Computer Application Technology Paper 1 (Afrikaans)

Feb-March 2017 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Computer Application Technology

Past Paper 2017 Grade 12 Afrikaans
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 407.3 KB View Memorandum
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 180 marks โฑ๏ธ 3h ๐Ÿ“„ 20 pages ๐Ÿ“ 71 items found ๐Ÿ“š 5 topics ๐Ÿ”‘ 1 key info
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

71
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ€” Section header โ€”
1.1
1.1.2Stel die proefleestaal ('proofing language'\ van al die teks English (South Africa\. Justeer justify die teks. (1\ (1\
1.2Vind die prent op die eerste bladsy. Sny die prent weg ('crop'\ na enige vorm van jou keuse EN verskerp 'sharpen'\ die prent na 50%.
1.3Vind die 'Subtitle' tekskontrole ('text control'\ op die eerste bladsy en verwyder hier die kontrole SONDER om die teks binne in die kontrole uit te vee. (1\
1.4Voeg 'n outomaties gegenereerde inhoudsopgawe ( 'table of contents'\ soos volg onder die opskrif 'Contents' op die tweede bladsy: Pas die 'Classic' inhoudsopgawe
1.5Voeg outomatiese bladsynommers soos volg in die onderskrif ('footer'\ van die dokument Bladsynommer ing moet op die 'Contents' bladsy as bladsy 1 begin. Die bladsynommering moet in die 'Page 1'
1.6Vind die woord 'Our' op die 'INTRODUCTION' bladsy. Pas 'n vergrote hoofletter effek ('dropped cap effect'\ op die hele woord toe.
1.7
1.8Verander die 'Water Source Area' tabel op die volgende bladsy soos volg:
1.8.2Pas enige voorafopgestelde tabelstyl ('table style'\ op die tabel toe Gebruik 'n tabelkenmerk (' table property '\ om seker te maak dat die opskrifte herhaal word as die tabel na die volgende bladsy loop
1.8.3Vind die teks 'Grootwinterhoek' en voeg 'n voetno t ('footnote'\ op die teks soos volg Die voetno t moet 'Strategic water sources' bevat. Gebruik die '*' as die gemaakte simbool ('custom symbol'\ vir die voetno
1.9Vind die prent onder die opskrif 'WESTERN CAPE WATER SOURCE AREAS'. Voeg 'Image 1' as 'n outomatiese byskrif ('caption'\ op die prent (2\
1.10Vind die kolpuntlys ('bulleted list'\ onder die 'BOLAND MOUNTAINS' opskrif. Verander die kolpuntkarakters na die ' simbool (Wingdings, kode 165\. (1\
1.11Vind die teks 'Did you know?' onder die opskrif 'TSITSIKAMMA' Pas enige 'WordArt' van jou keuse op die teks toe. Verander die teks omvou na bo en onder ('top and bottom'\. (2\
1.12Vind die grafiek onder die opskrif 'MPUMALANGA DRAKENSBERG' Verander die data van die grafiek soos volg: Cultivated Natural LET WEL Moenie net die
1.13
1.14Vind die figuurtabel ('table of figures'\ op die tweede laaste bladsy. Die figuurtabel vertoon slegs tabelle. Voeg 'n addisionele outomatiese figuurtabel wat die prente ook sal vertoon. (2\
1.15
Q2โ€” Section header โ€”
2.1Voeg 'n datumveld langs die woord 'DATE' Maak seker dat dit altyd die huidige datum sal vertoon. (2\
2.4
2.5Vind die teksvormveldkontrole ('text form field control'\ langs die teks 'Number of adults in the household'. Verander die kenmerke ('properties'\ sodat die gebruiker slegs numeriese waardes kan invoeg.
2.6Redigeer die formaat van die kontrole langs 'How much do you pay a month?' sodat dit altyd 'n 'R' sal vertoon voor die bedra g/bedrae wat vertoon
2.7Pas gidslyne ('leader tabs '\ aan die onderkant van die vorm toe sodat dit soos hieronder sal vertoon (4\
2.8Jy wil die opname na 'n paar mense stuur om te voltooi. Berei 'n possamevoeging soos volg voor: Gebruik die Details werkblad van die 2Det_Bes sigblad as die
Q3โ€” Section header โ€”
3.1Formateer die selle in ry 1 soos volg:
3.1.2Verander die saamgevoegde sel om slegs A1:O1 in te sluit. Pas 'n Thin Diagonal Stripe patroonstyl vuleffek ('pattern style fill effect'\ op die saamgevoegde sel toe. (1\
3.4Vries ( 'freeze' \ die panele sodat al die opskrifte in ry 2 en die stad en jaar kolom vertoon jy ondertoe rol ('
3.5
3.6
3.7
3.8Pas voorwaardelike formatering ( 'conditional formatting'\ op sel D3:O46 toe om 'n 3 kleur skaal ('3
3.9
3.10Sorteer die data in sel A3:O46 van 2005 tot 2015 volgens die jaar en dan alfabeties volgens die stad. (2\ Werk in die Durban
3.11Die selreeks ('cell range'\ wat in die funksie in sel C6 gebruik is, is verkeerd. Korrigeer die selreeks van die funksie deur die Januarie data van uit
3.12
3.13
Q4โ€” Section header โ€”
4.2Verwyder die hiperskakel ('hyperlink'\ wat op die opskrif 'Water Games' gestel is. Voeg 'n formule in sel E3 in om die tal weke te bepaal wat tussen die
4.3Datavalidering 'data validation'\ is op kolom G toegepas. Verwyder die 'Black' waarde as 'n opsie in die valideringslys vir die hele kolom.
4.4'n Deelnemer ID moet vir elke deelnemer geskep word. Skep die deelnemer ID soos volg in Die eerste twee letters van die van in kolom C Gevolg deur 'n spasie
4.5Gebruik 'n toepaslike LOOKUP funksie in sel J3 om die toekenning te vertoon wat Jemima Garrison volgens haar telling in sel H3 sal ontvang.
Q5โ€” Section header โ€”
5.1Maak die Dam tabel oop.
5.1.2
5.1.3Voeg 'n kombinasielys ('combo box'\ die Province veld. Die waardes vir die Province veld is in die Province tabel gestoor.
5.1.4Skep 'n toevoermasker ('input mask'\ vir die Completed veld om datums in die formaat dd/MMM/yyyy te aanvaar. VOORBEELD: 01/JAN/2001 of 31/DEC/2010 (5\
5.1.5Verander die veldkenmerke ('field properties'\ van die Capacity veld sodat geen waarde kleiner as nul aanvaar sal word nie. (1\
5.1.6
5.2Maak die qry5_2 navraag Voeg die Town veld by. Voeg kriteria by om die name, provinsies en dorpe van al die
5.3Skep 'n navraag met die naam qry5_3 wat op die Dam tabel gebaseer is om soos
5.4Maak die qry5_4 navraag oop. Vertoon slegs die name en dorpe van die damme wat data het vir die oppervlak ('surface'\ van die dam en wat van 1 Januarie 1990 tot Desember 2000 (
5.5Maak die qry5_5 navraag Skep en vertoon 'n berekende veld met die naam Volume om die volume water wat tans in elke dam is, te bereken.
0.3Formateer hier die veld om EEN desimale plek te vertoon. Stoor en maak die qry5_5 navraag toe.
5.6
5.7Maak die rpt5_7 verslag wat op die Dam tabel gebaseer is, Verwyder die
Q6โ€” Section header โ€”
6.4Voeg jou eksamennommer in sodat dit in die webblaaier oortjie ('browser tab'\ vertoon. Voeg 'n addisionele sel by die eerste tabel en voeg die 6Life prent gevind in
6.5Vind die tweede tabel. Stel die raamgrootte ('border size'\ op 1 en die selafwerking ('cell padding'\ (2\ Verander die eerste ry van die tweede tabel om soos hieronder te lyk. The kitchen, bathroom, and laundry are three areas in the home where
6.9Stel die kolpuntstyl ('bullet style'\ van die ongeordende lys na 'n sirkel EN maak seker dat al die kolpunte korrek verskyn. Voeg die teks 'waterwize.co.za' in EN skep 'n skakel vanaf die teks
Q7โ€” Section header โ€”
7.1Maak die 7Rivers_Riviere sigblad oop.
7.1.1Voeg die werkbladnaam ('worksheet name'\ as 'n veld in die linkerkantse seksie van die boskrif ('header'\ (3\
7.1.2Die name van die riviere is as 'n benoemde reeks ('named range'\ verklaar. Verander die benoemde reeks na 'Name_River'. (1\
7.1.3Beskerm kolom A tot kolom sodat gebruikers nie teks kan sleutel nie. Voeg 123 as die wagwoord (2\
7.2Maak die 7River_Rivier databasis oop en voer die data uit die 7Rivers_Riviere sigblad na 'n nuwe tabel in die databasis in
7.3.3Wat is die bladsyrandruimte('gutter position'\ instelling van die dokument? Hoeveel paragrawe verskyn in die dokument? Hoeveel gevalle van die letter 'm' (bo
7.3.6Wat is die eerste woord wat op lyn 100 van die dokument verskyn? Wat is die lyngewig ('line weight'\/ breedte van die 'Intense Quote' styl? Watter woord is as 'n item gemerk om in 'n indeks te verskyn
7.3.7Wat is die titel van die enkelbronaanhaling ( 'citation'\ wat in die dokument verskyn? (1\ Stoor en maak die 7Antw_Answ dokument toe.

Topics Identified

5
Word ProcessingDatabasesProgrammingNetworkingHardware

Mark Allocation

Total180 marks
Sections37 + 17 + 38 + 17 + 37 + 19 + 15 = 180 marks

Key Information

Email Addresswaterwize@water.co.za

Paper information

SubjectComputer Application Technology
Year2017
SessionFeb-March
TypePast Paper
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans
Pages20
Downloads5

Examination context

Decade2010s
Years ago9y
Seasonโ€”
Start dayโ€”
Exam periodโ€”
Days since examโ€”

About Computer Application Technology examination preparation

This Grade 12 examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding marking memorandum

Marking memorandum available

Use the corresponding memorandum after completing the paper to review your answers and identify areas that require further revision. The memorandum shows the marking approach used by DBE examiners, including method-mark allocations.

Computer Application Technology Memo 1 (Afrikaans) โ†’

File details

File size407.3 KB
Pages20
Archived on7 September 2026
File age48d
ContributorFreeMode
FingerprintBCA186F13B24

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.