This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1โ Section header โ
1.10\ in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 T. KOLOM KOLOM
1.10n Toegewyde toestel wat gebru ik kan word om kontant u it bankrekening te ont trek Die proses
Q2โ Section header โ
2.10\ in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 2.11 D.
2.1Watter EEN van die volgende sal gewoonlik in deur aaier besi gtig word WWW
2.2
2.3Watter EEN van die volgende soekfrases sal gewoonlik die woord Android uitsluit of ignoreer wa neer
2.4Watter EEN van die volgende word direk met e pos verbind html VTA (' (1\
2.5is N IE n voorbeeld van optiese stoorplek NIE DVD (1\
2.6
2.7Watter EEN van die volgende databasis objekte laat n gebruiker toe om data een rekord op keer in te voer
2.8Watter EEN van die volgende is die afkorting vir die grootste eenheid wat gebruik word om stoorplek te meet MG ('
2.9is dewarekomponent wat n rekenaar toelaat om aan n netwerk te koppel daardeur
2.10
Q3โ Section header โ
3.5\ in die ANTWOORDEBOEK neer. Korrigeer die stelling indien dit ONWAAR is. Verander die onderstreepte woord(e\ om die stellings WAAR te maak. (Jy mag nie maar net die woord 'NIE' gebruik om jou stell ing te verander nie.\
3.1Die www is die multimedia afdeling of diens van die Internet (1\
3.2Die hiperskakel ('hyperlink'\ is die geskikste atabasisveldtipe prent fisies in 'n veld
3.3Kuberkrakery Hacking verwys na die gebruik van tegnieke soos uitvissing (phishing'\ posflousery mail spoofing'\
3.4Die sigbladeienskap wat selle formateer volgens die waardes wat hulle bevat, word nommer formatering genoem. (1\
3.5posboodskap wat die leser teen 'n probleem soos 'n virus wat nie werklik bestaan nie waarsku , word gekskeerdery genoem.
Q4โ Section header โ
1.7GHz CPU
3.0GHz SVE GG (' DDR3, 1 333 MHz ETG ( RAM DDR3, 1 600 MHz ETG hardeskyf
4.1Noem TWEE hardewarespesifikasies vir Rekenaar B, buiten die grafikakaart, wat aandui dat dit 'kragtiger' behoort te wees of beter werkverrigting behoort te b
4.2Verduidelik die verskil tussen ETG 'RAM' hardeskyf ten opsigte van elk se funksie (2\
4.3Noem TWEE voorbeelde van kraggebruikers vir wie dit voordelig sal wees om n aparte grafikakaart soos die een wat vir Rekenaar B genoem is, te installeer (2\
4.4Die term konvergensie verwys na 'n algemene neiging in die ontwikkeling van rekenaar hardeware en toestelle
4.4.1Verduidelik die term konvergensie (1\
4.4.2Gee EEN voorbeeld van konvergensie (1\ Watter i tem in die lys spesifikasies sal jy gebruik om n drukker aan Rekenaar te koppel
4.1Stemherkenning sagteware kan op die rekenaars gebruik word
4.1
4.1Noem TWEE moontlike nadele van die gebruik van stem herkenningsagteware
4.1Gee TWEE moontlike sagtewareverwante probleme buiten kwaadwillige sagteware ( malware \, wat
4.13Noem TWEE voordele daarvan om VP (verkooppunt stelsel POS oint of sale in n winkel te
4.14Gee TWEE basiese funksies van 'n bedryfstelsel buiten take wat deur nutsprogramme soos die skyf fragmenteerder
Q5โ Section header โ
5.1Noem TWEE voordele van die gebruik van SoIP ( VoIP (2\
5.2
5.3Wat is die algemene naam vir die tipe netwerk wat oor n groot area soos n provinsie strek (1\
5.4Wat is ruitnetrekenarisering grid computing
5.5Noem EEN ding wat jy in jou webblaaier sal sien wat wys dat jy aan veilige webtuiste gekoppel is
5.6n Video op n webblad wil nie in jou webblaaier speel nie, selfs nadat jy die webblad verfris het Stel EEN manier voor hoe jy die probleem kan oplos
5.7Gebruikers laai dikwels data op en af deur die Internet te gebruik
5.7.1Verduidelik die verskil tussen die term oplaai 'uploading' aflaai ('downloading'\ (2\
5.7.2Hoe verskil die spoed van dataversending oor n ADSL lyn ten opsigte van oplaai en aflaai? (1\
5.8
5.9Verduidelik kortliks wat webberging web caching is EN ook die grootste voordeel wat dit inhou [15]15
Q6โ Section header โ
6.1Motiveer waarom jy n vraelys of opname sou gebruik om inligting te bekom selfs al het jy toegang tot soveel inligting op die Internet (1\
6.2Gee TWEE redes waarom geslote vrae in n vraelys of opname gebruik word (2\
6.3Noem TWEE algemene eienskappe van sigblaaie wat dit vir data ontleding geskik maak (2\
6.4Wat sal jy by n woordverwerkingsdokument moet voeg om n outomaties gegenereerde bibliografie
6.5Noem die woordverwerkingseienskap wat gebruik kan word om outomaties die veranderinge aan te dui wat deur verskeie redigeerders of
6.6Noem TWEE aanduidings dat inligting wat op n webtuiste gevind is, moontlik nie akkuraat is nie (2\
6.7Waarom is dit nodig om die datum waarop die inligting van webtuistes verkry is in bibliografie
Q7โ Section header โ
Q8โ Section header โ
8.1n Woordverwerkingsprogram laat 'n gebruiker toe om n possaamvoeging ('mail merge'\ te skep
8.1.1Noem TWEE moontlike databronne wat vir n possaamvoeging gebruik kan word
8.1.2Hoekom moet jy saamvoegvelde merge fields in 'n possaamvoegdokument invoeg? (1\
8.2Bestudeer die volgende skerm kopie van n sigblad
8.2.1Bestudeer die funksie in sel E2 Verduidelik in jou eie woorde die TWEE kriteria waarvolgens
8.2Wat sal die funksie in sel E2 vertoon (1\
8.3Gee EEN voorbeeld van waar of hoekom jy die spesialeplak ( paste special eienskap van n sigbladprogram in plaas van die normale plak ( paste
8.4
8.4Wat is die doel van hierdie tipe HTML kode ('tag'\? (1\
8.4Wat word deur hierdie HTML kode vertoon wanneer die webblad in n webblaaier vertoon word (1\
8.5Wat is die doel daarvan om die Alt gedeelte in die HTML kode hier onder in te voeg
8.6Hoekom sal dit NIE nodig wees om die eienskappe van die VoorraadID veld in stel om
8.6Watter kenmerk of eienskap k n in die Hoeveelheid in voorraad veld gebruik word om seker te maak dat geen getal ho r as 100 ingelees
8.7Verwerkers word as in die Kategorie veld aangedui Die navraag hieronder (gebaseer op die Voorraad
Q8โ Section header โ
8.7.1Verduidelik kortliks hoekom hierdie navraag NIE die regte data sal terugstuur NIE EN hoe dit reggestel kan word
8.7.2Watter veld in hierdie navraag sal NIE vertoon word wanneer die navraag opgeroep word NIE (1\ [15] TOT AL15
Q9โ Section header โ
9.1Noem EEN ergonomiese oorweging wat in gedagte gehou moet word wanneer stoele gekoop word sodat
9.2Een van die programme wat m Joseph vir die biblioteek wil koop het die volgende minimum stelselvereistes: Dubbelkern (' Dual core
1.8GHz ETG GB RAM hardeskyf spasie Windows 8 o
8.11024 x 768
9.2.1Wat beteken die term minimum stelsel vereistes minimum system requirements in hierdie konteks?
9.2.2
9.2.3Na watter toestel verwys die 1024 x 768 spesifikasie (1\
9.2.4Noem TWEE moontlike nadele van die gebruik van 'n eiendomsregt like ( proprietary \ bedryfstelsel soos Windows in
9.2.5Joseph wil die nuwe program instal eer, maar die hardeskyf op die rekenaar het tans nie genoeg spasie
9.2.6Joseph het ook die keuse om webgebaseerde toepassings te gebruik Gee kortliks TWEE moontlike redes waarom webgebaseerde toepassings NIE
9.3Joseph is aangeraai om 'n dienspa ket service pack'\ vir kantoorpa ket
9.4Joseph wil n drukker vir die biblioteek bestel sodat die leerders hul projekte kan druk
9.4
9.4Joseph het n sigblad ontvang met die besonderhede en pryse van al die drukkers wat
9.4.3Noem TWEE maniere waarop Joseph die hoeveelheid papier wat leerders gebruik kan verminder
9.4.4
9.5Joseph het skandeerder scanner \ vir die biblioteek gekoop
9.5.1Nadat hy die boks oopgemaak en uitgepak het, sien hy dat hierdie tipe skandeerder nie n CD met drywers nie Waar kan die drywers
9.5.2Verduidelik wat elk van die volgende terme met betrekking tot die skandeerder aandui: (a\ leurdiepte ( colour depth (b\ spd ( (2\
9.6Die rekenaars in die biblioteek sal aan die Internet gekoppel word
9.6.1Gee TWEE voordele van die gebruik van die Internet in plaas van die boeke in die biblioteek om navorsing te doen (2\
9.6Noem die klas of tipe sagteware wat gebruik behoort te word om ongemagtigde toegang tot die rekenaars op die netwerk vanaf die Internet of van die rekenaars die Internet te
9.6Leerders Wikipedia vir hul navorsing gebruik Wat is wiki (2\
9.7Leerders en personeel word aangemoedig om wolk berging cloud storage te gebruik om hul werk te stoor
9.7.1Noem TWEE moontlike voordele van die gebruik van wolk berging in plaas van n flitsskyf flash drive'\ om data en inligting te stoor (2\
9.7.2Noem EEN manier waarop personeel kan verseker dat hul werk gereeld na die wolk gerugsteun word (1\
9.8Weeklikse kunsklas sal lewend die Internet gestroom streamed word . Leerders sal deur middel van 'n
9.8.1
9.8.2Gee TWEE voordele ten opsigte van onder rig en leer van die gebruik van videokonferensies soos in
9.8.3Noem die hoofvoordeel van videostroming ('streaming'\. (1\
9.8.4Joseph moet tussen die gebruik van n groot rekenaarskerm n data ojekt r vir die videokonferensie kies Gee TWEE redes waarom
9.9Mabona het voorgestel dat die bediener in n vertrek met biometriese sekuriteitbeheer geplaas word
9.9.1Waarom moet die bediener in so n vertrek gehou word (1\
9.9.2Noem TWEE beperkinge waarvan Joseph bewus moet wees rakende biometriese vingerafdruk sekuriteit buiten enige
9.1Gee TWEE redes vir die gebruik van n databasis in plaas van 'n sigblad om inligting oor al die boeke in die biblioteek aan te teken. (2\
9.1Joseph het n databasis geskep om die inligting van al die boeke te voer Stel die geskikste
9.1ost eld wat die vervangingswaarde van elke boek in forma sal stoor en vertoon (1\
9.11ISBN veld , wat die ISBN nommer van elke boek sal bevat, yvoorbeeld
9.11Die psomming veld wat 'n opsomming van 500 tot 000 woorde sal bevat
9.11Voorblad veld wat n foto van die voorblad van elke boek in die veld self sal stoor (1\
9.1Joseph het databasis met rek ords van al die persone wat skenkings vir die projek