Afrikaans SAL P1 (Eastern Cape)

Feb-March 2013 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Afrikaans

Past Paper 2013 Grade 12 Afrikaans - SAL Afrikaans Hub โ†’
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 1.81 MB View Memorandum
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 120 marks ๐Ÿ“„ 25 pages ๐Ÿ“ 179 items found ๐Ÿ“š 5 topics ๐Ÿ“– 2 language components ๐Ÿ”‘ 3 key info
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

179
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ€” Section header โ€”
Q2โ€” Section header โ€”
Q3โ€” Section header โ€”
Q7โ€” Section header โ€”
Q1โ€” Section header โ€”
1.1Op watter dag is Nontsikelelo gebore? (1)1
1.2In watter provinsie is sy gebore? (1)1
1.3Voltooi die sin. Kies die KORREKTE antwoord uit die raampie hieronder om die sin te voltooi. Skryf slegs die antwoord neer. tydelike; deeltydse; permanente Nontsikelelo het ล‰ ... onderwyspos. (1)1
1.4Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en die letter (Aโ€“D) neer. Wat beteken die woorde: Onderwys is in Nontsikelelo se bloed ? A Om onderwys te gee, maak Nontsikelelo kwaad. B Dit is vir Nontsikelelo onmoontlik om onderwys te gee.
1.5Skryf die name van Nontsikelelo se dogters neer. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 5 DBE/Feb.โ€“Mrt. 2013 NSS (Vrystaat)
1.6Nontsikelelo se twee dogters is nie onderwyseresse nie.
1.6.1Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR? (1)1
Q1โ€” Section header โ€”
1.7Watter vak bied Nontsikelelo al vir 66 jaar aan? (1)1
1.8Nontsikelelo glo dat leerders huiswerk moet kry.
1.8.1Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR? (1)1
Q1โ€” Section header โ€”
1.9Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en die letter (Aโ€“D) neer. Waarom bedank Nontsikelelo se oudleerders haar, wanneer hulle haar in die winkels kry? A Omdat sy baie vir hulle beteken het
1.10Wie se goeie raad help Nontsikelelo in haar lewe? (1)1
1.11Wat eet Nontsikelelo glad nie? (1)1
1.12Hoe laat gaan Nontsikelelo in die aand slaap? (1)1
1.13Wat anders doen Nontsikelelo graag, behalwe skoolhou? (1)1
1.14Wat is die een ding waaroor Nontsikelelo in haar lewe spyt is? (1)1
1.15Volgens die leesstuk slaag baie van Nontsikelelo se matrieks haar vak. Motiveer hierdie stelling. (1)1
1.16Sou jy vir jou leerders huiswerk gegee het, as jy ล‰ onderwyser was? Motiveer. (1)1
1.17Dink jy onderwysers moet skoolhou tot hulle 91 jaar oud is? Motiveer. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 6 DBE/Feb.โ€“Mrt. 2013 NSS (Vrystaat) TEKS B: INFORMATIEWE TEKS
1.19Skryf die naam van Jennifer Zamudio se vertoning neer. (1)1
1.20Watter nommer kan jy sms om vir ล‰ vertoning by die Centurion Teater te bespreek? (1)1
1.21In watter saal van die LC de Villiers-sportsentrum word die Unica Mark gehou? (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 7 DBE/Feb.โ€“Mrt. 2013 NSS (Vrystaat)
1.22Daar is net minder as 300 uitstallers by die Unica Mark.
1.22.1Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR? (1)1
Q1โ€” Section header โ€”
1.23Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en die letter (Aโ€“D) neer. Die Unica Mark word gehou om โ€ฆ persone te ondersteun. A blinde B dowe C outistiese D stom (1)1
1.24Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en die letter (Aโ€“D) neer. As jy meer wil uitvind oor die Unica Mark, kan jy ... A ล‰ landlyn of ล‰ selfoon gebruik. B ล‰ selfoon of die Internet gebruik.
1.25Watter woord sรช vir ons dat die BANFF Berg Filmfees nie net in Suid-Afrika plaasvind nie? (1)1
1.26Hoe laat vind die BANFF Berg Filmfees se daaglikse vertoning plaas? (1)1
1.27Hoekom, dink jy, kyk baie meer mense televisie as wat hulle ล‰ teater besoek ? (1) TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 8 DBE/Feb.โ€“Mrt. 2013
Q2โ€” Section header โ€”
Q3โ€” Section header โ€”
3.1Gee die korrekte VERKLEININGSVORM van die woord tussen hakies. Die ou tannie hang met haar kort (arm) aan die paal. (1)1
3.2Gee die VROULIKE VORM van die woord tussen hakies. Die (oupa) sรช hulle is nie in ล‰ vliegtuig nie. (1)1
3.3Gee die korrekte VERGROTENDE TRAP VAN VERGELYKING van die woord tussen hakies. Die taxi ry (stadig) as die vliegtuig. (1)1
3.4Vorm die korrekte SAMESTELLING van die woorde tussen hakies. As jy in hierdie taxi ry, is jy in (lewe + gevaar). (1)1
3.5Kies die korrekte VOORNAAMWOORD uit die woorde tussen hakies. Die oupa het (sy/hom/haar) oรซ toegeknyp. (1)1
3.6Gee die korrekte VORM VAN DIE WOORD tussen hakies. Die taxi ry op ล‰ (gevaarlik) pad. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 10 DBE/Feb.โ€“Mrt. 2013 NSS (Vrystaat)
3.7Gee EEN WOORD vir die woorde tussen hakies. (In die nag) is vliegtuigkaartjies goedkoper. (1)1
3.8Kies die korrekte VOORSETSEL uit die woorde tussen hakies. Die oupa sit agter (op/in/met) die taxi. (1)1
3.9Gee die korrekte VORM van die woord tussen hakies. Dit is die (vier) keer dat die bestuurder so gevaarlik ry. (1)1
3.10Gee die MEERVOUD van die woord tussen hakies. Die taxi se twee (band) is glad. (1)1
3.11Kies die korrekte AFKORTING tussen hakies. Die taxi vervoer elke dag die (gr./grd./gra.) 12-leerders na die skool. (1)1
3.12Gee die korrekte OORTREFFENDE TRAP VAN VERGELYKING van die woord tussen hakies. Mama Taxi is die (goed) bestuurder in die dorp. (1)1
3.13Gee ล‰ SINONIEM (woord met dieselfde betekenis) vir die woord tussen hakies. Die taxi het (byna) die vrou by die verkeerslig raakgery. (1)1
3.14Gee ล‰ ANTONIEM (woord met die teenoorgestelde betekenis ) vir die woord tussen hakies. Die passasiers was nie bang aan die (einde) van die reis nie. (1)1
3.15Kies die korrekte TUSSENWERPSEL tussen hakies. (Genugtig/Foeitog), maar jy is ล‰ roekelose bestuurder ! (1)1
3.16Gee die korrekte INTENSIEWE VORM vir die woord tussen hakies. Die bestuurder was (moeg) terwyl sy die taxi bestuur het. (1)1
3.17Kies die korrekte LIDWOORD tussen hakies. Die bestuurder van die taxi hou (ล‰ /die) stuurwiel styf vas. (1)1
3.18Kies die korrekte spelling van die WOORD tussen hakies. Die bestuurder kyk nie eers of daar ander (karre/kare) aankom nie. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 11 DBE/Feb.โ€“Mrt. 2013
3.19Kies die korrekte WOORD tussen hakies. Die bestuurder het (herken/erken) dat sy te vinnig gery het. (1)1
3.20Gee EEN WOORD vir die woorde tussen hakies. Die (man wat langs die taxibestuurder bly) kla baie oor die taxi wat so vinnig ry. (1) [20]20
Q4โ€” Section header โ€”
4.1Skryf die sin oor in die TEENWOORDIGE TYD. Die leerlinge het gesukkel om die vraestel te beantwoord. Begin s รณ : Die leerlinge ... (1)1
4.2VERBIND die sinne met die woord tussen hakies. Die vraestel is moeilik. Die leerlinge het nie geleer nie. (want) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 12 DBE/Feb.โ€“Mrt. 2013
4.3Voltooi die sin deur die korrekte INFINITIEF in te vul. Die leerlinge weet nie hoe ... die Wiskunde ... doen nie. (1)1
4.4Kies die KORREKTE VRAAGWOORD uit die raampie en vul dit in sodat die onderstreepte deel van die sin, die antwoord is. Waarmee; Waar; Waarvoor Die leerders skryf eksamen in die skoolsaal . ... skryf die leerders eksamen? (1)1
4.5Voltooi die INFINITIEF. Die leerders behoort hard ... studeer. (1)1
4.6Skryf die sin oor in die INDIREKTE REDE. Pieter sรช: โ€œDie vraestel is baie maklik.โ€ Begin s รณ : Pieter sรช ... (1)1
4.7Watter woord sal jy in die plek van die volgende vetgedrukte idioom gebruik? Skryf slegs die vraagnommer en letter neer. Die leerlinge was die duiwel in omdat hulle nie van die toets geweet het nie. A gelukkig
4.8RANGSKIK die groepe woorde tussen hakies in die korrekte volgorde. Die leerders skryf ( ล‰ moeilike vraestel) (in die eksamenlokaal) (vandag). Begin s รณ : Die leerders skryf ... (1)1
4.9Skryf die sin oor en gebruik die regte woordorde. Die horlosie tik baie hard terwyl die leerders eksamen skryf. Begin s รณ : Terwyl die leerders eksamen skryf, ... (1)1
4.10Watter spreekwoord pas die beste by die prentjie op bladsy 11? Skryf net die vraagnommer en KORREKTE letter neer. Gedurende die moeilike eksamen is al die leerlinge lus om weg te hardloop . A kaatjie van die baan te wees
4.11VERBIND die sinne met die woord tussen hakies. Die seuns het nie geslaag nie. Hulle het nie hard geleer nie (omdat) (1)1
4.12Skryf die sin oor in die VERLEDE TYD. Die leerders is moeg. Begin s รณ : Die leerders ... (1)1
4.13Vul die ontbrekende woorde in die LYDENDE VORM van die volgende sin in. Die kinders het die vrae beantwoord. Begin s รณ : Die vrae ... deur die kinders beantwoord. (1)1
4.14Beantwoord die vraag in die ONTKENNENDE VORM. Is die eksamenlokaal se vensters oop? Begin s รณ : Nee, die eksamenlokaal se vensters ... (2)2
4.15Skryf die sin oor in die VERLEDE TYD. Die dogter se liniaal lรช op die tafel. Begin s รณ : Die dogter ... (2)2
4.16Skryf die sin oor in die TOEKOMENDE TYD. Die onderwyser hou toesig. Begin s รณ : Die onderwyser ... (2)2
4.17Vul die ontbrekende woorde in die LYDENDE VORM van die volgende sin in. Die onderwyser dui die tyd op die bord aan. Begin s รณ : Die tyd ... deur die onderwyser ... (2)2
4.18Skryf die sin oor in die ONTKENNENDE VORM. Die leerder het die antwoord รชrens in die skryfstuk gevind. Begin s รณ : Die leerder ... (2)2
4.19Skryf die sin oor in die INDIREKTE REDE. Juffrou vra: โ€Ÿ Het Sandra betyds klaar geskryf?โ€ Begin sรณ: Juffrou vra ... (2) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 14 DBE/Feb.โ€“Mrt. 201325
Q5โ€” Section header โ€”
5.1Skryf die woord in reรซl 1 wat met ล‰ hoofletter moet begin, korrek neer. (1)1
5.2Verbeter die spelling van die onderstreepte woord in reรซl 2. (1)1
5.3Gee die korrekte Afrikaanse afkorting van โ€œSuid-Afrikaanse Polisiediensโ€ in reรซl 4. (1)1
5.4Gee die regte vorm van die onderstreepte woord in reรซl 5. (1)1
5.5Gee die korrekte spelling van die onderstreepte woord in reรซl 6. (1)1
5.6Skryf die onderstreepte gedeelte in reรซl 7 oor en verbeter die woordorde . (1)1
5.7Verbeter die spelling van die onderstreepte woord in reรซl 8. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 15 DBE/Feb.โ€“Mrt. 2013 NSS (Vrystaat)
5.8Gee die korrekte woord vir die onderstreepte woord in reรซl 10. (1)1
5.9Verbeter die onderstreepte betreklike voornaamwoordfout in reรซl 11. (1)1
5.10Skryf die onderstreepte sin in reรซl 12 en 13 oor en vul die leesteken in wat uitgelaat is. (1) [10]10
Q6โ€” Section header โ€”
6.1[Uit: Google Images ] Marie is verbaas omdat haar vriendin se man die skottelgoed was. Kies die sin wat aandui hoe verbaas Marie is omdat hy die skottelgoed was. A โ€œDis mooi om ล‰ man te sien skottelgoed was.โ€
6.2[Uit: Google Images ] Sipho en Karel het mekaar baie lank laas raakgeloop. Die twee vriende is baie bly om mekaar te sien. Kies die sin wat Sipho sal gebruik om sy bly dskap te wys. A โ€œWat doen jy deesdae, Karel?โ€
6.3[Uit: Google Images ] Die meisie in die middel van die prent hou nie van die nuwe meisie in die skool nie. Kies die sin wat aandui hoe die meisie haar vriendin manipuleer om nie met die nuwe meisie te praat nie.
6.4[Uit: Google Images ] Die seun het die venster gebreek en die huiseienaar wil sy ma bel. Kies die sin wat die seun kan gebruik om die man te soebat om nie sy ma te bel nie. A โ€œMoet net nie my ma bel nie, asseblief Oom.โ€
6.5[Uit: Google Images ] Die man is kwaad vir die ander motorbestuurder wat voor hom ingery het en hy gebruik lelike taal. Kies die sin wat aandui hoe kwaad die man vir die ander motorbestuurder is. A โ€œAitsa, maar jy ry vinnig voor my in!โ€
Q7โ€” Section header โ€”
7.1Hoekom het die pad vir die verteller te lank begin word? (1)1
7.2Waarom was die verteller gewoonlik doodgelukkig om alleen te ry? (1)1
7.3Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en die letter (Aโ€“D) neer. Gouws het op โ€ฆ gebly. A Skurweberg B Wilgerspruit C Wilgerboom D Skurwevlei (1)1
7.4Watter hartseer gebeurtenis het in Gouws se eerste huwelik plaasgevind? (1)1
7.5Gouws het elke nag by sy huis geslaap.
7.5.1Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR? (1)1
Q7โ€” Section header โ€”
7.6Voltooi die volgende sinne deur die woorde in die lys hieronder te gebruik. Skryf slegs die vraagnommer (7.6.1โ€“7.6.4) en die woord neer. onrus; naaste; wรชreld; kinders; vrede; kamplewe Gouws sien die (7.6.1) ... terwyl hy paaie bou. Hy sรช jy dien jou (7.6.2) ... en
7.7Kies elke keer die inligting uit KOLOM B om by die karakter in KOLOM A te pas. Skryf slegs die vraagnommer (7.7.1โ€“7.7.4) en die letter (Aโ€“E) neer, bv.
7.7.5F. KOLOM A KOLOM B
7.7.1Gouws A was die jongste kind.
7.7.2Die verteller B was een van ล‰ tweeling.
7.7.3Sienie C was die slimkop.
7.7.4Petrus D wou die tuiskoms sien. E het vir alles ล‰ antwoord gehad. (4 x 1) (4)4
7.8Hoekom wou die verteller Gouws by die huis gaan aflaai? (1)1
7.9Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en die letter (Aโ€“D) neer. Gouws wou huis toe stap, want as hy by die straat afstap, sou โ€ฆ A die kinders op die stoep sit. B die tweeling vir hom skree.
7.10Watter goeie ding het die verteller gedoen toe hy Gouws langs die pad gesien het? (1)1
7.117.11.1 Watter deel van die verhaal, nadat die verteller vir Gouws by die huis afgelaai het, sal jy lank onthou? (1)1
Q7โ€” Section header โ€”
7.12Watter les kan jy by Gouws leer? (1) [20] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 20 DBE/Feb.โ€“Mrt. 2013 NSS (Vrystaat) KINDERS VAN DIE AARDE โ€“ Charles Fryer20
Q8โ€” Section header โ€”
8.1Watter belangrike gebeurtenis het daardie Saterdag in Rooikoos se dorp plaasgevind? (1)1
8.2Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en die letter (Aโ€“D) neer. Rooikoos was โ€œdonker sterkโ€ beteken, hy was baie โ€ฆ A groot. B donker. C sterk. D dronk. (1)1
8.3Kies elke keer die inligting uit KOLOM B om by die karakter in KOLOM A te pas. Skryf slegs die vraagnommer (8.3.1โ€“8.3.4) en die letter (Aโ€“E) neer, bv.
8.3.5F. KOLOM A KOLOM B
8.3.1Rooikoos A was ล‰ snaakse man.
8.3.2Die verteller B het in kamer 11 gaan kyk.
8.3.3Jan C het gevloek.
8.3.4Die hoteleienaar D was altyd nugter. E was nuuskierig. (4 x 1) (4)4
8.4Hoe laat het Rooikoos daardie Saterdag begin drink? (1)1
8.5Voltooi die volgende sinne deur die woorde in die lys hieronder te gebruik. Skryf slegs die vraagnommer (8.5.1โ€“8.5.4) en die woord neer. spannetjie; Rooikoos; losskakeltjie; Barrydalers; Izak; mannetjie
8.6Hoe het die Barrydalers daardie Saterdagmiddag gespeel? (1)1
8.7Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en die letter (Aโ€“D) neer. Wat het die jongmense met Rooikoos gedoen nadat hulle hom Barrydale toe geneem het? A Hulle het sy hare rooi gekleur.
8.8Die Barrydalers het Rooikoos in die veld gelos.
8.8.1Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR? (1)1
Q8โ€” Section header โ€”
8.9Waarom het Rooikoos die hotel op sy dorp gebel? (1)1
8.10Waarvoor was Rooikoos bang terwyl hy vir Jan gewag het? (1)1
8.118.11.1 Watter deel van die storie, nadat Rooikoos in Barrydale se hotel wakker geword het, sal jy lank onthou? (1)1
Q8โ€” Section header โ€”
8.12Watter les kan jy by Rooikoos leer? (1) [20] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 22 DBE/Feb.โ€“Mrt. 2013 NSS (Vrystaat) OM LAASTE TE KAN LAG โ€“ Pirow Bekker20
Q9โ€” Section header โ€”
9.1Hoekom het Peet op Kittie verlief geraak? (1)1
9.2Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en die letter (Aโ€“D) neer. Waarin het Kittie uitgeblink? A Sy kon goed perdry. B Sy kon goed bak. C Sy kon goed skryf. D Sy kon goed somme doen. (1)1
9.3Tant Nelie het elke dag veerpluime gebak.
9.3.1Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR? (1)1
Q9โ€” Section header โ€”
9.4Kies elke keer die woorde uit KOLOM B om by die karakter in KOLOM A te pas. Skryf slegs die vraagnommer (9.4.1โ€“9.4.4) en die letter (Aโ€“E) neer, bv.
9.4.5F. KOLOM A KOLOM B
9.4.1Peet A โ€œDis kinderagtig ... ล‰ grootmens gaan nie so aan nie.โ€
9.4.2Ursula B โ€œEn nou kan jy net na die
9.4.3Tant Nelie Paasnaweek ons name by Meneer gaan opgee.โ€
9.4.4Kittie C โ€œ... of dink jy dit sal nooit gebeur nie?โ€ D โ€œEk sal my naam gaan ingee, maar nie saam met joue nie.โ€ E โ€œDis nie te koop nie; jy weet dit net so goed soos ek.โ€ (4 x 1) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
9.5Wat het Kittie vir Peet belowe as hy die resepteboek vir haar kon bring? (1)1
9.6Hoekom het Ursula besluit om Peet te help om die resep te steel? (1)1
9.7Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en die letter (Aโ€“D) neer. Tant Nelie het die resep vir Ursula gebรชre as ล‰ ... A verjaarsdagpresent. B troupresent. C Kerspresent. D verlowingspresent. (1)1
9.8Voltooi die volgende sinne deur die woorde in die lys hieronder te gebruik. Skryf slegs die vraagnommer (9.8.1โ€“9.8.4) en die woord neer. kerk; kis; slaapkamer; deur; sluier; veerpluime Ursula en Peet wou na tant Nelie se resepteboek gaan soek. Hulle het gewag
9.9Hoekom het Peet toe nie later met Kittie getrou nie? (1)1
9.10Was Kittie werklik verlief op Peet? Sรช Ja/Nee en gee โ€™n rede vir jou antwoord. (1)1
9.119.11.1 Van watter karakter in die storie het jy die minste gehou? (1)1
Q9โ€” Section header โ€”
9.12Watter les kan jy uit Peet en Ursula se verhouding leer? (1) [20] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 24 DBE/Feb.โ€“Mrt. 2013 NSS (Vrystaat) OM LAASTE TE KAN LAG โ€“ Pirow Bekker20
Q10โ€” Section header โ€”
10.1Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en die letter (Aโ€“D) neer. Kies EEN kenmerk van Oom Apie se mense. Oom Apie se mense ... A was onbetroubaar. B het te veel gedrink. C was aardse mense.
10.2Voltooi die volgende sinne deur die woorde in die lys hieronder te gebruik. Skryf slegs die vraagnommer (10.2.1 โ€“ 10.2.4) en die woord neer. klere; vriende; geld; familie; kasterolie; rivierklippies
10.3Watter los werkies het oom Apie gedoen as hy by ander mense gekuier het? (1)1
10.4Kies elke keer die inligting uit KOLOM B om by die karakter in KOLOM A te pas. Skryf slegs die vraagnommer (10.4.1โ€“10.4.4) en die letter (Aโ€“E) neer, bv. 10.4.5 F. KOLOM A KOLOM B
10.4.1Oom Apie A het baie geld gehad.
10.4.2Oom Apie se jeugliefde se B was bereid om weer te trou. man C was by almal welkom.
10.4.3Oom Apie se jeugliefde D het nie van mense gehou nie.
10.4.4Oom Apie se familie E het gevoel: reg was reg en verkeerd bly verkeerd. (4 x 1) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 25 DBE/Feb.โ€“Mrt. 2013 NSS (Vrystaat)
10.5Die kinders het van oom Apie gehou.
10.5.1Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR? (1)1
Q10โ€” Section header โ€”
10.6Hoekom wou oom Apie nie geld gehad nie? (1) Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae. Hy was die hele dag by ons en heeldag was hy en Pa en Ma druk in gesprek. Iets het gehaper, maar ek kon nie mooi vasstel wat nie. Daar was kort-kort โ€™n gelag in die
10.7Watter geheim was daar tussen oom Apie en sy jeugliefde? (1)1
10.8Noem EEN ding wat oom Apie se jeugliefde vir hom gedoen het. (1)1
10.9Oom Apie se jeugliefde het gevoel haar plig lรช by haar man. Hoe het sy oor oom Apie gevoel? (1)1
10.1010.10.1 Watter deel van die storie het jou laat lag? (1)1
Q10โ€” Section header โ€”
10.11Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en die letter (Aโ€“D) neer. Oor watter eienskap van โ€™n mens handel hierdie kortverhaal? A Elke mens verdien sy eie geld. B Elke mens is uniek.
10.12Hoe het oom Apie uit die moeilikheid met sy jeugliefde gekom? (1) [20] TOTAAL AFDELING D: 20 GROOTTOTAAL: 120 Kopiereg voorbehou20

Language Components

2
Comprehension QuestionsSummary Writing

Topics Identified

5
ComprehensionSummaryLanguage in ContextLiteratureGrammar

Mark Allocation

Total120 marks
Sections20 + 25 + 10 + 5 + 20 + 20 + 20 + 20 = 140 marks
Per-question sum290 marks

Key Information

Contact Number012 346 1103 ยท 012 664 7859
Email Addressholm@iafrica.com
Websitewww.sterkinekor.com ยท www.banff.co.za

Paper information

SubjectAfrikaans
Year2013
SessionFeb-March
TypePast Paper
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans (SAL โ€” verified from PDF)
Pages25
Downloads55

Examination context

Decade2010s
Years ago13y
Seasonโ€”
Start dayโ€”
Exam periodโ€”
Days since examโ€”

About Afrikaans examination preparation

Grade 12 Afrikaans examination papers provide opportunities to practise language comprehension, interpretation, and written communication. The memorandum is prescriptive about register and idiom.

Every available Grade 12 Afrikaans past paper and memorandum is collected in the Afrikaans hub at afrikaans.freemode.co.za โ€” browse all years, sessions and languages in one place.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

reading comprehension
language use
interpretation
written communication
accurate responses

A practical revision approach

Afrikaans NSC papers reward precise idiomatic usage. Practice using correct register โ€” the memorandum allocates granular marks for language accuracy.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding marking memorandum

Marking memorandum available

Use the corresponding memorandum after completing the paper to review your answers and identify areas that require further revision. The memorandum shows the marking approach used by DBE examiners, including method-mark allocations.

Afrikaans HL P1 memo (Northern Cape) โ†’

File details

File size1.81 MB
Pages25
Archived on11 October 2026
File age12d
ContributorFreeMode
FingerprintF064D7887F09

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.