Afrikaans SAL P2 (Gauteng)

November 2022 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Afrikaans

Past Paper 2022 Grade 12 Afrikaans - SAL Afrikaans Hub โ†’
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 315.1 KB View Memorandum
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 4 marks ๐Ÿ“„ 12 pages ๐Ÿ“ 60 items found ๐Ÿ“š 3 topics ๐Ÿ“– 2 language components
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

60
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ€” Section header โ€”
1.1Op watter plaas het die ki nders die baba duikertjie gekry? (1\
1.2Wie het die bokkie vir Kleinboet saam met Pappie gestuur? (1\
1.3Waarom was die bokkie 'n goeie geskenk vir Kleinboet? (1\
1.4Voltooi die volgende sin deur 'n woord in die lys hieronder te gebruik. Skryf net di e vraagnommer (1.4\n die antwoord neer. 'n hiperbool; klanknabootsing;
1.5Die bokkie het deel van almal se lewens geword. Kies die inligting in KOLOM B wat by die karakter in KOLOM A pas. Skryf net die letter (A E\ngs die vraagnommers (1.5.1 tot 1.5.4\eer KOLO
1.5.4Kleinboet Kleinboet se pa Kleinboet se ma Die verteller
1.6Skryf die volgende sin oor en verander die onderstreepte deel om die stelling WAAR t e maak. Rietman het die meeste van lusernpap gehou. (1\
1.7
1.8
1.10Hierdie Kerstyd was nie soos altyd nie.
1.10.1
1.10.2Waarom was dit verkeerd van Pappi e om nie vir Kleinboet te troos toe hy gedink het Rietman is dood nie? (1\
1.11Hoekom noem en beskryf die verteller so baie dinge in die tuin? (1\
1.12
1.1Hoe lank voor die tyd het Rinatjie gehoor dat die mallemeule kom? (1\
1.1oltooi die volgende sinne. Skryf net die vraagnommers (1.1 .1 tot 1.
1.1.1
1.1.2
1.1.3
1.1
1.15Noem TWEE maniere waarop Rinatjie geld vir die mallemeule gekry het (2\
1.16Waarom het Katrien net saam met haar ma gebly? (1\
1.17Die mallemeule het op die dorp aangekom. Kies elke keer die inligting in KOLOM B wat by die karakter in KOLOM A pas. Skryf net die letter (A E\gs die vraagnommers (1.17.1 tot 1.17.4\er. KOLOM A KOLOM B
1.17.4Rinatjie Katrien Rinatj ie se pa Rosa
1.18
1.19
1.20Rinatjie wou nie nog 'n keer ry nie, omdat sy te dronk in haar kop was. Gee 'n feit uit die verhaal om te motiveer waarom die stelling ONWAAR is. (1\
1.21Waarom was dit verke erd van die kaartjiesverkoper om Katrien te dwing om van die mallemeule af te spring terwyl dit nog beweeg het? (1\ Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/November 2022 NSS
1.22Waarom was dit goed van Rinatjie om haar twee vyftigsente vir Katrien te gee? (1\
1.23
1.24
Q2โ€” Section header โ€”
2.1Wat is die naam van die perdeplaas waar die drama afspeel? (1\
2.2Wie het saam met Wilma op die perdeplaas gebly? (1\
2.3Waarom het Lucky op die perdeplaas kom werk? (1\
2.4Skryf die volgende sin oor en verander die onderstreepte deel om die stelling WAAR te maak. Lucky moes vir een maand lank elke naweek op die perdepl aas werk. (1\
2.5Voltooi die volgende sin deur 'n woord in die lys hieronder te gebruik. Skryf net die vraagnommer (2.5\n die antwoord neer. 'n hiperbool; personifikasie; 'n vergelyking "Jy gaan nie agt
2.6
2.7Wilma het goeie werk op die p erdeplaas gedoen. Kies elke keer die inligting in KOLOM B wat by die karakter in KOLOM A pas. Skryf net die letter (A
2.7.4Wilma Lucky Binki Ansie de Beer
2.8
2.9Skryf die volgende gebeure onder mekaar oor in die VOLGORDE soos wat dit in die verhaal gebeur. Lucky het Tinkerbelle laat weghardloop. Binki het vir Lucky v ertel wat met Dukie gebeur het. Binki het vir Lucky toebroodjies vir middagete gebring.
2.10Wilma en Binki het 'n goeie verhouding gehad.
2.10.1Waarom was dit mooi van Wilma om soos 'n ma vir Binki te sorg? (1\
2.10.2Waarom het Wilma gedink dit was nodig dat sy Binki teen Lucky moes beskerm? (1\
2.11Hoekom gebruik Lucky so baie Engelse woorde? (1\
2.12
2.13Watter dag van die week het hierdie insident gebeur? (1\
2.14
2.15
2.16Lucky het vir K aizer vertel dat hy die katjies verdrink het. Noem TWEE redes waarom Lucky die katjies verdrink het. (2\
2.17oltooi die volgende sinne. Skryf net die vraagnommers (2.17.1 tot 2.17.4\en die antwoord neer.
2.17.4Na die insident in die stal het Lucky vir Kaizer gevra om hom te ... vir sy slegte gedrag. Kaizer het sy ... gelig en Lucky het dit vasgehou. Lucky het vir Kaizer 'n emmer met nuwe ... gevat. Wilma was ... oor die verandering in Lucky se gedrag.
2.18Elke karakter in hierdie drama speel 'n eie rol. Die dinge wat hulle doen, het gevolge vir ander karakters. Kies elke keer die gevolg in KOLOM B
2.18.4Lucky het iets verkeerds gedoen. Sabrina het baie tyd saam met haar vriende deurgebring. Wilma het haar eie perd laat seerkry. Binki het letsels opgedo en
2.19Binki het net bloese met lang moue gedra, want sy het altyd koud gekry. Gee 'n feit uit die verhaal om te motiveer waarom die stelling ONWAAR is. (1\
2.20
2.21Waarom was dit verkeerd van Lucky om wit mense "ryk varke" te noem? (1\
2.22

Language Components

2
Literature AnalysisOral/Debate

Topics Identified

3
LiteratureGrammarOral Communication

Paper information

SubjectAfrikaans
Year2022
SessionNovember
TypePast Paper
PaperPaper 2
LanguageAfrikaans (SAL โ€” verified from PDF)
Pages12
Downloads41

Examination context

Decade2020s
Years ago4y
SeasonSpring (SH)
Start daySaturday
Exam periodNovember 2022
Days since exam1,449

About Afrikaans examination preparation

Grade 12 Afrikaans examination papers provide opportunities to practise language comprehension, interpretation, and written communication. The memorandum is prescriptive about register and idiom.

Every available Grade 12 Afrikaans past paper and memorandum is collected in the Afrikaans hub at afrikaans.freemode.co.za โ€” browse all years, sessions and languages in one place.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

reading comprehension
language use
interpretation
written communication
accurate responses

A practical revision approach

Afrikaans NSC papers reward precise idiomatic usage. Practice using correct register โ€” the memorandum allocates granular marks for language accuracy.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding marking memorandum

Marking memorandum available

Use the corresponding memorandum after completing the paper to review your answers and identify areas that require further revision. The memorandum shows the marking approach used by DBE examiners, including method-mark allocations.

Afrikaans SAL P2 memo (Eastern Cape) โ†’

File details

File size315.1 KB
Pages12
Archived on11 October 2026
File age12d
ContributorFreeMode
FingerprintA69A7E0F2F16

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.