This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5\die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 D.
1.1.1Die proses wat gebruik word om 'n databasistransaksie om te keer en die data na 'n vorige status te herstel verstekstatusomkeer ('default state revert'\ omkeer ('revert'\
1.1.2Die tegnologie wat JavaScript met 'n deurblaaier opdrag kombineer en die deurblaaier in staat stel om slegs 'n klein gedeelte van 'n XML
1.1.3'n Tipe redenasie wat met waarskynlikhede werk om by 'n besluit uit te kom alternatiewe logika stelsellogika vae logika
1.1'n Enkripsiem etode wat twee aparte sleutels gebruik om data te enkripteer en dekripteer BSL (' SSL
1.1.5Delphi funksie wat die heelgetalgedeelte van 'n wisselpuntgetal terugstuur. Val(\ Sqr(\
1.2Kies 'n term uit KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A \langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.
1.2.10
2.1Die leerders moet besluit watter skootrekenaar om aan te koop om die toepassings te ontwikkel. Die spesifikasies van twee
2.1.1Noem die hoeveelheid ETG ('RAM'\ wat by Skootrekenaar ingesluit is. (1\
2.1.2Is Skootrekenaar 1 met 'n vastetoestand aandrywer ('solid state drive'\ of 'n hardeskyfaandrywer saamgestel
2.1.3Skootrekenaar 2 het 1 TG ('TB'\ stoorspasie. Gee die grootte van die stoorspasie in gigagrepe ('gigabyte '\.
2.2Die SVE ('CPU'\, ook bekend as die verwerker, doen die meeste van die verwerking in 'n rekenaarstelsel.
2.2.1SVE s werk volgens 'n volgorde van stappe wat die masjiensiklus genoem word. Noem die eerste TWEE stappe van die masjiensiklus. (2\
2.2.2Moderne bedryfstelsels kan baie verskillende verwerkingstegnieke uitvoer. Verduidelik die term multi inryging ('multithreading' kortliks.
2.3Die IT leerders bespreek dikwels die eienskappe van die jongste grafi ka kaarte.
2.3.1
2.3.2
2.4Die BTAS (' BIOS '\, wat POST insluit speel 'n belangrike rol in die selflaai proses ('boot
2.4.1Waarvoor staan die akroniem POST (1\
2.4.2Verduidelik kortliks POST se rol in die selflaaiproses ('boot up process'\ van 'n rekenaar
2.5Die leerders oorweeg dit om hulle toepassings vir mobiele toestelle soos slimfone beskikbaar te stel.
2.5.1Defin eer die term konvergensie ('convergence'\ (1\
2.5.2Hoe kan die leerders tydens die ontwikkeling van die mobiele toepassings virtualis ering tot hulle voordeel gebruik? (1\
2.6
2.7Die hardeware van tafelrekenaars kan maklik uitgebrei word.
2.7.1Wat is die doel van die ZIF sok ('socket'\p 'n moederbord? (1\
2.7.2Die meeste rekenaar rand apparatuur is warmruilbaar ('hot swappable'\erduidelik wat met die term warmruilbaar bedoel word. (1\
2.8Die leerders wil hulle opvoedkundige toepassings as vryware ('freeware'\ vrystel maar daar is baie ander tipes sagteware lisensies soos deelware
2.8.1Verduidelik wat die gebruik van deelware behels. (2\
2.8.2Baie maatskappye wat sagteware ontwikkel gebruik die SaaS verspreidingsmodel. (a\ Verduidelik hoe SaaS werk. (1\ (b\ Noem EEN voordeel van die gebruik van SaaS. (1\
2.9'n Algemene probleem wat met die gebruik van hardeskywe geassosieer word is skyf fragmentering Wat is skyffragmentering
3.1Wanneer 'n netwerk vir 'n klein kantoor opgestel word kan moontlike noodsaaklike stukke toerusting kabels en roeteerders ('routers'\it.
3.1.1Noem EEN tipe netwerkkabel wat gebruik kan word. (1\
3.1.2Verduidelik die doel van 'n roeteerder. (2\
3.2Daar is voorgestel dat jy 'n kabel lose opstelling vir jou netwerk moet oorweeg.
3.2.1Noem TWEE voordele van 'n kabellose netwerk (2\
3.2.2Toegangspunte in kabellose netwerke is noodsaaklik. Verduidelik wat 'n toegangspunt is. (2\
3.3Kabel lose netwerke is geneig tot rugrytransmissie ('piggybacking'\.
3.3.1Verduidelik wat rugrytransmissie behels. (1\
3.3.2Stel TWEE maniere voor waarop 'n netwerk teen rugrytransmissie beskerm kan word (2\ 3. Jy beplan om 'n webtuiste te ontwikkel
3.4.1Verduidelik die voordeel van 'n dinamiese webtuiste. Verwys na die eienskappe van 'n dinamiese webtuiste in jou antwoord. (3\
3.4.2Hoe kan jy verseker dat jou webtuiste in 'n soeklys sal voorkom, selfs as jou tipe besigheid nie regtig op die soektog betrekking het nie? (1\
3.4.3Jy het besluit om die HTTPS protokol te gebruik (a\ Wat is 'n
3.5.1Verduidelik hoekom die gebruik van 'n PAN NIE geskik sal wees NIE (1\
3.5.2Gee TWEE redes waarom die gebruik van 'n VPN meer geskik sal wees. (2\ Inligtingstegnologie/V2 DBE/November 2019 NS
3.9Vryskutwerkers beweeg baie rond en gebruik dikwels po gooie ('podcasts'\ terwyl hulle reis om op hoogte van die jongste ontwikkelinge in hulle verskillende velde
3.9.1Wat is 'n po gooi (2\
3.9.2Po gooie word dikwels gestroom ('streamed'\. Verduidelik die konsep van stroming (' streaming'\ (1\ TOTAAL AFDELING C:
4.3.1Watter velde kan gebruik word om 'n verwantskap tussen die tabelle op te stel? (1\
4.3.2Identifiseer die tipe verwantskap wat gevorm sal word EN dui die tabel aan wat aan elke kant van die verwantskap sal voorkom. (2\
4.4
4.11Die onderneming sal vir belastingdoeleindes geoudit word. Verduidelik kortliks hoe 'n ouditspoor ('audit trail'\ gebruik kan word om die oudite urs
4.12Rekordsluiting is 'n meganisme wat in die meeste databasisse gebruik word. Verduidelik hoe 'n rekordsluiting werk. (2\ TOTAAL AFDELING
5.1Skryf die mees geskikte datatipes neer vir veranderlikes wat vir die volgende scenario's gebruik gaan word:
5.1.1'n Suid Afrikaanse selfoon nommer moet gestoor word bv. 083 112 4393
5.1.2
5.2.1NOT ((K > L\M\ (2\
5.2.2M = NOT True\ AND (L = K / 2\ (2\ 5.
5.3.1Wat is die waarde van sUit voordat die lus uitgevoer is (1\
5.3.2Hoeveel keer sal die lus herhaal word? (1\
5.3.3Wat sal die waarde van wees wanneer die veranderlike die waarde van
5.4Spesifiseer die korrekte minimum EN maksimum waardes wat as 'n resultaat van die volgende Delphi stelling gegenereer kan word
5.5Noem 'n ingeboude Delphi funksie wat altyd 'n desimale getal soos 47.3 of
34.5tot die volgende heelgetal na bo sal af rond. (1\
5.6
5.7'n Algoritme moet ontwikkel word om 'n afvoer van sterre te vertoon wanneer enige string syfers as teks inge sleutel word soos in die voorbeelde hieronder getoon word
6.1Vryskutwerk word dikwels van 'n mobiele kantoor af gedoen.
6.1.1Definieer die term mobiele kantoor (2\
6.1.2Hoe sal die gebruik van 'n mobiele kantoor vir 'n vryskutwerker voordel ig wees (1\
6.2Die volgende gevolgtrekking is in 'n verslag wat op 'n opname oor vryskutwerk in die media bedryf gebaseer is gepubliseer In line with the fact that the majority of freelancers work in the digital/online space,
6.2.1Wat is die algemene term wat vir digitale/aanlyn spasie gebruik word? (1\
6.2.2Gee TWEE voorbeelde van aanlyn datastoordienste. (2\
6.2.3Wanneer daar met dinamiese webbl aie gewerk word, word die term aanlyn stoor
6.2.4Verduidelik die doel van die LinkedIn mediaplatform. (1\
6.2.5Noem TWEE riglyne vir die beskerming van gebruikers se privaatheid wanneer sosiale mediaplatforms gebruik word. (2\
6.3Data sin ch ronisering is van uiterste belang vir vryskutwerkers wat rondbeweeg. Verduidelik kortliks wat
6.4Verskillende tipes hardeware en sagteware word benodig om videokonferensies vir die doel van vryskutwerk te hou
6.4.1
6.4.2Noem 'n toestel wat aan 'n persoonlike rekenaar gekoppel kan word om 'n videokonferensie te hou. (1\ Inligtingstegnologie/V2 14 DBE/November 2019 NS
6.5'n N maatskappy ( NGO company' \doen
6.5.1Beskryf die term verspreide rekenaar verwerking ('distributed computing'\. (2\
6.5.2
6.6'n Ekspert stelsel is 'n toepassing van KI ('AI'\
6.6.1Waarvoor staan KI in hierdie konteks (1\
6.6.2
6.7Kubersekuriteit is baie belangrik veral vir vryskutwerkers wat dikwels op die internet staatmaak om hulle data te stoor en te
6.7.1Bedreigings as gevolg van kwaadwillige sagteware ('malware'\ kan verminder word deur jou sagteware op te dateer (a\ Noem die TWEE tipes sagteware wat opgedateer moet word. (2\
6.7.1(a\ hoekom sagteware opdatering bedreiging deur kwaadwillige sagteware sal voorkom
6.7.2Definieer die term afkoopsagteware ('ransomware'\ (2\ Inligtingstegnologie/V2 15 DBE/November 2019 NS
6.8Ontwikkelaars van webtuistes moet waak teen baie tipes kubermisda d.
6.8.1Verduidelik die konsep van 'n VD S(' DD '\
6.8.2Gee die term wat vir 'n amateurprogrammeerder wat virustemplate verander en dit dan vrystel , gebruik word
6.9.1'n OKT ('UPS'\ is een manier om data te beveilig. Verduidelik kortliks wat 'n onderbrekinglose kragtoevoer (OKT\ behels. (1\
6.9.2Noem hoe 'n OKT in staat is om data te beveilig. (1\
6.9.3Watter tipe samepersing offer onbenullige data op om spasie te spaar? (1\
6.10
6.10.1Waarvoor staan die afkorting DRB ('DRM'\ (1\
6.10.2
6.11Die moderne slimfoon is 'n noodsaaklike toestel vir vryskutwerkers.
6.11.1Stel TWEE praktiese wenke vir vryskutwerkers voor om hulle slimfone se batterye vir 'n lang er tyd perk
6.11.2Vryskutwerkers kan hulle slimfone gebruik om video oproepe te maak met