This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A tot D\ langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.10\ in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D.
1.1.1In DNS/ mole ule bind guanien met adeni adenien met timien
1.1.2Die genotipe vir individu met bloedgroep A is slegs slegs
1.1.3Charles Darwin het die olusie teorie deur natuurlike seleksie talle waarnemings gebaseer Watter EEN van sy waarnemings word die diagram
1.1.4ntibiotik weerstand teri is hedendaagse voorbeeld van evolusie. Watter EEN van die volgende is KORREKTE
1.1.6Bestudeer die stellings allele hieronder (i\ Afwisselende vorme van 'n word allele genoem
1.1.5Drie verwante spesies deel gemeenskaplike voorouer Spe ie deel die MEES ONLANGSE gemeenskaplike
1.1.7Watter EEN van die volgende is voortplantingsisolerings meganisme Voortplanting op verskillende tye van die jaar Dieselfde bestuiwers vir verskillende plantspesies Afwesigheid van geografiese hindernis
1.1.8TO
1.1.10
1.1.8Watter vlieg is homosigoties vir antenna vorm en heterosigoties vir liggaamspatroon Vlieg Vlieg Vlieg Vlieg
1.1.9Wat is die genotipe lieg NnSS NNSs NnSs NNss
1.1.10Watter EEN van die volgende sal die moontlike gamete vir lieg verteenwoordig (10 x 2\ (20\ Vlieg Fly 3
1.2Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2. in die ANTWOORDEBOEK neer.
1.2.9tikstofbasis wat slegs in RNS/RNA molekule gevind word Die gebruik van biologiese prosesse organisme of sisteme om die kwaliteit van die menslike lewe
1.3Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A SLEGS B BEIDE A EN B GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf
1.3.1Eienskap van sjimpansee skedels Prognatism Foramen magnum na vore geposisioneer
1.3.2
1.3.3Het die fossiel 'Little oot' ontdek B: Raymond Dart Ron Clarke (3 x 2\ (6\
1.4Mendel het sommige eienskappe van die ertjie plant ( Pisum sativum\ waargeneem voorgestel dat dit deur oorerflike faktore beheer word. Hy het reeks eksperimente uitgevoer waar hy ertjieplante met kontrasterende
1.4.1Gee die term vir (a\ (b\ oorerflike faktore waarna Mendel verwys het Kruising wat slegs eienskap
1.4.2Noem die vroulike struktuur n die blom waar meiose plaasvind (1\
1.4.3Gebruik die inligting in die tabel hierbo om die GETAL van ELK van die volgende te gee (a\ (b\ Eienskappe
1.4.4Gee die eienskap wat (a\ (b\ Dominant vir blomkleur Resessief vir stingelhoogte (1\ (1\
1.4.5Indien die individue van die enerasie gekruis word hoeveel fen tipes vir saadkleur kan in die nerasie verwag word (1\
1.5
1.5.1Identifiseer die proses hierbo (1\
1.5.2Identifiseer (a\ (b\ (c\ Organel Molek Die b inding by (1\
1.5.3Gee slegs die LETTER van die moleku wat (a\ (b\ (c\ Die aminosuur dra an DNS/DNA g
2.1
2.1.3Volgens die tabel, h oeveel kodons kodeer vir f enielalanien Wat is die antikodon vir glutamiensuur Gedeelte van bRNS/mRNA het die volgende basisvolgorde en word
2.1.4Mutasie het plaasgevind die volgende basisvolgorde op die bRNS mRNA moleku tot gevolg gehad GAU CUC GAC AGU AUG ACC
2.1.4
2.1.5Noem en beskryf die proses wat in die selkern/ nukleus plaasvind wat tot die vorming van bRN /mRNA moleku lei
2.2Mutasie het in bevolking eekhorings plaasgevind Hierdie bevolking is toe deur rivier geskei. Baie jare later is ontdek dat die oorspronklike bevolking spesiasie ondergaan het. Die proses
2.2.5Definieer bevolking Behalwe mutasies DRIE oorsake van variasie in bevolking Verduidelik hoekom daar uiteindelik meer eekhorings met die mutasie aan die een kant van die rivier was Verduidelik watter
2.3Kleurblindheid (Daltonism is geslagsgekoppelde afwyking wat deur 'n resessiewe alleel veroorsaak word Die diagram hieronder toon die oorerwing van hierdie afwyking in
2.3.1Gee die (a\ (b\ Fenotipe van Senzo Genotipe van Thuli (1\ (1\
2.3.2
2.3.3Verduidelik hoekom daar oor die algemeen meer mans as vrouens met kleurblindheid in bevolking is (4\
2.3.4Molly het met 'n 'normale man' getrou ebruik genetiese kruising om die moontlike genotipes en fenotipes van hulle kinders te toon. (6\ (14\ [40]40
3.1Wetenskaplikes gebruik fossiele as bewy vir menslike evolusie Die breinvolume van sommige uitgestorwe primate is van hulle fossiele geskat met die breinvolumes van lewende primate vergelyk
3.1.1Behalwe vir fossiel bewyse gee TWEE ander tipes bewyse vir menslike evolusie (2\
3.1.2Watter primaat het eerste uitgesterf (1\
3.1.3Die brein van organisme word nie as fossiel bewaar nie Hoe stel wetenskaplikes die breinvolume van
3.1.4Bereken die verskil breinvolume (in cm tussen die twee lewende primate Toon ALLE berekeninge
3.1.5Gee bewyse in die tabel wat daarop dui dat (a\ (b\ Homo habilis Homo erectus moontlik in dieselfde tydperk bestaan het
3.1.6Teken staafgrafiek om die gemiddelde breinvolume van ELK van die spesies van die genus Homo te toon
3.2Lees die uittreksel hieronder Lank voor die ontwikkeling van landbougewasse, het Suid Afrikaanse dorpsbewoners die soetste en grootste vrugte van die maroelaboom gepluk en dit al om hulle kampe gestrooi. Die sade van hierdie vrugte het ontkiem en
3.2.6Noem die eienskappe wat die dorpsbewoners uitgesoek het Verduidelik hoe hierdie praktyk voorbeeld van kunsmatige seleksie is Gee EEN omgewingsfaktor wat die eienskappe wat in VRAAG
3.2.1
3.3'n Spesie muise het verskillende pelskleure in verskillende habitatte. Wetenskaplikes het waargeneem dat daar meer muise met 'n ligter pelskleur was in 'n strandhabitat waar die sand 'n ligter kleur gehad het
3.3.6Noem TWEE afhanklike veranderlike Hoeveel muise met 'n ligte pelskleur is in die strandhabitat geplaas Noem