Computer Application Technology Paper 2 (Afrikaans)

May-June 2019 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Computer Application Technology

Past Paper 2019 Grade 12 Afrikaans
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 368.3 KB View Memorandum
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 150 marks โฑ๏ธ 3h ๐Ÿ“„ 16 pages ๐Ÿ“ 118 items found ๐Ÿ“š 6 topics
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

118
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ€” Section header โ€”
1.2Watter EEN van die volgende is NIE 'n eienskap ('feature'\van 'n databasisprogram NIE
1.3
1.4
1.5Die gebruik van virtuele realiteit(VR\ tegnologie kan die gebruiker bevoordeel
1.6Die hoofdoel van OKH ('OCR'\m 'n dokument te skep wat ... kan word. in PDF formaat gestoor geredigeer
1.7Die sigbladfunksie NOW sal altyd die ... vertoon. datum waarop die sigblad oopgemaak word Excel
1.9Foutiewe sagteware bevat programfoute ( 'bugs'\ programme beskadig deur die manier waarop 'n rekenaar werk
1.10'n Databasisnavraag om die besonderhede van onderwysers en leerders wat meer as R10.00 skuld te onttrek word hieronder vertoon. Die navraag sal nie die verlangde resultaat terugstuur nie
Q2โ€” Section header โ€”
2.10
Q3โ€” Section header โ€”
3.1
3.2VGA kabels kan beide oudio data ('audio data '\ en videodata oor dieselfde kabel oordra.
3.3'n Videokonferensie is 'n elektroniese vergadering van mense wat mekaar kan sien en met mekaar kan praat alhoewel hulle op verskillende plekke is. (1\
3.4RSS voere ('RSS feeds'\ is webtuistes wat boodskappe ('posts'\in die vorm van 'n dagboek bevat. (1\
3.5'n Vorm is 'n databasisobjek wat gebruik word om 'n opsomming van data in 'n drukbare formaat aan te bied. (1\ [5] TOTAAL AFDELING A: 25 Rekenaartoepassingstegnologie/V25
Q4โ€” Section header โ€”
4.1Noem TWEE tipes gebruikers vir wie die werkverrigting van 'n standaard intreevlakrekenaar vir hulle behoeftes geskik is (2\
4.2Hoe verskil 'n oopbronbedryfstelsel (' open source operating system'\ soos Linux
4.3
4.4Gee TWEE praktiese voorbeelde van waar RFID etikette ('tags'\ gebruik word. (2\
4.5Gee TWEE redes waarom raakskerms algemeen in draagbare toestelle gebruik word. (2\
4.6Noem TWEE voordele van die gebruik van 'n mikro USB
4.7Eksterne hardeskywe en herskryfbare ('rewritable'\DVD's word dikwels vir rugsteundoeleindes gebruik.
4.7.1Gee TWEE redes waarom dit beter kan wees om 'n eksterne hardeskyf eerder as 'n DVD te gebruik om data te rugsteun. ( Moet NIE in jou antwoord na koste verwys NIE
4.7.2Stel TWEE maniere voor waarop meer spasie op 'n eksterne hardeskyf wat amper vol is ge skep
4.7.3
4.8Jy sien dat daar geen beeld op die skerm vertoon wanneer jy jou rekenaar aanskakel nie. Bespreek TWEE redes, behalwe vir 'n foutiewe skerm, waarom daar geen beeld is
4.9Die jongste weergawe van 'n program is van die internet afgelaai, maar wanneer die gebruiker die installeer der ('installer'\ laat loop installeer die
4.10Buiten die koste faktor noem EEN beperking van
4.11'n Korrek geformateerde woordverwerking dokument is edruk, maar sommige van die teks op die rand van die bladsy is 'afgesny'. Bespreek TWEE moontlike redes hiervoor.
Q5โ€” Section header โ€”
5.1Baie skole of besighede koppel rekenaars in 'n LAN.
5.1.1Noem die toestel wat verskeie rekenaars in 'n LAN koppel. (1\
5.1.2Noem die komponent in elke rekenaar wat dit moontlik maak om aan 'n netwerk te koppel (1\
5.1.3Noem TWEE beperkings van 'n gekabelde ('wired'\ LAN in vergelyking met 'n kabellose ('wireless'\ LAN. (2\
5.2
5.2.1Definieer ruitnetrekenarisering ('grid computing'\ (2\
5.2.2Gee EEN voorbeeld van 'n situasie in die werklike lewe waar ruitnet rekenarisering gebruik kan word (1\
5.3Bespreek TWEE maniere om ongewenste inhoud outomaties in die webblaaier te blok. (2\
5.4
5.5Lewend ige videostroming ( 'live video streaming'\ en om video's oor die internet te deel, het baie gewild
5.5.1Verduidelik die konsep van stroming ('streaming'\ (2\
5.5.2Bespreek TWEE maniere waarop 'n gebruiker onderbrekings ('buffering'\ kan voorkom/verminder terwyl 'n video stroom. (2\ [15] Rekenaartoepassingstegnologie/V2 DBE/15
Q6โ€” Section header โ€”
6.1Noem TWEE maniere waarop inligting ge vind kan word as jy nie toegang tot die internet het nie. (2\
6.2Gee TWEE redes waarom 'n aftrekvormveld ( drop down form field'\in plaas van 'n teksvormveld ('text form field'\ op 'n elektroniese vorm gebruik word
6.3'n Student het inligting van die volgende webblad afgelaai: Verduidelik waarom die inligting moontlik nie betroubaar is nie. (2\ 6.
6.4.1
6.4.2Buiten die probleme wat in VRAAG
6.4.110
Q7โ€” Section header โ€”
7.1Werkgewers behoort 'n beleid te implementeer om slegs ergonomies ontwerpte rekenaars te koop om HSB ('RSI'\/KTS ('CTS'\ onder hulle werkers te voorkom.
7.1.1Beskryf EEN ergonomies ontwerpte toestel wat KTS karpal tonnelsindroom sal
7.1.2Bespreek TWEE redes waarom die implementering van so 'n beleid 'n goeie handelswyse vir 'n werkgewer sal wees. (2\
7.2
7.3Die publiek het toegang tot sagteware wat volgens verskille nde bepalings en voorwaardes gepubliseer word.
7.3.1Watter wette beskerm die regte van mense wat oorspronklike inhoud skep? (1\
7.3.2Wat is 'n ELO ('EULA'\ ? (MOENIE slegs die akroniem uitskryf NIE .\ (1\
7.3.3Gee TWEE redes waarom mense NIE roofsagteware ('pirated software'\ moet gebruik NIE (2\
7.4Waarom is dit potensieel 'n waagstuk om Bitcoin te gebruik om items te koop en verkoop? (1\ [10] Rekenaartoepassingstegnologie/V2 11 DBE/10
Q8โ€” Section header โ€”
8.1Watter eienskap van 'n woordverwerker kan gebruik word om spesifieke plekke in 'n dokument te merk sodat 'n gebruiker vinnig na hierdie plekke kan gaan? (1\
8.2
8.3Waarom word seksiebreuke ('section breaks'\ in 'n woordverwerkings dokument gevoeg (1\ 8.
8.4.1Gee die term wat gebruik word om die sterretjie '*' te beskryf wanneer dit in die kriterium gebruik word.
8.4.2
8.5.1Watter sigbladfunksie sal jy in die Orders werkblad gebruik om 'n produkbeskrywing (' product description'\ vir elke kode te vertoon? (1\
8.5.2
8.5.3Wat ter verandering moet aan die Stock tabel
8.6Die funksie =MAX(D2:D5\'n sel ingelees. Waarom sal die teks ' =MAX(D2:D5\ ' in die sel verskyn in plaas van die verlangde resultaat van die funksie, bv. 25? (1\
8.7Bestudeer die skermkopie hieronder en beantwoord die vraag wat volg Die funksie in sel B8 moet die getal raad 3 leerders wat 8 0% of meer behaal
8.8.1Stel 'n verandering aan die kode voor sodat al die teks in die liggaamseksie ('body section'\ in Arial font sal
8.8.2Stel 'n verandering aan die kode voor sodat die teks 'How to start campaign ' NIE as 'n opskrif ('heading'\ geformateer sal vertoon nie. (1\
8.8.3Waar sal die teks 'Fund aising' verskyn wanneer die bladsy in 'n deurblaaier
9.1Rekenaars word vir die leersentrum benodig.
9.1.1Gee 'n rede waarom hardeskywe 'n beter keuse vir hierdie rekenaars as vastetoestandskywe ('solid state drives'\ sal wees (1\
9.1.2
9.1.3Gee TWEE redes waarom gebruiker profiele ('user profiles'\ nodig sal wees. (2\
9.2Die sentrum administrateur gebruik kantoor pakket('office suite'\ sagteware om leerderbywoning en leerderprestasie te bestuur.
9.2.1Noem TWEE voordele om 'n databasisvorm ('database form'\ te gebruik om leerders toe te laat
9.2.2Noem die woordverwerkingseienskap wat gebruik kan word om individuele kennisgewings aan ouers te genereer deur data in 'n sigblad te gebruik
9.3Leerders sal selfstudie tuis doen deur 'n onderrigtoep ('tutoring app'\ op hulle slim fone ('smartphones'\ te gebruik.
9.3.1Noem TWEE internetdienste wat onderwysers kan gebruik om opvoedkundige inhoud met hulle leerders te deel. (2\
9.3.2Stel TWEE maniere waarop 'n leerder kan seker maak dat die battery van sy/haar lim fo
9.3.3Noem TWEE maniere om 'n onderrigtoep te evalueer om te sien of dit aan jou behoeftes sal voldoen voordat dit afgel ai word (Moe
9.3.4Waarom kan studiegroepdeelnemers dikwels dieselfde onderrigtoep gebruik al het hulle dalk nie dieselfde bedryfstelsel ('operating system'\ o hulle toestelle nie? (1\ Rekenaartoepassingstegnologie/V2
9.4'n Aanlyn studiegroep is met gebruik van sosiale media geskep om vakverwante inhoud oor te dra Gee TWEE redes waarom leerders nie ontoepaslike inhoud op
9.5Noem TWEE maniere waarop die skool kan seker maak dat die rekenaartoestelle in die leersentrum minder elektrisiteit gebruik. (2\
9.6Een van die beheerliggaamlede stel voor dat hulle 'n OKT ('UPS'\ koop.
9.6.1Wat is die funksie van 'n OKT? (1\
9.6.2Waarom sal 'n OKT nie help om krag te bespaar nie? (1\ 9. Die sentrumadministrateur is verantwoordelik vir die instandhouding van die sagteware in die leersentrum.
9.7.1Wat is die doel van 'n regstelling ('patch'\? (1\
9.7.2Watter stelselsagteware nutsprogram ('utility program'\ kan die administrateur help om die algehele werkverrigting van elke rekenaar op die stelsel te ver eter?
9.8Deelware(' hareware'\ programme word by die leer sentrum gebruik. Noem TWEE maniere waarop deelware
Q10โ€” Section header โ€”
10.1Slimfone ( 'smartphones' \vir klublede aan gekoop word.
10.1.1Buiten 'n mikro USB of USB poort, watter hardewarekomponent op die slimfoon sal toelaat dat meer stoorplek bygevoeg kan word
10.1.2Waarom het baie slimfone 'n vorentoe gerigte ('front facing'\ kamera sowel as 'n kamera agter op die foon? (1\
10.1.3Verduidelik TWEE vereistes ir die gebruik van NVK ('NFC'\ om foto's te deel. (2\
10.1.4
10.2Die klub het 'n web tuiste geskep en gepubliseer wat inligting oor dwelmmisbruik bevat.
10.2.1Gee TWEE redes waarom die klub 'n web tuiste gepubliseer het. (2\
10.2.2Noem TWEE maniere om te verseker dat die web tuiste nie sensitiewe kykers sal aanstoot gee nie. (2\
10.2.3Noem TWEE maniere om die web tuiste gebruikersvriendelik te maak. (2\
10.2.4Hoe sal kykers weet dat die web tuiste 'n veilige ruimte ('secure site'\ is?
10.2.5Gee TWEE redes waarom sommige web tuiste elemente moontlik nie vertoon wanneer die HTML kode in
10.3
10.3.1
10.3.2Lede kla dat hulle ongewenste e pos ontvang nadat hulle op die web tuiste geregistreer het. Gee die term vir hierdie e pos
10.4Stel TWEE redes voor waarom dit nie 'n goeie idee sal wees om 'n Bluetooth netwerk op te stel om die internetkonnektiwiteit oor die skool te versprei nie.
10.5Die sekretaris van die klub het 'n databasisverslag geskep wat volgens die tipe verslawing gegroepeer is . Hy het die verkeerde funksie =sum([Name]\
10.5.1
10.5.2In watter deel van die verslag moet die sekretaris 'n funksie plaas om die getal leerders wat deur elke probleem geaffekteer word te bereken? (1\
10.6
10.6.1Verduidelik kortliks die konsep van skarebefondsing (2\
10.6.2Gee EEN rede waarom skarebefondsing NIE 'n goeie idee is om die nodige fondse vir hierdie projek in te samel nie. (1\ [25] TOTAAL AFDELING C: 50 GROOTTOTAAL:25

Topics Identified

6
Word ProcessingSpreadsheetsDatabasesProgrammingNetworkingHardware

Mark Allocation

Total150 marks
Sections10 + 10 + 5 + 25 + 15 + 10 + 10 + 15 + 25 + 25 = 150 marks

Paper information

SubjectComputer Application Technology
Year2019
SessionMay-June
TypePast Paper
PaperPaper 2
LanguageAfrikaans
Pages16
Downloads5

Examination context

Decade2010s
Years ago7y
Seasonโ€”
Start dayโ€”
Exam periodโ€”
Days since examโ€”

About Computer Application Technology examination preparation

This Grade 12 examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding marking memorandum

Marking memorandum available

Use the corresponding memorandum after completing the paper to review your answers and identify areas that require further revision. The memorandum shows the marking approach used by DBE examiners, including method-mark allocations.

Computer Application Technology Memo 2 (Afrikaans) โ†’

File details

File size368.3 KB
Pages16
Archived on7 September 2026
File age47d
ContributorFreeMode
Fingerprint6911B2C43C56

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.