This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
1.1oem TWEE onveilige handelinge wat tot n ongeluk kan lei. (2\
1.2Onderskei tussen 'n onveilige handeling 'n onveilige toestand (2\
1.3Noem VIER punte in die prosedure wat gevolg moet word wanneer pers on besig is om 'n elektriese skok te ervaar (4\
1.4Verduidelik waarom n pers on onder die invloed van drank nie masjinerie in die werksplek mag hanteer nie. (2\ [10]10
Q2โ Section header โ
2.1Defin ieer die volgende begrippe
2.1.1ktiewe drywing (2\
2.1.2Rea ktiewe drywing (2\
2.2Teken n netjies benoemde diagram wat die golfvorme van n driefase WS ontwikkelde stelsel voorstel. (5\
2.3n Gebalanseerde driefase induktiewe las word in delta oor 'n driefase toevoer verbind. Die las trek 'n stroom van A vanaf die 380 V/
Q3โ Section header โ
3.1Noem die doel van 'n transformator. (1\
3.2Noem TWEE verkoelingsmetodes wat in 'n transformator gebruik word (2\
3.3Noem waar 'n delta stertransformatorverbinding gebruik word. (1\
3.4FIGUUR 3.1 hieronder stel die delta ster verbinding van 'n driefase transformator voor. FIGUUR 3.1: DRIEFASETRANSFORMATOR
3.4.1
3.4.2
3.4.3
3.4.4Transform asieverhouding (3\
3.5
3.6Noem w aarom gere lde instandhouding van transformators belangrik is. (2\
Q4โ Section header โ
4.1Noem EEN voordeel van n driefase induksiemotor bo n enkelfas induksiemotor. (1\
4.2Beskryf waarom di belangrik is dat die rotor van 'n motor vrylik draai voordat dit bekrag word. (2\
4.3Noem TWEE elektriese toetse wat op 'n motor uit voer moet word voordat dit bekrag word. (2\
4.4Beskr f EEN toestand wat kan staan indien daar 'n elektriese verbinding tussen die rotor en die stator van
4.5Noem TWEE verliese wat in n driefasemotor plaasvind (2\
4.6n Driefase deltaverbinde motor, met n aanslag van 15 kVA word aan n 380 V/50 toevoer verbind. Die motor het 'n arbeids
4.6.1Uitsetdrywing van die motor teen vollas as die rendement van die motor 100% (3\
4.6.2Uitsetdrywing van die motor teen vollas teen 95% rendement (3\
4.6.3Die stroom deur die motor getrek (3\
4.7Beantwoord die volgende vra met verwysing na n driefase induksiemotor.
4.7.1Noem wat met die uitsetkrag van die motor sal gebeur indien die rendement van die motor verbeter word.
4.7.2Beskryf wat met die reaktiewe drywing van die motor sal gebeur as die arbeidsf aktor van die motor verbeter word Struktureer
4.8FIGUUR
4.1hieronder stel die beheerkring van n ster delta aansitter voor. FIGUUR
4.1BEHEERKRING V N STER DELTA AANSITTER
4.8.1Beskryf hoe 'n ster delta aansitter die aansitstroom van die motor beperk/verminder (3\
4.8.2Noem w aarom di nod ig is om die aansitstroom van
4.8.3Beskryf die funksie van die oorbelastin seenheid in die aansitter (3\
4.8.4Beskryf die grendel ing wat in die kring gebruik word om te voorkom dat die motor in delta geskakel word terwyl dit steeds in ster
4.9Beskryf waarom induksietipe motors van konstante frekwensie voorsien moet word. (3\
4.1040
5.1
5.2
5.3Verduidelik die term resonansie met verwysing na 'n RLC kring (3\
5.4Verwys na die diagram FIGUUR
5.1hieronder FIGUUR
5.1RLC SERIE KRING mH Bereken die nduktiewe reaktansie van die induktor Kapasitiewe reaktansie
5.4.3Impedansie van die kring (3\ tor van die kring wanneer die kring by resonansie (3\
5.5Noem, met n rede, of die kring in FIGUUR
5.1oorwegend induktief of oorwegend kapasitief is. (2\ [20] V = 240/50 Hz20
6.1eantwoord die volgende vrae ten opsigte van PLB 's
6.1.1Skryf die afkorting PLB volledig uit. (1\
6.1.2
6.1.3Noem TWEE insettoestelle wat aan n PLB verbind kan word. (2\
6.1.4
6.1.5Definieer die term program ten opsigte van n PLB (3
6.1.6Noem EEN toestel wat n PLB oor n afstand kan beheer
6.1.7Teken n blokdiagram om die komponente van n PLB stelsel te illustreer. (5\
6.2Vereenvoudig die volgende uitdrukking met Boole algebra (6\
6.3Teken n drie veranderlike Karnaugh kaart en vereenvoudig die vo lgende oole uitdrukking
6.4Verwys na die kring in FIGUUR
6.1hieronder FIGUUR
6.1
6.4.1Teken die leer logikadiagram wat dieselfde funksie in n PLB stelsel uitvoer (10\
6.4.2Noem EEN elektriese toepassing van FIGUUR
6.1(1\ [40] Tyd vertraag N/O Hou in40
7.1Teken en benoem die simbool van operasionele versterker ( amp (5\
7.2Noem DRIE kenmerke van n ideale amp (3\
7.3
7.4Beskryf wat die term negatiewe terugvoer ten opsigte van 'n amp beteken (3\
7.5Noem TWEE voordele van negatiewe terugvoer. (2\
7.6Verwys FIGUUR
7.1hieronder en teken die uitset van 'n ideale amp met betrekking tot die insetgolfvorm getoon INPUT 1INPUT 2OUTPUT FIGUUR 7.1
7.7erwys na FIGUUR 7.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR
7.2NIE OMKEER VERSTERKER KRING
7.7.1Teken die inset en uitset golfvorms op dieselfde soos in FIGUUR
7.3hieronder getoon. InsetUitset0 V0 V FIGUUR 7.3: UI SETGOLFVORM (3\ 11
7.7.2Bereken die spanningswins indien die terugvoerweerstand 12 is en die insetweerstand 'n waarde van 3,3 het Gegee (3\
7.7.3Bereken die uitsetspanning indien n inset sein van 6 V op die amp toegepas word. (3\
7.7.4Beskryf wat met die wins van die amp gebeur indien die waarde van verlaag word. (2\
7.8erwys na FIGUUR
7.4hieronder en beantwoord die vrae wat volg. +V0-VInset Spanning (Vin\RIN+-VUITVinIinC FIGUUR
7.4INTEGREER DER AMP KRING
7.8.1Teken en benoem die gegewe inset golfvorm en, in lyn daarmee, die uitset
7.8.2Beskryf die funksie van die kapasitor in hierdie op amp kring (3\ Insetspanning (V 13
7.9erwys na FIGUUR
7.5hieronder en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 7.5: RC FASESKUIF OSSILLATORKRING Gegee
7.9.1Noem TWEE toepassings van die ossillator (2\
7.9.2Bereken die ossilleer fre wensie van die ossillator (3\
7.9.3Identi fiseer die uitsetgolfvorm van die ossillator (1\
7.9.4Noem die tipe terugvoer wat in hierdie ossillator gebruik is. (1\
7.10Beskryf die funksie van die dubbel e GS toevoer na n op amp (3\
7.11Noem die uitsetgolfvorm van n differensi rkring wanneer n driehoek ige inset golf toegepas word.
7.12Noem EEN toepassing van differensi (1\ [50] TOTA UIT50