This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
1.1Kies die KO RREKTE woord tussen hakies. Die Comrades is 'n ultra marathon omdat dit 'n (gewone/buitengewone\ wedloop is. (1\
1.3Die eerste Comrades is op 24 Mei 1921 gehardloop.
1.3.2Wie se idee was dit om 'n wedloop soos die Comrades te begin? Waarom wou hierdie persoon die C omrades begin? (1\ (1\ Waarom is die volgende stelling ONWAAR? Atlete wat die Comrades hardloop, kan so lank hardloop
1.5Die Comrades strek oor 'n afstand van ongeveer 89 kilometer.
1.5.2In watter provinsie in Suid Afrika word die Comrades gehardloop? Noem EEN van die bekende heuwels op die Comradesroete wat in hierdie teks genoem word. (1\ (1\ Voltooi die volgende sin deur die KORREKTE
1.7
1.8Kies die KORREKTE an twoord. Skryf net die vraagnommer (1.8\ en die letter D\ neer, bv. 1.8 E. Atlete moet vooraf 'n goedgekeurde marathon van 42,2 km voltooi om vir die Comrades te kwalifiseer. Dit is om seker te maak dat atlete ... genoeg is om aan die Comrades deel te
1.1Waarom was 1975 'n belangrike jaar in die geskiedenis van die Comrades? (1\
1.1Kies die inligting uit KOLOM B wat by die karakter in KOLOM A p as. Skryf net die letter (A langs die vraagnommer tot .4\ neer
1.12.4Bill Rowan Wally Hayward Sam Tshabalala Frith van der Merwe ... was die eerste swart wenner van die Comrades. het die eerste Comrades gewen. ... is 'n buitelandse deelnemer.
1.13Hoekom is dit gepas dat daar medalje is wat na Wally Hayward vernoem is? (1\
1.14Dink jy dit is reg dat Comrades atlete groot bedrae geld kry as hulle wen? Motiveer jou antwoord. (1\
1.15Nie alle atlete wat die Comrades begin, voltooi dit betyds nie.
1.15.1Hoe sou j voel as jy ie Comrades nie betyds kon klaarmaak nie? Skryf EEN woord neer. (1\
1.15.2Motiveer die gevoel wat jy by VRAAG
1.15.1neergeskryf het. (1\
1.16Watter les kan 'n mens uit die ubuntu gees van die Comrades leer? (1\
1.17Waarom reis mense die meeste? (1\
1.18Kies die KORREKTE antwoord tussen hakies. Die simbool stel (sport/kultuur\ voor. (1\ Voltooi die sin hieronder . Skryf net
1.20Hoekom pas hierdie p rent by die grafiek? (1\ Kies die KORREKTE antwoord. Skryf net die vraagnommer (1. \ en die letter (A D\neer, b
1.21Die doel van hierdie visuele teks is om ... aan te dui dat Suid Afrikaner s ver ry om te kom waar hulle wil wees. Suid Afrikaners te waarsku dat dit baie duur is om te reis. aan te dui dat Suid Afrikaners daarvan hou om te reis.
1.2Hoekom s dit makliker om die inhoud van h ierdie teks in 'n grafiek te lees, as in 'n teks wat geskryf is? (1\ TOTAAL AFDELING A:
Q2โ Section header โ
Q3โ Section header โ
3.2Skryf die OORTREFFENDE TRAP van die woord tussen hakies neer Langkloof Appelsap is die (lekker\ appelsa p wat 'n mens kan kry. (1\ Gee die INTENSIEWE VORM vir " vol (1\
3.4
3.5Kies die LEESTEKEN wat die beste by die onderstaan woord pas. Hmmmm (./!\ (1\
3.6Kies die KORREKTE antwoord. Skryf net die vraagnommer (3. \ en die letter D\ neer , bv. 3.6 E Alle meisies sal van hierdie sap hou Hierdie sin is 'n voorbeeld van ... stereotipering. sarkasme.
3.7Is die volgende stelling n FEIT of n MENING? Langkloof Appelsap is goeie waarde vir jou geld! Motiveer jou antwoord. (1\
3.8Noem EEN manier waarop d ie adverteerder visueel wys dat Langkloof Appelsap suiwer appelsap is (1\
3.9Gee E EN rede waarom die raampie van appels bet er by hierdie advertensie pas 'n gewone raampie (1\ Kies die KORREKTE antwoord . Skryf
Q4โ Section header โ
4.1Hoe weet ons dat die spotprent in 'n slaapkamer afspeel? (1\
4.2Kies die KORREKTE antwoord tussen hakies. Pa en Ma het in die koerant gelees dat hulle (meer/minder\ vir hul seun se stu es gaan betaal (1\
4.3
4.4Gee EEN WOORD vir die woorde tussen hakies Ons gaan jou liewer (elke maand\ 'n salaris betaal. (1\ (4.3\ Ons het besluit om u nie meer universiteit toe te stuur nie.
4.8Gee die KORREKTE vorm (deelwoord\ van die woord tussen hakies. Die jongman se (stryk\ klere hang netjies. (1\
4.9
4.110
Q5โ Section header โ
5.1
5.1.2
5.1.3
5.1.4
5.1.8
5.1.9
5.1.12
5.1.14
5.2Bestudeer die prent (TEKS G\ hieronder en beantwoord die vrae. TEKS G: PRENT [Uit: www.googleimages.com Kies telkens die KORREKTE antwoord tussen ha kies.
5.2.3Die Noordwes, Noord Kaap en Vrystaat is drie van die nege (provinsies/dorpe\ van Suid Afrika. Op die kaart kan ons sien dat die Noord Kaap (kleiner/groter\ as die Vrystaat In die Vrystaat kan ons die Sotho's se (tradi
5.2.5In die Noord Kaap het hulle baie (diamante/goud\ uitgehaal. In die Oos Kaap kry ons groot (renosters/olifante\. (1\ (1\
5.2.6Die Wes Kaap spog met (Tafelberg/Tafel Berg\. (1\ [20] TOTAAL AFDELING C: 1620
Q6โ Section header โ
Q6โ Section header โ
Q7โ Section header โ
Q6โ Section header โ
6.1Wat het Schalkie in sy sak gehad wat hy daardie aand vir sy pa wou wys?
6.2
6.3Die mense was by Schalkie hulle se huis n die nuus van sy pa s e dood. Wie het vir Schalkie van sy pa se dood vertel? (1\
6.4Gee TWEE redes waarom dit vir Schalkie moeilik was om te glo dat sy pa dood was. 17
6.5
6.6
6.7Schalkie se ma het verwag dat hy heeltyd naby haar moes bly en hy het dit ook gedoen, al het dit hom ongelukkig gemaak. Hoe kon Schalkie hierdie situasie anders hanteer het? (1\ Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die v
6.10
6.11Waarom, dink jy, sou dit vir Schalkie goed wees as sy ma met Dirk van Graan trou? Kies die KORREKTE antw oord. Skryf net die vraagnommer (6.12\ en die letter (A D\ neer, byvoorbeeld 6.12 E. Wat is die boodskap in hierdie verhaal?
6.14Tydens watter seisoen het hierdie verhaal plaasgevind? (1\
6.15
6.15.1Waarom was die seun die oggend so kwaad vir homself? (1\
6.15.2Waarom was dit onregverdig dat die seun ook vir Alta kwaad was? (1\
6.16
6.17
6.18Wat het die seun laat stilstaan toe hy laatmiddag teruggestap het huis toe? (1\ Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae Toe hy weer durf kyk, het hy gesien hoe hulle nou albei in sy rigting kyk, en hoe haar
6.19Kies die KORREKTE antwoord uit die blokkie hieronder om die sin mee te vol tooi. Skryf net die vraagnommer (6.19 \ en die antwoord neer. die roos daar gelos het; van Alta hou; hulle hoor sing het Die meisies het albei in die seun se rigting gekyk, want hulle het geweet
6.2Waarom pas die gebruik van die vergelyking hoe haar hare skielik soos seemeeu val by die plek waar die storie gebeur? (1\
6.2
6.22Die verliefde seun se plan met die roos het geslaag. Kies elke keer die inligting uit KOLOM B wat by die karakter in KOLOM A pas. Skryf net die letter (A E\ langs die vraagnommers (6.22.1 tot 6.22
6.22
6.23
6.25As jy die seun was, hoe sou jy die volgende dag teenoor Alta optree? (1\
6.26Waarom pas die titel so goed by die verhaal? (1\ [40 21 SS
Q7โ Section header โ
7.1Wat is die naam van die perdeplaas? (1\
7.2Kies die KORREKTE antwoord. Skryf die vr aagnommer (7. \ en die korrekte letter (A D\ neer, bv. 7. Artikels soos die saal, die heining
7.3Waarom het Binki op die plaas gebly en nie by haar ma nie? (1\
7.4Lucky moes op die plaas werk as straf vir iets wat hy verkeerd gedoen het.
7.4.1Wat het Lucky verkeerd gedoen? (1\
7.4.2Hoeveel uur gemeenskapsdiens moes Lucky op die plaas doen? (1\
7.5Kies die korrekte antwoord uit die blokkie hieronder om die sin mee te voltooi. Skryf die vraagnommer (7.5\ en die antwoord neer. skaam; negatief; vreemd Aan die begin was dit vir Binki moeilik om vir Lucky te wys hoe om dinge te
7.6
7.7
7.8Hoekom verkies Sabrina dat Binki haar nie "Ma" noem nie? (1\
7.9
7.10Dink jy dit was reg van Lucky om Binki se kontaklys te verander? Motiveer jou antwoord. (1\
7.11
7.12
7.13Hoekom pas dit in hierdie drama dat Lucky van " contacts " praat en nie van 'n kontaklys nie? (1\
7.14In hierdie drama is die perde se name gekies om by hulle te pas. Kies elke keer die inligting uit KOLOM B om by die perd in KOLOM A te pas. Skryf die letter (A E\ langs die vraagnommer (7.14.1 tot
7.14.4\ neer, bv. 7.14.5 F. KOL OM A KOLOM B
7.14.4
7.15
7.16
7.17
7.18
7.19
7.20Lucky het nie van ryk mense gehou nie. Watter lelike woord(e\ het hy gereeld gebruik om na ryk mense te v erwys? (1\
7.21Binki hulle se huis het heeltemal afgebrand. Watter TWEE dinge het tydens die brand gebeur wat haar baie hartseer gemaak het? (2\
7.22
7.22.1Waarvoor was Binki skaam? (1\
7.22.2Hoe h et sy dit vir ander mense probeer wegsteek? (1\
7.23
7.24Skr yf die volgende vier insidente onder mekaar oor in die VOLGORDE soos wat dit in die verhaal gebeur. Lucky het die ses katjies in die visdam gaan verdrink. Lucky het uitgereken dat die katte soveel kos as wat sy ma in twee
7.25Uit die slot van hierdie drama lei ons af dat Binki as karakter verander het. Motiv eer hierdie stelling met TWEE voorbeelde uit die slot van die drama. (2\
7.26
7.27Kies die korrekte antwoord uit die blokkie hieronder om die sin mee te voltooi. Skryf die vraagnommer (7. 27\ en die antwoord neer. te vervoer; bang te maak; te help Perdekrag is 'n gepaste titel vir hierdie drama, want dit gaan oor perde wat
7.28