Agricultural Technology Paper 1 (Afrikaans)

Feb-March 2016 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Agricultural Technology

Past Paper 2016 Grade 12 Afrikaans
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 1.03 MB View Memorandum
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐Ÿ“„ 16 pages ๐Ÿ“ 119 items found
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

119
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.6Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdel ings, naamlik AFDELING A en AFDELING B ALBEI afdelings is VERPLIGTEND Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
2.2Hierdie afdeling bestaan uit DRIE vrae. Volg die instruksies wanneer jy die vrae beantwoord. AFDELING B: GESTRUKTUREERDE LANGVRAE
3.1Hierdie afde ling bestaan uit VYF vrae.
3.2Begin ELKE vraag op n NUWE bladsy.
Q1โ€” Section header โ€”
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\ in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11
1.1.1isolator kan gebruik word om n kortsluiting te voorkom tussen die elektriese bedrading en die pale wat gebruik word vir wildheinings Polivinielchloried Alumi nium Papier Geelkoper ('
1.1.2Veiligheidstekens wat teen 'n elektriese omheining vasgesit word, moet ... duidelik sigbaar vir voetgangers wees van karton gemaak word. van plastiek
1.1.3Die proses waarvolgens ater vir huishoudelike gebruik deur twee verskillende vloeistowwe gestuur word . Die vloeistowwe word deur
1.1.4n GPS apparaat toon die korrekte posisie akkuraat tot een vierkante meter van waar jy op Aarde is. Die afkorting GPS staan vir
1.1.5
1.1.6EEN van die v olgende is n eienskap van brons Goeie resonansie eienskap Geel kleur Vonkbestande mynkomponente Roesbestande loodgieter
1.1.7Uitgloeiing is n proses wat gebruik word om metaal ... te magnetiseer sag te maak elektrifiseer verhard
1.1.8is NIE n kleefmiddel NIE Bosti Kouelym Bakeliet Silikon
1.1.9sweistegniek wat suksesvol gebruik kan word om twee 25 mm metaalplate te heg Boogsweis ing Sags oldering MIG sweising
1.1.10Die gas moet eerste oopgemaak word wann er die vlam van oksiasetileen vlamsnyer aangesteek word. suurstof koolstofdioksied asetileen
1.2Ver ander die ONDERSTREEPTE woord(e\ in elk van die volgende stellings om die stellings WAAR te maak. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.5\ in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld
1.2.6Trekker.
1.2.1Korrosie veroorsaak dat die meta al van die gesmelte poel afwaarts loop wanneer vertikaal opwaarts MIG sweis werk gedoen word.
1.2.2Koolstofmonoksied moet met behulp van 'n skermgas van die sweislas verwyder word wanneer die MIG sweismasjien gebruik word.
1.2.3Die rotor skakel d ie rotasie energie om in elektriese energie in windturbine.
1.2.4Fungus is die belangrikste mikro organisme wat die doeltreffende werking van die septiesetenk
1.2.5Standaardisering is d ie p resiese oomblik wanneer die naalde die bind tou
1.3Kies n woord/term uit KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A \ langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.5\ in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.3 .6 KOLOM A KOLOM B
1.3.5Vang groter stof ltjies in die lugsuiwering stelsel van die trekker Ontwerper is Harry Ferguson Fasiliteer die
Q2โ€” Section header โ€”
2.1Die nmerke van basismetaal kan vir spesifieke gebruik verander word deur die byvoeging van sekere allooi elemente.
2.1.1Noem DRIE allooi elemente wat in vlekvrye s taal voorkom. (3\
2.1.2die allooi element met n silwerwit kleur, wat sag smeebaar en bestand teen suurstof en water is, maar in sure en
2.1.3Noem TWEE allooi elemente wat gebruik word om geelkoper te vervaardig.
2.2Verskaf die tipe materiaal in die tabel hieronder wat gebruik kan word om die gegewe produkte te vervaardig
2.2.6in die ANTWOORDEBOEK neer , byvoorbeeld
2.2.7Nikkel PRODU MATERIA Warmwaterpype vir n melkstal
2.2.1oodgieters toebehore
2.2.2Blikkies vir geprosesseerde voedsel
2.2.3Visstokke
2.2.4Niemetaalbusse
2.2.5Bedekking vir leef vrye panne
2.2.6(6 x 1\ (6\
2.3Die foto hieronder toon n elektriese omheini ng op n plaas. Die spanning in die omheining is 10 000 volt.
2.3.1Noem VIER voorgeskrewe vereistes vir die waarskuwings tekens wat op elektriese heinings geplaas word. (4\
2.3.2Noem TWEE aspekte wat daagliks tydens die inspeksie van elektriese heining nagegaan moet word (2\
2.3.3Noem VIER komponente van die verskuifbare elektriese omheining stelsel wat gebruik word om diere in
2.4Veselglas kan gebruik word vir die vervaardig ing van w aterkrippe vir diere.
2.4.1Noem VYF ke nmerke van veselglas wat sal maak dat krippe wat van veselglas gemaak is, bo metaalkrippe verkies word. (5\
2.4.2Gee EEN rede hoekom die katalisator en versneller van veselglas apart gestoor moet word. (1\
2.5Noem TWEE aspekte wat by die keuse van 'n kleefmiddel in ag geneem moet word. (2\
2.6Gee n voorbeeld van n gevaarlike chemiese vloeistof wat in n trekkerbattery voorkom. (1\
2.7Noem die DRIE komponente wat nodig is vir n vuur om te brand. (3\
2.8Wanneer jy geelkoper toebehore soldeer, oorverhit jy per ongeluk die toebehore
3.1Die t oenemende gebruik van alternatiewe energiestelsels lei daartoe dat die vraag na elektrisiteit svoorsiening in Suid Afrika drasties afneem
3.1.1Noem TWEE tipes energie wat op windenergiestelsels van toepassing is (2\
3.1.2Hoe kan die rotor van n windturbine beskerm word wanneer dit gedurende erge windstorm
3.1.3Verduidelik di e begrip integr asie met betrekking tot alternatiewe energiebronne. (1\
3.1.4Beskryf die proses wat in die sonpaneel plaasvind wanneer elektrisiteit uit sonenergie wek word (4\
3.1.5Gee DRIE redes arom son paneel nie tot sy volle potens iaal funksioneer nie. (3\
3.1.6Noem die komponent wat aan 'n sonpaneel stelsel gekoppel kan word om opgewekte energie te stoor en te gebruik wanneer
3.1.7Noem TWEE voordele van sonenergie. (2\
3.2Bestudeer die prent hieronder wat n geotermiese energiebron illustreer antwoord die vrae wat volg.
3.2.1Verduidelik wat met n geotermiese energiebron sal gebeur as te veel koue water in die bron pomp. (1\
3.2.2Noem DRIE faktore wat oorweeg moet word wanneer n geskikte ligging gekies word vir die ontginning van geotermiese energie. (3\
3.3Die v ervaardiging van biodiesel uit plantaardige olies behels die proses van trans rifikasie van vetsure Noem TWEE plante wat geskik is vir hierdie proses. (2\
Q4โ€” Section header โ€”
4.1Bestudeer die prente hieronder en gee n toepaslike ongeluksvoorkomings veiligheidsregul asie vir elk van die gegewe situasies.
4.1.4(4\
4.2Beskryf kortliks die plasmasnyproses met gebruik van die masjien in die foto hieronder. (5\ 
4.3Bestudeer die MIG eisspuitstuk hieronder en b eantwoord die vrae. Benoem deel in die prent hierbo. (5\
4.3.2Noem DRIE verskillende metale wat suksesvol met hier die tipe sweismasjien gesweis kan word. (3\
4.3.3Noem DRIE voordele van die MIG sweismasjien. (3\
4.4Beskryf die oksiasetileen snyproses wanneer 'n 20 mm dik sagtestaal plaat gesny moet word. (6\
4.5Verwys na die illustrasie van 'n haak stuiklas hieronder en bea ntwoord die vrae wat volg.
4.5.1Beskryf die boog sweisprosedure wanneer 'n stuiksweislas gesweis word. (7\
4.5.2Noem TWEE soorte krimping wat tydens sweising in die stuik sweislas kan voorkom. (2\ [35] 1135
Q5โ€” Section header โ€”
5.1Identifiseer die veiligheidsmeganisme wat deur pyl in die tekening hieronder aange word. (1\
5.2Die prent hieronder toon 'n implement wat aan die drie puntmeg anisme van 'n trekker gekoppel word om hooi in wind rye te hark.
5.2.1Noem die komponent op die trekker se driepuntmeganisme wat gebruik word om te voorkom dat die implement na die kante swaai wanneer dit gebruik
5.2.2Watter meganisme moet verstel word om die implement horisontaal waterpas te verstel? (1\
5.2.3Noem die komponent op die trekker waar die kruishoek van die implement in verhouding met die trekker verstel kan word (1\
5.2.4Noem DRIE nstandhoudings prosedures wat gevolg moet word wanneer die hooihark vir 'n lang tydperk gestoor word. (3\
5.3
5.4Verwys na die skets hieronder en antwoord die vrae wat volg.
5.4.1Benoem onderde in die skets hierbo (3\
5.4.2
5.5Identifiseer DRIE meganiese probleme wat tydens die gebruik van 'n stroper kan voorkom.
5.6Noem DRIE hoofoorsake van metaal vermoeidheid by 'n hamermeul. (3\
5.7Noem die komponent op trekker wat die beheerklep van die hidrouliese stels aktiveer. (1\
5.8Bestudeer die illustrasie van katrolstelsel hieronder antwoord die vrae wat volg.
5.8.1Bereken die deursnee van die dryfkatrol as di teen omwentelinge (revolusies\ per minuut dra ai en die aangedrewe katrol teen 100 omwentelinge (revolusies\
5.8.2Bepaal die aangedrewe katrol se rotasie rigting as die band kruis word, soos getoon in die tekening (1\
5.8.3Noem DRIE nadele van die gebruik van V band e in aandry stelsel (3\ Rotasierigting 100 revolusies
5.9
5.10Noem TWEE voordele van meganisasie vir landbou. (2\
5.11Die foto's hieronder toon gereedskap wat in 'n werkswinkel gebruik word. Dui a of ELKE gereedskap stuk pneumaties of hidroulies is.
Q6โ€” Section header โ€”
6.1'n Drup lyn esproeiing stelsel wat gebruik word om klein hoeveelhe d water deur klein gaatjies in pyp
6.1.1Noem 'n onsuiwerheid wat in die water k an voorkom wat hier die besproeiingstelsel ondoeltreffend sal maak. (1\
6.1.2Stel 'n moontlike oplossing voor om die probleem wat in VRAAG
6.1.1hierbo beskryf word te oorkom. (1\
6.2
6.2.1
6.2.2
6.2.3Gee 'n praktiese voorbeeld van die gebruik van son energie in 'n besproeiingstelsel. (1\ 15
6.3Die tuinslang wat in 'n bestaansboer se groentetuin gebruik word, verskaf liter water per m inuut wanneer twee sproeiers daaraan gekoppel is.
6.3.1Bepaal die hoeveelheid water wat in 5 minute deur een sproeier gelewer sal word. (2\
6.3.2
6.3.3Gee TWEE redes waarom 'n boer die vloeitempo van 'n pyplewering stelsel behoort te bepaal. (2\
6.4Dit is belangrik om te bepaal of die v kaff ing van water tydens besproeiing voldoende is. Noem TWEE metodes wat gebruik kan word o m die grond
6.5Die illustrasie hieronder toon 'n septiese tenk wat op 'n plaas gebruik word vir die verwerking van rou riool.
6.5.1Gee TWEE redes waarom die uitlaatopening van die septiese tenk laer as die inlaatopening (2\
6.5.2Verduidelik die rede waarom opwaswater van die kombuis wasbak nie in die septiese tenk moet invloei nie. (2\
6.5.3Noem TWEE dreineringstelsels wat algemeen gebruik word om van kombuis afvalwater ontslae te raak (2\
6.5.4Beskryf wat met die soliede afvalde tjies op die bodem van die septiese tenk gebeur. (2\
6.5.5Noem TWEE aspekte wat 'n boer in moet neem wanneer besluit word waar om 'n septiese tenk te bou. (2\ Toegangsdeksels Skuimlaag Helder water Soliede kant
6.6Beskryf die wyse waarop die watersuiwering stelsel vir die hele huis funksioneer. (3\
6.7Noem TWEE materiale wat gebruik kan word om die spr eierkop in die prent hieronder mee te vervaardig (2\ [30] TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL:30

Mark Allocation

Sections35 + 20 + 35 + 40 + 30 = 160 marks

Paper information

SubjectAgricultural Technology
Year2016
SessionFeb-March
TypePast Paper
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans
Pages16
Downloads8

Examination context

Decade2010s
Years ago10y
Seasonโ€”
Start dayโ€”
Exam periodโ€”
Days since examโ€”

About Agricultural Technology examination preparation

This Grade 12 examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding marking memorandum

Marking memorandum available

Use the corresponding memorandum after completing the paper to review your answers and identify areas that require further revision. The memorandum shows the marking approach used by DBE examiners, including method-mark allocations.

Agricultural Technology Memo 1 (Afrikaans) โ†’

File details

File size1.03 MB
Pages16
Archived on7 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
Fingerprint9B878BAF5FAA

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.