This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\ in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 A.
1.1.1
1.1.2Die deel van die spysverteringstelsel van die hoender wat daarvoor verantwoordelik is om voer met die hulp van klein klippies te maal word deur die volgende letter voorgestel:
1.1.3
1.1.4Watter van d ie volgende stowwe word vrygestel wanneer ruvoere deur mikro organismes in die rumen verteer word (i\ (ii\
1.1.5Deur kennis wat deur ouer generasies oorgedra is te gebruik, maal n veeboer die as van
1.1.6Wanneer diere in 'n vragmotor vervoer word is die volgende aspek belangrik om kneusing te voorkom Die getal diere en die grootte van die laaiare sterk te van die kante van die vragmotor
1.1.7Watter van die volgende is deel van ntensiewe diereproduksie eenheid (i\ (ii\ (iii\ (iv\ Groot bedrae geld word
1.1.8EEN van die volgende word ge bruik om n groot os st il te hou vir individuele behandeling Porstok (
1.1.9
1.1.10Die fasiliteit in die illustrasie hieronder wat gebruik word om bosluise te beheer, kan die beste beskryf w ord as uit dip. dompeldip. voetdip.
1.2Dui aan of elk van die stellings in KOLOM B op SLEGS A SLEGS B BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM A van toepassing is. Skryf
1.2.5\ in die ANT WOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2 slegs B. KOLOM KOLOM
1.2.1
1.2.2Kommersi boerdery n Boerderyeenheid wat hoo fsaaklik gebruik word om voedsel vir die gesin te
1.2.3estrus Die fase van rus in die bronstigheid kringloop Pro estrus
1.2.4Prostaatklier Manlike byklier vir die afskeiding van hormone wat vir geslagsakt iwiteit nodig is Seminale klier
1.2.5
1.3Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraa gnommer (1.3.1
1.3.5\ in die ANTWOORDEBOEK neer.
1.3.1Die deel van die spysverteringstelsel van n vark waar die meeste absorpsie van verteerde voedingstowwe plaasvind
1.3.2Die komponent van n voer wat as die belangrik e bron van hitte en en ergie vir n dier dien
1.3.3n Tradisionele Afrikagebruik waar n man die v ader van die toekomstige bruid met beeste betaal
1.3.4Die proses waardeur 'n raafse follikel van 'n eierstok bars om die ovum vry te stel
1.3.5Die diens wat deur die S taat gelewer word waar diere vir 'n bepaalde tydperk in isol asie
1.4Ver ander die ONDERSTREEPTE WOORD in elk van die volgende stellings om hulle WAAR te maak. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (1.4.1
1.4.5\ in die ANTWOORDEBOEK neer.
1.4.1
1.4.2Ektotermiese diere handhaaf n konstante liggaamstemperatuur selfs al varieer die omgewingstemperatuur
1.4.3Die Drakensberger is beter aangepas vir plaaslike omgewings toestande omdat dit eksotiese ras is
1.4.4Die intensiewe boerderybedryf waar beeste op n klein area aangehou en gevoer word vir maksimum produksie uitset word skropstelsel genoem
1.4.5ggies vorm maaiers en veroorsaak ernstige wonde op die nat vel rond om die stert van 'n wolsk (5 x 1\ (5\
Q2โ Section header โ
2.1Die diagram hieronde r toon die spysverteringstelsel van n plaasdier
2.1.1Kies n letter (A H\ wat n deel van die spysverteringstelsel in die diagram hierbo voorstel wat ooreenstem met elk van die volgende beskrywings (a\ (b\ (c\
2.1.2Beskryf DRIE aanpassings van deel vir maksimum absorpsie van verteerde voedsel. (3\
2.1.3
2.2
2.2.2
Q2โ Section header โ
2.3
2.3.1Geb ruik die Pearson vierkant om die verhouding van mielies tot sonneblom oliekoekmeel te bereken wat in hierdie voer
2.3.2Bereke n die persentasie mielies wat by hierdie mengsel ingesluit is (3\
2.4Noem die voedingselemen ttekort wat met elk van die volgende toestande wat in vee waargeneem word verband hou
2.4.1
2.4.2Bleek slymvlies (1\
2.4.3n Vergrote skildklier (1\
2.5
2.5.1Bereken d ie voedingsverhouding (VV\ van v oer (4\
2.5.2Identifiseer die voer ( of \ wat di e geskikste is vir vetmesting van diere. Regverdig jou antwoord (3\
2.5.3Dui die voer of aan wat die geskikste is vir jong groeiende diere. Motiveer jou antwoord [35]35
Q3โ Section header โ
3.1Kies n verduideliking uit die lys hieronder wat by elk van die volgende beskrywings van waargenome dieregedrag pas. Skryf slegs die letter (A E\ langs die vraagnommer (3.1.1
3.1.5\ in die ANTWOORDEBOEK neer. Skaduwees in die pad of gesigsveld van diere Normale moeder gedrag Dier is gesond kan n siekte opdoen Normale voortplanting
3.1.1Vroulike diere in die kudde spring op ander vroulike diere en laat toe dat ander vroulike diere op hulle spring (1\
3.1.2n Ku dde diere wei op natuurlike weiding (1\
3.1.3'n Dier het aptyt verloor (1\
3.1.4Diere wil nie deur n hek in n gang beweeg nie (1\
3.1.5Dier is aggressief nadat geboorte geskenk (1\
3.2Die tabel hieronder gee data temper atuuraan wysers en hitteproduksie vir drie verskillende plaasdiere
3.2.1Identifiseer die dier met die hoogste hitteproduksie per uur. Gee rede vir jou antwoord deur na die data in die tabel te verwys (2\
3.2.2
3.2.3Def inieer die optimale temperatuur reeks vir produksie uitset (2\
3.2.4Verduidelik waarom varke in die winter in beskutte omgewing aangehou word deur na die data hierbo te verwys (2\
3.3Lees die gedeelte hieronder en beantwoord die vrae wat v olg. Suid Afrika het n verskeidenheid inheemse plaasdierrasse. Die Mbuzi bok is
3.3.1Verwys na die inligting hierbo en b eskryf die aanpassing van Mbuzi bokke onder die volgende opskrifte (a\ (b\ Omgewingstoestande Plaag
3.3.2Mbuzi bokke rd die meeste van die tyd onder ekstensiewe toestande aangehou . Hulle word slegs vir normale bestuurspraktyke bymekaargebring
3.4'n D ier ( uit n klein produksie eenheid word met n dier ( uit n groot
3.4.1Bereken die hoeveelheid voer wat elke dier vir produksie gebruik (2\
3.4.2Identifiseer die dier ( of \ wat sy rantsoen die doeltreffendste gebruik he . Motiveer jou antwoord 11
3.5Die foto hieronder toon 'n braaikuikenproduksie eenheid. Hierdie braaikuiken eenheid is toegerus met die volgende gespesialiseerde toerusting vir omgewingsbeheer Voetbaddens by al die ingange Opvoubare kant
3.5Kies die toerusting uit die lys hier wat in elk van die volgende gevalle gebruik sal word. Elke tipe toerusting kan slegs een keer genoem word. Skryf slegs di e toerusting langs die letter (a d\ in die ANTWOORDEBOEK neer.
3.5Noem VIER moontlike kenmerke van n intensiewe diereproduksie eenheid gebaseer op die braaikuiken eenheid hierbo (4\
3.5.3Wat is die grootste gesondheidsrisiko vir so n braaikuiken eenheid? Gee n rede om jou antwoord te ondersteun (2\ [35]35
Q4โ Section header โ
4.1Die diagram hieronder il lustreer dragtigheidsbepaling i n koei. Die hand word in die rektum ingesteek.
4.1.1Identifiseer deel (3\
4.1.2
4.1.3Verduidelik die rol van die slymprop wat in deel gevind word (2\
4.1.4Noem die toestand wat in elk van die volgende situasies sal plaasvind (a\ (b\ Die fetus sterf, ontbind en bly binne die koei
4.1.5
4.2Die diagram hieronder toon struktu n die vroulike voortplanting stelsel van n plaasdier
4.2.1Benoem struktuur (3\
4.2.2Noem die hormoon wat met elk v an die volgende funksies geassosieer word (a\ (b\ (c\ (d\ Stimuleer
4.2.3Beskryf hoe struk tuur aangepas is om die ovum suksesvol te vang (2\ brein hormoon 14
4.3Die tabel hieronder toon sekere inheemse metodes wat gebruik word om siektes en plae onder vee te beheer. INHEEMSE BEHEERMETODE FREKWENSIE VAN GEBRUIK PERSENTASIE
4.3.1Identifiseer n inheemse beheermetode wat met die chemiese beheer van siektes ver gelyk kan wor (1\
4.3.2Noem die TWEE metodes wat die algemeenste gebruik word om plae en siektes te beheer deur na die tabel hierbo te verwys (2\
4.3.3Noem TWEE maniere waarop die brand van bosse besmetting met bosluise sal beheer (2\
4.3.4Teken n kolomgrafiek om die frekwensie van die gebruik van inheemse beheermetodes aan te toon (6\
4.3.535