Noem TWEE simptome van soutvergiftiging. (2
3.7.2Noem TWEE manier waarop plaasdiere met soutvergiftiging behandel kan word. (2 [35]35
Q4โ€” Section header โ€”
4.1Die diagram hieronder illustreer 'n spermsel.
4.1Identifiseer deel in die diagram hierbo. (1\
4.1.2Skryf die letter van die deel neer wat die akrosoom verteenwoordig. (1\
4.1.3Noem EEN funksie van: (a\ Deel (b\ Deel (1\ (1\
4.2Dui die manlike voortplantingsorgaan aan wat vir ELK van di e volgende verantwoordelik is
4.2.1Vervoer van semen vanaf die epididimis na die uretra (1\
4.2.2Afskeiding van 'n taai alkaliese mukus at semen 'n kenmerkende reuk gee (1\
4.2.2Afskeiding van 'n buffer wat die spermselle teen pH verande inge
4.3Die skematiese voorstelling hieronder dui die volgorde aan van hormoonvlakke wat lei tot veranderinge wat tydens die estrussiklus plaasvind asook sekere strukture betrokke.
4.3.1Definieer die te rm estrussiklus (2\
4.3.2Benoem die proses by (1\
4.3
4.3Noem DRIE tekens van estrus by koeie.
4.4Die tabel hieronder toon die tydperk (in dae\van die verskillende stadia n die estrussiklus by verskillende vroulike plaasdiere. STADIA VAN DIE ESTRUSSIKLUS
4.5.1 Identifiseer die tegniek in die diagram hierbo. (1\
4.5
4.5.3 Noem die apparaat wat deur hand in die diagram hierbo vasgehou word. (1\
4.5.4 Skryf die beste tyd van die dag neer vir die inseminering van 'n koei wat in die aand die eerste tekens van estrus toon. (1\
4.5Noem EEN negatiewe effek indien 'n onervare persoon die tegniek
Q4โ€” Section header โ€”
4.6.1 Noem die reprodukt iewe tegniek hierbo. (1\
4.6.2 Skryf die letters (A E\neer wat die EERSTE TWEE stadia, in volgorde,
4.6Noem TWEE voordele van hierdie reproduktiewe tegniek vir boere. (2\ semenpla sing
4.7
4.7Benoem die soliede bal wat 16 selle in die stadium hierbo bevat. (1\ 4.

Mark Allocation

Total150 marks
Sections35 + 35 = 70 marks

Paper information

SubjectAgricultural Sciences
Year2019
SessionMay-June
TypePast Paper
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans
Pages16
Downloads7

Examination context

Decade2010s
Years ago7y
Seasonโ€”
Start dayโ€”
Exam periodโ€”
Days since examโ€”

About Agricultural Sciences examination preparation

Grade 12 Agricultural Sciences combines scientific knowledge with the application and interpretation of agricultural concepts.

Every available Grade 12 Agricultural Sciences past paper and memorandum is collected in the Agricultural Sciences hub at agriculture.freemode.co.za โ€” browse all years, sessions and languages in one place.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

agricultural science knowledge
concept application
data interpretation
scientific terminology
structured responses

A practical revision approach

Complete questions independently and use the memorandum to identify knowledge gaps, terminology problems, and errors in application. Pay attention to diagrams, data, and questions requiring explanations.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding marking memorandum

Marking memorandum available

Use the corresponding memorandum after completing the paper to review your answers and identify areas that require further revision. The memorandum shows the marking approach used by DBE examiners, including method-mark allocations.

Agricultural Sciences Memo 1 (Afrikaans) โ†’

File details

File size772.3 KB
Pages16
Archived on7 September 2026
File age47d
ContributorFreeMode
Fingerprint1D770DFA5A1B

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.