This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5\ in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 D.
1.1.1
1.1.2Sagteware wat gratis gebruik mag word, maar met 'n beperking op tyd en funksionaliteit EGLO ('EULA'\ Deelsagteware ('Shareware'\ Outeursreg('Proprietary'\ sagteware Vryware ('Freeware'\ (1\
1.1.3
1.1Wat sal die waarde van iAntwoord wees wanneer die volgende stelling uitgevoer word? (2\
1.5Watter formule word in die kodegedeelte hieronder verteenwoordig n * p (2\ In
2.2Die sentrum bediener server sal al die rekords stoor.
2.2.1
2.2.2Noem TWEE tipes aksies wat deur 'n skyfskoonmaak ('disk clean up'\ uitgevoer sal word wanneer spasie op die bediener se hard skyf opgeruim word.
2.3Baie restaurant eienaars oorweeg 'n opgradering van hulle rekenaarstelsels.
2.3Noem TWEE belangrike verskille tussen standaard G ('RAM'\ kasgeheue ('cache memory'\ in 'n rekenaarstelsel. (2\
2.3.2
2.3
2.3Die bedryfstelsel het aangedui dat opdaterings beskikbaar is. (a\ Noem EEN voordeel daar n om seker te maak dat die bedryfstelsel gereeld op dateer word. (1\
2.3.5Virtuele geheue ('virtual memory'\ kan die werkverrigting van die rekenaar verbeter. (a\ Wanneer sal virtuele geheue deur die bedryfstelsel gebruik word? (1\ (b\ Verduidelik die basiese konsepte van hoe
2.4Beveiliging van die data is noodsaaklik.
2.4Gee EEN rede waarom 'n hardeskyf kan faal.
2.4.2Stel EEN toestel voor wat data tydens 'n kragonderbreking kan beskerm sodat dit nie korrupteer word nie. (1\
2.4.3Verduidelik die verskil tussen die maak van 'n rugsteun ('backup'\ die argivering ('archiving'\ van data (3\
2.4.4Verduidelik die rol van 'n netskans ('firewall'\ as 'n manier om data te beskerm. (2\ TOTAAL AFDELING B: In
3.1hulpbronne te deel is 'n belangrike voordeel van die gebruik van netwerke. Noem TWEE ander voordele daarvan
3.2NKK's ('NICs'\word i n skootrekenaars ('laptop computers '\ gebruik om beide konneksie en 'n Ethernet poort te verskaf.
3.2.1Verduidelik die funksie van 'n NKK wanneer netwerkkonnekt iwiteit verskaf word (2\
3.2.2Watter medium word vir die stuur en ontvang van data in 'n Wi netwerk gebruik (1\ Kommunikasiewerkverrigting in kabel en kabellose ('wireless'\
3.3.1Noem 'n tipe netwerkkabel wat 'n baie lae vlak van seinverswakking het. (1\
3.3.2Verduidelik hoe swak seinsterkte opgelos kan word wanneer kabellose kommunikasienetwerke opgestel word. (2\
3.3.3Gee TWEE redes waarom maatskappye wat kabellose internet toegang verskaf eerder WiM as Wi gebruik (2\ Daar word dikwels na
3.4.1Verduidelik wat met die term Semanti Web bedoel word (2\
3.4.2Wat is die doel van metadata in die Sema Web? (1\ pos bly steeds 'n gewilde vorm van kommunikasie.
3.5.1Watter protokol word gebruik af te laai (1\
3.5Onderskei tussen kennisgewings ('notifications'\ 'push' tegnologie ten opsigte van die manier waarop pos op 'n
3.5
3.5.4Strikroof ( 'Phishing' \ is 'n tegniek wat dikwels deur kubermisdadigers gebruik word. (a\ Verduidelik die term strikroof ('phishing'\ (2\ (b\
4.1Noem EEN moontlike rol van 'n databasis in die verkooppuntstelsel ('POS system'\ van 'n staurant. (1\
4.2Die werkkaart hieronder bevat inligting oor 'n kelner in restaurant vir 'n spesifieke week Weeklikse Werkkaart vir Kelners Werkkaart JC10012 Voorletter en Van
27.5ure Oortydure gewerk ure Total ure gewerk
33.5ure
4.2.1'n Databasis met die volgende tblKelner tabel is ontwerp: tblKelner Veldnaam Datatipe KelnerID
4.2.1(a\ Voorletter en Van Text Permanente Aanstelling
4.2.1(b\ Gebruik die inligting wat op die werkkaart gegee is om 'n geskikte datatipe vir ELK van die volgende velde
4.2.2'n Verslag met 'n alfabetiese lys van kelners, wat volgens hulle vanne sorteer is, word benodig. Evalueer die struktuur van die tblKelner tabel en noem die probleem wat sal ontstaan
4.2'n Tweede tabel, tblWerkkaart moet geskep word om die oorblywende inligting op die werkkaart te stoor. Die tabel hieronder verteenwoordig 'n tblWerkkaart tabel vir die kelners. Teken
4.2.4Teken 'n eenvoudige entiteitverwantskapdiagram ('entity relationship diagram ERD'\ om die verwantskap tussen die tblKelner tabel en tblWerkkaart tabel te toon.
4.3Die fisiese integriteit van data is net so belangrik soos die logiese integriteit.
4.3.1Identifiseer EEN kwessie wat die fisiese integriteit van data oor die algemeen kan bedreig.
4.3Noem TWEE aspekte van databasis ontwerp wat logiese integriteit sal verseker.
4.4
4.6Restaurantgroep gebruik 'n verspreide databasisstelsel ('distributed database system'\.
4.6.1Stel EEN rede voor waarom 'n verspreide databasisstelsel gesofistikeerde veiligheid sal vereis in vergel yking met 'n
4.6.2Uit 'n gebruiker se perspektief, w at is die voordeel daarvan om op 'n verspreide databasis eerder as op 'n enkelbediener databasis te werk (1\
4.6Verduidelik kortliks data sinchronisasie gedoen word wanneer 'n partisioneringsmodel in 'n verspreide databasis gebruik word (2\
5.1Bea ntwoord die vrae hieronder oor algemene aspekte en konsepte wat met programmering verband hou
5.1.1Noem TWEE riglyne vir die skryf van duidelike en leesbare bronkode.
5.1.2Definieer die konsep van 'n algoritme in programmering.
5.1.3Ontfouting ( 'Debugging' \ is 'n integrale deel van programmering. (a\ Verduidelik wat met ontfouting van 'n program bedoel word (b\
5.1.4
5.1Identifiseer die datatipes vir veranderlike X en Y wanneer die volgende twee instruksies uitgevoer word: (2\ In 12
5.2
5.2
5.2.2Noem die uitwerking indien in die prosedure hierbo met vervang word. (2\
5.2.3
5.3Trek die naspeurtabel ('trace table'\ hieronder in jou ANTWOORDEBOEK oor en voltooi dit om die afvoe waarde vas te
5.3Analiseer die voltooide naspeurtabel en noem wat die vereiste vir die pin is om geldig te wees. 'n Algoritme word benodig om 'n patroon te vertoon, gebaseer op die getal
6.1Die restaurant het 'n onbeveiligde ('unsecured'\ warmkol ('hotspot'\ vir hulle gaste geskep
6.1.1Wat is 'n warmkol ('hotspot'\ (2\
6.1.2Noem die bedreiging vir 'n gas wanneer onbeveiligde warmkol gebruik word.
6.1.3Die gebruik van BitTorrent is op die netwerk deur die netskans ('firewall'\ geblokkeer. (a\ Wat is BitTorrent (1\ (b\ Gee
6.3Die restaurant het hulle webtuiste op gradeer. Die URL vir 'n blad op die webtuiste van hierdie restaurant word hieronder gegee: http://www.mydinnersite.com/product.asp?id=12345 (a\ Is dit 'n statiese of dinamiese webblad? Motiveer jou
6.2.1Skryf die afkorting VPN uit. (1\
6.2.2Verduidelik kort liks wat 'n is. (2\ In 15
6.3.2'n Paragraaf op die tuisblad van die webtuiste motiveer gebruikers om minder krag te gebruik. (a\ Gee TWEE wenke om krag te spaar wanneer rekenaartoestelle gebruik word.
6.3.3Noem die tegniek wat gebruik word om te verseker dat die restaurant se webtuiste so hoog as moontlik 'n lys met soekresultate geplaas word (1\
6.4Verduidelik kort liks wat 'n VDoS('DDoS'\ aanval op die restaurant se webtuiste kan behels. LET WEL: GEEN
6.4
6.5.3(a\ ter tipe tegnologie maak plek gebaseerde dienste soos Foursquare moontlik? (1\ (b\
6.6Noem TWEE rolle wat mense in die data ontginningsproses speel
6.6Wat is die doel van data ontginning in hierdie konteks? 'n Toepassingsprogram vir 'n spesifieke taak word benodig. Beide 'n tafelrekenaar et en 'n aanlyn