This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
1.10\in die ANTWOORDEBOEK neer, bv.
1.11D. .1 'n Flitsende vertikale staaf wat die posisie van die teks aandui wat in 'n teksredigeerder getik word
1.4'n is 'n moontlike rede waarom 'n program nie sal installeer nie.
2.10\in die ANTWOORDEBOEK neer, bv.
2.11U. KOLOM KOLOM
2.10'n Veldeienskap wat outomaties 'n waarde in 'n veld vir elke nuwe rekord in 'n databasis tabel in voeg Kwaadwillige sagteware (
3.1Ruitnetrekenarisering (' Grid computing '\ is 'n stelsel waar hulpbronne van baie rekenaars terselfdertyd op verskillende plekke gebruik word om 'n enkele taak te voltooi. (1\
3.2'n Perseel( 'Site' lisensie laat 'n maatskappy toe om slegs een kopie van die sagteware te installeer. (1\
3.3
3.4Die AVERAGE fun ksie sal die gemiddeld van 'n stel waardes in 'n databasis gee
3.5Inligtingsoorlading ('Information overload'\ is die proses waar analoog tegnologie
15.6skerm (1920 x 1080\ 128 GG('GB'\ VTA ('SSD'\ 3 x USB poorte VGA
4.1Bestudeer die skootrekenaar ('laptop'\ se spesifikasies in die advertensie hieronder en beantwoord die vrae wat volg
4.1.1Aan watter algemene sagteware kategorie behoort Office 365? (1\
4.1.2Gee TWEE moontlike redes waarom skermresolusie bykomend tot skermgrootte in die spesifikasies hierbo aangedui word. (2
4.1.3Gee TWEE redes waarom nuwer model le skootrekenaars nie optiese aandrywers (' optical drive '\ het nie
4.1.4ee EEN moontlike rede waarom 'n VT ('SSD'\ in plaas van 'n hardeskyf vir hierdie rekenaar gespesifiseer is.
4.1.5ee TWEE eienskappe van 'n USB poort wat dit so 'n gewilde keuse maak om randtoestelle te koppel. (2\
4.1.6Bespreek waarom jy nie sou verwag om 'n VGA poort in die spesifikasies van hierdie skootrekenaar te sien nie EN noem watter ander poort jy eerder sou verwag om te vind. (2\
4.1.7Noem TWEE spesifikasies in die advertensie wat dit moontlik sou maak o biometriese sekerheid ('biometric security'\ op hierdie
4.1.8
4.2Noem TWEE voordele daarvan om aanlyn bankdienste te gebruik teenoor 'n fisies besoek aan
4.3Stel EEN manier voor om seker te maak dat dokumente wat in nuwe weergawe van die sagteware geskep is by ouer weergawes van die sagteware
4.4Gee TWEE redes waarom jy kan besluit om 'n tafelrekenaar eerder as 'n skootrekenaar te koop. (2\
4.5ee TWEE redes waarom 'n rekenaar 'n gebruiker kan aanpor om die bedryfstelsel , bv. Windows,
4.6'n Drukker druk nie die dokument wat daarheen gestuur is nie, al werk dit en is dit aangeskakel en be oorlik gekoppel. Bespreek TWEE maniere om hierdie probleem op te los. (2\
4.7
4.8ee TWEE redes vir die gebruik van die ' Task S cheduler nutsprogram.
5.1at is die hoofdoel van 'n IDV (' ISP '\ (1
5.2Noem TWEE funksies van 'n roeteerder ('router'\ soos dit in 'n tuisnetwerk gebruik word (2
5.3Noem TWEE voordele van 'n veseloptiese koppeling (' fibre connection '\ bo 'n gekabelde ADSL
5.4aarom sou 'n gebruiker verkies om 'n ongevormde ('uns haped '\ koppeling in plaas van 'n gevormde ('shaped'\ koppeling
5.5Noem TWEE voordele daarvan om 'n deurblaaier gebaseerde ('browser based'\ aanlyn toepassing te gebruik om dokumente te redigeer eerder as 'n los staande
5.6Noem TWEE nadele daarvan om deurblaaier('browser'\ inpropprogramme plug ins
5.7Waarom sal jy 'n 'Page Not Found' of Not Found foutboodskap kry
5.8Baie openbare plekke bied dikwels gratis internettoegang aan
5.8.1Wat word hierdie tipe koppeling genoem? (1\
5.8.2Noem EEN probleem met hierdie tipe gratis internetkoppeling, behalwe vir sekerheidsrisiko's. (1\
5.9t is die hooffunksie van 'n netskans (' firewall '\ (1
5.10
6.1ee TWEE redes waarom 'n taakdefinisie nodig is wanneer die navorsing vir jou praktiese assesseringstaak (PAT\eplan word. (2
6.2Verduidelik hoe jy kan voorkom dat baie verskillende of onverwante resultate van 'n webblaaier (' web browser'\ ver kry word
6.3Wanneer jy 'n vraelys opstel is dit belangrik om die verwagte formaat van die antwoorde op geslote vrae te oorweeg omdat dit jou kan help om die data te verwerk en te analiseer.
6.3.1 ee TWEE antwoord tipes/ formate wat waardes sal terugstuur wat na 'n .csv
6.3.2 Hoe kan hierdie data visueel in 'n sigblad voorgestel word? (1
6.4Verduidelik waarom dit belangrik is dat navorsers NIE bevooroordeelde ('biased'\ bronne by hulle navorsing of verslae insluit NIE (2\
6.5ee TWEE maniere waarop databasisnavrae nuttig kan wees wanneer data geanaliseer word. (2\ [10] VRAAG10
7.1Beskryf 'n situasie wat as aanlyn teistering (' online harassment'\ sou kwalifiseer. (1\
7.2tel TWEE maniere voor waarop rekenaargebruikers HSB ('RSI'\ aan hulle hande en gewrigte kan voorkom.
7.3Noem TWEE manier waarop jy kan voorkom dat jy 'n slagoffer van pos uitvissing ('
7.4Bestuurderlose motors/Selfbestuur motors (' Driverless cars/ Self driving cars
7.5
7.6Noem TWEE nadele van die gebruik van gratis wolkbergingsdienste (' cloud storage services '\ (2\ [10]10
8.1Jy het die woord 'te xt ' getik maar het verskyn oe
8.2oem EEN instelling wat aangepas kan word deur die liniaal ('ruler '\ van 'n woordverwerker te gebruik. (1
8.3Wat moet jy doen voordat jy 'n geoutomatiseerde sitaat ('citation'\ in 'n woordverwerkingsdokument kan
8.4Data verskyn in selle A1:W100 in 'n sigblad Watter sigblad opsie sal jy gebruik om slegs die selreeks A1
8.5Jy wil 'n grafiek uit 'n sigblad in 'n woordverwerkingsdokument plak ('paste'\ atter 'Paste Special' opsie sal jy gebruik om die grafiek in die woord
8.6Waarom verskyn die letters en nie in die sigblad nie soos in die skermkopie hieronder ge
8.7Verduidelik die konsep van 'n sirkelverwysing (' circular reference '\ in 'n sigblad.
8.8Die LOOKUP funksie wat in sel C5 gebruik word poog om die punt vir
8.9Microsoft Access laat jou toe om 'n teks bl okkie 'text box' \in te voeg wanneer jy
8.10Die volgende boodskap het verskyn to jy 'n databasisnavraag laat uitvoer het ('ran'\ ee TWEE redes waarom die databasis vereis dat jy 'n parameterwaarde invoer.
8.11Terwyl jy na 'n webblad in die deurblaaier ('browser'\ kyk besluit jy dat jy graag die HTML
8.12Gee TWEE wenke wat jou sal help om foute te voorkom of wat jou met foutopsporing ('troubleshooting'\ sal help wanneer jy in HTML kodeer. (2\ [15]15
9.1Jy het 'n skootrekenaar en 'n dataprojektor nodig om die flieks in die skoolsaal te wys.
9.1.1oem TWEE eienskappe, behalwe vir die resolusie, wat jy sal oorweeg wanneer jy 'n dataprojektor koop. (2\
9.1.2Verduidelik waarom dit NIE nodig sal wees dat die skootr ekenaar 'n toegewyde grafika kaart moet
9.2ee EEN rede waarom jy NIE 'n muis saam met 'n skootrekenaar hoef te gebruik NIE
9.3In plaas daarvan om al die flieks af te laai wat jy gedurende die fliek aand wil vertoon, het een van jou vriende voorgestel dat jy dit vanaf dienste soos Netflix o
9.3.1Noem die tipe sagteware wat nodig is om flieks te speel. (1\
9.3.2
9.3.3
9.4Identifiseer TWEE risiko's waaraan jou skoot rekenaar blootgestel kan word deur aan die internet gekoppel te wees EN stel 'n manier voor om skade te voorkom van ELKE
9.5Die skool hoof vereis dat jy n die fliek aand 'n verslag met hoof en
9.5.1atter stappe moet jy doen voordat 'n outomatiese inhoudsopgawe (' Table of C ontents '\ by 'n woordverwerkingsdokument gevoeg kan
9.5.2Die verslag sal op 'n webblad gepubliseer word. Noem TWEE moontlike plekke waarheen hiperskakels in die verslag kan wys. (2\
9.5.3Jy sal die possam voeging eienskap (' mail merge feature '\ in
9.6Die organiseerders verwag van die ouers om 'n elektroniese vorm in te vul wat op die skool se blog gepubliseer sal word m die sukses van die fliek
9.6.1ee TWEE voordele vir die organiseerders om die aanlyn vorm op die skool se blog te publiseer.
9.6.2
9.6.3Die data van die elektroniese vorm is na 'n sigblad uitgevoer. Die organiseerders wil vasstel hoeveel ouers 'n gradering van meer as 7 vir al drie kriteria gegee het,
10.1
10.1.1
10.1.2atter e poseienskap kan gebruik word om die skakel ('link'\ gelyktydig na al die voormalige leerders te stuur? (1\
10.1.3atter tipe toepassing kan gebruik word om die probleem van 'n skakeladres ('link address'\ wat baie lank is
10.1.4oem die databasis objek (' database object'\ wat gebruik kan word om 'n gedrukte opsomming van die getal mans en vroue wat verwag word
10.1.5
10.2
10.2.1
10.2.2Noem TWEE riglyne wat by 'n skoolbeleid oor die gebruik van sosiale media ingesluit kan word. (2\
10.2.3Bespreek TWEE maniere waarop voormalige leerders op ge spoor kan word deur sosiale media te gebruik. (2\
10.3'n Dinee, gevolg deur 'n dans sal vir die voormalige leerders gehou word.
10.3.1
10.3.2Die gaste sal kos vanaf 'n spyskaart toep ('app'\ wat op 'n tablet ge nstalleer is kan kies.