Accounting Paper 1 Answer Book (Afrikaans)

Exemplars 2014 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Accounting

Past Paper 2014 Grade 12 Afrikaans Accounting Hub โ†’
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 261.7 KB View Memorandum
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐Ÿ“„ 18 pages ๐Ÿ“ 45 items found ๐Ÿ“š 1 topics
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

45
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1.1Dui die osterekeninge aan wat deur die volgende in 'n vervaardigingsonderneming geraak sal word: Besonderhede Kosterekening geraak (a\ Huur betaal vir fabrieksgeboue
1.1.2
1.1.3Bereken die koste van produksie per eenheid
1.2.1Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar Lewer kommentaar op die vlak van produksie vir die jaar
1.2.2Ten spyte van die feit dat die fabriekswerkers 'n 10% loonverhoging kry het , het die direktemateriaalkoste met 50 sent per eenheid gedaal. Wat kon die verskil veroorsaak het? Watter opmerking sal jy aan Mark maak in verband met
1.2.3Die vaste koste per eenheid het van R1,90 in 2012 tot R1,80 in 2013 afgeneem Behoort Mark hiermee tevrede te wees? JA/NEE Watter opmerking sal jy aan Mark maak in verband met die beheer van hierdie item? Verskaf syfers om jou antwoord te staaf.
1.2.4Met betrekking tot die gebeure rakende die kantoorbestuurder, Alex Fynn: Sal jy hieroor bekommerd wees? Gee 'n rede vir jou antwoord. Verduidelik watter stappe jy as interne ouditeur sal doen . Noem DRIE
2.1Maak 'n lys van die veranderinge aan Aqua Groothandelaars se rekening in die Krediteuregrootboek, wat die boekhouer moet boekstaaf om die foute of weglatings reg te stel. Gee 'n kort beskrywing in die
2.2Krediteure rekonsiliasiestaat vir Aqua Groothandelaars 31 Julie 2013 Besonderhede Bedrag Saldo volgens rekeningstaat ontvang van Aqua Groothandelaars Korrekte saldo
2.3
2.4Organic Handelaars ondervind kontantprobleme en is tans in 'n posisie waar hulle hul krediteure nie betyds kan betaal nie. Aqua Groothandelaars het aan hulle 'n kredietlimiet van R40 000 toegestaan. Al hul huidige krediteure vereis
3.1Verduidelik aan die aandeelhouers wat die hoofverskil tussen 'n geprojekteerde inkomstestaat en 'n Kontantbegroting is.
3.2Noem TWEE items wat in 'ander bedryfsuitgawes' ingesluit kan wees.
3.3Debiteure invorderingskedule vir Julie en Augustus 2013 Kredietverkope Jul invorderings August invorderings R660 000 Jun
3.4.1Bereken die % toename in verkope in September 2013.
3.4.2Bereken die huurinkomstebedrag vir September 2013. Let daarop dat die maatskappy vir 'n 12% toename in huur vanaf 1 September 2013 begroot
3.4.3Bereken die totale verkope vir Augustus 2013.
3.4.4Bereken die bedrag wat gedurende September aan krediteure betaal sal word
3.4.5Bereken die bedrag wat in September 2013 vir tussentydse dividende betaal sal word
3.4.6Bereken wat die terugkoop van aandele die maatskappy in September 2013 sal kos
3.4.7Bereken die rente wat vir September 2013 ontvang sal word.
3.5.1
3.5.2Hoe sal hierdie bedrag bereken word?
3.6.1Verduidelik waarom jy glo dat die aandeelhouers so voel rakende die invordering van debiteure.
3.6.2
3.7
4.1PROSPECT BEPERK UITTREKSEL VAN DIE BALANSSTAAT OP 31 MAART 2013 Not
4.2NOTAS TOT DIE FINANS LE STATE Nota 7. GEWONE AANDELEKAPITAAL UITGEREIK Nota 8. BEHOUE INKOMSTE Saldo aan begin van jaar
4.3Netto batewaarde per aandeel op 31 Maart 2013 na die terugkoop van aandele. 11
4.4Na jou mening, is die klagtes van die Gaptu familie rakende die dividende geldig of nie? Verduidelik
4.5Is die Gaptu familie n billike waarde vir hul aandele aangebied Verduidelik
4.6Na jou mening, sal die terugkoop van die aandele die Gaptu familie tot voordeel van die oorblywende aandeelhouers wees, of nie? Verduidelik. 12
5.2BELLCO BEPERK KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GE NDIG 31 AUGUST US 2013 Kontantgevolge van bedryfsaktiwiteite 293 000 Kontant gegenereer van bedryfsaktiwiteite
5.3.1Berekening van vuurproefverhouding
5.3.2Berekening van % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang
5.3.3Berekening van skuld eienaarsbelang verhouding
5.3.4Berekening van % opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend (gebruik netto inkomste voor belasting\
5.4
5.5
5.6
5.7Verduidelik in jou eie woorde hoekom dit vir die onafhanklike ouditeure nodig is om interne beheer in die afdeling oor Direkteure se Verantwoordelikheid te noem. In die afdeling oor Onafhanklike Ouditeur se Verantwoordelikheid noem
6.1.1Bereken die wins/verlies met die verkoop van die kantoorrekenaar Maart 2013:
6.1.2Bereken die waarde van voorraad voorhande van die: Hypa SKOOT rekenaars , volgens die spesifieke identifikasiemetode: ABX
6.1.3
6.2Verduidelik EEN probleem met betrekking tot elke verkoopspersoon. Verskaf syfers om jou verduideliking te staaf. Verduideliking van probleem (met syfer(s\\ GUGU MANNY JIM Watter raad sal jy aan die direkteure

Topics Identified

1
Companies

Paper information

SubjectAccounting
Year2014
SessionExemplars
TypePast Paper
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans
Pages18
Downloads5

Examination context

Decade2010s
Years ago12y
Seasonโ€”
Start dayโ€”
Exam periodโ€”
Days since examโ€”

About Accounting examination preparation

Grade 12 Accounting tests bookkeeping, financial statements, and interpretation of corporate data. Paper 1 covers VAT and manufacturing accounts, while Paper 2 tests partnerships and corporations.

Every available Grade 12 Accounting past paper and memorandum is collected in the Accounting hub at accounting.freemode.co.za โ€” browse all years, sessions and languages in one place.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

accurate accounting calculations
interpreting financial information
applying accounting principles
presenting structured answers
checking numerical accuracy

A practical revision approach

Accounting rewards presentation discipline โ€” the memorandum allocates method marks on a per-line basis. Keep working papers neat, label every calculation, and never skip a step.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding marking memorandum

Marking memorandum available

Use the corresponding memorandum after completing the paper to review your answers and identify areas that require further revision. The memorandum shows the marking approach used by DBE examiners, including method-mark allocations.

Accounting Memo 1 (Afrikaans) โ†’

File details

File size261.7 KB
Pages18
Archived on11 October 2026
File age11d
ContributorFreeMode
Fingerprint6D79AA4E8FC4

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.