This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Beantwoord die volgende vrae wat op die weerstasiemodel hieronder gebaseer is
1.1.7Skryf die lugtemperatuur by die weerstasie neer it watter rigting waai die wind? Wat is die wind spoed in
1.2Bestudeer die dreineerpatron in FIGUUR 1.2 . Dui aan na watter dreineerpatroon elk van die volgende beskrywings verwys
1.2.8\ in di e ANTWOORDEBOEK neer. Jy mag dieselfde antwoord meer as een keer gebruik.
1.2.8
1.3Bestudeer die inligting en satellietbeeld oor t ropiese ikloon Haruna in FIGUUR 1.3 en beantwoord die vrae wat volg
1.3.1oem die kern van die tropiese sikloon wat op die satellietbeeld merk is. (1 x 1\ (1\
1.3.2Noem die rigting waarin die wolke rondom die kern van die tropiese sikloon draai/roteer. (1 x 1\ (1\
1.3.3Wat was die lewensduur (bestaanstydperk\ van ropiese ikloon Haruna? (1 x 1\ (1\
1.3.4Hoeveel tropiese siklone, insluitend Haruna, het Mosambiek reeds vir die seisoen ervaar? (1 x 2\ (2\
1.3.5Gee EEN rede waarom ropiese ikloon Haruna verswak het toe dit oor Madagaskar beweeg het. (1 x 2\ (2\
1.3.6Evalueer waarom die impak van 'n tropiese siklo n veel erger in 'n land soos Mosambiek as in ontwikkelde lande (4 x 2\ (8\
1.4Bestudeer FIGUUR 1.4 wat die mikroklimaat van 'n stad aantoon.
1.4.1Watter gebiede in die stad ervaar onderskeidelik die hoogste en laagste temperatur (2 x 1\ (2\
1.4.2Definieer die begrip stedelike hitte eiland. (1 x 1\ (1\
1.4.3Noem EEN verskil tussen 'n stedelike hitte eiland en 'n besoedelingskoepel. (1 x 2\ (2\
1.4.4Gee EEN rede waarom 'n besoedelingskoepel vorm. (1 x 2\ (2\
1.4.5
1.4.6jy 'n stadsbeplanner was, beskryf hoe jy die impak van stedelike hitte eilande op 'n volhoubar e manier sou ver klein (2 x 2\
1.5FIGUUR 1.5 is 'n skets van 'n rivierstelsel.
1.5.1
1.5.2
1.5.3
1.5.4Verduidelik die ontwikkeling van die delta by in FIGUUR 1.5. (2 x 2\ (4\
1.5.5Noem TWEE voordele van boerdery in gebied (2 x 2\ (4\
1.6Lees die gevallestudie die Umgenirivier in FIGUUR 1.6.
1.6.1oem die menslike aktiwiteit wat die Umgenirivier besoedel. (1 x 1\ (1\
1.6.2Watter bewys dui daarop dat die Umgenirivier vuil is? (1 x 2\ (2\
1.6.3Noem die negatiewe invloed van die vuil water op die lewenskwaliteit van mense wat in die gebied woon. (2 x 2\ (4\
1.6.475
2.1Verwys na FIGUUR 2. 1 wat twee lugdrukselle in die Suidelike H alfrond toon. Dui aan of die beskrywings hieronder na lugdruksel of
2.1.8\ in die ANTWOORDEBOEK neer. Jy mag dieselfde antwoord meer as een keer gebruik.
2.1.8'n Voorbeeld van 'n hoogdruksel Lug konvergeer in die lugdruksel in Hierdie lugdruksel dominee die land in die winter oor Suid Afrika Lug
2.2Verwys na FIGUUR 2.2 wat fluviale landvorms toon en beantwoord die vrae wat volg.
2.2.1oem die buitenste oewer van die rivier wat merk is. (1 x 1\ (1\
2.2.2Ondergaan die binneste oewer ( van 'n rivier meer EROSIE of meer AFSETTING (1 x 1\ (1\
2.2.3Benoem die fluviale verskynsel wat gemerk is (1 x 1\ (1\
2.2.4Wat word verskynsel genoem nadat dit opgedroog het? (1 x 1\ (1\
2.2.5oem die stroomkanaalpatroon wat gemerk is (1 x 1\ (1\
2.2.6Word verskynsel deur EROSIE of AFSETTING gevorm (1 x 1\ (1\
2.2.7Word verskynsel gewoonlik in die BOLOOP of die BENEDELOOP van 'n rivier aangetref? (1 x 1\ (1\
2.3Bestudeer die sinoptiese weerkaart in FIGUUR 2 .3 en beantwoord die vrae wat volg.
2.3.1Identifiseer die DRIE lugdrukstelsels wat onderskeidelik gemerk is. (3 x 1\ (3\
2.3.2
2.3.3Watter bewys op die sinoptiese weerkaart dui daarop dat hoogdruksel inwig? (1 x (2\
2.3.4Evalueer die negatiewe impak van die sikloon wat gemerk is op die ekonomie van Suid Afrika. (4 x 2\ (8\
2.4FIGUUR 2.4 is op valleiklimate gebaseer.
2.4.1oem die wind wat gemerk is. (1 x 1\ (1\
2.4.2Verduidelik waarom wind snags voorkom. (2 x 2\ (4\
2.4.3
2.4.4Gee TWEE redes waarom gebied nie geskik is om alle tipes gewasse te verbou nie. (2 x 2\ (4\
2.5FIGUUR 2.5 illustreer twee dreineerbekkens.
2.5.1Definieer die begrip dreineerbekken. (1 x 1\ (1\
2.5.2Definieer die begrip dreineringsdigtheid (1 x 1\ (1\
2.5.3Watter dreineerbekken, of , het 'n groter dreineringsdigtheid? (1 x 2\ (2\
2.5.4ee EEN rede vir jou antwoord op
Q2โ Section header โ
2.5.5
2.5.6Verduidelik die impak van stedelike ontwikkeling by op die dreineringsdigth eid van dreineerbekken (2 x 2\ (4\
2.6FIGUUR 2.6 illustreer stroomroof
2.6.1Is rivier of rivier die rowerstroom (1 x 1\ (1\
2.6.2oem die verskynsels van stroomroof wat by punt ontwikkel het x 1\
2.6.3
2.6.4Skryf 'n kort paragraaf waarin jy die impak van stroomroof op die rivier as 'n volhoubare ekosisteem bespreek (4 x 2\ (8\ [75]75
3.1Verwys na nedersetting tot in FIGUUR 3.1. Dui aan na watter nedersetting elk van die volgende beskrywings verwys. Skryf slegs die letter E\ langs die vraagnommer (3.1.1
3.1.7\ in die ANTWOORDEBOEK neer. Jy mag dieselfde antwoord meer as een keer ge bruik.
3.1.7
3.2Kies 'n term uit KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A I\ langs die vraagnommer (3.2.1
3.2.8\ in die ANTWOORDEBOEK neer. Jy mag elke antwoord slegs EEN keer gebruik. KOLOM A KOLOM B
3.2.8Goedere wat binne Suid Afrika se grense verkoop word Die ontginning van grondstowwe uit die natuur Gekoppel aan innovering , navorsing en ontwikkeling
3.3FIGUUR 3.3 toon 'n eenvoudige stedelike grondgebruikmodel.
3.3.1Watter stedelike grondgebruikmodel toon FIGUUR 3.3? (1 x 1\ (1\
3.3.2Identifiseer die grondgebruiksone (1 x 1\ (1\
3.3.3
3.3.4Beskryf die ligging van die landelik stedelike oorgangsone. (1 x 2\ (2\
3.3.5
3.4Verwys na die gevallestudie in FIGUUR 3.4 wat op verstedeliking in Suid Afrika gebaseer is.
3.4.1Definieer die begrip verstedeliking (1 x 1\ (1\
3.4.2Watter verhouding van Suid Afrikaners het 2011 in stedelike gebiede gewoon (1 x 1\ (1\
3.4.3
3.4.4Watter begrip word gebruik om die dalende getal mense wat in landelike gebiede agter bly te beskryf? (1 x 2\ (2\
3.4.5Bespreek kortliks die negatiewe aspekte van verstedeliking vir stede in Suid Afrika. (3 x 2\ (6\
3.5rwys na FIGUUR 3.5 wat die bydrae van ekonomiese aktiwiteite tot die BBP toon.
3.5.1Watter ekonomiese aktiwiteit het die grootste persentasie tot die bygedra? (1 x 1\ (1\
3.5.2Wat was die persentasie by dra tot die BBP van die aktiwiteit wat
Q3โ Section header โ
3.5.3Bespreek enige TWEE natuurlike faktore wat landbou ontwikkeling in Suid Afrika beperk. (2 x 2\ (4\
3.5.4Bespreek die belangrikheid van landbou vir ekonomiese ontwikkeling in Suid Afrika. (2 x 2\ (4\
3.5.5Verkeerde boerderymetodes het 'n negatiewe impak op voedselsekerheid in Suid Afrika. Verduidelik hierdie stelling. (2 x 2\ (4\ 10
3.6Lees die uittreksel oor die Maputo ontwikkelingskorridor in FIGUUR 3.6 en beantwoord die vrae wat volg.
3.6.1Waarvoor staan die afkorting ROI (1 x 1\ (1\
3.6.2Noem EEN ontwikkelingsprojek wat met die Maputo ntwikkelingskorridor geassosieer word. x 1\ (1\
3.6.3Hoe dra die Maputo ntwikkelingskorridor by tot die ontwikkeling van Suid Afrika se ekonomie
3.6.4Die instelling van die Maputo ntwikkelingskorridor sal die probleem rondom nywerheidsentralisasie in Gauteng oplos Verduidelik hierdie stelling. (2 x 2\ (4\
3.6.5Beskryf kortliks die ekonomiese voordele vir gemeenskappe wat langs die Muputo ontwikkelingskorridor woon (4 x 2\ (8\ [75] VRAAG75
4.1
4.1.8\ in die ANTWOORDEBOEK ne er.
4.1.8
4.2Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (4.2.1
4.2.7\ in die ANTWOORDEBOEK neer.
4.2.1
4.2.2
4.2.3
4.2.4
4.2.5
4.2.6
4.2.7
4.3Verwys na FIGUUR 4.3 wat 'n informele nedersetting toon.
4.3.1
4.3.2Noem die neiging in die ontwikkeling van informele nedersettings. (1 x 1\ (1\
Q4โ Section header โ
4.3.4Behalwe die neiging
Q4โ Section header โ
4.4Lees die artikel oor 'n kwessie oor maatskaplike geregtigheid in FIGUUR 4.4.
4.4.1Verduidelik wat met die begrip maatskaplike geregtigheid bedoel word. (1 x 1\ (1\
4.4.2Noem die kwessie oor maatskaplike geregtigheid wat in die verhaal vasgevang word. (1 x 1\ (1\
4.4.3Waarom word die wo rd nuwe in die artikel beklemtoon? (1 x 2\ (2\
4.4.4Noem die wet wat die regte beskerm van mense wat onder onseker omstandighede woon op grond wat aan ander behoort (1 x 2\ (2\
4.4.5Behalwe die kwessie oor maatskaplike geregtighe d wat in VRAAG
4.4.2genoem is, bespreek TWEE ander kwessies oor maatskaplike geregtighe d wat in landelike gebiede ervaar word. (2 x 2\ (4\
4.4.6Bespreek enige TWEE probleme wat die regering met grondhervorming ondervind. (2 x 2\ (4\ 13
4.5Verwys na FIGUUR 4.5 oor informele handel.
4.5.1Wanneer word handel as informeel beskou (1 x 1\ (1\
4.5.2Gee EEN bewys uit FIGUUR 4.5 wat informele handel verteenwoordig (1 x (1\
4.5.3Noem TWEE negatiewe toestande waarmee informele handelaars daagliks moet saamleef. (2 x 2\ (4\
4.5.4Met verwysing na FIGUUR 4.5, beskryf hoe plaaslike owerhede die werksomgewing van informele handelaars kan verbeter. (2 x 2\ (4\
4.5.5Noem EEN negatiewe implikasie van die informele sektor vir die Suid Afrikaanse ekonomie. (1 x 2\ (2\
Q4โ Section header โ
4.6Verwys na FIGUUR 4.6 'n kaart wat die Gauteng (PWV\ ywerheidstreek toon.
4.6.1Verwys na inset el en kies die letter ( \ wat die Gauteng (PWV\ ywerheidstreek voorstel. (1 x 1\ (1\
4.6.2
4.6.3spreek DRIE probleme wat as gevolg van die oorkonsentrasie van nywerhede in die Gauteng (PWV\ ywerheidstreek ontwikkel het. (2 x 2\ (4\
4.6.4Ten spyte van die probleme wat met nywerheidsontwikkeli ng in die Gauteng (PWV\ ywerheidstreek geassosieer word, is nywerheids ontwikkeling in die streek belangrik vir ekonomiese ontwikkeling in Suid