This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
2.1Alle berekeninge moet formules toon.
2.2Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te word.
2.4Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat die korrekte antwoord verkry is.
2.5Wanneer verkeerde antwoord in daaropvolgende berekening gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
Q1โ Section header โ
1.15C/
Q2โ Section header โ
2.1Enige artikel of kombinasie van artikels wat aanmekaargesit, ingerig of verbind is en wat gebruik word vir die omskepping van enige vorm van energie om werk te verrig OF Enige artikel of kombinasie van artikels wat gebruik word of bedoel is om
2.2Moenie aan die persoon met kaal hande raak nie. Gebruik n nie geleier om die persoon weg te beweeg van die lewendige verbinding.
2.3Die gebrui /misbruik van kraggereedskap sonder om veiligheids protokolle na te kom. Die etsing van gedrukte stroombaanborde.
2.4Ernstige voorval is n gebeurtenis wat ernstige fisiese beserings aan persoon
2.5Dit is n onveilige handeling omdat dit n onveilige toestand skep (geen veiligheidskerm op die masjien
3.1.1Vergelyker (1\
3.1.2Verwysingspanning is n vaste spanning op een van die insette van n op versterker waarteen die inset op die ander terminaal van
3.2.1Optrekweerstande hou die spanning op pen 2 en 4 hoog. (2\
3.2.2Sonder weerstande R en R sal die inset by pen 2 en 4 tussen +V en 0 V aanhoudend verander. Sonder R
3.2.3LET WEL punt vir die eerste snellerpunt punt vir die uitset wat nie by die tweede stel puls sneller nie punt vir die uitset wat by die herstel puls sneller
3.3.1Skakelaarwip van skakelaars in digitale tellers. Tydre lkringe (2\ CC CC
3.3.2(5\
3.3.3CC wat gelyk is aan 6 V. (2\
3.3.4(5\
3.4.1Positi ewe terugvoer Regeneratiewe terugvoer (1\
3.4.2Snellerspanning verwys na die terugvoerspanning op die nie omkeer terminaal geskep deur die spanningverdelers & R
3.4.3+1,5 V 1,5 V (2\ CC CC
3.4.4LET WEL: Omdat die aanvanklike uitvoertoestand nie gegee word nie, word begin by beide +V of V aanvaar. (4\
3.5.1Verskeie insette kan vanaf verskillende mikrofone ontvang word om een gekombineerde uitsetsein te produseer. (2\
3.5.2(3\ LET WEL: Die volgende formule kan ook gebruik word
3.5.3(3\
3.5.4(a\ Die uitsetsein sal vervorm word met die boonste en onderste deel van die golfvorm afgesny. (2\ (b\ Dit word beperk deur die toevoerspanning van 12 V. (1\
3.6.10 V, omdat die nie omke er insetterminaal aan aarde gekoppel is.
3.6.2Die uitsetspanning is direk eweredig aan die omgekeerde van die tempo van verandering van die insetspanning. (2\ [50
Q4โ Section header โ
4.1.1Die doel van die indekspunt is om die begin unt van die 741 GS se pen nommeringstelsel aan te wys.
4.1.2Die sinusgolf sal op die uitsetpen in n omgekeerde rigting verskyn as wat dit die op versterker binne gegaan het en versterk is (2\
4.1.3Om toe te laat dat die uitset bokant 0 V kan styg of onder 0 V kan daal. (2\
4.2Di e op versterker is n spannings volger/buffer. (1\
4.3
4.4(3\
4.5.1Ontlaai pen Drempel pen (2\
4.5.2Die RS wipkring het twee stabiele toestande wat die inligting stoor wat dit laas ontvang het totdat nuwe inligting ontvang word. (2\
4.5.3Dit is om te verhoed dat die 555 GS terug stel want wanneer pen 4 aan 0 V of aarde
4.5.4Pen 5 moet aan aarde gekoppel word via n klein waarde kapasitor van 0,
4.5.5Astab ie le mod us Monostab ie le mod us
Q5โ Section header โ
5.1.1Gemeenskaplike anode en gemeenskaplike atode. (2\
5.1.2a, f, g, c en
5.1.3LET WEL: 1 punt word toegeken aan die stroomvloei rigting, gegewe dat die rigting korrek is al is dit nie benoem nie. (4\ LET WEL: Die kring hierbo sal ook as korrek aanvaar word omdat dit verkeerdelik in die voorgeskrewe handbo
5.2En od er der (1\
5.3.1OF (4\
5.3.2Die som sal gelyk wees aan nul, en oordrag uitset sal een wees. (2\
5.3.3
5.3.3(b\ 'n Volopteller bestaan uit een OF hek, terwyl die halfopteller nie 'n OF hek het nie. 'n Volopteller bestaan uit twee EX
5.4.1OF (6\ Oordrag
5.4.2(4\
5.5n Teller is n kringbaan wat deur n vasgestelde reeks getalle tel wanneer dit deur
5.6In asinchrone tellers word net die eerste wipkring geklok deur die eksterne klok puls en die res van die wipkringe word sekwensieel geklok. Dit veroorsaak
5.7ka Rekenaar Numeri ese Beheer RNB \a sjiene
5.8.1Alle wipkringe word gelyktydig geklok deur dieselfde klokpuls. (1\ CLK
5.8.2
5.8.3LOK PULSE BIN TELVOLGORDE
5.9.1
5.9.2Seri in parallel le
5.9.3Terug stel (1\
5.9.4Data word in die register geklok, een klokpuls op n slag, elke bis skuif een plek regs totdat die volledige vier bis data waarde in die register gestoor word.
Q6โ Section header โ
6.1
6.2.1Po rt nset/Uitset (1\
6.2.2Die TRIS register stel die rigting van die inset en uitsetpenne deur sommige bisse van die TRIS
6.3.1A = Sender B = Ontvanger (2\
6.3.2Data word gestuur as een lang stroom van bisse of as n blok data. Daar is geen gapings in die transmissiestroom met elke bis wat op die volgende volg nie. Aan die ontvangkant word die bisse getel en
6.3.3Hierdie metode se akkuraatheid hang daarvan af dat die ontvanger n akkurate telling van die bisse kan hou soos hulle arriveer. Om dit te laat gebeur word beide die sender en ontvanger gesinchroniseer met
6.3.4
6.4.1n UART omskep parallelle data vanaf die steunverwerker in seri datastroom.
6.4.2
6.5Halfduplekskommunikasie is wanneer twee toestelle beurte maak om te kommunikeer, een na die ander. Voldupleks kommunikasie is wanneer twee toestelle beide gelyktydig kan oordra en ontvang.
6.6.1A = SPI M ee ster B = SPI Sla af (2\
6.6.2ee ster u Sla af In (1\
6.6.3
6.6.4Die SPI is n sinchrone seri kommunikasie dataskakel wat in vol dupleks werk
6.7.1Lus vorm ing is wanneer n taak oor en oor herhaal word totdat die toestand waar is. (2\
6.7.2n Voorwaardelike stelling is n meganisme wat voorsiening maak vir die voorwaardelike uitvoering van instruksies gebaseer op die uitkoms van
6.7.3In die siklus gaan haal die SVE n programinstruksie van die geheue en dekodeerder die instruksie, oorweeg al die insette en voer dan die instruksie uit. (3\ Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika
6.8OF Begin Gr en Aa ooi