This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
1.1Definieer die term werkplek met verwysing na die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993\ (2\
1.2Noem TWEE algemene pligte van werknemers in die werkplek. (2\
1.3Verduidelik hoekom swak ventilasie 'n onveilige toestand in die werkswinkel is. (2\
1.4Noem TWEE funksies van 'n gesondheids en veiligheidsverteenwoordiger. (2\
1.5Verduidelik kwantitatiewe risiko analise (2\ [10] VRAAG 2: RLC10
2.1Verduidelik die faseve houding tussen st room en spanning in die volgende WS kringe:
2.1.1Resisti ewe kring (2\
2.1.2Suiwer kapasitiewe kring (2\
2.1.3Suiwer induktiewe kring (2\
2.2FIGUUR 2.2 hieronder toon n RLC seriekring wat bestaan uit ' n 12 weerstand,
2.2: RLC SERIEKRING egee
2.2.1Indu ti ew e rea tan si
2.2.2apa iti ew e rea tan si
2.2.3Impedan si (3\
2.2.4Total stroomvloei (3\
2.2.5Drywing sfaktor (3\
2.2.6Noem of die fasehoek voorlopend of nalopend is (1\
2.3Verwys na FIGUUR 2.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. FIGU UR
2.3FREKWENSIE TEENOOR IMPEDANSIE
2.3.1Beskryf hoe n toename in die frekwensie van die toevoerspanning die volgende sal affekteer (a\ Induktiewe reaktansie
2.3.2Verduidelik waarom die respons van lyn R parallel met lyn F is (2\
2.3.3Noem die elektriese hoeveelheid wat aan R by punt D gelyk is (1\ Frekwensie Hz
2.4n RLC parallelkring bestaan uit n 30 mH induktor,
2.4.1Resonant fre kwensie (3\
2.4.2fa tor (5\
2.4.3Bandw ydte (3\ [40] Elektriese Tegnologie: Kragstelsels DBE/2018 KABV Graad 12 Model40
3.1Noem DRIE voordele van 'n driefase WS opwekking teenoor 'n enkelfase
3.2Teken n volledig benoemde golfvorm om die opwekking van n driefase spanningstelsel voor
3.3Verduidelik die volgende terme:
3.3.1Rendement (2\
3.3.2Drywingsfaktor (2\
3.4Verwys na die verliese wat tydens die transmissie van elektri e krag vanaf die krag stasie na die distribusiepunt plaasvind en beantwoord die vrae wat volg
3.4.1Noem die vernaamste tipe verlies wat in die transmissielyn voorkom (1\
3.4.2Beskryf hoe hierdie verliese verminder kan word (2\
3.5n 380 V/50 Hz driefase WS deltaverbinde motor het
3.5.1Insetdrywing (3\
3.5.2Lynstroom (3\
3.5.3Fasestroom (3\
3.6Noem die funksie van n kWh meter. (2\
3.7Die tweewattmetermetode word gebruik om die insetdrywing in gebalanseerde driefaselas te meet. Bereken die totale insetdrywing as die wattmeterlesings 8 kW en 4 kW onderskeidelik is. (3\ [30] Elektriese Tegnologie: Kragstelsels30
4.1Noem TWEE konstruksietipes van transformators. (2\
4.2Noem TWEE faktore wat tot die oorverhitting van transformators bydra. (3\
4.3Verduidelik hoe die volgende verliese in transformators voorkom:
4.3.1Histereseverliese
4.3.2Werwelstroomverliese (3\
4.4
4.5n 12 kVA riefasetransformator is in delta ster verbind en het
4.5.1
4.5.2
4.5.3Aktiewe drywing indien die transformator n nalopende drywingsfaktor van 0,9 het (3\
Q4โ Section header โ
4.6.1Noem TWEE toepassing van hierdie tipe transformator (2\
4.6.2Is die transformator 'n verlagings of verhogingstransformator? Gee 'n rede vir die antwoord. (2\ [30] Elektriese Tegnologie: Kragstelsels30
5.1Definieer die term glip met verwysing na n driefase WS kourotor
5.2Noem TWEE meganiese inspeksies wat na installasie en voor bekragt ing uitgevoer moet word. (2\
5.3Gee TWEE redes waarom die rotorstawe van n kourotor induksiemotor skuins is. (2\
5.4Verduidelik hoe die wringkrag in n kourotor induksiemotor ontwikkel word. (3\
5.5Noem TWEE toepassings van n kourotor induksiemotor. (2\
5.6Verwys na FIGUUR 5.6 hieronder en beantwo rd die vrae wat volg. FIGU UR
5.6KENKROMME VAN SPOED TEENOOR WRINGKRAG
5.6.1Identifi eer die wringkrag wat by die volgende punte ontwikkel is (a\ (1\ (b\ (1\
5.6.2Verduidelik waarom die wringkrag wat by (c\ ontwikkel is, nul is (2\ (a\ (b\ (c\ 200
5.7FIGUUR 5.7 hieronder toon n beheerkring. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg. FIGU UR
5.7BEHEERKRING
5.7.1Identifiseer die beheerkring in FIGUUR 5.7 (1\
5.7.2Beskryf wat met die motor sal gebeur indien die norma toe kontak van die oorbelasting
5.7.3Beskryf die funksie van die volgende komponente soos dit in kringbane gebruik word: (a\ Stopdrukknop (2\ (b\ HK 1 (N/O
5.7.4Noem waarom die N/T kontak van HK met 'n sterkontaktor in
5.8n 15 kW riefase induksiemotor is in delta aan
5.8.1Lyn stroom wat van af die toevoer getrek word (3\
5.8.2Skyndrywing van die motor (3\ 30 Stop
6.1Noem DRIE veiligheidsmaatre ls wat nagekom moet word wan eer eksterne kabels aan
6.2Noem TWEE tipes hardeware komponente van die PLB behalwe die sentrale verwerkerseenheid (SVE\ (2\
6.3Noem DRIE voordele van die PLB bo die vastedraad stelsel. (3\
6.4Noem waarom n koppelvlak by die insette van die SVE gekoppel word. (2\
6.5Verduidelik die ge program eer de aftsas siklus onder die volgende opskrifte
6.5.1In setaftasting (3\
6.5.2Pr sesaftasting (3\
6.5.3Uitsetaftasting (2\
6.6Verwys na analoog en digital insette soos dit gebruik word in die SVE en beantwoord die vrae wat volg.
6.6.1Verduidelik die verskil tussen analoog inset en
6.6.2Noem TWEE voorbeelde van digitale insette (2\
6.6.3Noem DRIE toepassings van die induktiewe nabyheidsensor as analoog inset (3\
6.7Noem wan eer n merker/vlaggiefunksie in die SVE gebruik word (2\ Elektriese Tegnologie: Kragstelsels
6.8Verwys na FIGUUR 6.8 hieronder en teken die PLB leerlogikadiagram wat dieselfde funksie sal uitvoer. FIG UR 6.
6.9
6.10Noem DRIE metodes waarop die spoed van die motor beheer kan word behalwe polswydtemodulasie (PWM\ (3\
6.11Beskryf hoe polswydtemodulasie as n metode om die spoed van die motor te beheer sy funksie
6.12Beskryf hoe die VSB die spoed van motors onder die volgende subkringe beheer
6.12.1Diodebr uggelykrigter (2\
6.12.2Filte rkring
6.12.3Omkeer der kring (3\
6.13Verduidelik die konsep van regenerati (terugvoer remming