Afrikaans SAL P1 (Eastern Cape)

November 2012 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Afrikaans

Past Paper 2012 Grade 12 Afrikaans - SAL Afrikaans Hub โ†’
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 883.9 KB View Memorandum
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 120 marks ๐Ÿ“„ 22 pages ๐Ÿ“ 112 items found ๐Ÿ“š 4 topics ๐Ÿ“– 2 language components ๐Ÿ”‘ 1 key info
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

112
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ€” Section header โ€”
Q2โ€” Section header โ€”
Q3โ€” Section header โ€”
Q7โ€” Section header โ€”
Q1โ€” Section header โ€”
1.1Hoe oud is Stanley Henkeman? (1\ Stanley het die hartoorplanting gehad en daarna hartaanval .1 Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR? (1\ tiveer jou antwoord op VRAAG .1.
1.3Watter soort werk het Stanley eers gedoen? (1\ Hoe lank gelede het Stanley hartaanval gehad? (1\ By watter dorp het Stanley, sy seun en die twee maats gaan stap toe hy hartaanval gekr y het?
1.8Na sy hartaanval kon Stanley nie baie ver op stap nie
1.8.1 Is hier die stelling WAAR of ONWAAR? (1\
1.8.2 Mo tiveer jou antwoord op VRAAG
1.8.1. (1\ Hoe lank moes Stan ley wag om hart te kr y vandat sy naam op die lys plaas (1\
1.10Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en d ie letter (A D\ neer. Watter twee simptome van artaanval het Stanley op die staptog gehad?
1.11Wat kon Stanley maklik doen na die operasie? (1\
1.12Hoekom het Stanley skuldig gevoel na die operasie? (1\
1.13Met sy nuwe hart moes Stanley alle sport los.
1.13.1Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR? (1\
Q1โ€” Section header โ€”
1.14Voltooi die sin. Kies die KORREKTE antwoord uit die raampie hieronder om die sin te voltooi. Skryf slegs die antwoord neer. Muizenberg; Groote Schuur; Port Elizabeth Stanley het sy hart gekry van iemand wat in ... gewoon het.
1.15
1.16Waarom dink jy is dit goed om organe te skenk? (1\
1.17Waarom dink jy was Stanley bly om nuwe hart te kry? (1\
1.2Hoe laat word die nuus in Afrikaans uitgesaai? (1\
1.2Watter kos word in Pasella esiaal vir sportmanne gemaak? (1\
1.2Kies die KORREKTE antwoord. Skryf net die vraagnommer en die letter (A D\ neer. Wat beteken dit as die troue om die draai is? Die bruidegom is laat vir die troue.
1.2SABC 2 kan nie dat alle programme presies volgens die skeduletyd uitgesaai sal word nie.
1.2Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR?
Q1โ€” Section header โ€”
1.2Hoekom , dink jy, word Matric Revision so laat in die aand uitgesaai (1\
1.26Wat doen SABC 2 om mense wat ve skillende tale praat, tevrede te stel? (1\ TOTAAL AFDELING A:
Q2โ€” Section header โ€”
Q3โ€” Section header โ€”
3.1Gee die korrekte VERKLEININ GSVORM van die woord tussen hakies. dogter \ en sy leer baie hard. (1\
3.2Gee die MANLIKE VORM van die woord tussen hakies. Sarah se ( tante (1\
3.3Gee die VERGROTENDE TRAP VAN VERGELYKING van die woord tussen hakies. Sarah is (mooi\ as haar suster. (1\
3.4Vorm die korrekte SAMESTELLING van die woord tussen hakies. Sarah se (tennis + skoene\ is onder die tafel. (1\
3.5
3.6Gee die korrekte VORM VAN DIE WOORD tussen hakies. Sarah studeer hard vir (1\
3.7Gee EEN WOORD vir die woorde tussen hakies. Die meisie doen haar beplanning (elke maand (1\
3.8Kies die korrekte VOORSETSEL uit die woorde tussen hakies. Die horlosie hang (teen/op/by\ die muur. (1\
3.9Gee die korrekte VORM van die woord tussen hakies. Op die ( drie \ September gaan hulle toets skryf. (1\
3.10Gee die MEERVOUD van die woord tussen hakies. Sarah gebruik twee (p otlood\ vir haar beplanning. (1\
3.11Kies die korrekte AFKORTING tussen hakies. (Mnr./Mev./Ms.\ Gert Pieterse is haar onderwyser. (1\
3.12Gee die korrekte OORTREFFENDE TRAP VAN VERGELYKING van die woord tussen hakies. Sy is die ( oulik \ meisie in die klas. (1\
3.13Gee (woord met dieselfde betekenis\ vir die woord tussen hakies. Al Sarah se vriendinne in haar klas skryf (pragtig\. (1\
3.14(woord met die teenoorgestelde betekenis \ vir die woord tussen hakies. Sarah is bang sy gaan haar e ksamen (slaag\. (1\
3.15Kies die korrekte TUSSENWERPSEL tussen hakies. (Sjoe/Foei tog\, die vraestel was moeilik. (1\
3.16Gee die korrekte INTENSIEWE VORM vir die woord tussen hakies. Baie van die leerders is (baie bang vir die eksamen. (1\
3.17Kies die korrekte LIDWOORD tussen hakies. Sarah sal in (die/ \ toekoms goeie uitslae kry. (1\ 11
3.18Kies die korrekte spelling van die WOORD tussen hakies. Sarah wil graag (volgende jaar/volgendejaar\ verder studeer. (1\
3.19Kies die korrekte WOORD tussen hakies. Die onderwyseres (help/hulp\ Sarah t haar beplanning. (1\
3.20Gee EEN WOORD vir die woorde tussen hakies. Sarah het haar eie (penne, skryfpapier, potlode\ gebruik in die eksamen. (1\ [20]20
Q4โ€” Section header โ€”
4.1Skryf die sin oor in die TEENWOORDIGE TYD. Ouma het saam met die familie gekuier Begin s Ouma ... (1\
4.2
4.3Voltooi die INFINITIEF. Skryf die hele sin oor. Begin s Die familie het onthou ... Ouma geluk ... wens (1\
4.4Vul die KORREKTE VRAAGWOORD in sodat die onderstreepte d eel van die sin die antwoord is. Simon staan op die stoel. ... staan
4.5Kies die KORREKTE ANTWOORD. Skryf die hele sin uit. Die son hoef nie (te/om te\ skyn as ons braai nie. Begin s Die son hoef nie ... (1\
4.6
4.7Kies die korrekte BETEKENIS van die onderstreepte idioom. Skryf die vraagnommer (4.7\ die KORREKTE letter neer. Ouma is in die wolke oor h
4.8RANGSKIK die groepe woorde tussen hakies in die korrekte volgorde. Die manne kuier (om die vuur\ (baie lekker\ (die hele middag\ Begin s Die manne kuier (1\
4.9Skryf die sin oor en begin met die VETGEDRUKTE woorde. Ouma vier haar verjaarsdag een keer per jaar Begin s Een keer per jaar ... (1\
4.10Watte r spreekwoord pas die beste by die prentjie? Skryf net die vraagnommer (4.10\ en die KORREKTE letter neer. Die kat het hom ... vir die muis geskrik. A katswink
4.11VERBIND die sinne met die wo ord tussen hakies. e familie eet lekker. Hulle gaan huis toe . (daar (1\
4.12Skryf die sin oor in die VERLEDE TYD. Die seun is stout Begin s seun ... (1\
4.13Skryf die sin oor in die LYDENDE VORM. Die vrouens het die tafel gede Begin s Die tafel ... (1\
4.14
4.15Skryf die sin oor in die TOEKOMENDE TYD. Die muis sit onder die tafel Begin s muis ... (2\
4.16Vul die ontbrekende woorde in die LYDENDE VORM van die volgende sin in Die mans braai die vleis op die vuur. Die vleis ... deur die mans op die vuur ... (2\
4.17Skryf die sin oor in die ONTKENNENDE VORM. ie familie bak lei met me kaar. Begin s ie familie (2\
4.18Beantwoord die vraag in die ONTKENNENDE VORM. Loer die seuntjie om die deur Begin s Nee, die seun tjie (2\
4.1925
Q5โ€” Section header โ€”
5.1Gee die meervoud van die onderstreepte woord in re l 1. (1\ Skryf die onderstreepte getal
5.6Skryf die onderstreepte sin in 11 oor en vul die leesteken in wat uitgelaat is. (1\ Vervang
5.8Verbeter die onderstreepte woord in re 18. (1\
5.9Skryf die onderstreepte sin in 19 oor en verbeter die woordorde (1\
5.10Vervang in met die korrekte woord (1\ [10
Q6โ€” Section header โ€”
6.1tot 6.5 Kyk na die prente hieronder en beantwoord die vrae. Kies die antwoord om by elke situasie te pas. Skryf net die vraagnommer en die korrekte letter (A D\ neer.
6.1[Uit: Googl e Images Tina is baie opgewonde omdat die skool gesluit het vir die vakansie. Kies die sin wat aandui hoe opgewonde Tina is.
6.2[Uit: Google Images Die bestuurder is baie kwaad vir die werker wat fout gemaak het. Kies die sin wat aandui hoe kwaad die bestuurder vir die werker is.
6.3[Uit: Google Images Die seun wil nie skool toe gaan nie en probeer sy pa manipuleer om die skoolhoof te bel. Kies die sin wat aandui hoe die seun sy pa probeer manipuleer om die
6.4
6.5[Uit: Google Images Piet is verbaas dat Lisa mediese dokter is. Kies die sin wat aandui hoe verbaas Piet is omdat die mooi meisie ook slim
Q7โ€” Section header โ€”
7.1aarheen was die seun met die vis op pad? (1\
7.2Waarmee het die seun die vis gevang? (1\
7.3Hoeveel geld wou hy vir di e vis gehad het? (1\
7.4
7.5Hoe het die vrouens hul skottels vrugte by die markplek gekry? (1\
7.6Kies die KORREKTE antwoord Skryf slegs die vraagnommer en die letter (A D\ neer. at het die meisie se ma vir haar by die markplek gekoop? Grasmandjies Grasmatjies Grashoedjies Grasarmbande (1\
7.7Die seun het die vis onder die afdak by die markplek neergesit.
7.7.2Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR?
Q7โ€” Section header โ€”
7.8Kies elke keer die inligting uit KOLOM B om by die karakter in KOLOM A te pas. Skryf slegs die vraagnommer (7.8.1
7.8.4\ en die letter (A E\eer, bv. 7.8. KOLOM A KOLOM B
7.8.4
7.9Voltooi die volgende sinne deur die woorde in die lys hieronder te gebruik. Skryf slegs die vraagnommer (7.9
7.9.4\ en die woord neer. seile; pad; koek blikke; vrou; vrugte; kleure (7.9.2\ ... en artefakte verkoop. Dit is net as die mense die helder (7.9.3\ ... van die vrugte gesien het, dat hulle gestop het
7.10
7.11
7.12.2het?
Q7โ€” Section header โ€”
8.1
8.2.2Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR?
Q8โ€” Section header โ€”
8.3
8.6.4Die verteller Die seun se pa Die seun Die seun se ma sou self by die huis kom. wou die stofie regmaak en verkoop. was baie besig met sake. wou die stofie regmaak en
8.7
8.8Wanneer wa s die seun se pa gewoonlik by die huis? (1\
8.9
8.13Hoekom het die seun oor sy pa gejok? Hoekom dink jy wa s dit verkeerd van die Portugees om so lelik met die seun te praat? Wat sou jy gedoen het om die seun te help, as jy die verteller was? (1\ (1\ (1\

Language Components

2
Comprehension QuestionsSummary Writing

Topics Identified

4
ComprehensionSummaryLiteratureGrammar

Mark Allocation

Total120 marks
Sections20 + 25 + 5 + 20 + 20 = 90 marks

Key Information

Contact Number011 714 9797

Paper information

SubjectAfrikaans
Year2012
SessionNovember
TypePast Paper
PaperPaper 1
LanguageAfrikaans (SAL โ€” verified from PDF)
Pages22
Downloads41

Examination context

Decade2010s
Years ago14y
SeasonSpring (SH)
Start dayMonday
Exam periodNovember 2012
Days since exam5,102

About Afrikaans examination preparation

Grade 12 Afrikaans examination papers provide opportunities to practise language comprehension, interpretation, and written communication. The memorandum is prescriptive about register and idiom.

Every available Grade 12 Afrikaans past paper and memorandum is collected in the Afrikaans hub at afrikaans.freemode.co.za โ€” browse all years, sessions and languages in one place.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

reading comprehension
language use
interpretation
written communication
accurate responses

A practical revision approach

Afrikaans NSC papers reward precise idiomatic usage. Practice using correct register โ€” the memorandum allocates granular marks for language accuracy.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding marking memorandum

Marking memorandum available

Use the corresponding memorandum after completing the paper to review your answers and identify areas that require further revision. The memorandum shows the marking approach used by DBE examiners, including method-mark allocations.

Afrikaans SAL P1 memo (Eastern Cape) โ†’

File details

File size883.9 KB
Pages22
Archived on11 October 2026
File age13d
ContributorFreeMode
FingerprintE4CDB8BBD0A0

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.