This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Tegnologie se vooruitgang het n impak op die gemeenskap
1.1.1Noem EEN modern uitvinding in elektriese tegnologie (1\
1.1.2Beskryf EEN voordeel van die uitvinding in VRAAG
1.1.1vir die gemeenskap (2\
1.2Die opwekking van elektrisiteit is noodsaaklik vir die ekon omie van Suid Afrika
1.2.1Noem TWEE positiewe invloede van die opwekking van elektrisiteit die gemeenskap (2\
1.2.2Beskryf EEN negatiewe invloed van die opwekking van elektrisiteit die omgewing (2\
1.3Noem EEN vaardigheid wat n entrepreneur nodig het om suksesvol te wees (1\
1.4Werkloosheid is n groot proble m in enige land. Verduidelik hoe entrepreneurs kan help om hier die proble te verminder (2\ [10]10
2.1'n Kragbron is nodig o m die PAT projek te toets Noem DRIE kragbronne wat gebruik kan word om krag aan die PAT projek te voorsien
2.2Met betrekking tot die tegnologiese proses beskryf die term ontwerpspesifikasies Gee EEN voorbeeld van n ontwerpspesifikasie (2\ Verduidelik hoekom ondersoek 'n
3.1Noem VIER onveilige toestande in 'n elektriese werkwinkel. (4\
3.2Verduidelik hoekom veiligheidstekens in 'n elektriese werkwinkel belangrik is. (3\
3.310
4.1Noem TWEE voordele van driefase opwekking enkelfase opwekking (2\
4.2Noem TWEE metodes wat gebruik word om die arbeidsfaktor van weerstands duktiewe las te verbeter (2\
4.3n Driefase delta verbinde motor trek 25 A van 380 V/50 Hz toevoer
4.3.1Die insetdrywing (3\
4.3.2Die skyndrywing (3\ [10] VRAAG 5: RLC KRINGE10
5.1Noem TWEE praktiese toepassings van RLC kringe (2\
5.2n Gloeilamp word in serie aan n kapasitor aan toevoer verbind
5.2.1Noem wat met die helderheid van die lamp sal gebeur wanneer die kapasitansie van die kapasitor verminder word. (1\
5.2.2Verduidelik wat met die helderheid van die lamp sal gebeur as die frekwensie van die toevoer verhoog word (4\
5.3Verduidelik die term kapasitiewe reaktansie met verwysing na 'n kring (2\
5.4
5.4.1Die induktiewe reaktansie van die kring (3\
5.4.2Die kapasitiewe reaktansie van die kring (3\
5.4.3Die stroom wat deur elke komponent vloei (9\
5.4.4Die toevoerstroom (3\
5.5FIGU R 5.1 toon serie RLC kring Bereken die toevoerspanning van die kring
6.1Teken 'n volledig benoemde simbool van TRIA (3\
6.2Beskryf TWEE metodes om TRIA aan te skakel (4\
6.3Verduidelik EEN voordeel van TRIA K bo (2\
6.4Die diagram in FIGU R 6.1 toon die kenkromme van DIA FIGUUR 6.1: KENKROM ME VAN N DIAK
6.4.1Noem die eenhe d van as (2\
6.4.2Noem wat met die spanning en stroom van die DIA K by gebeur. (2\
6.4.3Beskryf EEN metode om DIA af te skakel (2\ 1 3 Voorwaartse geleiding Tru geleiding
6.5Die kringdiagram in FIGU R 6.2 is aan 220 V/50 toevoer verbind Die kring gebruik
6.5.1Noem die funksie van (1\
6.5.2Beskryf hoe die helderheid van die lamp deur die kring beheer word. (5\
6.5.325
7.1Noem DRIE kenmerke van n ideale erasionele versterker (3\
7.2FIGU R 7.1 toon n operasioneleversterker kring FIGU R 7.1 ERASIONELEVERSTERKER KRING
7.2.1Benoem die operasionelevers terker kring (1\
7.2.2Teken die inset en uitsetgolfvorms (3\
7.3FIGU R 7.2 n blokdiagram van n terugvoerkring FIGU R 7.2 BLOKDIAGRAM V AN 'N TERUGVOER
7.3.1Identifiseer die tipe terugvoer in hier die kring (1\
7.3.2Benoem byskrif (3\
7.4
7.5Noem die TWEE basiese odusse rin operasionele verste rkers verbind kan word (2\
7.6Noem TWEE toepassings van 'n operasionele versterker (2\ Noem TWEE nadele van operasionele versterkers (2\
Q8โ Section header โ
8.1Die diagram in FIGUUR
8.1toon n driefaseverlagingstransformator FIGU R 8.1: DRIEFASE VERLAGINGS TRANSFORMATOR
8.1.1Benoem winding winding (2\
8.1.2Noem EEN kombinasie waarin die transformator verbind kan word (1\
8.1.3Beskryf hoekom die draad van een stel windings dikker is as d van die ander stel windings
8.2n Driefasetransformator is delta verbind en lewer 12 kW teen vollas Die transformator het n arbeidsfaktor van 'n rendement van 1
8.2.1Bereken die inset kVA na die transformator skyndrywing (3\ Noem en beskryf EEN transformator verlies. (3\ As die las van die transformator verminder word, beskryf
Q9โ Section header โ
9.1Teken n blokdiagram van n basiese PLB stelsel (4\
9.2Noem TWEE toepassings van n PLB (2\
9.3Beskryf die term leerlogika wat in die programmering van PLB gebruik word (3\
9.4Noem TWEE tipe tellers wat in logikastelsels gebruik word (2\
9.5Noem DRIE basiese operande wat in die programmering van PLB gebruik word (3\
9.6Teken die leerdiagramsimbole van die volgende
9.6.1
9.6.2'n Normaal toe skakelaar of ander tipe norm toe toestel wat as inset vir n PLB gebruik word (1\
9.6.3'n Normaal oop skakelaar of ander tipe normaal toestel wat as inset vir n PLB gebruik word (1\
9.7FIGU R 9.1 toon n leer diagram FIGU R 9.1 LEERD IAGRAM
9.7.1Teken die kringdiagram wat in FIGU
9.1voorgestel word (3\
9.7.2Noem die logi hek wat deur die kring voor stel word (1\
9.7.3Teken die waarheidstabel vir die logi hek in VRAAG
9.7.2(4\
9.7.4Teken die logi simbool wat die hek in VRAAG
9.7.2voorstel. (2\ 11
9.8FIGU R 9.2 toon n beheerkring FIGUUR 9.2 BEHEERKRING
9.8.1Benoem die beheerkring (1\
9.8.2Teken die leer logikaprogrammerings diagram v hier die kring (6\
9.8.3Noem n praktiese toepassing van die kring (1\ [35] Stop Aansit Spoel N/O kontakte35
Q10โ Section header โ
10.1Noem DRIE onderdele van n driefase induksiemotor (3\
10.2Noem EEN verlies wat in n induksie motor voorkom. (1\
10.3Noem DRIE praktiese gebruike van driefasemotors (3\
10.4Beskryf die funksie van noodstopskakelaar
10.5Noem waar n noodstopskakelaar ge plaas moet (1\ Verduidelik wat sal gebeur as daar n kortsluiting in een van die wikkelings van
10.8Beskryf die funksie van n oorbelasting eenheid in n motorbeheerkring (3\
10.9Beskryf die funksie van delta aansitter (3\
10.10otor is in delta aan 380 V/50 toevoer verbind Die motor het n arbeidsfaktor van egee
10.10.1Die lyn stroom wat teen vollas deur die motor getrek word (3\
10.10.2Die fasestroom wat teen vollas die motor getrek word (3\
10.11As die arbeidsfaktor van die driefase induksiemotor verbeter sou word, beskryf wat met die skyndrywing van die motor sou gebeur