Agricultural Technology Download

November 2025 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Agricultural Technology

Past Paper 2025 Grade 12 English
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 437.4 KB
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 200 marks ๐Ÿ“„ 4 pages ๐Ÿ“ 97 items found
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

97
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ€” Section header โ€”
1.1.1(2\
1.1.2(2\
1.1.3/C (2\
1.1.4(2\
1.1.5(2\
1.1.6(2\
1.1.7(2\
1.1.8(2\
1.1.9(2\
1.1.10(2\ (20\
1.2.1Terugslagklep/ Eenrigtingklep (2\
1.2.2Gegalvaniseerde staal /Sink Verf (2\
1.2.3Een/ Enkelfase (2\
1.2.4Globale Posisioneringstelsel (GPS\ (2\
1.2.5Opwekker (2\ (10\
1.3.1(2\
1.3.2(2\
1.3.3(2\
1.3.4(2\
1.3.5(2\ (10\ TOTAAL AFDELING A: 40 Landboutegnologie DBE/ November 2025
Q2โ€” Section header โ€”
2.1.1Die DRIE allooielemente en EEN invloed van elk. Chroom Verhoog weerstand teen roes Bevorder die verharding van staal Verbeter sterkte Verbeter weerstand teen die vorming van skaal Verbeter treksterkte
2.1.2anbevole sweismasjien wanneer vlekvrye staal gesweis word en motivering TIG
2.2
2.3
2.4
2.5Hoe om die effektiwiteit van die aarding van n elektriese heining te verbeter. Vermeerder die aantal aardpenne. Hou die grond klam by die aardpenne. Hardloop n aardterugkeerdraad parallel met die heining
2.6EEN woord vir elk van die volgende.
2.6.1Vonking
2.6.210 VA
2.6.3Aardpenne
2.6.4Weerlig afleier
2.6.5Energiewekker
2.6.6Isolator (6\
2.7Komponente van 'n elektriese heining
2.7.1Hoof paal /ankerpaal
2.7.2Isolator /Insulator
2.7.3Opwekker
2.7.4Aardpen
2.7.5Elektriese heining/Elektriese draad/Lewendige draad (5\ [35] Landboutegnologie DBE/ November 2025 NSS Nasienriglyne35
Q3โ€” Section header โ€”
3.1Funksie van die windturbine onderdele
3.1.1(a\ Rotorlem Die lemme is gevorm soos 'n vliegtuig se vlerke om wind op te vang en die groot rotor te draai. (1\ (b\ To
3.1.2Beskryf hoe die windturbine elektrisiteit genereer Windkrag werk deur die omskakeling van kinetiese energie, teenwoordig in wind, in meganiese energie en dan in elektriese energie. Wind draai n turbine se lemme, wat gevorm is om die
3.2.1VYF voordele van geotermiese energie n G eo termiese stelsel nie enige besoedeling veroorsaak nie. Die koste van die grond om 'n
3.2.2EEN geval waar die gebruik van geotermiese energie die omgewing kan besoedel Skadelike gasse wat diep uit die aarde ontsnap (1\
3.2.3Gevolg van te veel koue water in die hittebron van 'n geotermiese stelsel Die gevolg gaan wees dat dit die rotse te veel kan afkoel /kraak , wat jou
3.3.1Et anol word gemaak van St ysel Suikergewasse ielies
3.3.2Die prosesse in A en B wanneer etanol vervaardig word. Fe rmentasie Distill ering
3.4TWEE plante waarvan biodiesel vervaardig kan word Soj Canola onneblom Alge
4.1.1Tipe materiaal waarvan sny spuitstuk gemaak is. Koper /Koper met geelkoper allooi (1\
4.1.2
4.2Sweisdefe kte van MIG sweising.
4.2.1Poreusheid (1\
4.2.2Onvoldoende penetrasie (1\
4.2.3Spatsels (1\
4.2.4Karteling /insnyding (1\
4.3Vryhandskets van trog met twee skarniere en 'n slui
4.4.1
4.4.2Verduideliking waarom s tikstof vir plasma snyer gebruik word. Stikstof produseer
4.4.3Die materiaal wat gebruik word om 'n standaard plasma snyelektrode te vervaardig. Tungsten /Koper hafnium (1\
4.4.4VIER voordele vir die gebruik van 'n plasma snytoestel. Wye verskeidenheid en dikte van materiale kan gesny word Maklik om te gebruik Ekonomies om te gebruik Vinniger sny spoed Goedkoper
4.4.5VIER gevolge wanneer vogtigheid die spuitstuk van die plasma snyer binnedring. Kan interne boog veroorsaak wat tot 'n kortsluiting kan lei Die boog kan die snybrander beskadig Persoon kan geskok raak Snybrander sal nie sny nie
4.4.6Die verstelling op die plasma snymasjien om verskillende metaaldiktes te sny. Verstel die stroom /gas of lug verstellingsknop
4.5.1Lug (1\
4.5.2Argon/Waterstof (1\
4.5.3Stikstof (1\ [35] Landboutegnologie DBE/ November 2025 NSS Nasienriglyne35
Q5โ€” Section header โ€”
5.1.1Identifisering van die onderdeel. Ghriesnippel. (1\
5.1.2
5.2.1Reguittandrat. Heliese rat. (2\
5.2.2Bereken die getal tande op die gedrewe rat. Gegee: Verhouding = 1 (dryfrat\ 3 (gedrewe rat\ Tande op dryfrat = 60 Hoeveelheid tande = 60 x 3 Hoeveelheid tande = 180
5.3.1Veiligheidswenke wanneer tolsnyer gebruik word. Lees en verstaan die operateur se handleiding om vertroud te raak met die masjien Verwyder alle vreemde voorwerpe van grasperke voor jy begin sny Gebruik die aanbevole PBT asook styfpassende klere wanneer
5.3.2DRIE punte wanneer onderhoud op die tolsnyer gedoen word. Gereelde smering Maak alle lemme skerp Maak seker dat alle skerms in werkende kondisie en in plek is. Herstel beskadigde of gebreekte onderdele dadelik
5.3.3Beskrywing van hoe die tolsnyer aan 'n trekker gekoppel word. Heg die twee oplig arms Heg die boonste stang Heg die twee stabiliseringskettings
5.4.1Tipe hidrouliese silinder in die prent getoon. Dubbelwerkende hidrouliese silinder (1\
5.4.2Werking van die dubbelwerkde hidrouliese silinder. Wanneer die beheerhefboom in die neutrale posisie is, word die olie deur die oliepomp tot by die beheerklep gepomp vanwaar dit deur die oliefilter na die oliehouer teruggepomp word.
5.4.3DRIE voordele van transmissie olie. Nie saampersbaar nie Goeie smeereienskappe Bly in n vloeistofvorm oor
5.4.4Sterkste kant van die dubbelwerkde hidrouliese silinder met 'n motivering. Die kant sonder die stang. / Regterkant /Stootkant Motivering. Landboutegnologie 11
5.5.1Materiaal vir die vervaardiging van 'n koppelaarplaat deklaag. Asbes Kevlar Keramiek Koolstof (Enige 1\ (1\
5.5.2TWEE eienskappe van die wrywingsmateriaal van 'n goeie koppelaarsisteem. Moet hoogs slytasiebestand wees Moet hoogs temperatuurband wees Roes nie Moet nie glip/gly nie (Enige 2\
5.5.3TWEE redes om 'n trekker met 'n koppelaar toe te rus. Aandrywing moet ontkoppel word wanneer ratte verwissel word Aandrywing moet ontkoppel word wanneer die trekker aangeskakel word
5.6Diagnose van die DRIE genoemde simptome.
5.6.1Swart uitlaatpyp rook. Diesel mengsel te ryk Olie in die verbrandingskamer /Ringe is beskadig (Enige 1\ (1\
5.6.2
5.6.3Enjin raak vinnig warm. Verkoeler geblok/lek Geen water in die verkoeler/verkoelingstelsel Verkoelingswaaier/ belt n ie in werkende kondisie Verkoelingsbelt nie reg geinstalleer (Enige
Q6โ€” Section header โ€”
6.1.1DRIE redes waarom die sisteem hierbo as 'n arbeidbesparing besproeiing stelsel gesien kan word. Geen arbeiders nodig om die pype/sisteem te skuif nie Een man operasie
6.1.2Bespreking van die ontwerp beginsels vir die toediening van water deur die spilpunt besproeiing stelsel. Die grote van die spreiers verander van klein naby die middel na groot
6.2DRIE voordele vir die gebruik van besproeiingsagteware. Om water te spaar Word gebruik as deel van die water skedulering Tyd spaar Arbeid vriendelik Vir 'n
6.3.1
6.3.2DRIE effektiewe metodes om brakwater drinkbaar te maak vir mense. Distilleringproses Omgekeerde osmose Gekookte water deur stoom op te vang Verdamping Elektrodialise Voeg versoeter by (3\
6.4Skets met byskrifte van 'n septiese tenk. Ontwerp Tekening Byskrifte
6.5DRIE tipes huishoudelike drein ering sisteme. Franse drein Kanaal drein Geut/afvoer drein Helling drein Dreinerings sloot
6.6.1VIER voordele van eranderlike empo egnologie (VTT\. Kostebesparing
6.6.2TWEE ander sisteme wat gebruik word vir presisieboerdery anders as VTT. GIS Geografiese Inligting Sisteem GPS Globale Posisionering Sisteem Rekenaar sisteme Hommeltuie

Mark Allocation

Total160 marks
Sections35 + 20 + 35 + 40 + 30 = 160 marks

Paper information

SubjectAgricultural Technology
Year2025
SessionNovember
TypePast Paper
PaperSee title
LanguageEnglish
Pages14
Downloads7

Examination context

Decade2020s
Years ago1y
SeasonSpring (SH)
Start dayWednesday
Exam periodNovember 2025
Days since exam354

About Agricultural Technology examination preparation

This Grade 12 examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

File details

File size437.4 KB
Pages14
Archived on7 September 2026
File age47d
ContributorFreeMode
Fingerprint19423BFDB097

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.