This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
1.10\ in die ANTWOORDEBOEK neer, bv.
1.11D. Watter EEN van die volgende is beide 'n toevoertoestel 'n afvoertoestel? Stilus ('Stylus'\ Raakskerm ('Touch screen'\ Laserdrukker
1.4Inprop speel ('Plug play' tegnologie ... laat slegs handspeletjiekonsoles ('hand
Q2โ Section header โ
2.10\ in die ANTWOORDEBOEK neer, bv.
2.11U. KOLOM KOLOM
2.10Gebruik van IKT's ('ICTs'\ jou in staat stel om weg van jou kantoor te werk
Q3โ Section header โ
3.5\ in die ANTWOORDEBOEK neer. Korrigeer die stelling indien dit ONWAAR is. Verander die onderstreepte woord(e\ om die stelling WAAR te maak. (MOENIE slegs die woord 'NIE' gebruik om die stelling te verander NIE. GEEN punt sal toegeken word indien slegs O
3.1Toepassing sagteware beheer al die aktiwiteite op 'n toestel. (1\
3.2'n OKT ('UPS'\ stel die rekenaar in staat om vir 'n beperkte tyd te loop sodat dokumente gestoor kan word en toepassings toegemaak kan word wanneer
3.3
3.4
3.5'n Berekening wat al die rekords in 'n databasisverslag insluit moet in die verslag skrif ('report footer'\ gedoen word.
Q4โ Section header โ
4.1Wat is die doel van 'n drywerprogram? (2\
4.2'n Rekenkundige klerk gebruik 'n sleutelbord wat nie 'n numeriese syferbord ('numeric keypad'\ het nie. Verduidelik waarom 'n sleutelbord met 'n numeriese syferbord 'n beter opsie sou wees. (2\
4.3
4.3.1
4.3.2
4.3.3
4.3.4
4.4Noem TWEE voordele vir skootrekenaars wat in slaapmodus ('sleep mode'\ ingaan. (2\
4.5Verduidelik die term rugwaarts versoenbaarheid backward compatibility'\ (2\
4.6Verskillende tipes geheue/stoor word dikwels op een toestel gebruik.
4.6.1Gee 'n voorbeeld van geheue wat inhoud verloor as die rekenaar afgeskakel word. (1\
4.6.2Gee TWEE redes waarom moderne mobiele toestelle meer waarskynlik ingebou vastetoestand aan drywe ('solid state drives'\ in plaas van hardeskyw
4.6.3Waarom is Blu stoor gewild by mense wat rekenaarspeletjies speel (1\
4.6.4Noem TWEE maniere waarop data, wat op 'n SD kaart in 'n kamera gestoor , na 'n persoonlike rekenaar oorgedra kan word.
4.7Gee DRIE voorbeelde van toeganklikheidsagteware eienskappe 'accessibility software features'\ wat deel is van die bedryfstelsel. (3\
4.8Noem TWEE maniere om toegang tot 'n webtuiste te kry sonder om die URL of die IP adres in 'n webblaaier in te tik. (2\
4.9Een van die funksies van die bedryfstelsel is om 'n gebruikerskoppelvlak ('user interface'\ te verskaf Gee TWEE bykomende basiese funksies van die bedryfstelsel. (2\
Q5โ Section header โ
5.1Noem TWEE faktore wat sorgvuldig oorweeg moet word wanneer 'n IDV internetdiensverskaffer /'ISP' \ gekies word behalwe koste
5.2Gee TWEE beperkings wanneer 'n ADSL konneksie gebruik word (2\
5.3
5.4Wat is die voordele van 'n kabel lose LAN 'n gekabelde LAN? (2\
5.5Verduidelik waarom groot video's gedurende kantoorure stadig stroom ('stream'\ maar dieselfde video's stroom laat vinnig selfs al gebruik jy dieselfde rekenaar en dieselfde internetkonneksie.
5.6Jy gebruik jou slimfoon slegs vir kitsbood kappe ('instant messaging'\ en selfoonoproepe. Die maandelikse datalimiet ('cap'\ van 5 GB op jou slimfoon is opgebruik voor die einde van die maand. Gee TWEE moontlike redes waarom die
5.715
Q6โ Section header โ
6.1Die voorbeeld hieronder toon drie vrae wat deel was van 'n vraelys vir leer ders wat
Q1โ Section header โ
Q2โ Section header โ
Q3โ Section header โ
6.1.1Identifiseer EEN oop vraag uit die vrae hierbo. (1\
6.1.2Watter vraag Vraag 1, Vraag Vraag 3\ die vraelys sal meer waarskynlik bruikbare data gee indien
6.2Noem TWEE maniere waarop 'n onderwyser kan nagaan of 'n leerder plagiaat vanaf die internet gepleeg het. (2\
6.3Gee TWEE wenke wat leerders kan gebruik om die gehalte van inligting na te gaan wanneer navorsing oor 'n onderwerp op die internet gedoen word. (2\
6.4
6.5Waarom het jy 'n sitaat ('citation '\ in die liggaam van 'n navorsingsverslag en 'n bibliografie aan die einde van 'n navorsingsverslag nodig (2\ [10] 1110
Q7โ Section header โ
7.1'n Gebruiker deel soms sy/haar persoonlike besonderhede wanneer sosiale media gebruik word bv. 'n selfoonnommer 'n e
7.2Noem TWEE maniere waarop 'n stelseladministrateur 'n netwerk teen kuberkrakers ( 'hackers'\ kan beskerm. (2\
7.3Waarom sal 'n navorsingsmaatskappy baat vind by die gebruik van groot data ('big data'\? (2\
7.4
7.5'n Skool wil e leer ('e learning'\ bevorder deur die BJET('BYOD'\ konsep op 'n Wi netwerk te gebruik.
7.5.1Verduidelik die BJET('BYOD'\ konsep MOENIE slegs die akroniem uit skryf
7.5.2Noem TWEE probleme wat hierdie skool kan ondervind wanneer 'n BJET beleid
Q8โ Section header โ
8.1
8.2Gee TWEE moontlike redes waarom 'n hoofpossamevoegingsdokument main mail merge document'\ nie die databron ('data source'\ laai wanneer jy dit probeer oopmaak nie. (2\
8.3
8.3.3te voeg. Field Name Data Type Naam Text Nommer
8.3.1Datum van Toets
8.3.2Punt
8.4Hoe sou jy seker maak dat 'n ander gebruiker NIE data sekere selle in 'n sigblad kan invoeg NIE (1\
8.5Die volgende foutboodskap word in 'n sigbladsel vertoon: #VALUE! Verduidelik hoe jy die fout wat veroorsaak dat die boodskap hierbo verskyn sal regstel (2\
8.6Die twee onderstreepte argumente in die funksie hieronder voorkom dat die funksie korrek werk wanneer dit afgekopieer word: =VLOOKUP(
8.7.1=A1 (1\
8.7.2=(A1+A2+A3+A4+A5\/5 (1\
8.8Verduidelik die van ELK van die volgende HTML merkers ('tags'\
8.8.1<a name= NAME (1\
8.8.2<a href= #NAME (1\ [15] TOTAAL AFDELING B 1315
Q9โ Section header โ
9.1Die m eeste leerder gebruik mobiele toestelle om deur die Web te blaai.
9.1.1
9.1.2Watter term word gebruik om die konsep te verduidelik waar 'n leerder tegelyk ertyd meer as een toep ('app'\ op dieselfde toestel kan gebruik? (1\
9.1.3Gee EEN rede waarom 'n webblad nie in die deurblaaier ('browser'\ op 'n mobiele toestel oopmaak nie. (1\
9.1.4Noem EEN argument daarteen om toegang tot die internet deur 'n openbare toegangspunt ('Wi Fi hotspot'\ verkry (1\
9.2Die skool se internet konnektiwiteit maak dit vir leerder moontlik om die skool se rekenaars
9.2.1
9.2.2Leerder kan geklikkaap ('click jacked'\ word wanneer hulle deur sosialemedia webtuiste blaai. Verduidelik die term klikkaping click
9.2.3Leerder deel gereeld foto's op sosiale media. Noem TWEE eienskappe van 'n slimfoon wat bepaal hoeveel foto's daarop gestoor kan word. (2\
9.2.4Die deurblaaier toon 'n boodskap wat aanbied om 'n inpropprogram ('plug in'\ te installeer wanneer jy op 'n F acebook
9.3Leerder gebruik gereeld die skool se mobiele toestelle vir lang rukke elke dag om hulle leerervaring in die klas kamer te verryk.
9.3.1Noem TWEE maniere waarop leerder oogooreising kan voorkom wanneer hulle baie tyd op hierdie mobiele toestelle
9.3.2Noem TWEE moontlike geeste gesondheids kwessie wat die aanhoudende gebruik van tegnologie kan veroorsaak (2\
9.3.3Noem TWEE positiewe invloede wat tegnologie op onderwys (2\
9.3.4Stel TWEE maniere voor waarop onderwysers kan voorkom dat leerder se aandag afgelei word wanneer hulle die skool se mobiele toestelle in die klaskamer gebruik. (2\
9.4'n W oordverwerkings toep is gebruik om die prent hieronder te skep om die gewildheid van sosiale netwerke te vergelyk
10.1Die m eeste van die bestaande rekenaars in die biblioteek is intreevlak rekenaars.
10.1Jy moet die minimum stelselvereistes (' minimum system requirements'\ van die rekenaars nagaan om vas te
10.1Noem TWEE hardewarekomponente, behalwe 'n moederbord, wat waarskynlik opgedateer moet word om dit moontlik te maak om groot hoeveelhede data te verwerk en die data analise sagteware
10.1Gee TWEE redes waarom rekenaars oor 'n tyd perk stadiger kan word. (2\
10.2Die rekenaars in die AcademyOne biblioteek moet aan 'n netwerk gekoppel word sodat hulpbronne gedeel kan word.
10.2.1
10.2.2Die biblioteek gebruik 'n groot aantal rekenaars. Waarom sal 'n eweknienetwerk ( 'peer peer network'\ NIE vir hier die biblioteek geskik wees nie? (2\
10.2.3Stel gekabelde media voor wat geskik sal wees om die biblioteek rekenaars 'n netwerk te koppel. (1\
10.2.4Watter toestel sal nodig wees om die biblioteek se LAN aan die internet te koppel? (1\
10.3Data moet gereeld gerugsteun word. Die internet verskaf verskeie aanlyn stoorfasiliteite.
10.3.1
10.3.2Gee TWEE redes data van uit 'n rugsteun te herstel ('restore'\
10.4Jy moet 'n webtuiste voltooi deur HTML te gebruik.
10.4.1Watter merker ('tag'\ sal gebruik word om 'n kolpuntlys ('bulleted list'\ in HTML te skep? (1\
10.4.2
10.4Wanneer die HTML kode hieronder in 'n deurblaaier uitgevoer word, behoort dit 'n tabel met drie rye en twee
10.5Die skermkopie hieronder toon 'n paar rekords uit 'n groter datastel wat gebruik is om die salarisse van deeltydse werknemers by klein biblioteke dwarsoor die land te vertoon. Die bedrae verdien (kolom E\ is gebaseer op
10.5.1Watter sigbladeienskap kan gebruik word om die inhoud van sel E1 volledig te vertoon sonder om die kolombreedte te verander? (1\
10.5.2Watter formatering is op die selwaardes in die reeks A2:A6 toegepas? (1\ 17
10.5Die opsies hieronder kan gebruik word om die totale bedrag wat deur die deeltydse werknemers van Kaapstad verdien is, te bepaal. Opsie =SUMIF(B2:B37492 Kaapstad
10.5Indien 'n werknemer ouer as 30 is en meer as R10 000 in die jaar verdien het, moet die teks 'Ja' in kolom F vertoon word , anders moet 'Nee' vertoon