This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
1.1Verander die boonste kantruimte ('top margin'\ van die dokument na 2.5 cm. (1\
1.2
1.4
1.5
1.5.1Vertoon slegs die jaar in die sitaat ('citation'\ 'Webb, 2017'. MOENIE die bron verander NIE (1\
1.5.2Vervang die teks 'insert citation here' met sitaat ('citation'\ na die bron ' Young Talent (2017\ (1\
1.6Voeg 'n teks blokkie ('text box'\ bokant die teks 'Athi Patra Ruga' in en voeg die teks 'DID YOU KNOW?' (2\
1.7Vind die genommerde teks onder die opskrif 'Athi Patra Ruga'. Vervang die outomatiese nommers met kolpunte ('bullets'\ die simbool (Webdings karakterkode 162\ te gebruik. (2\
1.8Gebruik 'n woordverwerkingseienskap om ALLE verskynings van die woord 'culture' in kleinbokas ('small caps'\ te vertoon. (2\
1.9
1.10Plaas die byskrif ('caption'\ bokant die laaste prent in die dokument om as 'Figure 5: Destinies' te vertoon (2\
1.11Voeg 'n figuurtabel ('table of figures'\ onder die teks 'Table of Figures' aan die einde van die dokument in. Vertoon die figuurtabel in die 'Simple' formaat.
1.12Voeg 'n teks watermerk soos volg in: Voeg die teks 'Top Ten' as die watermerkteks in. MOENIE die watermerk op die eerste bladsy vertoon NIE Stoor en maak die Artists
Q2โ Section header โ
2.1
2.2
2.3Vind die opskrif 'Marlene Dumas', die paragraaf oor Marlene Dumas die prent van Marlene Dumas. Verander die paragraafinstelling ('paragraph setting'\ om die opskrif, paragraaf en prent saam te vertoon
2.4Vind die tabel onder die opskrif 'Explore our Art Galleries' en verander die hele tabel soos volg: Pas skakering ('shading'\ toe op die ry wat die opskrifte bevat enige kleur van jou keuse.
2.5Vind die tabel onder die opskrif 'Most famous works' Voeg 'n formule in die eerste sel van die laaste ry in om die totale getal kunstenaars in die tabel gelys, te vertoon.
2.7Voeg 'n kruisverwysing ('cross reference'\ na die byskrif ('caption'\ 'Figure 3: Irma Stern' in die teks '(Insert cross reference here\' aan die einde van die dokument vervang. (2\ Stoor en maak die 2Top15SA
Q3โ Section header โ
Q4โ Section header โ
4.1Formateer ry 1 soos volg: Voeg sel A1:M1 saam ('merge'\ maar MOENIE die teks sentreer NIE
4.2Die e posadresse in kolom C MOENIE hoofletters bevat NIE Gebruik 'n geskikte funksie in kolom D om die data slegs in
4.3Gebruik 'n geskikte LOOKUP funksie in sel F3 om die beskrywing in die Code_Kode werkblad te bepaal deur die 'Type code' in kolom E
4.4Die persentasie van die kommissie hang van die kunstenaar se ondervindingkode in kolom G af. Gebruik 'n funksie in sel H4 om die persentasie
4.5Die kunsgalery sal die kunswerke vir 'n sekere aantal maande uitstal, soos gegee in
4.6Verander die formaat van die waardes in kolom L na geldeenheid ('currency'\. (1\
4.7Elke kunstenaar bepaal 'n prys ( kolom L \ vir sy/haar kunswerk. Die galery se kommissie word bereken deur die kunstenaar se prys te gebruik en die persentasie kommissie
4.8Alle kunswerke in die sigblad word tans in die kunsgalery uitgestal Indien die datum in kolom K VOOR die huidige datum is moet die kunswerk verwyder word.
Q5โ Section header โ
5.1Redigeer ('Edit'\ die tbl Artists el soos volg:
5.1.1Verwyder die veld. (1\
5.1.2Verander die datatipe van die Name veld na 'n geskikte datatipe. (1\
5.1.3Stel die veld eienskappe field properties'\ van die Cellnumber veld sodat die gebruiker geforseer word om data in hier die veld in te
5.1.4Stel die veld eienskappe van die StreetName veld sodat dit nie meer as 25 karakters sal aanvaar nie
5.1.5Voeg 'n veld met die naam PostalCode tussen die City veld en die mail veld (2\
5.1.6Verander die formaat van die mail veld om die adres in onderkas ('lower case'\ te vertoon. (1\
5.1.7Die Genre veld stel die gebruiker in staat om slegs een opsie uit 'n lys opsies te kies.
5.1.8Skep 'n toevoermasker ('input mask'\ in die ArtistCode veld om te verseker dat die gebruiker kode vir die kunstenaar in die volgende formaat sal invoe EEN verpligte letter
5.2Skep 'n nuwe vorm met die naam frm5_2 gebaseer op die tblArtists tabel. Sluit AL die velde in.
5.3Maak die navraag gebaseer op die tblData tabel, oop Verander die navraag sodat dit die totale bedrag van elke TypeDescription sal vertoon soos hieronder
5.4'n Fout is in die databasis gemaak toe datums verkeerd ingelees is. Maak die navraag oop en doen die volgende: Voeg 'n berekende veld met die naam NoDays wat sal bepaal
5.5Maak die navraag oop en doen die volgende: Vertoon slegs die rekords van daardie kunstenaars se prys ( ArtistPrice\
5.6Maak die rpt5_6 verslag oop en skakel 'Group & Sort' aan indien dit nie reeds vertoon nie. Voeg die huidige datum en tyd in die verslagonderskif (' report footer'\ Voeg 'n funksie in om die totale
Q6โ Section header โ
6.1Voeg merkers ('tags '\ in om seker te maak dat die teks 'Most Expensive Artworks!' in die webblaaieroortjie ('browser tab'\ vertoon
6.2Verander die hele webblad se font na 'Calibri'.
6.3Verander die teks 'Most Expensive Artworks Ever sold' soos volg: Vertoon die teks as 'n 'Heading styl opskrif. Sentreer ('Centre'\ die opskrif. (2\
6.4
6.5Voeg merkers ('tags'\ in om die horisontale lyn se grootte op 10 te stel.
6.6Voeg 'n eie nskap ( attribute'\ by die prent om die teks 'Painting by Paul Gauguin ' te vertoon indien die prent nie vertoon kan word nie. 'n Poging is
6.7Voeg merkers by om die teks 'Nafea Faa Ipoipo (When Will You Marry?\ Paul Gauguin' as 'n kolpunt ('bullet ed point '\ te vertoon.
Q7โ Section header โ
7.1Maak die Global woordverwerkingsdokument oop.
7.1.1Vul die agtergrond van die WordArt vorm met 'n kleurpatroon 'colour pattern'\ van jou keuse. (2\
7.1.2
7.1.3Verander die 'Intense Quote' styl soos volg: Stel die nommer ing formaat na 1\, 2\, 3\, ens. Pas die 'Intense Quote' styl op al die 'Heading 2'
7.1.4Voeg 'n kommentaar op die teks 'Resources' bo aan die laaste bladsy van die dokument in met die teks 'Media resources'. (2\ Stoor en maak die Global dokument toe.
7.2Maak die 7Watercolour databasis oop.
7.2.1Voeg die data die tblA tabel die tblB tabel die
7.2.2
7.3Maak die 7ForSale sigblad oop. Hierdie vraag vereis van jou om die stappe/metode/formule/funksie in die 7ForSale sigblad te TOON wat jy gebruik het om by die antwoord uit te kom.
7.3.1Werk in die
7.3.1werkblad. Bepaal hoeveel kunswerke die lys Tik die antwoord in sel A1 van die
7.3.1werkblad. (1\
7.3.2Werk in die
7.3.2werkblad. Bepaal hoeveel kunswerke met 'lithograph' as medium op die lys Tik die antwoord in sel A1 van die
7.3.2werkblad. (2\
7.3.3Werk in die
7.3.3werkblad. Bepaal hoeveel kunswerke data vir BEIDE die geraamde ('framed'\ kategorie en die ongeraamde ('unframed'\ kategorie Tik die antwoord in
7.3.3werkblad. (2\
7.3.4Werk in die
7.3.4werkblad. Bepaal die aantal verskillende kunstenaars wat op die lys verskyn. Tik die antwoord in sel A1 van die
7.3.4werkblad. (2\
7.3.5Werk in die
7.3.5werkblad. Bepaal in hoeveel verskillende media die kunswerk van die kunstenaar 'Kentridge, William' op die lys verskyn
7.3.5werkblad. (2\ Stoor en maak die 7ForSale sigblad toe. 2] TOT AL: