Agricultural Technology Paper 1 (Afrikaans)

November 2017 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Agricultural Technology

Past Paper 2017 Grade 12 Afrikaans
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 1013.8 KB View Memorandum
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 200 marks โฑ๏ธ 3h ๐Ÿ“„ 16 pages ๐Ÿ“ 108 items found
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

108
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.6Hierdie vraestel bestaan uit TWEE a fdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B ALBEI afdelings is VERPLIGTEND Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
2.2Hierdie afdeling bestaan uit DRIE vrae. Volg die instruksies wanneer jy die vrae beantwoord. AFDELING B: GESTRUKTUREERDE LANGVRAE
3.1Hierdie a fdeling bestaan uit VYF vrae.
3.2Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 2017 NS
Q1โ€” Section header โ€”
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnomm er (1.1.1
1.1.10\ in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D.
1.1.1Die beste tipe isolasiemateriaal wat gebruik word om elektriese heiningdraad van die ondersteuningspale te isoleer is ... koper aluminium keramiek staal
1.1.2Daar is 'n konstante verandering in die hoek tussen die sweisstaaf en die werkstuk gedurende hierdie sweisproses Pypsweis ing Oorhoofse sweis ing Vertikale sweis ing Horisontale sweis
1.1.3Die gas wat verwyder moet word wan neer metaalinertegas(MIG\ sweising gedoen word omdat dit sweising bemoeilik Helium Suurstof Argon Skermgas
1.1.4
1.1.5Die hooffunksi e van die breekbout is om as 'n ... meganisme te tree gly veiligheids aandryf sny
1.1.6Die driepunt meganisme deur ontwerp. John Deere Henry Ford Alva Laval Harry Ferguson
1.1.7Swart rook uit 'n t rekker se uitlaatpyp dui ... 'n te ryk dieselmengsel n water lek in die ontbrandingskamer gesl
1.1.8Vlekvrye staal is 'n kombinasie van die volgende metale Staal, alumini um, sink en nikkel Staal, koper, tin en lood Staal, chroom, magnesium en nikkel Staal, silwer, geelkoper en lood
1.1.9
1.1.10
1.2Verander die O NDERSTREEPTE woord in elk van die volgende stellings om die stellings WAAR te maak. Skryf slegs die woord langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.5\ in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.6 rekker.
1.2.1Gietyster moet verkoel word om krak ing van die la s te voorkom nadat dit gesweis is.
1.2.2Diep gate word in die aarde geboor tot dat 'n gas bron vir die benutting van geotermiese energie gevind word.
1.2.3Die alternator skakel gelykstroom na wisselstroom
1.2.4Implemente, toerusting n masjinerie is voorbeelde van vaste kapitaal.
1.2.5'n L is 'n masjien komponent wat wrywing tussen die bewegende komponent en die as veroorsaak (5 x 2\ (10\
1.3Kies 'n woord/term uit KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A \ langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.5\ in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.3.6 KOLOM KOLOM
1.3.5
Q2โ€” Section header โ€”
2.1'n Boer moet om veiligheidsredes 'n elektriese heining om die geboue op die plaas oprig.
2.1.1die minimum grootte van die waarskuwingsteken vir 'n elektriese heining. (2\
2.1.2Skryf die minimum afstand tussen twee afsonderlike elektriese heinings met verskillende energiewekkers neer (1\
2.1.3
2.1.4Hoe sal weet wanneer 'n isolator soos die een hieronder, gekraak is? (2\
2.1.5Hoe word 'n elektriese heining se dra de teen roes beskerm? (1\
2.1.6Maak 'n netjiese vryhandtekening van 'n standaard elektriese heining met verskeie noodsaaklike komponente. Punte sal soos volg toegeken word: Byskrifte Korrekte uitleg Enige VIER komponente (1\ (1\ (4\
2.2Boere verkies om g lasvesel vir verski nde doeleindes op 'n pla as te gebruik as gevolg van die eienskappe daarvan.
2.1
2.2Noem DRIE gebruike van glasves elprodukte op 'n plaas. Hieronder is 'n foto van 'n tipiese kleefmiddel. Beantwoord die vrae wat volg. Verduidelik die term vlambaarheid van 'n kleefmiddel. (2\
2.4Die volgende vrae verwys na sintetiese materia
2.4.1Noem TWEE gebruike van Vesconite op 'n plaas. (2\
2.4.2Wat is die smeltpunt van Teflon? (1\
2.4.3Hoekom is dit maklik om 'n Vesconite bus van 'n as of omhulsel te verwyder? (1\ Vlekvrye staal is 'n legering wat uit verskillende elemente
2.5.1Hoe sal jy magnetisme in vlekvrye staal verminder jy nie treksterkte wil verloor nie? (1\
2.5.2Noem DRIE invloede wat nikkel op vlekvrye staal het. (3\
2.6Koper word met verskeie metale gelegeer om verskillende eienskappe te verkry.
2.6.1Noem die metaal wat by koper gevoeg word om brons te vorm. (1\
2.6.2Noem TWEE gebruike van fosforbrons as 'n koper legering (2\ [35
3.1Foto van 'n windturbine word hieronder toon. Beantwoord die vrae wat volg
3.1.1Noem DRIE omgewingsfaktore wat in a gene em moet word voor windturbine vir gebruik op 'n plaas aangekoop word (3\
3.1.2Noem VIER voordele van die gebruik van windenergie elektrisiteit op 'n plaas op te wek (4\
3.1.3
3.2
3.3Bespreek die funks ie en werking van 'n omkeerder (omsetter\ in 'n 12 olt stelsel wanneer jy 'n 220
3.4Noem DRIE plante wat gebruik kan word om biodiesel te vervaardig. (3\ [20] 201720
Q4โ€” Section header โ€”
4.1Plasmasny is 'n gevorderde metode wat vir die sny van metaal gebruik word
4.1.1Noem TWEE tipes gas wat gebruik kan word wanneer met die plasmasnymasjien gesny word. (2\
4.1.2Wat is die po lariteit van die aardklamp op die plasmasnymasjien? (1\
4.1.3Noem TWEE belangrike persoonlike veiligheidsitems wat vir beskerming gedra moet word wanneer plasmasnywerk word
4.2Beskryf die prosedures wat gevolg moet word om suksesvol met die oksiasetileen apparaat in die oo rhoofse sweisposisie te sweis. (4\ 10 2017
4.3.1Noem die tipe metaalverwringing wat by voorkom (2\
3.2
4.3.3
4.5'n Gietysteronderdeel moet met 'n boogsweismasjien gesweis word. Verduidelik die prosedure wat gevolg moet word om die gietyster vir die sweis proses voor te berei (6\
4.6Baie sweisoperateurs verkies etaalinertegas(MIG\ sweising metaalprojekte te sweis
4.6.1Noem DRIE nadele van MIG sweising. (3\
4.6.2Noem DRIE moontlike oorsake van poreusheid wanneer MIG sweising gedoen word. (3\ [35] 1135
Q5โ€” Section header โ€”
5.1Die skets hieronder toon 'n hamermeul wat gebruik word om kuilvoer fyn te maal. Beantwoord die vrae wat volg.
5.1.1Identifiseer komponent in d ie prent hierbo. (1\
5.1.2Beskryf die funksie van die komponent wat
Q5โ€” Section header โ€”
5.1.3Noem die funksie van die volgende komponente van hamermeul (a\ Siwwe (b\ Hamers (c\ Waaier
5.2Noem TWEE noodsaaklike edingstukke wat vir persoonlike beskerming gedra moet word wanneer stoor grassnyer gebruik word.
5.3Tabuleer die verskille tussen Baal Baal , in die prent hieronder getoon , onder die volgende opskrifte
5.3.1Stoorruimte benodig (2\
5.3.2Baalhantering (2\
5.3.3Touverbruik (2\
5.4Noem TWEE funksies van die tipe glykoppelaar wat in die skets hieronder getoon word (2\
5.5Noem VIER algemene probleme w at kan voorkom wanneer die stroper hieronder gebruik word (4\
5.6Die skets hieronder toon die agterkant van 'n trekker. Beantwoord die vrae wat volg.
5.6.1Benoem die meganisme in die skets hierbo wat gebruik word 'n implement aan trekker te (1\
5.6.2Benoem komponent soos in die skets hierbo getoon, en noem die funksie van ELK (6\
5.7Die prent hieronder toon 'n hidrouliese silinder. Beantwoord die vrae wat volg.
5.7.1Gee EEN rede waarom lug uit 'n hidrouliese stelsel verwyder moet word. (1\
5.7.2Watter kant van hierdie silinder is die sterkste of (1\
5.7.3Verduidelik jou antwoord
Q5โ€” Section header โ€”
5.7.4Waar kan hierdie tipe sili nder gebruik word Gee 'n rede vir jou antwoord (2\
5.8Noem DRIE faktore wat 'n vermindering in die waarde van 'n trekker kan veroorsaak. (3\ 14 2017
5.9Die skets hieronder toon 'n elektriese motor wat met 'n waaierband aan 'n katrol verbind is . Di diameter van die katrol op die elektriese motor is mm en die
5.10Wat sal met die las aan die linkerkant gebeur as katrol aan die regterkant, kloksgewys gedraai word? (1\ [40] 1540
Q6โ€” Section header โ€”
6.1Verduidelik die basiese stappe wat 'n boer moet volg wanneer 'n pomp vir 'n spesifieke besproeiing stelsel kies word (5\
6.2Spilpuntbesproeiing stelsels is baie doeltreffend wanneer groot lande besproei moet word.
6.2.1
6.2.2Verduidelik waarom kalibrerin g van die water verspreidingstelsel op 'n spilpunt noodsaaklik is Verwys na die beweging van die spilpunt die uitleg van die grond
6.2.3Noem TWEE algemene grondprobleme wanneer waterverspreiding nie korrek in 'n besproeiingstelsel gekalibree r is nie. (2\
6.3Presisieboerdery beteken dat 'n boer alle beskikbare tegnologie moet gebruik om produktiwiteit in 'n baie kompeterende en ingewikkelde landbouomgewing te verhoog
6.3.1Noem 'n toestel wat gebruik kan word om grondwater inhoud te bepaal en verduidelik die noodsaaklikheid
6.3.2Verduidelik waarom verdamp transpirasie 'n mielie land gemeet word. (2\
6.4Bereken die vloeitempo van water in 'n pyplewering stelsel as dit 5 minut neem om 'n 15 000 liter tenk te vul. Toon ALLE berekeninge. (4\ '* &''$"$'..-.0111*//./-+-+-1221-*,*+-,,+
6.5
6.5.1Benoem die tipe watersuiwering stelsel in die sk ets hierbo (1\
6.5.2Beskryf die werking van die watersuiweringstelsel in VRAAG
6.5.1(2\
6.5.3Noem die proses wat plaasvind wanneer water gesuiwer word deur dit deur verski llend e vloeistowwe te stuur geskei deur 'n
6.6Beskryf die afbreekproses van huishoudelike riool water in 'n septiese tenk. (3\ [30] TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL: '*/. %"%"&30

Mark Allocation

Total200 marks
Sections20 + 35 + 40 + 30 = 125 marks

Paper information

SubjectAgricultural Technology
Year2017
SessionNovember
TypePast Paper
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans
Pages16
Downloads4

Examination context

Decade2010s
Years ago9y
SeasonSpring (SH)
Start daySunday
Exam periodNovember 2017
Days since exam3,276

About Agricultural Technology examination preparation

This Grade 12 examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding marking memorandum

Marking memorandum available

Use the corresponding memorandum after completing the paper to review your answers and identify areas that require further revision. The memorandum shows the marking approach used by DBE examiners, including method-mark allocations.

Agricultural Technology Memo 1 (Afrikaans) โ†’

File details

File size1013.8 KB
Pages16
Archived on7 September 2026
File age47d
ContributorFreeMode
FingerprintA49C8AB8B2A6

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.