This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q2โ Section header โ
Q4โ Section header โ
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.10\n die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.11 D.
1.1.1Alle strekelhuid iges (' echinoderms '\
1.1.2Verantwoordelike reis na natuurlike gebiede wat die welstand van die omgewing en die plaaslike gemeenskappe in ag neem: vontuurgebaseerde toerisme Omgewingstoerisme
1.1.3
1.1Die illustrasie hieronder verteenwoordig n stekelrige bros ster spiny brittle star
1.1
1.1
1.1.7Ingenieurs beplan om n gebou in n woestyn te ontwerp . Hierdie
1.1.8Watter EEN van die volgende is VERKEERD vir mangroves Die waarde van mangroves in riviermondings (' estuaries '\ is om
1.1.9Die volgende terme word met kelpwoude geassosieer (i Infragetysone (' Infratidal zone '\ (ii\
1.1.10Die tipe sirkulasie wat by manteldiere (' tunicates '\ voorkom
1.2Gee die korrekte wetenskaplike term/frase vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term/frase langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.10\n die ANTWOORDEBOEK neer.
1.2.1Riviermondings, hulle verwante oewers en beddings wat aan die eb en vloe van die getye ('tidal ebb and flow'\ van die seewater onderhewig is
1.2.2Sywaartse verlengings van die arms van veersterre (' feather stars'\
1.2.3Watergevulde kompartemente om die mae van bros sterre (' brittle stars '\ wat na buite oop gaan
1.2.4Eiers wat n waterdigte dop en n vloeistofgevulde sak (' fluid filled
1.2.5
1.2.6
1.2.7Verhoogde biomassa na gebiede wat aan M (' MPAs
1.2.8Skelet van see egel/seepampoentjie ( sea urchin
1.2.9Nie lewende skubbe ('scales'\ wat aan die buitekant van n dier se vel gevorm word en deur vervelling ('moulting'\
1.2.10Wanneer walvisse met die kop na onder dryf met hulle sterte uit die water om stadig saam met die wind te seil
1.3Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A SLEGS B BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM
1.3.1Blastopor us (' Blastopore '\ word die mond A:
1.3.2
1.3.3
1.3.4Ooskus A: oestergordel ('oyster belt'\ B: rgenvillei sone
1.3.5Ingenieurswese wat deur kelp vashouers ( kelp holdfast
2.1Die sakpyp/rooiaas (' sea squirt '\ Didemnum sp. \en die Stermantel (' Star
2.1.1Verduidelik hoe koloniale sakpyp spesies (' colonial ascidian species '\
2.1.2Stel 'n hipotese vir die studie hierbo. (2\
2.1.3Stel EEN manier voor waarop hier die studie meer geldig gemaak kan word. (1\
2.1.4Teken n dubbellyngrafiek om die data hierbo te toon (10 Mari
2.3Lees die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg REUSE GROEI UIT KLEIN GOEDJIES Die Giant Kelp Restoration Project (Reusekelp
2.3.1Hoe kan Reusekelp (' Giant Kelp '\ gebruik word om die gevolge van klimaatsverandering (' climate change '\
2.3.2
2.3.3
2.3.4Bespreek TWEE maniere waarop hierdie projek tot die omgewingsbeskermingspilaar (' environmental protection pillar '\ van
2.3.5Alhoewel hierdie projek tot voordeel van besoekers sal wees, moet die impak van oortoerisme (' overtourism '\
2.3.6a jou mening , m oet projekte soos die Giant Kelp Restoration Project as n ekotoeris
3.1Lees die artikel hieronder oor see skilpad karapaks (' turtle's carapace '\
3.1.1Gee EEN addisionele funksie van die seeskilpad se karapaks buiten beskerming.
3.1.2Verduidelik hoe die karapaks die seeskilpad kan help om 'n verhoging in druk te hanteer terwyl
3.1.3Die seeskilpad se karapaks verskaf waardevolle inspirasie vir die ontwikkeling van nuwe materiale in diepsee navorsing
3.2n Strand langs die Oos Kaapse kuslyn ervaar kalm golwe en heersende toestande. Gedurende n sekere tyd van die jaar word
3.2.1Noem EEN biotiese faktor wat die Witmossel sal laat grawe (1\
3.2.2Beskryf die profiel van hierdie strand (1\
3.2.3Noem hoekom Witmossels beweeg in die sand saam met die styging en daling van die getye
3.2.4Verduidelik TWEE strukturele maniere waarop die Witmossel aangepas is om die invloei van sedimentlading te oorleef (2 x 2\ (4\
3.2.5
3.3
3.3.1Hoe is die borsvinne (' pectoral fins '\ van die Rifmantarog ('Reef Manta Ray'\ vir beweging aangepas
3.3.2Rogge ('Rays'\ gebruik teenstroom hitte uitruiling ('counter current
3.3.3Teken n benoemde diagram wat die bloedsirkulasie (' blood circulation '\ wat in Rifmantarog
3.4Lees die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg OPROEP OM AFRIKA IKKEWYNE TE BESKERM SOOS WAT
3.4.1Waarom beklemtoon wetenskaplikes die aantal broeipare (2\
3.4.2Dink jy dat die beskerming van die regte gebiede genoeg is om die Afrika pikkewyn bevolking te vergroot? Motiveer jou antwoord (2\
3.4.3Verduidelik TWEE sleutelvoordele wat n toename in die grootte van Mariene Beskermde Gebied (M BG ('
3.4.4Hoe sal die wetenskaplikes data gebruik om geskikte terreine vir hierdie MBG te kies en daaroor te besluit
3.4.5Stel voor watter IUCN MBG kategorie oorweeg sal word om gebied vir