Computer Application Technology Paper 2 (Afrikaans)

May-June 2018 โ€” Grade 12 / Matric โ€” Computer Application Technology

Past Paper 2018 Grade 12 Afrikaans
โ†“ Download PDF Facebook X ๐Ÿ“„ 383.3 KB View Memorandum
Preparing document

๐Ÿ“‹ Document Analysis

๐ŸŽฏ 75 marks โฑ๏ธ 3h ๐Ÿ“„ 16 pages ๐Ÿ“ 109 items found ๐Ÿ“š 5 topics
See full analysis

Questions โ€” A Preview of What to Expect in the Document

109
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ€” Section header โ€”
1.10in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 D. 'n word in 'n ... gebruik phablet tafelrekenaar (' desktop computer mobiele telefo tablet
1.2'n Sigbladfout waar die funksie verkeerd gespel is, word 'n genoem. waarde fout ('value error'\ (#VALUE!\ verwysingfout ('reference error'\#REF!\ deur fout
1.3Watter EEN van die volgende terme pas NIE logies by die ander terme NIE Spioenware ('Spyware'\ Deelware ('Shareware'\ Wurm Trojan (1\
1.4Die verwantskapsbewerkingsteken ('relational operator'\ <> word gebruik om 'n waarde ... uit te sluit. in te sluit. te verminder. te vermeerder. (1\
1.5'n Draadlose sleutelbord kan NIE aan 'n rekenaar gekoppel word deur 'n ... te gebruik NIE. infrarooi passtuk ( 'infrared adapter'\ Bluetooth passtuk ('adapt r'\ passtuk ('adapt r'\
1.8'n Kommentaar in HTML kode sal ... verskyn wanneer die webblad in die deurblaaier ('browser'\ vertoon word. 'n titel tussen hakies
1.9Die letters a/b/g/n verwys na dataoordrag oor 'n ...verbinding. ADSL Veseloptiese ('Fibre'\ (1\
1.10Wat sou die resultaat wees indien die formule =ROUNDDOWN(B2 A2,0\ in sel C2 hieronder gebruik word?
14.5(1\ [10]10
Q2โ€” Section header โ€”
2.10\ in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 2.11 KOLOM A KOLOM B
2.10'n Aspek van webontwerp wat na beweging tussen bladsye 'n webtuiste verwys 'n Wetlike ooreenkoms tussen 'n sagteware skrywer en 'n gebruiker 'n Optiese stoormedium met 'n kapasiteit groter as di
Q3โ€” Section header โ€”
3.1Regstellings ('Patches'\ is on bedoeld e foute in sagteware. (1\
3.2OKH ('OCR'\ stel 'n gebruiker in staat om 'n beskermde slimfoon oop te sluit sonder dat dit nodig is
3.3=VLOOKUP(E10,A1:B10,2,FALSE\ Die FALSE parameter sal veroorsaak dat die VLOOKUP funksie hierbo 'n presiese ('exact match'\
3.4'n Rekenaar wat deur 'n kuber kraker ('hacker'\ oorgeneem is word 'n program rower ('pirate'
3.5Selformatering sal die resultaat as 'n afgerond getal vertoon NADAT die waarde verander is.
Q4โ€” Section header โ€”
4.1
4.2Gee TWEE GGK ('GUI'\elemente op 'n elektroniese vorm wat gebruik kan word om 'n lys opsies 'n gebruiker te bied. (2\
4.3Stel TWEE metodes voor wat gebruik kan word om 'n flitsskyf ('flash drive'\ reg te maak wat deur 'n virus besmet is (2\
4.4Veronderstel jy het sagteware van die internet elaai, maar jy kan dit nie laat uitvoer ('run'\ nie omdat daar nie genoeg spasie op die hardeskyf
4.5Waarom sou 'n mens die System Restore nutsprogram moet gebruik (2\
4.6Gee TWEE voordele van die gebruik van 'n interaktiewe witbord. (2\
4.7
4.8Noem TWEE maniere waarop die volgende wagwoord verbeter kan word Y5Y5Y (2\
4.9Verduidelik TWEE maniere waaro ETG(' RAM van VTA(' SDD stoormedia verskil. (2\
4.10
4.11Die vertikale en horisontale rol eienskap ('scrolling feature'\ van 'n raak paneel ('touchpad'\ het ophou werk. Stel 'n rede voor waarom dit kon gebeur het. NOTA: Neem aan dat die hardeware behoorlik werk.
4.12Noem TWEE voordele van 3D druk. (2\
4.13Verduidelik die konsep van virtuele realiteit 'virtual reality' (2\
Q5โ€” Section header โ€”
5.1Stemoproepe word baie IM toepassings bruik Watter netwerkkommunikasieprotokol ('network communications protocol'\ maak hierdie eienskap moontlik? (1\
5.2NVK ('NFC'\ is 'n kommunikasiemedium wat op baie mobiele toestelle beskikbaar is.
5.2.1
5.2.2Noem TWEE gebruike van NVK ('NFC'\. (2\
5.3Gee TWEE moontlike redes waarom 'n e pos nie al die ontvangers op 'n verspreidingslys ('distribution list'\ afgelewer word nie. (2\
5.4Met verwysing na aanlyn inkopies, wat is die doel van inkopiewaentjie ('shopping cart'\? (2\
5.5'n Slimfoon kan as 'n Wi toegangspunt ('hotspot'\ gebruik word. Noem TWEE nadele van die gebruik van 'n slimfoon as 'n Wi toegangspunt.
5.6Hoe kan jou eie webtuiste vir die publiek op die internet beskikbaar maak? (1\
5.7toegangspunt ('hotspot'\ word deur winkels en besighede gebruik om nte te lok. Gee TWEE redes waarom 'n winkel kl nte sal vra om 'n wagwoord te gebruik om aan te teken. (2\
5.8Gee TWEE redes waarom dit nodig is om die toegangsregte van gebruikers op 'n LAN te beperk. (2\ [15]15
Q6โ€” Section header โ€”
6.1
6.2Hoe sal 'n mens data wat elektronies ingesamel is na 'n ander toepassing oordra sonder om die data oor te tik? (2\
6.3Neem aan dat jy een sigblad het wat data van 'n ander sigblad gebruik. Gee EEN rede waarom dit beter sal wees om 'n selverwysing in te voeg eerder as om die kopie plak metode te gebruik om die vereiste
6.4Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
6.4.1
6.4.2Verduidelik die probleem wat volgens die grafiek in die Bemarking afdeling bestaan? (1\
6.4.3Watter afdeling het met die grootste persentasie hulle begroting onder bestee (1\
6.4.4Stel DRIE verbeterings voor wat aan hierdie grafiek gemaak kan word wat dit makliker sal maak om te interpreteer. (3\
Q7โ€” Section header โ€”
7.1Noem TWEE gebruike van AR ( uitgebreide realiteit\ ('augmented reality' (2\
7.2Gee TWEE voorbeelde van hoe sosiale manipulasie ('social engineering'\ gedoen word. (2\
7.3Bespreek TWEE voordele van die gebruik van Bitcoin. (2\
7.4'n Virtuele priva t netwerk ('virtual private network' \VPN\ laat 'n gebruiker anoniem bly terwyl hy /sy
7.5Gee TWEE wenke vir die verantwoordelike gebruik van sosiale media om te voorkom dat dit ander mense aanstoot gee. (2\ [10] 1110
Q8โ€” Section header โ€”
8.1Wat wys die sleutelsimbool aan die linkerkant van die databasisveld in die skermkopie hieronder? (1\
8.2Nadat die Show/Hide eienskap geaktiveer is, word die volgende in 'n woordverwerkingsdokument vertoon
8.2.1Hoe het die gebruiker probeer om die getalle in die skermkopie hierbo inlyn te stel? (1\
8.2.2Gee TWEE ander woordverwerkingseienskappe wat gebruik kan word om die data hierbo inlyn te stel. (2\
8.3Verduidelik die doel van 'n hiperskakel ('hyperlink'\ in 'n dokument of webblad. (1\
8.4Die getalle in die sigblad hieronder moet van die kleinste na die grootste gerangskik word Beskryf hoe dit gedoen kan word sonder om elke getal oor te tik. (2\ Beskou die skermkopie hieronder. Noem die kombinasie sigbladfunksies wat in die selle in kolom B
8.6Teken die tabel wat deur die HTML kode hieronder voorgestel word <table border=10> <tr> <td> A </td> <td> B </td> </tr> <tr> <td colspan=2> C </td>
Q9โ€” Section header โ€”
9.1Die verkeersbeamptes moet verkeersoortredings langs die pad aanteken en dit aan die verkeers afdeling oordra
9.1.1Watter kommunikasietegnologie sou die waarskynlikste gebruik word om in hierdie geval aan die internet te koppel ? Motiveer jou antwoord. (2\
9.1.2Strepieskodes ('Barcodes'\ word op motorlisensiesky fies gebruik. Noem TWEE voordele van die skandering van strepieskodes in plaas daarvan om die inligting met die hand neer te skryf. (2\
9.1.3Stel 'n toestel voor wat gebruik kan word om strepieskodes te skandeer buiten strepieskode skandeerders ('barcode scanners'\. (1\
9.1.4Gee die term wat gebruik word om data te beskryf wat oortreders ingesamel kan word om hulle op grond van hulle fisiese eienskappe uniek te identifiseer.
9.2Die verkeersbeamptes wil graag voorkom dat verkeersoortreders inligting oor spoedlokvalle en padblokka des op sosiale media deel.
9.2.1Noem TWEE maniere waarop verkeers oortreders die ligging van 'n draagbare spoedkamera kan vasstel en deel nadat hulle daarby verby gery het. (2\
9.2.2Noem TWEE maniere waarop mense probeer om boodskappe ('posts'\ op sosiale media vir die owerhede weg te steek. (2\
9.2.3Terwyl hy bestuur gebruik jou vriend sy slimfoon om foto's te neem van mense wat
9.3Die verkeers afdeling wil 'n elektroniese liasseerstelsel implementeer om 'n papierlose kantoor te vestig. Dis sal nie nodig wees om 'n toegewyde plat
9.3.1Verduidelik die term toegewyde toestel ('dedicated device'\ (1\
9.3.2Waarom is dit moontlik om sekere drukkers vir skandering te gebruik? (1\
9.3.3Noem TWEE voordele van 'n papierlose kantoor. (2\
9.3.4
9.3.5Die inligting in die dokumente sal in 'n databasis vasgel word Noem TWEE voordele daarvan om data in 'n databasis te stoor. (2\
9.4Die verkeers afdeling wil graag briewe stuur om verkeers oort eders daaraan te herinner om hulle verkeersboetes te betaal.
9.4.1Watter woordverwerkingseienskap kan gebruik word om baie verpersoonlikte briewe aan al die verkeers oort eders te stuur? (1\
9.4.2Noem TWEE maniere om elektroniese onthou boodskappe ('reminders'\ met IKT's ('ICTs'\ te stuur , behalwe om sosiale media te gebruik.
9.5Spesiale kameras word gebruik om alle verkeer te monitor.
9.5.1Noem TWEE tipes interne stoormedia wat in die kamera gebruik kan word om foto's en video's te stoor. (2\
9.5.2
Q10โ€” Section header โ€”
10.1Jy wil 'n YouTube video gebruik om die indiensnemingsentrum te adverteer
10.1.1Waarom is di nie 'n goeie idee vir 'n gebruiker om 'n YouTube video herhaaldelik te stroom ('stream'\ nie? (1\
10.1.2Hoe kan 'n gebruiker na die video kyk sonder om dit te stroom? (1\
10.1.3Mense wat video's YouTube laai hou altyd tred ('track '\ met die aantal kere wat daar na die video s gekyk
10.1.4YouTube het verskillende video resolusie opsies om uit te kies. Gee TWEE redes waarom 'n lae resolusie
10.1.5Watter toestel sal jou in staat stel om 'n slimfoonvideo van jouself te neem sonder om die slimfoon in jou hand te hou? (1\
10.1.6
10.2Die indiensnemingsentrum wil graag maatskappye uitnooi om vakatures op hulle webtuiste te adverteer.
10.2.1Gee TWEE netiketriglyne vir e wanneer daar met hierdie maatskappye gekommunikeer word. (2\
10.2.2Gee TWEE redes waarom sommige werksoekers nie sekere inhoud op die indiensnemingswebtuiste kan sien nie. (2\
10.2.3Hoe kan werksoekers gere lde opdaterings oor vakatures kry sonder om die webtuiste te besoek? (1\
10.2.4Noem TWEE maniere waarop die indiensnemingsentrum kan voorkom dat ongewenste advertensies verskyn wanneer hulle deurblaai ('browse'\
10.2.5Stel TWEE maniere voor waarop werksoekers later na vakatures kan teruggaan sonder om weer aanlyn te gaan. (2\
10.2.6Wanneer op 'n klein skerm pie na 'n webtuiste kyk, laat nie eens die maksimer
10.3'n Prent soos die een hieronder sal vir elke vakature op die webtuiste geskep word
10.3.1Wat word hierdie prent genoem? (1\
10.3.2Noem die funksie van hierdie prent. (1\
10.3.3Jy het jou slimfoon gebruik om 'n brosjure met hierdie tipe prent af te laai. Noem hoe jy jou selfoon draadloos aan n drukker kan konnekteer om die brosjure uit te druk.
10.425

Topics Identified

5
Word ProcessingDatabasesProgrammingNetworkingHardware

Mark Allocation

Total75 marks
Sections10 + 10 + 5 + 15 + 10 + 15 + 25 + 25 = 115 marks

Paper information

SubjectComputer Application Technology
Year2018
SessionMay-June
TypePast Paper
PaperPaper 2
LanguageAfrikaans
Pages16
Downloads7

Examination context

Decade2010s
Years ago8y
Seasonโ€”
Start dayโ€”
Exam periodโ€”
Days since examโ€”

About Computer Application Technology examination preparation

This Grade 12 examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason โ€” was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

Grade 12 subject hubs

Each matric subject has its own dedicated hub on Freemode with every past paper and marking memorandum we have archived for that subject.

Corresponding marking memorandum

Marking memorandum available

Use the corresponding memorandum after completing the paper to review your answers and identify areas that require further revision. The memorandum shows the marking approach used by DBE examiners, including method-mark allocations.

Computer Application Technology Memo 2 (Afrikaans) โ†’

File details

File size383.3 KB
Pages16
Archived on7 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
Fingerprint36783DB3F4C0

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.