This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
1.1.10\ neer, kies die antwoord en maak n kruisie (X\ oor die letter (A D\ van jou keuse in die ANTWOORDEBOEK. VOORBEELD:
1.1Watter EEN van die volgende toepassings NIE logies by die ander NIE met ander woorde, die een wat nie pas nie\? Mozilla Firefox Adobe Reader Google Chrome Microsoft Edge
1.2Watter EEN van die volgende is NIE n draadlose Internetkonneksie nie? LTE ADSL WiMAX (1\
1.3
1.4
1.5Watter EEN van die volgende funksies sal die getal selle in die reeks A1:A13 wat n waarde van 5 of meer het bereken =COUNTIF(A1:A13, '' <5
1.6Watter EEN van die volgende is NIE n voorbeeld van multifunksie toestel/ rekenaar nie? Webkamera Phablet Netboek Tablet
1.7
1.8
1.9Watter van die volgende sal altyd WAAR wees ten opsigte van oopbronsagt ware? (i\ (ii\ (iii\
1.10Watter EEN van die volgende spesifikasies sal die waarskynlik ste aandui dat rekenaar skootrekenaar is? 1 TB HDD Raakpaneel (
Q2โ Section header โ
2.10\ in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 2.11 T. KOLOM A KOLOM B
2.10Toeganklikheid sopsie wat toelaat dat n gebruiker sleutelkombinasies soos Ctrl+Alt+Delete een sleutel op slag kan druk n Toestel wat gebruik kan word om die konsep van konvergensie te illustreer
Q3โ Section header โ
3.5\ in die ANTWOORDEBOEK neer. Korrigeer die stelling indien dit ONWAAR is. Verander die onderstreepte woord(e\ om die stelling WAAR te maak. (Jy mag nie maar net die woord NIE gebruik om die stelling te verander nie.
3.2Verspreide rekenarisering ( distributed computing verwys na die proses waar geld via veelvoudige klein skenkings ingesamel word
3.4SATA is n tipe koppelvlak wat monitors/ dataprojektors aan rekenaars koppel. Die kontrasverhouding
3.5Die korrekte sigbladfunksie om die tweede vinnigste tyd te bepaal wat deur groep 100 eter kortafstand atlete gehardloop is, is die SMALL funksie.
Q4โ Section header โ
4.1Baie nuwe motors en taxi s het GPS stelsels en webkameras wat op hulle paneelbord e gemonteer is
4.1.2Wat is die hoofrede waarom taxi bestuurders n GPS stelsel sou gebruik? Gee EEN rede waarom die GPS stelsel gereeld opgedateer moet
4.1.4Gee DRIE redes waarom n maatskappy n webkamera EN GPS stelsel in n bus of taxi sou installeer en gebruik om die reis
4.2Verduidelik hoekom jy nog steeds die grafika op jou rekenaar kan gebruik selfs al het jy die grafikakaart uitgehaal wat jy gekoop het (1\ Bestudeer die volgende spesifikasies van n slimfoon
4.3.3
4.4
4.5POS stelsels point of sale systems word in die meeste winkels gebruik
4.5.2Watter ander toevoertoestel kan gebruik word deur die kassier indien die strepieskodeleser stukkend is? Waar moet die prys van n produk reggestel word indien daar
5.5'' LED raakskerm MP kamera 4 GG ( \ aanboord stoorplek Android 6.0.1
4.8Wat laat n perseellisensie ( site licence n gebruiker toe om te doen? Hoekom sou n gebruiker die Task Manager oopmaak indien sy rekenaar
4.10Noem TWEE maniere waarop gebruiker egverklaring (' user authentication '\ n slimfoon kan plaasvind
4.11Wat is die maklikste manier om meer USB poorte op n rekenaar beskikbaar te stel (1\ [25]25
Q5โ Section header โ
5.2Noem TWEE voordele daarvan om by n aanlynwinkel te koop, behalwe vir moontlike laer pryse. Verduidelik
5.3.1Die advertensie dui aan dat die maksimum spoed tot en met Mbps is. Gee TWEE moontlike redes waarom n ADSL lyn nie teen die maksimum spoed sou werk nie.
5.3.2Wat die van die roeteerder wat hierbo geno word?
5.4Waarom , dink jy, word wolkberging nie so baie in Suid Afrika in ander lande gebruik
5.5Noem TWEE maniere waarop n gebruiker emosies in kitsboodskap IM kan oordra. (2\
5.6Onderwysers by n plaaslike skool pos take op die intranet waar leerders toegang daartoe het.
5.6.2
5.7Waarvoor word FTP bedieners en dienste gebruik? (1\
5.8Watter hardeware en sagtewaretegnologie word gereeld gebruik om toegang tussen 'n netwerk en die Internet te beheer en monitor? (1\ [15] ADSL tot en met 10 Mbps gratis e15
Q6โ Section header โ
6.1
6.1.3Verduidelik waarom die kontrole(s\ wat gebruik word om die gebruiker se reaksie oor die tema te kry n slegte keuse was. Gee EEN rede waarom die knoppie kontrole Finaal \ op hierdie vorm moontlik verwarrend kan wees
6.2Die kasberging ( caching \ van webblaaie kan beteken dat webtuistes wat voorheen besoek is moontlik in 'n webblaaier vertoon mag word.
6.3Onderwyser wil graag die prestasies van die 27 leerders in haar klas ontleed volgens die vlakke wat hulle in die eksamen behaal het, deur die inligting hieronder gebruik Vlak Nommer
6.3.1Gee die naam van die funksie in sel wat gebruik sou kon word
6.3.2Die onderwyser wil n grafiek gebruik om die prestasies van die leerders te ontleed. Grafiek Grafiek Die onderwyser weet dat die grafiek soos Grafiek 1 links
Q7โ Section header โ
7.1
7.2Groenrekenarisering ( green computing \ is 'n bekommernis vir elke gebruiker
7.2.2Wat beteken die term groenrekenarisering Gee TWEE redes waarom ongewens of ongebruikte IKT toestelle NIE in 'n
7.4Noem TWEE moontlike maniere waarop telependel ( telecommuting \ tot voordeel van 'n werkgewer (
7.5Noem TWEE etiese oorwegings om in gedagte te hou wanneer jy aan iemand anders se Internetkonneksie k (2\ [10] 1310
Q8โ Section header โ
8.1Die volgende foutboodskap word vertoon wanneer iemand probeer om outomatiese inhoudsopgawe in n woordverwerk ingsdokument in
8.4Wat is die beste manier om n opskrif wat in n kolom met teks vertoon word die bokant van die volgende kolom in woordverwerk ingsdokument te skuif
8.5Bestudeer die uittreksel van sigblad hieronder en beantwoord die vrae wat volg
8.5.1Die werknemer kode in kolom B word geskep deur die voorletters van die werknemer met n ewekansige getal kleiner as 30 te kombineer. Noem enige TWEE sigbladfunksies wat moontlik gebruik k
8.5.2Kolom E moet die getal jare vertoon wat die werknemer by die maatskappy gewerk het Die volgende formule is in sel E2
8.6Verslae laat 'n mens toe om data in n databasis op te som en te vertoon.
8.6.1Verduidelik wat die resultaat van of antwoord die volgende funksie in die verslagonderskrif van n databasis sou voorstel: =Count([Betaal]\ LET WEL: Betaal
8.6.2Wat sou die funksie =Now(\ in die bladsyonderskrif van 'n databasisverslag vertoon? (1\
8.7In 'n HTML dokument word die <b> merker gebruik om die opskrif in ve
8.8Wat is die waarskynlik e rede waarom n prentjie nie in n webblaaier vertoon word nie, selfs al die regte HTML kode gebruik?
Q9โ Section header โ
9.1Die belangrikste deel van die opstel ling van die ekspo is om Internettoegang voorsien deur n IDV ( ISP
9.1.1Noem TWEE voordele daarvan om Wi Fi in hierdie situasie te gebruik om toestelle te koppel (2\
9.1.2Part deelnemers is te ver van die hoof venue af weg om die Wi sein op te tel. Stel EEN tegnologie voor wat hulle kon gebruik om nog steeds
9.1.5Noem TWEE hardeware komponente wat moontlik nodig sal wees om die Wi dekking te vergroot of uit te brei na al die plekke
9.1.6
9.2Die organiseerders gratis gebruik van aanlyn toepassings vir die duur van die ekspo aangebied Verduidelik TWEE voordele van aanlyn toepassings vergelyking met toepassings wat op
9.3Die skool het n BJET( BYOD beleid ingestel om deelnemers toe te laat om hulle eie toestelle te bring en aan die netwerk te koppel. Beskryf EEN van die waarskynlik tegniese probleme wat die skool mag
9.4Deelnemers en gaste sal vir die projekte by die ekspo stem Die IT afdeling het n Android toep ( Android app
9.4.2Wat is die algemene rol van n bediener in enige netwerk? Noem TWEE voordele vir gaste van die aflaai van die toep vanaf die skool se netwerk bediener
9.4.3
9.5Die organiseerders van die ekspo sal rekenaar gebruik om stemme vanaf al die toestelle te ontvang , die stemme bymekaar te maak en al die data van die ekspo te verwerk.
9.5.1Hoeveel permanente stoorplek is op die rekenaar beskikbaar? (1\
9.5.2
9.5.3Watter komponent moet die lys van spesifikasies gevoeg word om die rekenaar in staat te stel om aan die skool se netwerk te koppel sonder om Wi te gebruik? (1\
9.5.4
9.6Die volgende stelling is deur een van die deelnemers die ekspo gemaak Windows 10 het geen opsie om outomatiese stelselopdaterings af te skakel nie.
9.6.2Gee TWEE redes waarom n sagteware ontwikkelaar opdaterings uitgee. Hoekom sou sagteware ontwikkelaar NIE
9.6.3Noem EEN moontlike nadeel daarvan om nie in staat te wees outomatiese opdaterings te deaktiveer nie. (1\ [26]26
Q10โ Section header โ
10.1Noem EEN moontlike nadeel daarvan om WhatsApp te gebruik om die ekspo te adverteer (1\
10.2Een van die deelnemers die ekspo het n studie van inligtingoorlading gemaak
10.2.2Wat is inligtingoorlading Noem TWEE maniere waarop inligtingoorlading verminder kan word. (1\ (2\
10.3Elke deelnemer die ekspo moet n week voor die ekspo n registrasiefooi betaal.
10.3.2Stel TWEE tegnologie voor wat deelnemers kan gebruik om die registrasiefooi te betaal indien hulle nie gedurende besigheidsure by die skool of n bank kan uitkom
10.4Inskrywingsvorm vir di e ekspo word hieronder vertoon. Van Voorletters Selnr Ekspoti XP1 XP2
10.4.2Verduidelik waarom die gebruik van n tabelformaat om die gebruiker se selfoonnommer in te lees n goeie idee Stel TWEE maniere voor om die uitleg van die vorm te verbeter. (1\
10.5Al die data op die administrasie rekenaar moet streng vertroulik gehou word Gee TWEE maniere waarop
10.6n Databasistabel is geskep om die stemme wat ontvang is, te stoor. Die tabel definisie word hieronder getoon. Veldnaam Datatipe
10.6.1
10.6.2Elke projek sal n unieke kode kry wat kiesers sal gebruik om in die Gunsteling rojek veld
10.6.4Watter databasiseienskap kan gebruik word om te verseker dat die Naam en Van velde NIE leeg gel kan word NIE
10.7n Deelnemer het die organiseerder gevra om n dokument uit te druk wat hy op sy flitsskyf gebring het Toe hulle die dokument met die Open With
10.7.1
10.7.2
10.7.3Hoekom sou 'n mens die merkblokkie in die linkerhoek onder die dialoog blokkie merk
10.8Die volgende sigblad is geskep om tred te hou van betaalde registrasiefooie: Die volgende funksie is in sel gebruik en
10.8.1Waarom is dit beter om die selverwysing in die funksie te gebruik in plaas van net die waarde van 250? (1\
10.8.2Die funksie vertoon die regte antwoord sel Verduidelik waarom die funksie nie die korrekte bedrae vir party van die selle in kolom F uitwerk
10.8.3Verduidelik of dit moontlik sou wees om n betekenisvolle grafiek te skep uit die data in die reeks B2:B7 (1\ [24]24