This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
Q2โ Section header โ
Q1โ Section header โ
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5\ in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 D.
1.1.1Hierdie et vereis dat besighede inligting van hulle produkte op verpakking vertoon: Wet op Gelyke Indiensneming (WGI\, 1998 (Wet 55 van 1998\ Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV\, 1995 (Wet 66 van 1995\
1.1.2
1.1.3
1.1.4
1.1.5
1.2Voltooi die volgende stellings deur die woord(e \ in die lys hieronder te gebruik. Skryf slegs die woord(e\ langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5\ in die ANTWOORDEBOEK neer. keuring; posspesifikasie;
1.2.4
1.2.5Blou Vervaardiger het nuwe metodes en tegnieke ontwikkel om die gehalte van hulle produkte te verbeter. Dit staan as gehalte bekend. (5 x 2\ (10\
1.3Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n term in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A J\ langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.5\ in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.3.6 K. KOLOM A KOLOM B
1.3.5Swart Ekonomiese Bemagtiging Horisontale integrasie Indiensnemingskontrak Aankoopfunksie Totale gehaltebestuur 'n ooreenkoms tussen die werkgewer en die werknemer wat wetlik bindend is
Q2โ Section header โ
Q3โ Section header โ
Q2โ Section header โ
2.2Noem enige VIER tipes verlofbepalings soos in die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV\, 1997 (Wet 75 van 1997\ voorgeskryf Beskryf kortliks die rol van SOOO s in die ondersteuning van die Wet op Vaardigheidsontwikkeling (WVO\, 1998 (Wet 97 van 1998\.
2.3Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg. BONA RAME (BR\ Bona Rame is bekend vir hulle gehalte son brille en
2.3.2Identifiseer die krag van Porter se Vyf Kragte model wat op BR van toepassing is. Motiveer jou antwoord deur uit die scenario hierbo aan te haal. Beskryf hoe besighede EEN ander
2.5
2.6Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg. MEYER MEUBELS (MM\ Meyer Meubels verskaf fasiliteite aan kl nte om goedere op krediet te koop. MM voer krediet waardigheids kontroles met die kredietburo uit voordat krediet
2.6.1Haal TWEE maniere uit die scenario hierbo aan waarop MM aan die Nasionale Kredietwet (NKW\, 2005 (Wet 34 van 2005\ voldoen. (2\
2.6.2Beveel ander maniere aan waarop besighede aan die Nasionale Kredietwet kan voldoen. (4\
2.7
2.840
Q3โ Section header โ
3.2Noem enige VIER voorbeelde van byvoordele. Beskryf kortliks die plasingsprosedure as 'n menslike hulpbron aktiwiteit (4\ (6\
3.3Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg. MATERIAAL GROOTHANDELAARS (MG\ Materiaal Groothandelaars verkoop verskillende tipes materiaal. betaal hulle werknemers volgens die aantal rolle materiaal wat
3.3.2Noem die salarisbepalingsmetode wat deur MG in die scenario hierbo toegepas word Verduidelik die implikasies van die Wet op Arbeidsverhoudinge op die menslike hulpbron funksie. (2\
3.5
3.6Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg. BILON VERVAARDIGERS (BV\ Bilon Vervaardigers vervaardig sportmotors. BV skeduleer hulle aktiwiteite om die duplisering van take te vermy. Die bestuur van BV deel die
3.6.2Haal TWEE maniere uit die scenario hierbo aan waarop BV totale gehaltebestuur (TGB\ toepas om die koste van gehalte te verminder Bespreek die impak van totale gehaltebestuur (TGB\ indien besighede dit
3.7Beskryf die voordele van monitering en evaluering van gehalteprosesse as 'n totale gehaltebestuur(TGB\ element vir groot besighede. (6\
3.8Gee besighede raad oor die gehalte aanwysers van die openbarebetrekkinge funksie. (4\ [40]40
Q4โ Section header โ
4.2
4.3Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg. GLOBALE BOERDERYE (GB\ Globale Boerderye versprei hulle vrugte plaaslik en internasionaal. Hulle uitvoere neem af
Q4โ Section header โ
4.3.2te beantwoord. UITDAGINGS (4.3.1\ BESIGHEIDSOMGEWINGS (4.3.2\
4.3.2Haal TWEE uitdagings vir GB uit die scenario hierbo aan. Klassifiseer GB se uitdagings volgens die besigheidsomgewings. (2\ (2\
4.5Bespreek die impak van die Wysigingswet op Vergoeding vir Beroepsbeserings iektes (WV BS\, 1997 (Wet 61 van 1997\ op besighede. Beveel maniere aan waarop besighede die uitdagings wat deur die sosiale faktor van die PESTWO
4.7Beskryf kortliks die doel van induksie. Verduidelik die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF\ as 'n voordeel wat deur die et vereis word (4\
4.8Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg. FIBERNET BEPERK (FB\ Fibernet Beperk verskaf roeteerders aan besighede en hulle pas totale gehaltebestuur (TGB\ in hulle
4.8.2Noem die totale gehaltebestuur(TGB\ element wat deur FB in die scenario hierbo toegepas word Verduidelik die voordele van 'n goeie gehaltebestuurstelsel. (2\ (4\
4.9Gee besighede raad oor die rol van gehaltesirkels as deel van deurlopende verbetering van prosesse en stelsels. (4\ [40] TOTAAL AFDELING B:40
Q5โ Section header โ
Q6โ Section header โ
Q5โ Section header โ
Q6โ Section header โ