This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vr ae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1 tot
1.1.10in die ANTWOORDEBOEK neer, bv.
1.1.11A.
1.1.1Watter EEN van die volgende is NIE n element van die be mark ings mengsel
1.1.2n Handelaar wat produkte by n produsent aankoop en dit direk aan verbruikers verkoop
1.1.3n Bemarkings benadering wat op toenemende omgewings kwessies reageer
1.1.4n s trategi ese beplanningshulpmiddel wat 'n entrepreneur help om die besigheids idee te evalueer.
1.1.5Die volgende aspekte word deur arbeidswetgewing hanteer en bevorder: (i\ (ii\ (iii\ (iv\ Bemagtig
1.1.6Die volgende is NIE n ekonomiese kenmerk van grond NIE
1.1.7Die tipe krediet wat n boer sal gebruik om grond aan te koop Kort termyn
1.1.8Die bestuursvaardigheid wat n plaasbestuurder gebruik om oor veranderinge na te dink en nuwe strategi
1.1.9Die stellings hieronder ve rwys na oorerflikheid: (i\ (ii\ (iii\ (iv\
1.1.10n Opreg geteelde swart sog word met n opreggeteelde wit beer gekruis. Die
1.2Kies n term/frase uit KOLOM B wat by n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A H\ langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.5\in die ANTWOORDEBOEK neer, b v.
1.2.6KOLOM KOLOM
1.2.3
1.2.5
1.3Gee EEN woord/term vir elk va n die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (1.3.1 tot
1.3.5\ in die ANTWOORDEBOEK neer.
1.3.1Die situa sie waar meer produkte geproduseer as aangevra word
1.3.2Die verandering van prys wanneer die vraag na of aanbod van landbouprodukte
1.3.3Die tudie van hoe oorerflike eienskappe van ouers na die nageslag oorgedra word
1.3.4Die vermo van diere om hulle vo lledige stel eienskappe aan hulle nageslag oor te dra
1.3.5n Geen wat nie tot uiting kom in die teenwoordigheid van die kontrasterende geen nie (5 x 2\ (10\
1.4Verander die ONDERSTREEPTE WOORD in elk van die volgende stellings om dit WAAR te maak. Skr yf slegs die antwoord langs die vraagnommer (1.4.1 tot
1.4.5in die ANTWOORDEBOEK neer.
1.4.1Bem arking pr ys neig om rondom een punt te stabiliseer waar
1.4.2Arbeid is n produksiefaktor wat ook as vaste kapitaal geklassifiseer kan word.
1.4.3Daar word na d ie uiterlike voorkoms van individu verwys as die genoti
1.4.4Oorkruising is n voorbeeld van 'n ksterne oorsaak van variasie.
1.4.5Famil ie sele ksie behels die seleksie v an individu e gebaseer op die rekord s van hul nageslag.
2.1Die illustrasie hieron der toon tipe bemarkingstelsel wat in die landbousektor gebruik word.
2.1.1
2.1.2Noem TWEE tipes van die bemarkingstelse l wat in
Q2โ Section header โ
2.1.3Onderskei tussen bemarking en verkope (2\
2.1.4Noem TWEE probleme wat die bemarkings ketting van landbouprodukte kan belemmer. (2\
2.2Die grafieke hieronder toon die verandering in die vraag na produkte relatief tot die verandering in prys. Hoeveelheid
2.2.1Identif iseer die grafiek (A of B\wat ELK van die volgende verteenwoordig (a\ Pr ys
2.2.2ee n rede vir jou antwoord e op
Q2โ Section header โ
2.2.3
2.3Die tabel h ieronder verteenwoordig die hoeveelhe d vrugte wat teen verskillende pryse verkoop word. PR YS (R\ HOEVEELHEID
2.3.1Gebruik die data in die tabel hierbo en teken n lyngrafiek om die hoeveelheid en die pryse van die sakkies vrugte te vergelyk.
2.3.2Lei die verwantskap tussen die prys en die hoeveelheid vrugte gevra af. (2\
2.4n Besigheid plan is n plan van aksie wat 'n entrepreneur vir
2.4.1Gee TWEE redes waarom n besigheidsplan opgestel moet word. (2\
2.4.2Noem DRIE items wat by die formaat van goeie besigheidsplan ingesluit
2.4.3oem TWEE problem wat by die opstel van n besigh eidsplan
2.5n E ntrepreneur is n persoon wat n besigheidsgeleentheid identifiseer, navo rsing doen oor wat benodig word en
2.5.1die scen ario hierbo, dentif iseer
2.5.2Noem DRIE persoonlik eienskappe van n suksesvolle entrepreneur. (3\ [35]35
3.1Die opbrengska pasiteit van 'n stuk grond word hoofsaaklik deur die fisiese eienskappe van die grond bepaal. Dit kan tot n sekere limiet per eenheid verhoog word deur verbeterde tegnologie
3.1.1Noem die ekonomiese eienskap van grond wat in hierdie scenario ge llustreer word
3.1.2Beskryf die gevolg van die ekonomiese eienskap van grond wat in
Q3โ Section header โ
3.1.3oem TWEE maniere waarop 'n boer die produktiwiteit van grond kan verbeter. (2\
3.1.4Noem DRIE funksies van grond as 'n produksiefaktor. (3\
3.2Boere neem verskillende tipes plaas werkers in diens om spesifieke take op pla se te verrig maar
3.2.1Noem TWEE tipes plaaswerkers wat op plase in diens geneem word, gebas er op die diens
3.2.2Dui TWEE hoofredes aan waarom boere plaaswerkers aan ander sektore afstaan (2\
3.2.3oem TW EE maniere waarop boere hul le plaaswerkers behou. (2\
3.3Dui die arbeidswetgewing aan wat elk van die volgende kwessies hanteer
3.3.1Lei werkers op om hul doeltreffendheid te ver beter (1\
3.3.2Verseker dat die werksomgewing veilig is (1
3.3.3Werkers kan vergoeding eis indien hulle aan diens beseer word (1\ Landbouwetenskappe/V2 DBE/2019
3.4Die tabel hieronder toon 'n rekord met die verwagte inkomste en uitgawes vir onderneming vir 'n finansi
3.4.1Identif iseer die finan si le rekord wat in die tabel hierbo ge
3.4.2ee n rede vir die antwoord op VRAAG
3.4.1(1\
3.4.3Gebruik 'n formule en b ereken die moontlike netto inkomste van hierdie onderneming. 4\
3.4.4Identif iseer die proble wat hier die onderneming moontlik kan ondervind.
3.4.5Noem TWEE moontlik e maniere w aarop hierdie boer die onderneming lewensvatbaa r kan maak. (2\
3.5oerde ondernemings in sommige dele van Suid Afrika
3.5.1dentif iseer DRIE tipes risiko s in die boerdery bedryf (3\
3.5.2oem EEN vaardigheid wat n bestuurder nodig het om die risiko 's
3.5.1te kan identifiseer. (1\
3.5.3Noem TWEE strategi wat boer kan g ebruik om die impak
3.5.4Maak 'n lys van DRIE hoof beginsels vir die suksesvolle bestuur van n boerdery
4.1Die skematiese voorstelling hieronder toon hoe die genotipes van een generasie na die volgende oorgedra word. ( is vir rooi en is vir swart\ of of
4.1.1n die skematiese voorstelling hierbo, identifiseer die ouer met n rooi fenotipe. Gee
4.1.2In die skematiese voorstelling hierbo identifiseer die volgende (a\ Die
4.2n Ondersoek is gedoen oor hoe sekere eienskappe in diere oorgedra word By beeste is swart haarkl eur
4.2.1Maak 'n lys van d ie eienskappe wat hierbo ondersoek word (2\
4.2.2Dui die genoti pe van die bul aan (2\ Ouergenerasie
4.3Die uitwerking van genoti pe en voeding op die groeiprestasie van braaikuikens is ondersoek. Twee verskillende tipes braaikuikens is gebruik.
4.3.1Identif iseer die volgende deur na die scenario hierbo te verwys (a\ Geneti ese faktor van variasie
4.3.2Verwys na die scenario hierbo en verduidelik die verwantskap tussen voedingsbeperkings en gemiddelde massatoename. (2\
4.3.3Formul eer n hipotese vir hierdie ondersoek. (2\
4.4
4.4.1Identifiseer die teelstelsels wat deur en verteenwoordig word. (2\
4.4.2Skryf die letter (A C\ neer w at die teelstelsel verteenwoordig wat heterose bevorder. (1\
4.4.3Noem TWEE nadele van inteling. (2\
4.4.4Uit die kruisings hierbo, skryf die letter (A C\ neer wat die teelstelsel verteenwoordig wat oor 'n lang tydperk gebruik word om die onderneming van 'n gewone vleisbeeskudde in 'n stoet vleisbeeskudde te verander.
4.5Boere gebruik seleksie en verskillende teel metodes as hulpmiddel om die produksie
4.5.1Definieer die konsep seleksie. (2\
4.5.2oem die tipe seleksie wat in die natuur gebruik word. (1\
4.5.3Noem DRIE eienskappe waarvoor boere in n diereproduksie ondern eming selekteer. (3\
4.5.4Dui aan hoe die boer elk van die volgende deur seleksie kan verbeter: (a\ Die geneti ese samestelling van plaasdiere (b\ Omgewingstoestande
4.6Die DNA van plante, soos mielies en koring, kan deur g eneti ese modi fi kasie verander word.
4.6.1oem TWEE tegnieke wat in hier die genetiese modifikasieproses gebruik kan word. (2\
4.6.2Noem TWEE nadele van geneties ge modifi seerde plante. (2\
4.6.3Noe TWEE voordele van die genetiese modifi kasie van plante. (2\