This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.10\ in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 T. KOLOM KOLOM
1.10
2.10\ in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 2.11 D.
2.1
2.2
2.3Watter EEN van die volgende woordverwerk ings eienskappe word processing features'\ sou jy gebruik om woorde met dieselfde of die
2.4agnifier is eienskap ('feature'\ Windows. sekuriteits opdaterings toeganklikheids instandhoudings
2.5Watter EEN van die volgende is 'n beginsel wat na die uitwerking van menslike foute op afvoer verwys LIEU (' LIFO
2.6Watter EEN van die volgende kan as 'n vorm van biometriese toevoer gebruik word Stem Sti lus Braille Bandwydte
2.7
2.8Watter EEN van die volgende faktore sal in die algemeen die waarskynlikste die gehalte van inligting wat in 'n opname
2.9'n Sirkel verwysing is 'n fout waar 'n fo mule in 'n sigblad
2.10Watter EEN van die volgende opsies is NIE 'n voorbeeld van draagbare berging NIE USB flitsskyf (' USB flash drive
2.5" HDD (1\ [10] SS10
3.5\ in die ANTWOORDEBOEK neer. Korrigeer die stelling indien dit ONWAAR is. Verander die onderstre epte woord(e\ om die stelling WAAR te maak. (Jy mag nie maar ne t die woord 'NIE' gebruik om die stelling te verander nie.
3.1
3.2'n versoek met 'n skakel om 'n mens se bankdiens wagwoord op te dateer
3.3Die skyfskoonmaak 'Disk Cleanup' nutsprogram help 'n mens om 'n toepassing toe te
3.4CTRL+A is 'n sleutelbordkortpad wat dikwels gebruik word om die hele inhoud van 'n dokument te selekteer. (1\
3.5Die grootte van 'n skerm word die getal horisontale en vertikale pixels gemeet (1\
4.1Noem TWEE maniere waarop 'n drukker aan 'n rekenaar gekoppel kan word (2\
4.2Gee EEN moontlike oorsaak waarom 'n drukker nie werk nie, selfs al is dit aangeskakel en aanlyn (1\
4.3Noem TWEE voordele van konvergensie (' convergence '\ vir die gewone gebruiker (2\
4.4Identifiseer die beeld hieronder wat op 'n skool se nuusbrief verskyn EN verduidelik hoe dit gebruik sou word deur na 'n gepaste voorbeeld te verwys (3\
4.5'n Vastetoestandaandrywer (VTA\ word in 'n rekenaar gebruik in plaas van 'n hardeskyf aandrywer HDD
4.5.1Noem TWEE voordele van 'n VTA ('SSD'\ bo 'n (2\
4.5.2Waarom het VTA's ('SSDs'\ nog nie heeltemal HDD's vervang nie, selfs al het dit soveel voordele? Moet NIE in jou antwoord na koste verwys
4.6Verduidelik die verskil tussen 'n sagtewarefout ('software bug'\ en 'n virus (2\
4.7Verduidelik 'n Android foon van 'n Windows foon verskil , afgesien van
4.8Wat beteken dit as 'n drukker as die verstekdrukker ('default printer'\ gemerk is (1\
4.9Rugsteun is belangrik om te verseker dat data nie verlore raak nie
4.9.1Verduidelik waarom 'n rugsteun kopie NIE op dieselfde plek as die oorspronklike data
4.9.2Noem 'n stoortoestel wat geskik sou wees om data groter as G ('T era greep te rugsteun (1\
4.10Noem TWEE voordele daarvan om sagteware opdaterings te skeduleer om deur die nag te
4.11Gee TWEE moontlike maniere om 'n rekenaar se werkver igting te verbeter sonder om enige hardeware te vervang (2\
4.12
4.13Jy moet 'n elektroniese kopie van 'n gedrukte dokument skep maar het nie toegang tot 'n aftaster ('scanner'\ nie Stel EEN manier voor om 'n elektroniese kopie van die dokument te skep
5.1Gee TWEE redes waar om rekenaars in 'n netwerk koppel word (2\
5.2Noem 'n e pos of (kitsboodskap\ eienskap ('feature'\ wat dit m aklik maak om te sien of die gestuurde
5.3Hoe verdien 'n sosiale netwerk soos Facebook die meeste van hulle geld (1\
5.4Noem TWEE moontlike nadele van die gebruik van Bluetooth vir kommunikasie (2\
5.5
5.6
5.7Noem EEN tegnologie wat gebruik kan word om sekuriteit te verbeter terwyl 'n mens die Internet gebruik (1\
5.8Watter kommunikasietegnologie of protokol stel toestelle in staat in 'n WLAN gekoppel te word
5.9Gee TWEE redes waarom j opwipvensters ('pop ups'\ sou blok (2\
5.10Wat is die doel van die 'History' knoppie of oortjie ('tab'\ in 'n webblaaier (1\ [15] VRAAG 6: INLIGTINGS15
6.1Verduidelik die verskil tussen 'n opname ('survey'\ en 'n onderhoud (2\
6.2Gee TWEE redes waarom 'n mens altyd die betroubaarheid en akkuraatheid van inligting wat op die Internet gevind word, moet nagaan (2\
6.3Verduidelik wat elk van die volgende terme beteken:
6.3.1Kopiereg (1\
6.3.2Plagiaat (1\
6.4Noem TWEE voordele van die gebruik van elektroniese vorms wa neer data 'n opname versamel word (2\
6.5Gee EEN rede vir die gebruik van 'n tabel op 'n vorm om nommers, soos 'n nommer, i n te vul, soos hieronder getoon. (1\
6.6Noem EEN eienskap van 'n sigblad wat gebruik kan word om groot hoeveelhede data op 'n betekenisvolle wyse te rangskik (1\ [10]10
7.1Gee EEN rede waarom sommige mense nie aanlyn regeringsdienste soos Filing' van die SAID (' SARS gebruik nie.
7.2
7.2.1Verduidelik die term geo etike ering 'geotagging' (1\
7.2.2Waarom raai seker wildreservate besoekers foto's van renosters met geo
7.3Stel TWEE maniere voor om die hoeveelheid gemorspos wat in jou pos mandjie ('inbox'\ beland te verminder (2\
7.4Noem moontlike manier om te voorkom dat ander gebruikers jou in foto's op Facebook etiketteer ('tag'\ (1\
7.5Gee TWEE voordele van die gebruik van sosiale netwerke vir besighede. (2\
7.6Noem TWEE voordele van motors wat aan die Internet gekoppel is (2\ [10]10
8.1Bestudeer die skermkopie hieronder en beantwoord die vrae wat volg
8.1.1Sel C4:C9 moet die relevante eenheid prys uit die data in die selreeks A12:B15
8.1.2Waarom sou die formule A4*B4 'n foutboodskap gee? (1\
8.2Wat is die verskil in gebruik tussen die COUNT en die COUNTA sigbladfunksies (2\
8.3Hoekom moet 'n mens die ROUND funksie in 'n sigblad gebruik om getalle af te rond in plaas daarvan om slegs
9.1'n Slimfoon met die volgende spesifikasies is tans op 'n spesiale aanbieding by die winkel Quad C ore 1.7 GHz 2 GG ('GB'\ ETG ('RAM'\ 16 GG ('GB'\ interne stoorplek
5.0'' Multi Touch skerm Android 5.1 Bluetooth 4.1, 802.11 a/b/g/n 12 MP amera Beantwoo rd die volgende vrae van klante
9.1.1Watter grootte skerm het die toestel (1\
9.1.2Verduidelik wat 'n ulti ouch skerm (1\
9.1.3Gee EEN voorbeeld van 'n handeling wat 'n mens op 'n Multi uch skerm kan
9.1Die spesifikasies hier bo dui aan dat die slimfoon 16 interne geheue het Verduidelik waarom minder as 16 G geheue beskikbaar sal wees , selfs
9.1Hoe kan kla nte meer stoorkapasiteit by die foon voeg
9.1Gee TWEE redes waarom dit 'n goeie idee is om op te gradeer na 'n slimfoon wat dieselfde tipe bedryfstelsel het (2\
9.1Noem TWEE basiese funksies van 'n bedryfstelsel (2\
9.1Watter spesifikasie hier bo verwys na resolusie (1\
9.2Beskryf TWEE maniere waarop die winkel op 'n verantwoordelike manier van ou selfone en selfoononderdele ontslae kan raak (2\
9.3Beskryf hoe RFID merkers ('tags'\ gebruik kan word om te voorkom dat
9.4Klante is bekommerd oor veiligheids bedre gings op hul slimfone en tablette Verduide lik kortliks elk van die volgende veiligheids
9.4.1posflouse ry ('e mail spoofing'\
9.4.2Skimkaping (' harming (2\
9.4.3Sleutelvaslegging (' eylogging (1\
9.5Die rekenaars in die winkel is in 'n netwerk gekoppel
9.5.1Watter tipe rekenaar in die netwerk sal hulpbronne en dienste aan die ander rekenaars verskaf
9.5.2Noem TWEE items wat benodig word om 'n netwerk te skep buiten rekenaars en sagteware (2\
9.6ee TWEE redes waarom 'n klant oIP ('VoIP'\ in plaas van 'n normale sel foonoproep sou
9.7Die bestuurder het 'n webblad vir klant e geskep om die diens te beoordeel, sodat terugvoering oor klant etevredenheid ver kry kan word. Noem DRIE ontwerpoorwegings wat
9.8Die tegnikus wat slimfone by die winkel herstel het besluit om basiese wenke op 'n blog te plaas, sodat klan te proble self kan oplos
9.8.1Gee TWEE redes waarom hy 'n blog in plaas van e pos s gebruik om die wenke te versprei
9.8.2Noem TWEE maniere waarop hy kan seker maak dat kl nte die blog gereeld besoek (2\
9.9'n Kl nt ontvang die volgende foutboodskap wanneer sy haar slimfoon skootrekenaar probeer koppel 'Driver not found' ('Drywer nie gevind nie'\
9.9.1Wat is die doel van 'n drywer in 'n rekenaar (1\
9.9.2Noem EEN moontlike manier waarop sy hierdie probleem kan oplos sonder om enige hardeware te vervang 15
9.10.4Stel TWEE maniere voor om te voorkom dat die skootrekenaars gesteel word (2\
9.1Die eienaar het probeer om 'n basiese webtuiste te skep die huidige spesiale aanb iedinge te adverteer . Bestudeer die HTML kode hieronder.
9.1Die horisontale lyn word nie vertoon nie (1\
9.1Die opskrif 'ONS BESTE SPESIALE AANBIEDINGE NOG !' moet kleiner wees (1\
9.1Die teks 'Kom nou na ons winkel vir groot besparings !' moet in 'n rooi font vertoon word , maar word in swart vertoon
9.1'n Databasis is geskep om rekord te hou van huidige voorraadvlakke by die winkel
9.1Bestudeer die skermkopie hieronder en noem die datatipe wat vir die Specifications eld gebruik moet word om 'n
9.12.2
9.1Die navraag hieronder geskep om al die items in voorraad te vertoon waar die handelsmerk
9.1Verduidelik kortliks waarvoor elk van die volgende in 'n woordverwerkings toepassing gebruik sou word
9.1Aaneenlopende ksiebreuk ('c ontinuous section break'\
9.1Boekmerk ('b ookmark'\ (1\ TOTAAL AFDELING C: GROOTTOTAAL: