This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q2โ Section header โ
2.2.2op die aangehegte ANTWOORDBLA Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op die ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het jy dit nie gebruik nie. Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees.
Q1โ Section header โ
1.1Definieer die term ernstige voorval met verwysing na die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993\. (2\
1.2Noem TWEE algemene pligte van vervaardigers ten opsigte van 'n produk wat by die werkplek gebruik sal word. (2\
1.3Verduidelik waarom spelery 'n onveilige handeling in die werkswinkel is. (2\
1.4Noem TWEE prosedures wat jy moet volg om jouself te beskerm wanneer jy 'n persoon help wat deur elektrisiteit geskok word. (2\
1.5Definieer kwalitatiewe risiko analise (2\ [10]10
Q2โ Section header โ
2.1Definieer die term impedansie met verwysing na RLC kringe. (2\
2.2Illustreer die faseverhouding tussen stroom en spanning deur die golfvorme van die volgende kringe op die ANTWOORDBLAD te teken:
2.2.1Suiwer kapasitiewe kring (2\
2.2.2Suiwer induktiewe kring (2\
2.3FIGUUR 2.3 hieronder toon n RLC seriekring wat bestaan uit weerstand, n induktor met n reaktansie van n kapasitor met reaktansie van 36
2.3.1Kapasitansie van die kapasitor (3\
2.3.2Induktansie van die induktor (3\
2.3.3Impedansie van die kring (3\
2.3.4Totale stroom deur die kring (3\
2.3.5
2.4
2.5Definieer die term resonante frekwensie (2\
2.6Verwys na FIGUUR 2.6 en beantwoord die vrae wat volg. 100 FIGUUR 2.6: RLC FASORDIAGRAM
2.6.1Bereken die volgende: (a\ Induktiewe reaktansie (3\ (b\ Kapasitiewe reaktansie (3\ (c\ Reaktiewe stroom
2.6.2Noem of die fasehoek nalopend of voorlopend is. (1\
2.740
3.1Noem die grootte van die hoeke tussen die fases van n geba lanseerde driefase opgewekte golfvorm
3.2Definieer die volgende terme:
3.2.1Skyndrywing (2\
3.2.2Arbeid sfaktor (2\
3.3Noem DRIE voordele vir die verskaffer wanneer die arbeidsfaktor verbeter (3\
3.4Met verwysing na driefase kragopwekking:
3.4Noem DRIE nadele van enkelfase opwekking. (3\ Verduidelik die voordeel daar van om 'n driefase altenator
3.5Verduidelik hoe koperverliese in oorhoofse transmissielyne beperk word.
3.6n 380 riefasestelsel verskaf krag aan n sterverbinde induktiewe las. Die insetdrywing die las is 18 kW met n nalopende arbeidsfaktor van 0,8. egee 18 kW
3.6Fasespanning (3\ Lynstroom die las (3\ Skyndrywing (3\ Die tweewattmetermetode word gebruik om die drywing van n driefasemotor
Q4โ Section header โ
4.1Noem DRIE verliese wat in transformators voorkom.
4.2Noem TWEE toepassings van 'n delta ster transformator.
4.3Noem TWEE funksies van die olie wat in transformators gebruik word. (2\
4.4Beskryf die werking van n transformator.
4.5Verduidelik waarom transformators n beter rendement in vergelyking met ander masjinerie het (3\
4.6
4.7
4.7.1
4.7Transformasieverhouding (3\
4.7
4.8n Driefasetransformator met winding sverhouding van 30 1 is in delta ster verbind Beantwoord die vrae wat volg
4.8.1Bepaal of die transformator verlagings verhoging transformator is. (1\
4.8.230
Q5โ Section header โ
5.1TABEL 5.1 hieronder toon die naamplaat van n driefase induksiemotor Beantwoord die vrae wat volg TABEL 5.1: NAAMPLAAT VAN N DRIEFASE
5.1Noem die hoeveelheid stroom wat die motor teen vollas vanaf die toevoer sal trek.
5.1Verduidelik waarom die motor vir gebruik in Suid Afrika geskik is (2\
5.1Noem wat die 7,5 kW op die naamplaat aandui.
5.1Bepaal die totale getal pole.
5.1Bereken die rendement van die motor teen vollas indien die totale verlies 1,2 kW is. Verduidelik die doel van nulspanningbeskermin g met verwysing na motorbeheerkringe. Verduidelik hoe die draai rigting
5.4Noem TWEE meganiese inspeksies wat voor indiensstelling induksiemotor uitgevoer moet word. (2\
5.5Verwys na die beheerkring diagram in FIGUUR 5.5 en beantwoord die vrae wat volg. STOP AGTERTOE VORENTOE AANSIT
5.5BEHEERKRING Identifiseer die beheerkring in FIGUUR 5.5. (1\
5.5Noem EEN toepassing van die beheerkring.
5.5
5.5Beskryf die werking van die beheerkring. [30]30
6.1Noem DRIE nadele van harde bedrading.
6.2Noem die DRIE stappe wat PLB moet ondergaan om een programmeer aftastingsiklus te voltooi. (3\
6.3Verduidelik die term aftastyd met verwysing na die aftastingsiklus van PLB. (2\
6.4Verwys na FIGUUR 6.4 hieronder beantwoord die vrae wat volg FIGU
6.4NEN HEK Teken die leerlogikadiagram (3\ Teken die waarheidstabel vir die NEN hek.
6.5Beskryf hoe PLB sy funksie bereik. (3\
6.6Met verwysing na analo en digitale insette:
6.6.1Gee DRIE voorbeelde van analo insettoestelle.
6.6Verduidelik waarom n analooginset na n digita inset omgeskakel kan word. (4\
6.7
6.8
6.9Verduidelik die grendelkonsep met verwysing na grendel kringe (inhoukringe\ (3\ 10
6.1Noem DRIE tipes motors wat met verstelbare spoedbeheerders (VSB\ gebruik word.
6.1Verduidelik spanning frekwensiebeheer met verwysing na VSB.
6.1Verduidelik die doel van die rem weerstand met verwysing na regeneratiewe remming. (2\
6.1Verduidelik die funksie van die VSB wan eer dit in motors gebruik word. (2\ [60] TOT Stop knoppie Aansit60
Q2โ Section header โ
2.2.2(2\