This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.8\ in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 D.
1.1.1Die koste wat altyd sal daal wanneer produksie styg, staan as koste bekend. gemiddelde gemiddelde veranderlike total
1.1.2Die vraagkromme van n monopolistiese mededinger is relati ef elasties relati ef onelasties volmaak elasties volmaak onelasties
1.1.3
1.1.4
1.1.5
1.1.6
1.1.7Internetfa eite wat deur toeriste benodig word, word infrastru ktuur genoem vervoer energ ommuni kasie basi
1.1.8
1.2Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A I\ langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8\ in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.2.9 J. KOLOM KOLOM
1.2.4.2.5
1.2.8Homogen produ kte ysnemer Samespanning Saamryers/Niebetalers Infla sieteiken tel
1.3Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6\ in die ANTWOORDEBOEK neer. Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.
1.3.6Mark waar besluite , sonder owerheidsinmenging, aan individuele kopers en verkopers oorgelaat word Die persentasie totale verkope in bedryf wat spesifieke besigheid beheer word
Q2โ Section header โ
2.1Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1ee enige TWEE voorbeelde van oligopol iemarkte (2 x 1\ (2\
2.1.2aarom sou volmaak mededingende firma dit oorweeg om bedrywighede te sluit (1 x 2\ (2\
2.2Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. KOSTE INKOMESKEDULE Hoeveelheid Total inkome and\ Grens inkome
2.2.1Identifiseer die winsmaksimeringshoeveelheid in die tabel hierbo (1\
2.2.2oem die konsep wat verwys na inkome verdien deur 'n besigheid vir elke eenheid verkoop. (1\
2.2.3eskryf kortliks die term impli siete koste (2\
2.2.4aarom is die grensinkome vir volmaak mededingende firma dieselfde wanneer produksie toeneem? (2\
2.2.5Gebruik die inligting in die tabel hierbo om die m arginal koste bereken indien 10 eenhede geproduseer word. Toon ALLE berekeninge (4\
2.3Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
2.3.1Identifiseer die oorspronklike ewewigsprys in die grafiek hierbo. (1\
2.3.2ee enige EEN voorbeeld van 'n direkte belasting (1\
2.3.3eskryf kortliks die term areto doeltreffendheid (2\
2.3.4aarom hef die owerheid aksynsregte, soos sondebelasting, op niemerietegoedere? (2\
2.3.5
2.4Bespreek kortliks die immobilit eit van produ ksiefaktore gebrek aan inligting as fa ktore wat tot die wantoedeling van hulpbronne in markte kan lei. (8\
2.5aarom sou firma in volmaakte mark altyd op lang termyn normale wins maak (8\ [40]40
Q3โ Section header โ
3.1Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1oem enige TWEE benaderings wat in bevel beheerstelsels gebruik word om omgewingsvolhoubaarheid te verseker. (2\
3.1.2aarom word die toer iste bedryf as arbeidsintensief beskou? (2\
3.2Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. TOURISM TRANSFORMATION FUND ('TOERISMETRANSFORMASIEFONDS'\ Die Tourism Transformation Fund (TTF\ is befondsing meganisme
3.2.1
3.2.2oem ekonomiese sektor waaronder toerisme geklassifiseer word. (1\
3.2.3eskryf kortliks die term ultur ele rism (2\
3.2.4Verduidelik die belangrikheid van openbare privaat vennootskappe (OPV's\ in die ontwikkeling van toeristebestemmings (2\
3.2.5
3.3Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg INTERNA SIONALE PROTO KOLLE EN OOREENKOMSTE OOR OMGEWINGSVOLHOUBAARHEID Bron Caglecartoons.com
3.3.1
3.3.2Noem die omgewingsprobleem wat met die verwydering van bome verband hou (1\
3.3.3eskryf kortliks die term bemarkbare permit (2\
3.3.4Verduidelik die impak van die verlies aan inheemse kennis op die omgewing (2\
3.3.5aarom slaag markte nie daarin om omgewingsvolhoubaarheid te verseker nie? (2 x 2\ (4\
3.4Bespreek kortliks die effekte van toerisme op bruto binnelandse produk armoede (8\
3.540
Q4โ Section header โ
4.1Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1ee enige TWEE voorbeelde van private koste wat met die bou van skool geassosieer word. (2 x 1 (2\
4.1.2Hoe kan gronderosie impak op landbouproduksie (2\
4.2Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg ONVOLMAAKTE VERSPREIDING VAN KOME EN WELVAART angepas uit https://www.bostonglobe.com/
4.2.1Identifiseer die rede vir die ongelyke verspreiding van inkome en welvaart in die spotprent hierbo. (1\
4.2.2Gee ekonomiese term wat verwys na die laagste vergoeding van arbeid wat deur die owerheid vasgestel word. (1\
4.2.3eskryf kortliks die term ogressiewe inkomstebelasting (2\
4.2.4aarom bied mark te te min goedere aan wat positiewe eksternalit ite oplewer (2\
4.2.5e kan die owerheid herstel lings metodes gebruik om welvaart in Suid Afrika te herverdeel? (2 x 2\ (4\ NEE DIS
4.3Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. BESTUUR AFVAL Die bestuur van gevaarlik afval en chemiese afval vereis behoorlike identifikasie, hantering, berging en vervoer om biodiversiteitsverlies te
4.3.1Identifiseer die omgewingsprobleem in die uittreksel hierbo, wat met die vermindering van plant en dierespesies verband hou (1\
4.3.2oem die metode wat deur die owerheid gebruik word om omgewingsbewustheid te skep. (1\
4.3.3eskryf kortliks die term grondbesoed ling (2\
4.3.4Verduidelik die impak van chemiese afval op die omgewing. (2\
4.3.5e kan die Base onven sie help om gevaarlike afval te bestuur (4\
4.4Met behulp van korrek benoemde grafiek, verduidelik ekonomiese verlies vir volmaak mededingende firm a. (8\
4.5Anal iseer die strategie maniere wat gebruik kan word om toerisme in Suid Afrika te bevorder. (8\
Q5โ Section header โ
Q6โ Section header โ