This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Verduidelik die belangrikheid van die korrekte ligintensiteit in elektriesetegnologie werkswinkel. (2\
1.2et verwysing na die werkswinkel , v erduidelik die term gevaarlike praktyke (2\
1.3Noem TWEE handelinge wat prioriteit in n mediese noodgeval is (2\
1.4Beskryf hoe IV/Vigs produktiwiteit in die werkplek kan affekteer. (2\
1.5Verduidelik waarom dit eties korrek is om n persoon te rapporteer wat werk onder die invloed van sterk medikasie wat tot lomerigheid
2.1Noem TWEE nadele van enkelfasekragopwekking. (2\
2.2
2.3n Delta verbinde alte nator genereer 220 V per fase. Elke fase het egee
2.3.1Stroomvloei in elke fase (3\
2.3.2Drywing verkwis per fase (3\
2.4et verwysing na arbeidsfaktorverbetering , b eantwoord die vrae wat volg
2.4.1Noem EEN metode wat aangewend kan word om die arbeidsfaktor van n stelsel te verbeter (1\
2.4.2Gee TWEE redes vir die verbetering van die arbeidsfaktor in n stelsel (2\
2.5Die drie wattmeter metode word gebruik in n driefase toevoerstelsel om die
2.5.1Totale insetdrywing aan die las gelewer (3\
2.5.2Stroom deur die las getrek (3\ [20] Elektriese Tegnologie DBE/2018 SS20
3.1et verwysing na die konstruksie van transformators , b eantwoord die vrae wat volg
3.1.1Noem TWEE tipes transformatorkonstruksie. (2\
3.1.2Noem waarom die ysterke van transformators gelamineer word (1\
3.2Beskryf hoe n emk in die sekond re wikkeling van n transformator
3.3Noem TWEE vereistes wa araan voldoen moet word voordat drie enkelfasetransformators gekoppel word om 'n driefasetransformator
3.4Noem die funksie van die olie in oliegevulde transformators. (1\
3.5Driefase 300 kVA verlagings transformator het
3.5.1
3.5.2
3.5.3Maksimum uitsetdrywing teen n arbeidsfaktor van 0,8 nalopend (3\ [20] Elektriese Tegnologie DBE/2018 SS20
4.1Met verwysing na die konstruksie van motors, noem die funksie van die volgende onderdele van die motor
4.1.1En plate (1\
4.1.2Die koel inne (1\
4.1.3Die aansluit kas (1\
4.2Noem DRIE voordele van dr fasemotors. (3\
4.3n 12 ool , driefase induksiemotor is oor
4.3.1Sinkrone spoed van die motor (3\
4.3.2Rotorspoed van die motor (3\
4.4Driefase sterverbinde motor trek n stroom van 15 A wanneer dit aan
4.4.1Bereken die drywing van die motor teen vollas (3\
4.4.2
4.5ie beheerkring van n motoraansitter word in FIGUUR 4.5 hieronder ge toon
4.5
4.5.1Verduide lik waarom die norm al oop inhou kontak HK
4.5.2Noem met n rede of die twee motors loop
4.5.3
4.5.4Beskryf hoe die aansitter sy doel bereik (4\
4.5.5
4.6Noem DRIE meganiese inspeksies wat op n induksiemotor uitgevoer moet word voordat dit in werking gestel word. (3\ AANSIT HK
4.7FIGUUR 4.7 hieronder toon die aansluit er kas van n driefase
4.7AANSLUITER KAS (3\
4.8Noem die funksie van die nulspanningspoel in n motoraansitter. (2\ [40] Elektriese Tegnologie DBE/2018 SS40
5.1
5.2Verwys na die kring in FIGUUR 5.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. FIGU UR
5.2SERIE KRING egee:
5.2.1Noem of die arbeidsfaktor van die kring voorlopend of nalopend is (1\
5.2.2Bereken die arbeidsfaktor van die kring (5\
5.2.3Verduidelik wat met die Q faktor van n RLC seriekring gebeur indien die waardes van R, L en C verdubbel
5.3n RLC seriekring resoneer. Beskryf wat met die stroom vloei in die kringbaan sal gebeur indien die frekwensie tot onder die resonante frekwensie daal. (2\
5.4Verwys na die kringbaan in FIGUUR 5.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. FIGU UR
5.4
5.4.1Frekwensie waar by die kring sal resoneer (3\
5.4.220
Q6โ Section header โ
6.1Teken die simbo l van ELK van die volgende wanneer leerlogika met betrekking tot programmeerbare logi ka
6.1.1'n Insettoestel (1\
6.1.2
6.2Noem die logikastelsel wa t deur PLB s vervang is. (1\
6.3Noem EEN programmeertoestel wat gebruik word om n PLB te programm er. (1\
6.4
6.5Verduidelik die term program met betrekking tot n PLB. (2\
6.6Noem TWEE programmeertale behalwe leerlogika wat gebruik word om PLB
6.7Beskryf die funksies van die volgende:
6.7.1
6.7.2rker (2\
6.8Verduidelik waarom n Boole uitdrukking eers vereenvoudig moet word voordat dit na leerlogika herlei word. (2\
6.9Teken die logiese hek diagram wat die volgende Boole uitdrukking verteenwo rdig:
6.10Vereenvoudig die volgende uitdrukking deur Boole algebra te ge bruik (Toon ALLE
6.11Vereenvoudig d ie Boole uitdrukking hieronder d eur n vier veranderlike
6.12Verwys na die kringbaan in FIGUUR 6.12 hieronder en teken die leerlogikadiagram wat dieselfde funksie in n PLB sal uitvoer. FIGUUR 6.12: DIREK OP
7.1Beskryf die volgende terme met verwysing na operasionele versterkers:
7.1.1Negatiewe terug voer (2\
7.1.2Bandw ydte (2\
7.2FIGUUR 7.2 hieronder toon n nie omkeerspanningsvergelyker en die insetspanning. FIGU
7.2.1Teken die ins tspanning or en direk daaronder teken die uitsetspanning golfvorm
7.2.2Noem EEN toepassing van die oper sionele versterker in FIGUUR 7.2 (1\
7.3Noem die tipe op versterkerkring wat positiewe ter gvoer gebruik. (1\
7.4Verwys na FIGUUR 7.4 hieronder en teken die ui set van n ideale operasionele versterker. FIGU
7.4: OPERA ION VERSTERKER (2\ Uitset
7.5Verwys na die kringbaan in FIGUUR 7.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. FIGU UR 7.5: OP VERSTERKERKRING
7.5.1Identifiseer die kringbaan in FIGUUR 7.5 (1\
7.5.2Noem EEN toepassing van die kringbaan (1\
7.5.3Bereken die amplitude van die uitsetspanning indien V amplitude van 0,5 V,
7.6Verwys na FIGUUR 7.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. FIGU UR
7.6: INTEGR EERDER OP VERSTERKERKRING
7.6.1Verduidelik hoe die integreerderkring in FIGUUR 7.6 verander kan word om as n omkeer op versterkerkring te werk
7.6.2Teken en benoem die gegewe insetgolfvorm en, in lyn direk onder dit, teken die uitsetgolfvorm (4\
7.7Verwys na die kring in FIGUUR 7.7 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. FIGU UR 7. : RC
7.7.1Noem EEN toepassing van die ossillator (1\
7.7.2Bereken die ossillasiefrekwensie van die ossillator (3\ CC CC
7.7.3Teken FIGUUR 7.7.3 in die ANTWOORD BOEK oor en teken die golfvorm wat by punt
7.8FIGUUR 7.8 hieronder toon die inset na n o mkeer
7.9
7.10FIGUUR 7.10 hieronder toon n Colpitts ossillator. Bereken die ossillasiefrekwensie van 'n
7.10COLPITTS OSSILLATOR egee: 2, 6 H
7.11Met verwysing na FIGUUR 7.11(a\ hieronder , teken die insetgolfvorm wat in FIGUUR 7.11(b\ getoon word asook die uitsetgolfvorm direk daar
7.11(a\ FIGUUR 7.11(b\ (5\
7.12Beantwoord die volgende vrae met verwysing na 'n spanningsvolger.
7.12.1Noem die gebruik van die spanningsvolger wanneer dit tussen twee kringe gekoppel word (1\
7.12.2Verduidelik waarom die spanningsvolger tussen twee kringe gebruik word (2\ [50] TOT AL: 20050